02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Figuur 3.8 Temagerigte berig oor kinders van Fauresmith en ook oor verslawing

In die berig Fauresmith-uitreik laat kinders lag, glo en leef word daar geskryf oor gemeentes en nie

van die gemeentelede wat deelneem nie; daar word gepraat van die uitreikspan en nie mense wat

die span beman nie; daar word niks gemaak van die reaksie van die kinders of meer inligting oor die

kinders verskaf nie, maar wel oor die sukses van die uitreik (en ook nie genoeg van die reaksie van

die spanlede nie) (meer hieroor in 3.2.3).

In die berig Verslawing moet brandpunt wees vir kerk (Figuur 3.8) word die mense wat verslaaf is

ondergeskik gestel aan die probleem van verslawing self. Daar word gepraat van die nood in die

kerk, maar nie van die lidmate agter die nood nie.

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!