02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Kerkbode is dus vanjaar (2009) 160 jaar oud is. Die leuse wat in hierdie band by die

stigtingsdatum verskyn, lees Vandag se koerant vir vandag se kerkmense. Die beeld wat die Kerk dus

met hierdie publikasie wil oordra, is dat dit vir elke lidmaat van vandag iets te lese aanbied. Hierdie

leuse is gekwalifiseerd waar, want dit wil voorkom asof hierdie publikasie se teikenmark nie die

ouderdomsgroep 18 en jonger bedien nie. Geen bydraes/artikels spesifiek gerig op hierdie mark is

gevind nie. Behalwe vir berigte oor jongmense se doen en late word daar nie voorsiening gemaak vir

die jonger lidmate se behoeftes en voorkeure nie.

Waaroor word daar geskryf in die Kerkbode? Waaruit kan die leser wat die Kerkbode, kies? Wat is

daar om te lees, watter berigte sal hom verlei om te lees? In die “o” van die naam van die koerant

(sien Figuur 3.7) bo-aan op die voorblad, verskyn daar ʼn logo (ʼn voorstelling van ʼn duif wat ook ʼn

oop Bybel simboliseer) wat bokant die hoofartikelberig herhaal word. Dit is as’t ware die

“handtekening” van die redakteur. Die hoofartikel word gebruik om die lidmate binne ʼn sosiale

konteks te situeer en geestelike leiding te gee oor hoe hulle hulle geloof in hierdie bepaalde

leefwêreld kan/behoort uit te leef. Onderwerpe soos die volgende kom voor:

Lente in die herfstyd (Lydenstyd) (8 Februarie 2008)

Paleisrevolusie eis tempel – waaksaamheid (n.a.v. gebeure by Polokwane) (25 Januarie 2008)

In jukstaposisie tot hierdie ernstige geestelike artikel, staan ʼn gereelde rubriek, Liewe Doomnie

geskryf deur Antjie, met humoristiese sosiale kommentaar oor aktuele sake van die dag. In die

Januarie 2008-uitgawe hekel die skrywer onder andere met ʼn masjiengeweer, De la Rey, die

wapenskandaal, rugby en Mugabe.

Onder hierdie twee bydraes verskyn nog ʼn gereelde rubriek, Klein bietjie Bybel, deur verskillende

skrywers oor/uit/om die Bybel byvoorbeeld

ʼn Stille nag werklik net ʼn heilige nag? deur dr Elsje Büchner (5 Desember 2008)

Gestel daar’s nie ʼn hemel nie deur dr Aldert Brink (8 Februarie 2008)

Op die bladsy langsaan verskyn Aktueel met gereelde bydraes van verskillende skrywers met

onderwerpe soos die volgende:

Chameleon eerlik in sy (on)geloof (25 Januarie 2008)

Jesus se geboorte – een met ons (8 Februarie 2008)

Seisoen van luister – maar wie hoor? (5 Desember 2008)

Die voorbladberig handel oor (is hoofsaaklik kommentaar op) belangrike gebeurtenisse in die

kerklike lewe, soos

Kersfonds laat alle vorige rekords spat (5 Desember 2008)

Bybel vir Afrikaanse dowes (8 Februarie 2008)

Taai jaar wag op gesprekke oor eenheid (25 Januarie 2008)

Nog ʼn gereelde afdeling is Kultuurkeur waarin hoofsaaklik boekbesprekings van geestelike lektuur

plaasvind. Enkele boeke wat resenseer is, is

Om die Bybel anders te lees ... deur Gerrie Snyman onder die opskrif Wit, Waagmoedig en

Welwillend (8 Februarie 2008)

27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!