02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die hemel, word blou treffend gebruik omdat mense tradioneel die hemel assosieer met ‘n plek wat

bo in blou hemelruim geleë is (sien Figuur 3.5).

Soos reeds in die onderafdeling oor struktuur (3.1.2) bespreek, word kleur treffend aangewend as

strukturerende element wat betref die kleur van lettertipe (sien ook Figure 3.3, 3.4 en 3.7).

b. Lettertipes en lettergroottes

Neem weer as voorbeeld die artikel wat in die LIG van Augustus 2007 verskyn het met die titel Skud

jou kas (Figuur 3.4). Die fontkeuse van die opskrif is, soos reeds opgemerk, interessant en opvallend

en geskik vir die tienermark. Die ongewone onderstebo foto van ‘n “cool” tiener op ‘n agtergrond

van helder geel, trek dadelik die aandag. Die gebruik van kleur, ook vir die klein brokkies inligting,

maak die artikel op die uiterlike beoordeel, maklik leesbaar en verteerbaar. Die leser word verlei om

onopwindende feite ten minste te probeer lees. Hier neem die grafika die teikenmark deeglik in ag.

Daar is ʼn suksesvolle interaksie tussen dit wat die leser sien en dit wat hy lees deur die gepaste

gebruik van grafiese middele. Wanneer daar byvoorbeeld vir tieners geskryf word, sien die leser ʼn

foto van ʼn kind wat sorgeloos op ʼn heining loop en balanseer.

c. Justering

Deur goeie justering en bladuitleg, sorg die grafiese kunstenaar daarvoor dat daar genoeg wit in die

tekste voorkom, maar terselfdertyd nie lastige “wit riviere” in die teks veroorsaak nie. Die kantlyne is

wyd genoeg, daar is voldoende wit spasie om opskrifte en titels, almal faktore wat ‘n teks se

leesbaarheid vergroot. Paragrawe word ook konsekwent ingekeep.

Die grafika in hierdie tydskrif speel sy rol in die proses van inligtingoordrag aan die leser uitstekend.

Al bogenoemde elemente word gebruik om die teksverbruiker te verlei om ʼn teks op te tel, te lees

en aan te hou lees. Die grafiese middele dra suksesvol by tot die professionele uitstraling van die LIG,

trouens, die beeld wat hierdie tydskrif uitstraal deur middel van sy inhoud, struktuur, styl en grafika,

is dat die Kerk in so ʼn mate omgee vir sy lidmate dat hulle moeite doen om ʼn professionele tydskrif

wat goed opweeg teen ander soortgelyke tydskrifte op die mark, aan lidmate beskikbaar stel. (Net

jammer dat baie lesers, soos later uit die vraelysondersoek blyk, nie weet dis ʼn uitgawe van die NG

Kerk nie.) Soos aangetoon is daar egter soms ʼn teenstrydigheid wat betref die styl waarin die teks

geskryf word en die voorkoms van die tydskrif, wat dit minder lesersgerig maak.

3.2.2 Kerkbode

3.2.2.1 Inhoud

Onder op die voorblad van die eksemplare wat die navorsers tot hulle beskikking gehad het, is daar

in ʼn gekleurde band ʼn stigtingsdatum nl. 1849 (sien Figuur 3.7).

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!