02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

opdragte gegee. Voorbeelde van patroniserende, prekerige taalgebruik wat aangetref word, word

aangehaal met ʼn voorstel van ʼn meer lesergerigte styl tussen hakies:

ʼn Ouer wat sy kind reg wil leer, moet…. (Dink jy nie dis dalk beter om....)

Sê gereeld saam met jou kind vir die Here dankie….(Kom ons sê saam met ons kinders

gereeld vir die Here dankie)

Gee vir elke lid van die gesin sakgeld….. (Dis ʼn goeie idee om vir elke lid van ...)

ʼn Meer oorredende styl met ʼn minder patroniserende, voorskriftelike styl wat ook die afstand

tussen die leser en skrywer sal verklein, dra by tot ʼn meer lesergerigte styl. Die gebruik van deiktiese

voornaamwoorde ( bv. ek, jy) en die inklusiewe ons maak tekste meer lesersgerig, ook omdat die

leser by die aksie ingesluit word.

ʼn Sin soos ʼn Rit deur die Tankwa kan maklik gekombineer word met…. of Dit is verstandig om vooraf

te bel…verstar die teks want die agent word uit die prentjie gehaal. (LIG, Junie-uitgawe p.58) Dit kan

vervreemdend op die leser inwerk. Alternatiewelik kon dit gelui het Hoekom kombineer julle nie

liewer ʼn rit deur die Tankwa met.... of Doen jouself die guns en bel vooraf.... Dit betrek as’t ware die

leser by die teks.

3.2.1.4 Grafika

Die grafika in LIG kom professioneel en uitnodigend voor met die treffende gebruik van foto’s, baie

foto’s van mense met wie die lesers kan identifiseer, kleur, verskillende fonte en fontgroottes en ‘n

variasie van prikkeltekste. Daar word in ag geneem dat elke lettertipe ʼn gevoel skep. Die gebruik van

oordeelkundige justering van die teks en die gebruik van kolomme en wit in die teks, maak dit

lesersvriendelik en dus maklik leesbaar.

Dit is opvallend dat daar min van illustrasies en lyntekeninge gebruikgemaak word, behalwe in

Rooimiere, die afdeling vir jonger kinders. Daar word meestal van foto’s van werklike mense of

objekte geplaas. Opvallend dat verreweg die meeste mense in hierdie tydskrif glimlag of lag, wat

daartoe lei dat die tydskrif ‘n lighartige, “gelukkige” beeld uitstraal.

Hierdie selektiewe gebruik van foto’s van feitlik uitsluitlik gelukkige, welgeklede, welgevoede,

welvarende volwassenes en kinders kan ‘n beeld van eksklusiwiteit skep wat nie noodwendig so

beplan is nie.

Foto’s word baie treffend aangewend om addisionele inligting te verskaf wat uiteraard lang

beskywings onnodig maak, en artikels dus korter en meer leservriendelik kan hou. Neem hier ‘n

artikel oor diabetes as voorbeeld (sien Figuur 3.2 hierbo). Foto’s van hoe om insulien in ‘n inspuiting

op te trek en hoe om jou bloedsuikervlakke te toets, word verskaf. Daar is belangrike geraamde

inligting, feite wat onthou moet word, en ook ‘n voorbeeld van prikkelteks in ‘n blokkie (“body

plurp”).

a. Kleur

Die grafiese kunstenaar gebruik kleur oordeelkundig. Hy laat die kleure wat hy gebruik aansluit by

die inhoud. Wanneer daar byvoorbeeld oor dwelmmisbruik (dagga) geskryf word, word swart en

grys (somber) kleure gebruik. As daar geskryf word oor roofkopiëring, sien die leser kettings en ʼn slot

in swart en rooi, kleure wat tradisioneel gevaar, dood of bloed simboliseer. Word daar geskryf oor

24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!