beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

3.2.1.3 Styl Die volgende element waarop mens kan wys in ʼn teks waarop die GKBP toegepas kan word om ʼn bydrae te lewer tot die skep van ʼn beeld wat die instansie graag wil uitstraal met die betrokke geskrewe kommunikasie, is styl. Styl is eenvoudig gestel, nie wát jy sê nie, maar hóe jy dit sê. ʼn Skryfstyl is nie noodwendig reg of verkeerd nie, maar kan gepas of minder gepas wees. Die persona van die LIG is dié van ʼn byderwetse, ingeligte gesinstydskrif vir moderne gesinsmense vir wie die geestelike sy van die lewe belangrik is. Die konteks van hierdie tydskrif is dat dit ʼn “anonieme” publikasie van die NG Kerk is wat op die ope mark verkoop word saam met ander populêre tydskrifte, maar ook in gemeentes beskikbaar is en versprei word. Vandaar die geestelike karakter. Taal weerspieël kultuur. Die taalgebruik in LIG weerspieël ʼn ernstige kultuur met weinig humor. In die Augustus 2007-uitgawe (sien Figuur 3.2) verskyn daar byvoorbeeld ʼn artikel vir tieners (jongLIG). Frases en sinne soos …weinig geleentheid vir groei…, …wyer te dink en te doen…, …daag jouself uit…, …oor kultuurgrense heen, besoek ʼn ander kerk, gee van jou tyd val formeel en outyds op, nie die register wat vir of deur jongmense gebruik word nie. In hierdie stuk val die keuse telkens op ʼn meer formele styl. Dieselfde geld vir die jongLIG in die Junie 2007-uitgawe. Die grafika wat gebruik word is modern en selfs informeel, maar sodra daar dieper in die teks ingegaan word, tref mens ʼn ander register aan. 22

Figuur 3.6(a) Voorbeelde van patroniserende, prekerige taalgebruik Figuur 3.6(b) Voorbeelde van patroniserende, prekerige taalgebruik In die Junie 2007-uitgawe van LIG (sien Figuur 3.6) is daar ʼn artikel, Jou kind en geld, wat ʼn patroniserende kultuur weerspieël. Ouers word nie oorreed om iets te doen nie, maar slegs 23

3.2.1.3 Styl

Die volgende element waarop mens kan wys in ʼn teks waarop die GKBP toegepas kan word om ʼn

bydrae te lewer tot die skep van ʼn beeld wat die instansie graag wil uitstraal met die betrokke

geskrewe kommunikasie, is styl. Styl is eenvoudig gestel, nie wát jy sê nie, maar hóe jy dit sê. ʼn

Skryfstyl is nie noodwendig reg of verkeerd nie, maar kan gepas of minder gepas wees.

Die persona van die LIG is dié van ʼn byderwetse, ingeligte gesinstydskrif vir moderne gesinsmense vir

wie die geestelike sy van die lewe belangrik is. Die konteks van hierdie tydskrif is dat dit ʼn

“anonieme” publikasie van die NG Kerk is wat op die ope mark verkoop word saam met ander

populêre tydskrifte, maar ook in gemeentes beskikbaar is en versprei word. Vandaar die geestelike

karakter.

Taal weerspieël kultuur. Die taalgebruik in LIG weerspieël ʼn ernstige kultuur met weinig humor. In

die Augustus 2007-uitgawe (sien Figuur 3.2) verskyn daar byvoorbeeld ʼn artikel vir tieners (jongLIG).

Frases en sinne soos …weinig geleentheid vir groei…, …wyer te dink en te doen…, …daag jouself uit…,

…oor kultuurgrense heen, besoek ʼn ander kerk, gee van jou tyd val formeel en outyds op, nie die

register wat vir of deur jongmense gebruik word nie. In hierdie stuk val die keuse telkens op ʼn meer

formele styl. Dieselfde geld vir die jongLIG in die Junie 2007-uitgawe. Die grafika wat gebruik word is

modern en selfs informeel, maar sodra daar dieper in die teks ingegaan word, tref mens ʼn ander

register aan.

22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!