beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

in die hoek links bo sodat tieners weet dat wat volg vir hulle bedoel is. LIG lei die tienerleser die teks binne met die titel Skud jou kas in ‘n byderwetse fonttipe. Figuur 3.4 Die treffende gebruik van titels, opskrifte en subopskrifte Daarna word die inhoud in klein “happies” gestruktureer, elk met ʼn passende subopskrif om die inhoudelik redelik saai/vaal inligting aan jong lesers aan te bied. Die eenderslykende aanbieding van die opskrifte en die verbindingstrepe tussne die “happies” wat die oog lei, help ʼn geheelbeeld skep en werk ook kohesie in die hand (sien ook verdere bespreking onder 3.2 Styl en 3.3 Grafika). d. Prikkelteks Prikkelteks word soms ingespan as retoriese vrae (Maak ons bedorwe brokkies groot?, Wat is te veel?), of om ʼn sappige brokkie te verskaf wat die nuuskierigheid prikkel 20

(As jy ʼn nasie wil genees, dan begin jy by ʼn gesin…; ʼn Ouer wat sy kind reg wil leer, moet in die eerste plek…; Wat sê die Bybel oor die hemel?). Die idee is dat prikkelteks en opskrifte saam gebruik word om motiverend en/of strukturerend te wees of addisionele inligting te verskaf op ‘n aantreklike en leservriendelike manier. Dit word reggekry met die gebruik van geraamde teks, interessante grafika en prikkelteks. Figuur 3.5 Voorbeeld van prikkelteks in die vorm van vrae en asook voorbeelde van geraamde teks Figuur 3.5 (LIG Oktober 2007) is ‘n treffende voorbeeld van prikkelteks in die vorm van vrae wat ouers mag hê oor die onderwerp en dan geraamde teks om addisionele feite, kernfeite en inligting te verskaf sonder om die teks te lank laat lyk, omdat dit lesers moontlik kan ontmoedig om dit te lees. Met ʼn vinnige deurblaai skep die makrostruktuur ʼn gevoel van kohesie en samehang deurdat hierdie toegangselemente strategies, planmatig en met oordeel aangewend word. Die struktuur van die tydskrif is lesersvriendelik en baie moeite is gedoen om dit aantreklik aan te bied vir ‘n wye teikenmark. 21

in die hoek links bo sodat tieners weet dat wat volg vir hulle bedoel is. LIG lei die tienerleser die teks

binne met die titel Skud jou kas in ‘n byderwetse fonttipe.

Figuur 3.4 Die treffende gebruik van titels, opskrifte en subopskrifte

Daarna word die inhoud in klein “happies” gestruktureer, elk met ʼn passende subopskrif om die

inhoudelik redelik saai/vaal inligting aan jong lesers aan te bied. Die eenderslykende aanbieding van

die opskrifte en die verbindingstrepe tussne die “happies” wat die oog lei, help ʼn geheelbeeld skep

en werk ook kohesie in die hand (sien ook verdere bespreking onder 3.2 Styl en 3.3 Grafika).

d. Prikkelteks

Prikkelteks word soms ingespan as retoriese vrae

(Maak ons bedorwe brokkies groot?, Wat is te veel?),

of om ʼn sappige brokkie te verskaf wat die nuuskierigheid prikkel

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!