02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die professionele aanpak, relevante en interessante onderwerpe met verskillende

ouderdomsgroepe in ag geneem, skep ʼn moderne, aktuele beeld wat lesers laat voel dat hulle

emosionele, fisiese en intellektuele welstand van belang is. Die beeld sal verskil van leser tot leser

afhangende van sy ouderdom, kultuur, identiteit, houding, stereotipes, ouderdom, ens. in lyn met

die GKBP van De Stadler.

In die tydskrifte wat die navorsers analiseer het, word daar onderwerpe hanteer wat hoofsaaklik

gemik is op die meer welvarende deel van die gemeenskap met ʼn tradisionele gesinslewe,

geslagsrolle en –strukture. Die onderwerpe wat aangespreek word, bedien ook dus hoofsaaklik

hierdie groep.

3.2.2.2 Struktuur

Lesers het vaste mentale superstrukture van verskillende teksgenres. Hierdie tydskrif sal waarskynlik

pas binne die meeste lesers se idee van hoe ‘n tydskrif moet lyk, ook wat die struktuur van LIG

betref.

Wat die struktuur van enige kommunikasie betref, het die redakteur/skrywer/uitgewer te kampe

met die visuele, met enigiets wat die leser kan sien, met hoe die inhoud georganiseer is ter wille van

die leser.

Die struktuur van ʼn teks gee aan die leser toegang tot ʼn teks. LIG volg die struktuur en uitleg van die

tydskrifgenre nougeset. Dit voldoen dus aan die verwagtings van die lesers en gee aan hulle ʼn gevoel

van vertroudheid, inligtingheid, voorspelbaarheid, ens. omdat hy/sy weet presies wat hy gaan kry.

Die volgende toegangselemente word gebruik:

a. Inhoudsopgawe

Hierdie konvensionele uitlegpatroon (interessante artikels, leefstylartikels, gereelde rubrieke,

ontspanningsartikels, gesinsgeoriënteerde artikels, wedstryde om te wen, inspirerende rubrieke en

leesgoed en speletjies vir die jeug) is soos dié van baie ander gewilde Afrikaanse tydskrifte op die

mark. Daar word gebruikgemaak van ʼn leservriendelike inhoudsopgawe wat lesers letterlik

binnenooi met ʼn Kom binne (sien Figuur 3.1). Dan volg inligting oor wie op die voorblad is, en dan

volg die ander artikels wat in die betrokke uitgawe te lese is. Die uitlegpatroon maak dit vir die leser

maklik maak om dit te vind en sy nuuskierigheid word geprikkel. (Die verwagting wat in die brein

geskep word, motiveer die leser hopelik om die aan te hou lees, om te blaai en die tydskrif nie net

weer neer te sit nie.)

15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!