beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media

02.05.2013 Views

Ewigheid is ʼn groter prys – Oscar Pistorius (Augustus 2007) Een vrou maak ʼn verskil (Oktober 2007) Onderwerpe vir Tieners: Ons daag jou uit (Februarie 2008) Skud jou kas! (Augustus 2007) Onderwerpe vir jonger kinders (Rooimiere): Dit was amper – Daniël (Augustus 2007) Kinders van die Bybel (Februarie 2008) Humoristiese artikels: Leefstyl Tannie Bokkie en die tjoklitkoek (Februarie 2008) Sarel-sônner-sonde en die Valentyn (Februarie 2008) Mevrou Pieterse (sr) sterwe ... (Junie 2007) Hoe lyk dit met ʼn liefdeshappie? (resepte) (Februarie 2008) Winterwarmte (resepte) (Augustus 2007) Skoonheid (Augustus 2007) Reiswedervaringe Tankwa in my truspieël (Junie 2007) El Camino de Santiago (Oktober 2007) Daar is onderwerpe (soos hierbo uiteengesit) en gereelde rubrieke vir elke lid van die gesin. Die inhoudelike ontwerp neem dus verskillende ouderdomsgroepe in ag: ma’s (Manna vir Ma), pa’s (Aktief Pa), tieners en jonger kinders (jongLIG vir Tieners en Rooimiere – met speletjies, blokkiesraaisels en vasvra’s op die vlak van die laerskoolkind), oumas en oupas (Ouma en Oupa met fut). Gereelde rubrieke word onder die opskrif Gereeld in die inhoudsopgawe aangegee: Van my (redakteursbrief) Van jou (wenbrief) Volgende uitgawe Wenners Redaksie Intekenvorm Onder die opskrif Kom binne verskyn die inligting artikels oor onderwerpe soos hierbo uiteengesit. 14

Die professionele aanpak, relevante en interessante onderwerpe met verskillende ouderdomsgroepe in ag geneem, skep ʼn moderne, aktuele beeld wat lesers laat voel dat hulle emosionele, fisiese en intellektuele welstand van belang is. Die beeld sal verskil van leser tot leser afhangende van sy ouderdom, kultuur, identiteit, houding, stereotipes, ouderdom, ens. in lyn met die GKBP van De Stadler. In die tydskrifte wat die navorsers analiseer het, word daar onderwerpe hanteer wat hoofsaaklik gemik is op die meer welvarende deel van die gemeenskap met ʼn tradisionele gesinslewe, geslagsrolle en –strukture. Die onderwerpe wat aangespreek word, bedien ook dus hoofsaaklik hierdie groep. 3.2.2.2 Struktuur Lesers het vaste mentale superstrukture van verskillende teksgenres. Hierdie tydskrif sal waarskynlik pas binne die meeste lesers se idee van hoe ‘n tydskrif moet lyk, ook wat die struktuur van LIG betref. Wat die struktuur van enige kommunikasie betref, het die redakteur/skrywer/uitgewer te kampe met die visuele, met enigiets wat die leser kan sien, met hoe die inhoud georganiseer is ter wille van die leser. Die struktuur van ʼn teks gee aan die leser toegang tot ʼn teks. LIG volg die struktuur en uitleg van die tydskrifgenre nougeset. Dit voldoen dus aan die verwagtings van die lesers en gee aan hulle ʼn gevoel van vertroudheid, inligtingheid, voorspelbaarheid, ens. omdat hy/sy weet presies wat hy gaan kry. Die volgende toegangselemente word gebruik: a. Inhoudsopgawe Hierdie konvensionele uitlegpatroon (interessante artikels, leefstylartikels, gereelde rubrieke, ontspanningsartikels, gesinsgeoriënteerde artikels, wedstryde om te wen, inspirerende rubrieke en leesgoed en speletjies vir die jeug) is soos dié van baie ander gewilde Afrikaanse tydskrifte op die mark. Daar word gebruikgemaak van ʼn leservriendelike inhoudsopgawe wat lesers letterlik binnenooi met ʼn Kom binne (sien Figuur 3.1). Dan volg inligting oor wie op die voorblad is, en dan volg die ander artikels wat in die betrokke uitgawe te lese is. Die uitlegpatroon maak dit vir die leser maklik maak om dit te vind en sy nuuskierigheid word geprikkel. (Die verwagting wat in die brein geskep word, motiveer die leser hopelik om die aan te hou lees, om te blaai en die tydskrif nie net weer neer te sit nie.) 15

Ewigheid is ʼn groter prys – Oscar Pistorius (Augustus 2007)

Een vrou maak ʼn verskil (Oktober 2007)

Onderwerpe vir Tieners:

Ons daag jou uit (Februarie 2008)

Skud jou kas! (Augustus 2007)

Onderwerpe vir jonger kinders (Rooimiere):

Dit was amper – Daniël (Augustus 2007)

Kinders van die Bybel (Februarie 2008)

Humoristiese artikels:

Leefstyl

Tannie Bokkie en die tjoklitkoek (Februarie 2008)

Sarel-sônner-sonde en die Valentyn (Februarie 2008)

Mevrou Pieterse (sr) sterwe ... (Junie 2007)

Hoe lyk dit met ʼn liefdeshappie? (resepte) (Februarie 2008)

Winterwarmte (resepte) (Augustus 2007)

Skoonheid (Augustus 2007)

Reiswedervaringe

Tankwa in my truspieël (Junie 2007)

El Camino de Santiago (Oktober 2007)

Daar is onderwerpe (soos hierbo uiteengesit) en gereelde rubrieke vir elke lid van die gesin. Die

inhoudelike ontwerp neem dus verskillende ouderdomsgroepe in ag: ma’s (Manna vir Ma), pa’s

(Aktief Pa), tieners en jonger kinders (jongLIG vir Tieners en Rooimiere – met speletjies,

blokkiesraaisels en vasvra’s op die vlak van die laerskoolkind), oumas en oupas (Ouma en Oupa met

fut).

Gereelde rubrieke word onder die opskrif Gereeld in die inhoudsopgawe aangegee:

Van my (redakteursbrief)

Van jou (wenbrief)

Volgende uitgawe

Wenners

Redaksie

Intekenvorm

Onder die opskrif Kom binne verskyn die inligting artikels oor onderwerpe soos hierbo uiteengesit.

14

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!