02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

glanspersoonlikhede soos Brümilda van Rensburg, Waldemar Schultz, Verna Vels, Dozi, Henriëtta

Gryffenberg, ens. op die voorblad, met die hoop dat menslike nuuskierigheid kopers sal verlei om die

publikasie te koop om te lees wat daar in hierdie bekendes se lewens aangaan.

Motiverende artikels word gebruik oor persoonlikhede soos Oscar Pistorius, Gaynor Young ens. wat

as rolmodelle dien om lesers te inspireer om probleme te oorkom. Gesaghebbendes en bekendes in

geloofskringe word gebruik om artikels te skryf wat die inhoud van LIG geloofwaardig maak vir die

leser.

Hierdie professionele aanpak verleen aan die tydskrif ʼn gesaghebbendheid waarmee gemeentelede

kan/wil identifiseer. Die redaksie het seker gemaak dat die eerste indrukke wat die leser kry, positief

is. Die onderwerpe val binne die leefwêreld van gemiddeld tot welvarende lesers. Die rolmodelle is

suksesvolle, “blink” mense.

Met die soort onderwerpe oor ʼn wye spektrum, spreek LIG ʼn gesinsmark aan. Die onderwerpe is

aktueel en relevant wat betref die leefwêreld van die lidmate van die Kerk. Die onderwerpe kan

hoofsaaklik in die volgende kategorieë ingedeel word, die dinge waaroor daar geskryf word (met

enkele voorbeelde):

Inligting aan ouers:

Dagga is gif (Februarie 2008)

Ooo vet ... (Februarie 2008)

Ma se slim kind! (Februarie 2008)

Volwasse maar afhanklik (Junie 2007)

Groei geestelik as gesin (Junie 2007)

Jou kind en geld (Junie 2007)

Wat is te veel? (Junie 2007)

Ouerdruk kan kinders laat uitbrand (Junie 2007)

Roofkopiëring – die diefstal waarvoor ons blind is (Augustus 2007)

Die monster wat van kinders steel – Jaloesie (Augustus 2007)

Artikels oor persoonlike groei:

Selfdissipline (Junie 2007)

Status – ʼn wanhopige soeke na eiewaarde (Augustus 2007)

Lojaliteit (Augustus 2007)

Liefde (Oktober 2007)

Inligting aan bejaardes:

Ouma het (alweer) geval (Februarie 2008)

Uit die mond van die suigeling (Junie 2007)

Motivering (Persoonlike getuienisse):

Engel met ʼn ‘klankboks’ – kankerlyer getuig (Februarie 2008)

Vreugde in Gods oase – kankerlyer getuig (Junie 2007)

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!