02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3.1 Inleiding

Hoofstuk 3: Dokumentanalise

Die kwalitatiewe dokumentanalise het die aanloop gevorm tot die meer empiriese vraelys- en

fokusgroepondersoeke. Die doel van die analise was om te bepaal watter ontwerpkenmerke

uitstaan as positiewe of negatiewe ontwerpstrategieë en om die uitwerking daarvan op die

beelduitstraling van die Kerk te bepaal.

3.2 Kwalitatiewe dokumentanalise

Die kommunikasiesituasie vorm volgens die GKBP van De Stadler deel van ʼn geïntegreerde multidimensionele

geheel waarin alle elemente in verhouding tot mekaar staan. Die proses van

beeldvorming is dus veelfasettig, multi-direksioneel, iteratief en nie-staties, vandaar dan die gebruik

van die matriksontwerp van die model, sodat duidelik blyk hoe verskillende veranderlikes in die

kommunikasiemodel mekaar wedersyds (kan) beïnvloed.

Verder geskied kommunikasie na binne (intern) en na buite (ekstern), maar vir die doel van hierdie

ondersoek word daar gekyk na die interne kommunikasie (boodskap) van die Algemene Sinode en

Streeksinode (sender) aan gemeentes en dus lidmate (ontvangers) van die geskrewe kommunikasie

van die Kerk.

Lesers, hier die lidmate, moet gesien word as verbruikers van die Kerk se kommunikasie. Lidmate

kan onwilIige (lees nie graag die geskrewe kommunikasie nie) of gewillige verbruikers wees. Dit is ʼn

dus die uitdaging van elke skrywer van die Kerk om met sy geskrewe kommunikasie ʼn beeld van die

Kerk te skep wat lidmate oorreed of lus maak om dit te lees.

Aan die hand van die model van De Stadler is daar ʼn dokumentanalise gedoen van drie eksemplare

van die Kerkbode, drie van LIG en drie van Vrydagnuus, soos voorgestel deur die opdraggewers.

Elkeen van hierdie drie publikasies is geanaliseer met betrekking tot hulle inhoud, hulle eksterne of

uiterlike struktuur, hulle styl en die grafika wat gebruik is om die boodskap oor te dra. In die proses

is in ag geneem op welke wyse die ontwerpkeuses deur die vier deelboodskappe (die referensiële,

appellerende, ekspressiewe en relasionele boodskap) die beelduitstraling van die Kerk sou kon

beïnvloed.

3.2.1 LIG

LIG is ʼn glanstydskrif wat deur lidmate sowel as nie-lidmate op die ope mark gekoop kan word. Daar

kan ook op die tydskrif ingeteken word, en in sommige gemeentes is die tydskrif by die kerkkantoor

beskikbaar. In die tydskrif word daar nie eksplisiet vermeld dat dit ʼn publikasie van die NG Kerk is

nie.

3.2.1.1 Inhoud

Wat inhoud betref is die beeld wat LIG uitstraal professioneel, modern en byderwets. Dit lyk soos

enige van die hedendaagse tydskrifte wat op die winkelrakke lê. Dit is op glanspapier gedruk met

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!