02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

hierdie kontraknavorsingsprojek ʼn illustrasie van die feit dat die Kerk omgee watter beeld hy

uitstraal onder sy lidmate, dat die Kerk omgee of sy kommunikasie aan die behoeftes van sy lidmate

voldoen en dat die mening van sy lidmate vir die Kerk belangrik is.

2.3 Metodologie

Met die ondersoek wil ons vasstel watter beeld die geskrewe kommunikasie van die NG Kerk

uitstraal onder sy lidmate. Die Geïntegreerde Kommunikasiemodel oor Beeldvorming en -projeksie

vorm die teoretiese basis vir die ondersoek en dikteer dan ook juis dat ons moes kies vir ʼn drieledige

navorsingsontwerp:

• Daar is eerstens ʼn kwalitatiewe dokumentanalise (Hoofstuk 3) gedoen van drie publikasies

van die NG Kerk, naamlik LIG, die Kerkbode en die Vrydagnuus.

• Tweedens is daar ʼn kwantitatiewe ondersoek (Hoofstuk 4) gedoen met ʼn vraelys wat uit vier

afdelings bestaan en aan agt gemeentes gestuur is.

• Derdens is daar fokusgroeponderhoude gevoer met drie stedelike en drie landelike

gemeentes (Hoofstuk 5).

Hierdie metodologieë word verder verduidelik in die onderskeie hoofstukke. Die statistiese

verwerking van die data is gedoen deur prof Martin Kidd van die Sentrum vir Statistiese Analise aan

die Universiteit van Stellenbosch.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!