02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

• Ekspressiewe boodskap. Die deelboodskap wat ’n bepaalde beeld van die sender, van sy of

haar persoon, gevoelens, opvattings, norme en waardes oordra aan die ontvanger.

• Relasionele boodskap. Die deelboodskap wat op een of ander wyse ’n aanwysing gee van

die verhouding wat tussen die sender en ontvanger bestaan, of ’n indruk gee van die wyse

waarop die sender die ontvanger sien. In hierdie deelboodskap gee die sender dikwels

inligting wat die ontvanger tuis laat voel in die dokument, wat die ontvanger met die

dokument laat identifiseer.

Die indruk wat die ontleding van talle dokumente by ons laat, is dat die makers van dokumente heel

dikwels slegs op die eerste van hierdie vier deelboodskappe fokus, terwyl die ander drie op byna

toevallige, meestal onbeplande wyse oorgedra word. Juis hierin lê dan ook dikwels die probleme

met betrekking tot beelduitstraling.

Hierdie vier boodskappe word uiteindelik beliggaam in die verskillende ontwerpkeuses wat skrywers

maak met betrekking tot die inhoud, die struktuur, die styl en die grafiese ontwerp van die

dokument (die blok links bo). Deur swak keuses word die balans tussen die vier deelboodskappe

dikwels versteur en ly die beeld van die betrokke instansie skade deur die gebrekkige sensitiwiteit

van die dokument.

In die vrae wat gestel word tydens die vraelysondersoek en die fokusgroepgesprekke word hierdie

balans in die model op verskillende maniere na vore gebring wanneer die gerigtheid op die

doelgroep, die houdings van die respondente en die oordele oor bepaalde aspekte van die

dokument se ontwerp belig word. Dit word ook in berekening gebring in die analises van ‘n aantal

voorbeelde.

De Stadler (2007) het dit teen linieêre kommunikasiemodelle wat die kommunikasiesituasie te

eenvoudig voorstel. In die model wat hier as basis gebruik word, beïnvloed die verskillende

onderdele mekaar wedersyds. Daarom word daar in die model gebruikgemaak van multidireksionele

pyltjies om aan te dui dat die beïnvloeding nie net in een rigting loop nie.

Beeldvorming is ʼn verweefde proses wat altyd binne ʼn konteks geskied wat ʼn verskeidenheid

gedrags- en institusionele konsepte insluit soos kultuur, institusionele kultuur, identiteit, houdings,

emosies, stereotipes, ervaring, ander media, ens. In hierdie ondersoek tree die Kerk op as sender

met sy gemeentelede as ontvangers binne ʼn spesifieke konteks wat die boodskap ontvang deur

middel van spesifieke geskrewe kommunikasiebronne.

Hierdie model plaas elke stuk kommunikasie, hier ʼn ooreengekome seleksie van die Kerk se

geskrewe kommunikasie aan sy lidmate, binne ʼn spesifieke homogene kulturele konteks, nl. die

institusionele kultuur van die Kerk en die kultuur van sy lidmate. Hierdie konteks verteenwoordig die

identiteit, houdings, stereotipes, ervarings, geskiedenis, ens. van die lidmate wat dit lees asook van

die skrywers. In veral Suid-Afrika is die konteks wyd. Suid-Afrika buite die Kerk sluit 10 ander tale, ʼn

hele aantal ander gelowe en kultuurgroepe in waarmee lidmate van die Kerk elke dag op skool, in

die werkplek, op die sportveld, in die massamedia, ens. in aanraking kom. Hierdie beïnvloeding is

wedersyds, en skep ʼn kommunikasielandskap waaroor daar met sorg besin moet word om

kommunikasie suksesvol te kan maak.

Die Kerk wil met hierdie opdrag aan die US Taalsentrum vasstel watter beeld die geskrewe

kommunikasie van die Kerk by hulle lidmate skep. Volgens die navorsers is die blote bestaan van

10

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!