02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die tweede belangrike komponent is dan die beeld self. Daar is wat dit betref, ‘n belangrike

tweedeling, nl. die onderskeid tussen gewenste beeld en gekonstrueerde beeld. Eersgenoemde

verwys na die beeld wat die instansie graag sou wou uitdra en lg.na die beeld wat in feite deur ander

van die instansie gekonstrueer word. Die beste situasie vir ‘n instansie is wanneer hierdie twee

weergawes van hulle beeld presies oorvleuel (‘n situasie wat natuurlik byna nooit realiseer nie). Die

slegste situasie is daardie een waarin die instansie geen beheer uitoefen oor die beeld wat hulle

graag sou wou uitdra nie en veral ook wanneer hulle nie toets of die beeld inderdaad deur hulle

kommunikasie uitgedra word nie. Hierdie ondersoek is ‘n goeie voorbeeld van die

verantwoordelikheid wat instansies behoort uit te oefen, want dit het juis ten doel om te bepaal of

die Kerk wel die beeld uitstraal wat hulle graag sou wou hê. Hieruit kan afgelei word hoe belangrik

dit is dat die Kerk bewustelik beplan wat hulle beelduitstraling behoort te wees.

Die derde belangrike komponent van die model het te make met die toegang, evaluering en

aanvaarding van die inligting wat deur die kommunikasie oorgedra word. Daar word onderskei

tussen drie belangrike kategorieë:

• Die fisiese toegang, evaluering en aanvaarding. Hier gaan dit veral om die fisiese

beskikbaarheid van kommunikasiemiddele en die wyse waarop gebruikers van die middele

die beskikbaarheid evalueer en aanvaar. Die vrae in die vraelys en in die

fokusgroepgesprekke wat te make het met die beskikbaarheid van verskillende dokumente

hou direk hiermee verband.

• Die intellektuele toegang, evaluering en aanvaarding. In hierdie geval gaan dit veral om die

gebruiker van die kommunikasie se omgang met verbale en nie-verbale seine en die

gebruiker se vermoë om hierdie seine intellektueel te kan verwerk. Dit gaan dus ten diepste

om die begrip van die kommunikasie, die evaluering van die begrip en die aanvaarding

daarvan. Vrae wat tydens die ondersoek gestel word oor die toeganklikheid en begryplikheid

van die kommunikasie van die Kerk hou hiermee verband.

• Emosionele toegang, evaluering en aanvaarding. Veral in hierdie geval kom die hantering

van seine soos die stylkeuses, die wyse waarop die leser in die teks betrek word, en die

beheer van die afstand tussen skrywer en leser baie sterk op die voorgrond. Dis in hierdie

kategorie waar die leser se betrokkenheid by die kommunikasie en beslissings oor of hy of sy

van die kommunikasie hou, daarmee kan identifiseer, ens. van groot belang word.

Die vierde komponent van die model het te make met die dokument en die boodskap self. Op

hierdie punt in die model word ons direk gekonfronteer met die ontwerpkeuses wat gemaak moet

word om ‘n gunstige beeld uit te straal. Die belangrikste insig hier, en ook die een waarmee

dokumentmakers die meeste probleme het, is die insig dat wanneer mens kommunikeer jy tegelyk

vier boodskappe oordra:

• Referensiële boodskap. Die deelboodskap wat die saaklike, feitelike inligting oordra, d.w.s.

die eintlike inhoud van die boodskap.

• Appellerende boodskap. Die deelboodskap wat ’n beroep op die ontvanger doen om iets te

doen, op die boodskap te reageer. Goeie voorbeelde hiervan is die beroep wat ’n mens doen

op iemand om die instruksies in ’n handleiding sorgvuldig te volg, of die beroep om te

handel op basis van ’n bemarkingsboodskap (bv. oor te gaan tot die aankoop van ’n produk),

of die beroep wat jy op iemand doen om inderdaad gedragspatrone te verander.

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!