02.05.2013 Views

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

beeld en kommunikasie - Bybel-Media

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In hierdie model word al die elemente wat beeldvorming deur kommunikasie beïnvloed, in een

matriksvormige ontwerp saamgevat. Deur die toepassing van hierdie model wil die navorsers aandui

wat presies dit in ʼn teks is wat ʼn instansie se beelduitstraling kan beïnvloed. In hierdie hoofstuk sal

ons nie die volle teoretiese impak van die model bespreek nie, maar slegs kortliks fokus op die impak

daarvan op die kommunikasie van die NG Kerk.

Die model dui eerstens aan dat die kommunikasie van ‘n instansie, in hierdie geval die NG Kerk,

plaasvind in ‘n konteks waarin daar ‘n heel komplekse versameling veranderlikes is wat die

beeldvorming van die kommunikasie mag beïnvloed. Enkele van hierdie veranderlikes en hulle

moontlike impak op die Kerk se kommunikasie word hier uitgewys:

• Die institusionele kultuur van die NG Kerk. Dit kan byvoorbeeld wees dat die Kerk ‘n sterk

hiërargiese institusionele kultuur het wat veroorsaak dat die kommunikasie hierdie sterk

formele hiërargie uitstraal. In so ‘n geval sou die kommunikasie heel maklik afstandig en

saaklik kon oorkom. Hierby sluit dan ook ‘n veranderlike soos identiteit aan. Die NG Kerk sou

byvoorbeeld ‘n sterk federale identiteit kon hê wat ‘n invloed op die kommunikasie kon hê.

Dit is duidelik dat in die bepaling van die beeldvormende potensiaal van kommunikasie ‘n

instansie heel duidelik moet nadink oor die rol van hierdie veranderlikes.

• Houdings in en oor die NG Kerk. Die houdings wat lidmate oor die Kerk het of oor bepaalde

onderdele van die Kerk (bv. eie gemeente) mag hê, sal noodwendig ‘n bepalende invloed hê

op die ervaring van die beeld van die Kerk. Indien dit byvoorbeeld so sou wees dat

jongmense die houding het dat die Kerk nie byhou by die nuutste ontwikkeling op sosiaalmaatskaplike

gebied nie, sal hierdie houding byvoorbeeld daartoe kon lei dat sulke

jongmense die kommunikasie van die Kerk as meer ouderwets ervaar. Dit is daarom uiters

belangrik dat die Kerk – soos onder andere in die vraelys in hierdie ondersoek – probeer

vasstel watter houdings daar onder lidmate en mense buite die Kerk heers.

• Stereotipes. Mettertyd kan bepaalde groepe, sy dit lidmate of mense van buite die Kerk,

bepaalde stereotipes oor die Kerk ontwikkel (en hier is dit nie ter sake of die stereotipe waar

is of nie – dit gaan om persepsies). Dit gaan byvoorbeeld oor die stereotipe dat die Kerk ‘n

konserwatiewe liggaam is wat betref sekere kontroversiële aangeleenthede, of die

stereotipe dat kerklike amptenare altyd voorskriftelik optree. Hierdie stereotipes word dan

deur lesers ‘n dokument binnegedra en dit kan ‘n invloed hê op hulle ervaring van die

dokument en die beeld wat die dokument uitdra, dikwels ten onregte. Weer eens is

ondersoeke na hierdie stereotipes en die beheer oor die stereotipes van groot belang.

• Ervarings. Die ervarings van ‘n individu sal noodwendig bydra tot daardie individu se

beoordeling van die kommunikasie van die entiteit waarvan die betrokke ervarings geld.

Indien iemand byvoorbeeld ‘n negatiewe ervaring van die Kerk gehad het, sal dit

noodwendig ‘n invloed hê op daardie persoon se die ervaring van die beeld van die Kerk.

• Ander media. Die wyse waarop oor die Kerk en ook deur die Kerk in die media gerapporteer

word (of soms juis nie gerapporteer word nie) het ongetwyfeld ‘n invloed op die beeld van

die Kerk. Die debatte in die openbare media oor sake soos kerkeenheid en homoseksualiteit

kan onder sommige lidmate van die NG Kerk, asook onder buitestaanders, ‘n bepaalde beeld

van die Kerk laat ontstaan. Heelwat van die onsekerheid wat lidmate byvoorbeeld ervaar

word, volgens opmerkings in die fokusgroepe, heel dikwels veroorsaak of versterk deur die

aard van die rapportering in ander media.

8

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!