beeld en kommunikasie - Bybel-Media
beeld en kommunikasie - Bybel-Media beeld en kommunikasie - Bybel-Media
1.4.3 Fokusgroeponderhoude Ten einde die kwantitatiewe resultate van die vraelysondersoek te ondersteun, is besluit om ‘n aantal gestruktureerde fokusgroepgesprekke te voer. Op basis van hierdie meer kwalitatiewe data kon die navorsingspan skerper oordele fel oor bepaalde aspekte van lidmate se response. Hierdie deel van die ondersoek word bespreek in Hoofstuk 5. 6
Hoofstuk 2: Teoretiese model en metodologie 2.1 Geïntegreerde Kommunikasiemodel vir Beeldvorming en -projeksie De Stadler se Integrated Communication Model for Image Formation and Projection (De Stadler, 2007; Afrikaans: Geïntegreerde Kommunikasiemodel vir Beeldvorming en -projeksie (die GKBPmodel) vorm die basis van hierdie navorsingsprojek. Integrated Communication Model of IFP Context Context Context includes a complex of behavioral and institutional concepts, such as culture (including institutional culture), identity, attitudes, emotions, stereotypes, experiences, other media, etc. Document Design Content Structure Style Graphics 7 Referential message Appealing message Expressive message Relational message Information Physical access, evaluation & acceptance (visual cues) Intellectual access, evaluation & acceptance (verbal and graphical cues) Emotional access, evaluation & acceptance (emotional cues) Image Intended or Desired (constructed) Institutional (influenced by institutional culture and identity) Construed Institutional (self-expression) and stakeholders or clients Contexts includes a complex of behavioral and institutional concepts, such as culture (including institutional culture), identity, attitudes, emotions, stereotypes, experiences, other media, etc. Context Context
- Page 2 and 3: BEELD EN KOMMUNIKASIE ’n Verslag
- Page 4 and 5: Hoofstuk 5: Fokusgroepondersoeke ..
- Page 6 and 7: misdaad te hanteer nie. Hy bepleit
- Page 8 and 9: Taakgroep vir Kommunikasie en Media
- Page 12 and 13: In hierdie model word al die elemen
- Page 14 and 15: • Ekspressiewe boodskap. Die deel
- Page 16 and 17: 3.1 Inleiding Hoofstuk 3: Dokumenta
- Page 18 and 19: Ewigheid is ʼn groter prys - Oscar
- Page 20 and 21: Figuur 3.1 ’n Lesersvriendelike i
- Page 22 and 23: ‘n Ander superstruktuur wat nie i
- Page 24 and 25: in die hoek links bo sodat tieners
- Page 26 and 27: 3.2.1.3 Styl Die volgende element w
- Page 28 and 29: opdragte gegee. Voorbeelde van patr
- Page 30 and 31: Figuur 3.7 Voorblad van die Kerkbod
- Page 32 and 33: Die Eenjaarbybel ... deur Wil Voslo
- Page 34 and 35: Deur die oormatige gebruik van die
- Page 36 and 37: 3.2.3.1 Inhoud Die Vrydagnuus versk
- Page 38 and 39: Dag aan alle gemeentes, Hallo Leser
- Page 40 and 41: Die skrywer slaag daarin om die les
- Page 42 and 43: 4.1.2 Vraelysformaat Met die proble
- Page 44 and 45: Vraag 5 (opleiding) Die histogram i
- Page 46 and 47: Heelwat minder lesers het ʼn oordee
- Page 48 and 49: Respondente in al drie bogenoemde g
- Page 50 and 51: C1 - Ek dink die Kerk maak voorsien
- Page 52 and 53: hoë mate van neutraliteit. Rondom
- Page 54 and 55: C18 - Soms verwar die inligting wat
- Page 56 and 57: C5 - Die geskrewe kommunikasie het
- Page 58 and 59: C26 - Ek voel my altyd tuis in die
1.4.3 Fokusgroeponderhoude

Ten einde die kwantitatiewe resultate van die vraelysondersoek te ondersteun, is besluit om ‘n

aantal gestruktureerde fokusgroepgesprekke te voer. Op basis van hierdie meer kwalitatiewe data

kon die navorsingspan skerper oordele fel oor bepaalde aspekte van lidmate se response.

Hierdie deel van die ondersoek word bespreek in Hoofstuk 5.

6