GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA) GRAAD 9 ...
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA)

GRAAD 9 – 2008

TEGNOLOGIE

MERKRIGLYNE

AFDELING B

Tyd: 2 ure

100 punte

Aantal bladsye: 12
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 2 van 12

INHOUD

PUNTE BLADSY

Toekenning van punte per LU 3

VRAE

AFDELING A: Gevallestudies 3

1 6 3

2 4 3

3 2 3

4 2 3

5 2 3

6 3 4

7 2 4

8 6 4

Totaal: 27

AFDELING B: Materiale 4

9 5 4

Totaal: 5

AFDELING C: Strukture 5

10 4 5

11 3 5

Totaal: 7

AFDELING D: Energie 5

12 10 5

Totaal: 10

AFDELING E: Grafiese Kommunikasie 6

13 15 6

Totaal: 15

AFDELING F: Stelsels en Beheer 8

14 8 8

15 8 9

16 4 9

17 7 10

18 9 11

Totaal: 36

Ruit vir ortografiese tekening 11

Nota aan leerders:

Julle moet al die vrae in die antwoordeboek wat verskaf word, beantwoord.
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 3 van 12

Toekenning van punte per LU en vlakke van kennis (volgens Shulman se Tabel van Leer)

Vlakke van kognitiewe behoefte geteiken deur vrae

LU 1 LU 2 LU 3 1 2 3 4

AS Punt AS Punt AS Punt

Kennis en

verstaan

Prestasie en

aksie

Refleksie en

kritiek

Beoordeling en

ontwerp

V1 AS 1 6 6

V2 AS 1 4 4

V3 AS 2 2 2

V4 AS 2 2 2

V5 AS 5 2 2

V6 AS 5 3 3

V7 AS 6 2 2

V8 AS 1 6 3 3

V9 AS 1 5 5

V10 AS 1 4 4

V11

a-d

AS 2 6 3 2 1

V11

e-g

AS 4 3 3

V11 f AS 2 2 2

V12 AS 15 15 15

V13 AS 1 3 3

V14 AS 3 8 8

V15 AS 3 8 8

V16 AS 3 4 4

V17 AS 3 4 4

V18 AS 4 11 11

22 52 26 58 15 14 13

Vlak 2 (prestasie en aksie) en Vlak 4 (beoordeling en ontwerp) is in ‘n groot mate behandel in Afdeling A … ontwerp en maak.
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 4 van 12

AFDELING A: GEVALLESTUDIES Punte: 27

1. Voltooi die onderstaande tabel. In kolom A, lys die materiale wat gebruik word vir elke

vissersboot en gee in kolom B redes hoekom hierdie materiale gekies was.

Onderwysers moet hul eie diskresie gebruik om punte toe te ken vir verskillende

moontlike antwoorde.

Kolom A Kolom B

Materiale gebruik:

Katamaran:

Redes vir keuse:

houtstompe

Kajak:

dryfhout

seeleeuvelle

Plaaslik beskikbaar, lig, houtstompe dryf, duursaam

Plaaslik beskikbaar, lig, dryf

Plaaslik beskikbaar, waterdig, duursaam

2. Lys 4 maniere waarop die katamaran en die kajak aangepas is by die behoeftes

van die mense wat dit gebruik.

Onderwysers moet die kwaliteit van die antwoorde op hierdie vraag beoordeel. Die

volgende is slegs ‘n voorgestelde antwoord. Leerders moet die aspekte soos

stabiliteit, spoed, beheerbaarheid, gebruik van materiale (gebruik wat plaaslik

beskikbaar is, eienskappe) bespreek.

Voorbeeld: Katamarans is lank sodat hulle deur die golwe kan kom. Hulle het nie

nodig om beheerbaar te wees nie aangesien die vissermanne nette gebruik. Kajakke

is kort om die maksimum beheerbaarheid toe te laat vir jag. Jagters moet hulle

prooi met ‘n harpoen kan skiet. Die jagters word aan hulle kajakke vasgemaak deur

‘n spesiale veljas wat beteken dat hulle nie sommer uit die kajak sal val terwyl hulle

jag nie maar dit beskerm hulle ook teen die koue water, aangesien seeleeuvelle

waterdig is. (4)

3. Die katamaran het nie ‘n groot impak op die omgewing nie. Gee twee redes

hiervoor.

1) Hulle hou vir ‘n lang tyd: 6 – 10 jaar

2) Hulle gebruik alternatiewe bronne van energie soos die wind of handekrag

deur roeispane te gebruik. (2)

4. Hoe beskerm jy hout om die leeftyd daarvan te verleng? Gee twee metodes .

Verf, vernis. (2)

‘n Probleem ontstaan

Die hout wat tradisioneel vir die katamarans gebruik word is nou baie skaars en baie duur. Die

bome is afgekap vir hout, konstruksie en ander huishoudelike gebruike. ‘n Ander tipe beskikbare

hout hou slegs ‘n jaar in seewater. Jou maatskappy is genader deur die vissersvereniging in Indië

om te help om nuwe bote te ontwikkel.

5. Skryf ‘n kort verslag wat die probleem beskryf wat ervaar word deur die

tradisionele bootbouers van Kerala, Indië.

Die bootbouers kan nie die tradisionele hout gebruik om hul katamarans te bou nie

omdat hout nou skaars is en ‘n ander tipe beskikbare hout nie duursaam is nie. (2)

(6)
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 5 van 12

6. Skryf ‘n ontwerpopdrag vir hierdie probleem.

Ontwerp en maak ‘n nuwe tipe boot vir die vissermanne van Kerala deur materiale

te gebruik wat maklik beskikbaar is. (3)

7. Lys twee beperkinge wat jy moet oorweeg in jou ontwerp. Gebruik Gevallestudie 1

om jou te lei. Beperkinge is die gegewe faktore wat jou keuse beperk tydens

ontwerp.

Strande is nou en klipperig en die golwe is groot.

Plaaslik beskikbare hout kan nie gebruik word nie. (2)

8. Skryf ‘n kort paragraaf oor ‘n inheemse tegnologie wat jy bestudeer het of

raakgeloop het. Jy moet die plek (streek of land) identifiseer waar die tegnologie

gebruik word; beskryf die bruikbaarheid van die tegnologie, identifiseer die

materiale wat gebruik is en gee redes hoekom hierdie materiale gekies is. (6)

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 – 7

4 – 5

2 – 3

1

• Skryf ‘n samehangende paragraaf wat logies en goed uiteengesit is.

• Identifiseer vanwaar die inheemse tegnologie is korrek.

• Bespreek in detail die bruikbaarheid van die tegnologie aan die mense wat deur die

tegnologie geraak word.

• Identifiseer die materiale korrek wat in die tegnologie gebruik word.

• Gee uitstaande redes vir die keuse van hierdie materiale.

• Skryf ‘n goeie paragraaf wat goed uiteengesit is.

• Identifiseer vanwaar die inheemse tegnologie is korrek.

• Bespreek die bruikbaarheid van die tegnologie aan die mense wat geraak word deur die

tegnologie.

• Identifiseer meeste van die materiale wat gebruik word korrek.

• Gee goeie redes vir die keuse van hierdie materiale.

• Skryf ‘n basiese paragraaf wat nie goed uiteengesit is nie.

• Identifiseer vanwaar die inheemse tegnologie is korrek.

• Baie min detail word gegee oor die bruikbaarheid van die produk.

• Min materiale is geïdentifiseer of materiale is nie korrek nie.

• Geen redes word verskaf vir die keuse van materiale nie.

• Skryf ‘n paragraaf wat logika en goeie uiteensetting ontbreek

• Baie min detail word gegee oor die bruikbaarheid van die produk.

• Geen materiale is geïdentifiseer of materiale is nie korrek nie.

• Geen redes word verskaf vir die keuse van materiale nie

AFDELING B: MATERIALE Punte: 5

9. Stel ‘n produk voor vir elk van die eienskappe hieronder gelys. Die produk moet effektiewe

gebruik van die eienskap demonstreer.

Hierdie is voorgestelde antwoorde. Onderwysers moet elke antwoord assesseer en

beoordeel of dit die eienskap doeltreffend aantoon.

a) styfheid: dakkappe

b) roesweerstand: metaal tuinmeubels

c) hardheid: tafelblad

d) digtheid: ‘n skip se naat moet ‘n hoë digtheid hê

e) druksterkte: ‘n pilaar in ‘n gebou (5)

5 – 6

3 – 4

2

0 – 1
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 6 van 12

AFDELING C: STRUKTURE Punte: 7

10. Skryf die name van die strukture wat slegs nie-buigbare komponente het.

a) ‘n watertoring

d) ‘n pilaar wat dakstrukture ondersteun

(2 punte vir elke korrekte antwoord, -2 vir elke verkeerde antwoord) (4)

11. Noem watter soort krag (druk of trek) op die dele van die diagram hieronder werk.

a) EH - saamdrukkend

b) GI - trekkrag

c) DH - saamdrukkend (3)

AFDELING D: ENERGIE Punte: 10

12. a) Wat is ‘n 'rollende kragonderbreking'?

Rollende kragonderbrekings beteken elektrisiteit is afgeskakel op sekere tye in

sekere areas. (1)

b) Gee twee gevolge op die omgewing wat ‘n resultaat kan wees van verkeersligte wat

buite werking is as gevolg van kragonderbrekings?

Vermors brandstof , ‘n niehernubare bron

Uitlaatgasse wat lugbesoedeling veroorsaak. (2)

c) Gee twee gevolge op die ekonomie wat ‘n resultaat kan wees van verkeersligte wat

buite werking is as gevolg van kragonderbrekings?

Hierdie is voorgestelde antwoorde. Onderwysers moet elke antwoord assesseer en

beoordeel of die antwoord die invloed op die ekonomie bespreek.

Verlies van produktiwiteit deur mense wat nie by hul werkplekke kan uitkom nie.

Ongelukke by kruisings wat die regering geld kos in terme van gesondheidsdienste

en die invloed op produktiwiteit. (2)

d) Gee ‘n moontlike oplossing vir die probleem.

Installering van sonkrag-aangedrewe verkeersligte (1)

e) Wat is die inset vir die sonkrag-aangedrewe verkeersligstelsel?

Energie van die son (1)

f) Wat is die uitset vir die sonkrag-aangedrewe verkeersligstelsel?

Ligenergie deur die LUD (1)

g) Gee twee voorbeelde waaraan jy kan dink waar sonkrag ‘n moontlike oplossing kan

wees vir ‘n probleem veroorsaak deur kragonderbrekings.

Onderwysers moet elke antwoord evalueer op eie meriete

Verhitting van water in huise

Tandarts se spreekkamers vir hulle toerusting (2)
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 7 van 12

AFDELING E: GRAFIESE KOMMUNIKASIE Punte: 15

13. Teken die voor-, linker- en bo-aansig van die brug. Die vooraansig word aangedui

deur die pyl A. Teken in 1 ste ortografiese hoek projeksie. Jy mag die ruit gebruik

wat in die Antwoordeboek voorsien is. (15)

Rubriek vir tekening : Gebruik die onderstaande rubriek om elk leerder se

tekening te assesseer.

Daar word voorgestel dat die onderwyser genoeg afskrifte van die onderstaande

rubriek maak vir elke leerder. Assesseer die tekening daarvolgens. Plak of kram die

rubriek in elke leerder se antwoordeboek.

Kriteria: Punt

Korrekte uitleg:

Plasing van aansigte

Korrekte afmetings 5

Korrekte gebruik van skaal 1:200 2

Die tekening is netjies 2

Korrekte SA tekenstandaarde

is gebruik

Totaal: 15

3

3
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 8 van 12

Scale: 1:200

Onder is die korrekte interpretasie van die isometriese tekening van die brug in die

leerders se vraestel.
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 9 van 12

AFDELING F: STELSELS EN BEHEER Punte: 36

14. Bestudeer die diagram van ‘n ratstelsel hieronder. Ratte A en C het elk 19 tande.

Ratte B en D het elk 57 tande. As A is die as deur rat A, as D is die as deur rat D.

a) Is die ratstelsel eenvoudig of saamgestel? (1)

Saamgestelde ratstelsel

b) Wat is die verhouding tussen die insetrat genommer A en die uitsetrat

genommer D? (3)

Berekeninge

Ratverhouding =

Die ratverhouding is 9:1 of

Uitsetrat B Uitsetrat D

X

Insetrat A Insetrat C

1

9

c) Hoeveel stadiger sal As D draai in vergelyking met As A? (1)

As D sal 9 keer stadiger as As A draai.

d) Teken ‘n stelseldiagram vir die eenvoudige ratstelsel van Rat A wat inskakel

met Rat B.

Rotasie van 19-tande

Rat A in een rigting

Twee

inmekaargeskakelde

ratte wat rigting en

spoed van rotasie

verander

(3)

Rotasie van 57-tande

Rat B in teenoorgestelde

rigting en drie keer

stadiger as Rat A
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 10 van 12

15. In die onderstaande diagram, is die bewegende katrol geheg aan ‘n gewig van 60N.

Die hoeveelheid kere wat die tou die gewig ondersteun word die getal valle

genoem.

a) Bepaal die afstand wat die tou by A ingetrek moet word om 60N gewig 5m

op te lig. Wys ALLE berekeninge. (4)

Die las (60N) is ondersteun deur 4 valle. Die poging moet die gewig ‘n

kwart van die gewig van die las lig. Die tou moet egter ingetrek word by A,

vier keer die afstand wat die gewig gelig word.

Afstand wat die tou ingetrek moet word = die hoogte van die gewig wat

gelig is x die getal valle

= 5m x 4

= 20m

Die lengte van die tou wat ingetrek moet word is 20m.

b) In enige multi-stadium katrolstelsel, verduidelik die kompromis tussen die

hoeveelheid tou wat getrek moet word en die hoeveelheid valle. (4)

Leerders moet ‘n goeie verduideliking gee om 4 punte te verdien. Hulle

moet die verhouding tussen die valle en die afstand wat die tou ingetrek is

verduidelik.

Hoe meer valle daar is, hoe makliker is dit om die gewig te lig(), maar hoe

verder die afstand wat die tou ingetrek moet word (). As daar twee valle is

sal die poging halveer word maar die afstand wat die tou ingetrek moet word

sal dubbel soveel wees. (). Die kompromis is tussen die poging (wat

afhang van die hoeveelheid valle) en die afstand. ().

16. Gee ‘n voorbeeld van waar elk van die volgende meganiese beheerstelsels in die

werklike lewe gebruik word.

Daar is baie moontlike antwoorde op hierdie vraag. Onderwysers moet hulle eie

diskresie gebruik.

a) Pal en rat – hystoestel

b) Nokklamp – op die mas van bote , blinders

c) Eenrigtingklep – binneband in ‘n fietswiel

d) Vernouer – outomatiese deure (4)
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 11 van 12

17. Teken ‘n skets van ‘n nokklamp. Die skets moet die doel van ‘n nokklamp aandui

asook hoe dit werk. Gebruik benoemings en notas om te verduidelik. Verklaar die

doel van ‘n nokklamp en verskaf ‘n werklike lewe voorbeeld.

Nokklamp

Doel : Dit is ‘n eenrigtingmeganisme vir ‘n tou. Die nokke sal skei wanneer die tou

vorentoe getrek word, maar sal klamp as die tou teruggetrek word.

Werklike lewe gebruik : Op ‘n boot om die seile se toue in plek te hou. (7)

4 punte kan toegeken word vir die skets.

Die skets moet die volgende hê:

• Beskrywings en notas om te verduidelik

• Netjies geteken wees

• Pyltjies hê om rigting van beweging aan te dui

• Netjies getekende nokke
GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: AFDELING B – MERKRIGLYNE Bladsy 12 van 12

18. Bestudeer die elektroniese kringbaan hieronder

a) Kies enige vier komponent van die kringbaan en voltooi die tabel deur :

• Die komponente te identifiseer;

• Verklaar of elk van die gekose komponente ‘n inset-, proses- of

uitsetkomponent is,

• Verklaar die funksie van elke komponent.

Leerders moet enige vier van die volgende komponente kies. (8)

Deel

Naam van komponent

(1/2 punt elk = 2 punte))

A Battery Inset

B Skakelaar Inset

C Weerstand Proses

D Kapasitor Proses

E Transistor Proses

F LUD Uitset

Inset/ Proses/ Uitset

(1/2 punt elk = 2 punte)

b) Wat gebeur wanneer die kringbaan aangeskakel word?

Funksie

(1 punt elk = 4 punte)

Kragbron: ‘n aantal verbinde

elektriese selle wat ‘n direkte

stroom produseer deur die

omsetting van chemiese energie in

elektriese energie.

Beheer die elektriese stroom in ‘n

stroombaan. As die skakelaar

aangeskakel is, dan sluit dit die

stroombaan en die stroom vloei.

Beheer die hoeveelheid stroom wat

in ‘n stroombaan vloei. Dit

beskerm ander komponente wat

beskadig mag word as te veel

stroom daardeur vloei.

‘n Kapasitor stoor en laat elektriese

lading vry op ‘n gereelde basis.

‘n Elektroniese skakelaar wat

strome aan en afskakel

Dit gloei wanneer strome daardeur

vloei. LUD’s laat min lig vry en

gebruik min krag. Dit word

dikwels gebruik om te wys of daar

krag in ‘n stroombaan is.

Die LUD sal flikker. (1)

TOTALE PUNTE: [100]