02.05.2013 Views

Moses en sy Kusitiese Vrou pdf - Ecclesia

Moses en sy Kusitiese Vrou pdf - Ecclesia

Moses en sy Kusitiese Vrou pdf - Ecclesia

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Teksverse uit 1953 Vertaling

Deur: F.W.C. Neser, M.Sc.

Moses

en sy

Kusitiese Vrou

1

Moses en Sy “Kusitiese” Vrou

Outeur F.W.C. Neser

Kopiereg F.W.C. Neser

Uitgewer F.W.C. Neser

Posbus 31571

Wonderboompoort

0033

Tel / Faks: (012) 379-8954

e-pos: ekklesia@telkomsa.net

Kantoorure: Maandag – Dinsdag,

Donderdag – Vrydag,

9:00 - 12:00

Drukker Jotha Drukkers,

CK 95/28940/23

Tel: (012) 46-5964

(083) 453-0969

Nuwe Druk: 2006

ISBN 1-919933-52-2

2

Moses en sy Kusitiese Vrou

Ons leef in die mees veelbewoë tyd van alle tye. Wanneer daar gepraat word

van die gevaar dat die mens homself en alle lewe op aarde totaal kan uitwis, dan

is dit nie net ‘n blote bangmaak storie nie, maar ‘n harde werklikheid.

In sy Profetiese Rede in Matthéüs 24:22; het ons Here Jesus gesê:

En as daardie dae nie verkort word nie, sou geen vlees gered word nie;

maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word.

Hy het van die dae waarin ons nou leef gepraat.

Ons staan op die randjie van die grootste ekonomiese ineenstorting wat die

wêreld nog ooit gesien het. Die goudprys wat nou so die hoogte inskiet sal skielik

val, en dan sal Openbaring 18 vervul word. Lees dit in u Bybel. Ek sit dit “vers vir

vers” uiteen in my boek “Die Boek van Openbaring”.

Een van die ander kenmerke van hierdie einde van die Eindtyd is die gevaar van

misleiding. Ek haal weereens hierdie paar verse aan uit:

Matthéüs 24:4,11;

4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pasop dat niemand julle mislei nie.

11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.

(Lees ook vers 24.)

Een van die groot misleidings in hierdie tyd veral, is die misleiding aangaande die

RASSEKWESSIE. Daar word al meer en meer vir ons gesê dat daar geen verskil

in ras is behalwe die kleur nie, en dan word daar veral verwys na MOSES EN SY

KUSITIESE VROU, en word daar vir ons gesê dat ons Númeri 12 moet lees.

Ek vra u, geagte leser, om dit asseblief te doen.

Gebruike in die dae van die Bybel:

In Númeri 12:1 word Moses deur Aäron en Mirjam weerstaan oor sy Kusitiese

vrou, en die verse wat daarop volg lees ons van hoe die toorn van God teen

Mirjam ontvlam het omdat hulle dit gewaag het om teen Moses te spreek.

Nou word dit sonder meer aanvaar dat Moses se vrou swart was omdat sy ‘n

Kusiet genoem word. In die dae van die Bybel was dit dikwels die gebruik om ‘n

persoon te noem volgens die land waar hy of sy vandaan gekom het, en nie

volgens die ras wat hy verteenwoordig het nie.

Kom ons kyk na die paar voorbeelde:

Moses:

In Ex.2:19, word Moses ‘n Egiptiese man genoem.

En hulle antwoord: ‘n Egiptiese man het ons uit die hand van die

veewagters verlos; en hy het ook volop vir ons geput en die vee laat

drink.

3

Dit was die antwoord wat Jetro se dogters aan hom gegee het op sy vraag

hoekom hulle daardie dag so vroeg by die huis gekom het. Moses het op daardie

oomblik daar by die put aangekom toe hy op vlug was uit Egipteland uit omdat hy

daar ‘n Egiptenaar doodgeslaan het. Die dogters van Jetro noem hom toe ‘n

Egiptiese man. Ons weet dat hy nie ‘n Egiptenaar was nie, maar ‘n Israeliet.

Jakob:

In Deut. 26:5, word Jakob ‘n Arameër (In Engels “Syrian”) genoem:

“- - - - - - My vader was ‘n swerwende Arameër en het na Egipte afgetrek

en daar as vreemdeling vertoef met min mense; maar hy het daar ‘n

groot, magtige en talryke nasie geword.

Maar ons weet dat Jakob nie ‘n Arameër (Siriër) was nie, maar ‘n Israeliet (die

eerste Israeliet), maar ‘n Arameër genoem was omdat hy vanaf Aram afgetrek het

na Egipte.

Rebekka:

In Génesis 25:20, word Rebekka die dogter van Betuel, die Arameër, en die

suster van Laban, die Arameër genoem. Ons weet dat hulle nie Arameërs was

nie, maar Hebreërs, die familie van Abraham, die Hebreër.

In Génesis 24:1-4 lees ons dat Abraham sy dienskneg laat sweer het dat hy vir sy

seun, Isak, ‘n vrou vanuit sy land en sy familie sal gaan haal. Betuel en Laban en

Rebekka was dus Hebreërs, maar hulle was Arameërs genoem omdat hulle daar

gewoon het toe Abraham se dienskneg vir Rebekka gaan haal het om Isak se

vrou te word.

Hierdie strengheid aangaande die suiwerheid van ras by die aartsvaders kan ook

in Jakob gesien word waar Isak hom in Génesis 28:1,6,8; beveel het om vir hom

geen vrou uit die dogters van Kanaän te neem nie.

Rut:

Uit Númeri 32:33 en Josua 13:24-32, sien ons dat die land aan die Ooste van die

Jordaan aan die twee stamme van Israel, naamlik Gad en Ruben en die halwe

stam van Manasse gegee is. Op enige goeie Bybel kaart van daardie tyd sal ons

sien dat daardie gebied bekend gestaan het as die vlaktes van Moab.

In 1 Kronieke 4:22, sien ons dat daar sekere families van Juda was wat oor Moab

geheers het.

verder Jokim en die manne van Koséba en Joas en Saraf - hulle wat oor

Moab geheers het - en Jasubi-Léhem; maar die geskiedenisse is oud.

Hierdie laaste gedeelte is baie betekenisvol.

In hierdie “veld van Moab” - (Rut 1:1), kon Eliméleg en sy vrou Naómi en sy twee

seuns onder hierdie twee en ‘n half stamme van Israel wat ook in daardie gebied

gevestig was, soos ons gesien het, of met hierdie families van Juda wat oor Moab

geheers het, kontak gemaak het. Maglon en Giljon, die twee seuns van Eliméleg

en Naómi kon dus vir hulle vroue geneem het uit hierdie Israel Stamme wat in die

gebied van Moab gewoon het.

4

Verder is dit heel natuurlik volgens die gebruik van daardie tyd, soos reeds

aangetoon, dat toe Rut uiteindelik saam met Naómi in Juda aangekom het, dat sy

‘n Moabiet genoem is omdat sy uit daardie landstreek gekom het. Rut het ook vir

Naómi gesê:

“- - - - - - u volk is my volk, en u God is my God - (Rut 1:16).

Nou kom ons by die man Boas:

Uit ‘n noukeurige studie van sy optrede sien ons dat hy ‘n baie opregte en vroom

man was wat streng volgens die wet van God geleef het. Selfs toe Rut daardie

eerste nag by sy voetenent gaan staan het en hom gevra het om sy vleuel oor

haar uit te brei (dit is, om met haar gemeenskap te hê omdat hy die naaste losser

was volgens die Wet, om uit haar namens haar man wat gesterf het, kinders te

verwek), het hy vir haar gesê dat hy aan haar begeerte sou voldoen, maar hy het

geweet van ‘n ander losser wat ‘n nader familielid van die ontslape man van Rut

was, en dat hy eers ‘n geleentheid moes gegun word om sy lossingsreg uit te

oefen.

Lees dit alles in Rut 3.

In Rut 4 sien ons hoedat daardie nader familielid nie sy lossings voorkeur wou

uitoefen nie, en Boas toe vir Rut tot vrou geneem het. Uit hulle is Obed gebore

die vader van Isai, die vader van Dawid uit wie se nageslag ons Here Jesus

Christus gebore is.

In Deuteronómium 23:3, lees ons dat geen Ammoniet of Moabiet in die

vergadering van die HERE mag kom nie, selfs nie tot in die tiende geslag nie, met

ander woorde, nooit! Ons het ook reeds gesien hoe streng Abraham, Isak en

Jakob was om hulle bloed suiwer te hou. Op talle plekke in die Ou Testament het

die HERE vir Israel beveel om nie met ander nasies te ondertrou nie.

Ek sal verderaan in hierdie artikel hierop terugkom, maar dink maar daaraan hoe

vertoornd die HERE op Israel was toe hulle met die Moabiete begin ondertrou het

nadat Bíleam vir Balak die raad gegee het om die Israeliete na hulle feeste uit te

nooi, - (lees Núm. 25:1-3; Núm 31:16).

Kom ons lees ook:

Deuteronómium 7:6-8;

6 Want jy is ‘n volk heilig aan die HERE jou God; jou het die HERE jou God

uitverkies om uit al die volke wat op die aarde is, sy eiendomsvolk te

wees.

7 Die HERE het ‘n welgevalle aan julle gehad en julle uitverkies, nie omdat

julle meer was as al die volke nie, want julle was die geringste van al die

volke.

8 Maar omdat die HERE julle liefgehad en die eed gehou het wat Hy vir julle

vaders gesweer het, het die HERE julle met ‘n sterke hand uitgelei en jou

uit die slawehuis, uit die hand van Farao, die koning van Egipte, verlos.

5

Hier is ewige dinge op die spel.

Kom laat ons dus baie noukeurig na hierdie saak kyk:

Sou Boas, wat ‘n baie opregte en vroom man was, en dit bewys het in die geval

van Rut, die Wet van God wat so streng was om die bloed van Israel suiwer te

hou, nou die Wet op so ‘n belangrike punt soos hierdie gaan verbreek? Het Boas

vergeet hoe God vir Israel gestraf het omdat hulle op Bíleam se raad met die

Moabiete begin ondertrou het?

Dit is ondenkbaar.

Sou die Bybel wat so noukeurig is, en vir ons so mooi laat sien het hoe presies

Boas was aangaande die lossingsreg in die geval van Rut (wat een van die

verordeninge was wat God vir Israel as ‘n insetting gegee het) Boas se optrede

nou sommer verniet vir ons so noukeurig beskryf het?

Sou God, wat beloof het dat die Messias uit Juda sou kom nou toelaat dat die

voorouers van Jesus nou die helfte heidens (as Rut ‘n egte Moabiet was, soos

beweer word) en die helfte Israelities (deur Boas) wees? Dit is teenstrydig met

die Boodskap van die Ou Testament.

Moses se Vrou

Nou kom ons by Moses en sy Kusitiese vrou.

Een van die eerste dinge wat ons duidelik voor oë moet hou is dat die nasies van

die dae van die Bybel nie almal meer in dieselfde gebiede in hierdie tyd van ons

woon nie. Daar het groot volksverhuisings plaasgevind. Die Egiptenare van

vandag is byvoorbeeld glad nie dieselfde as die Egiptenare in die dae van Josef

nie. Daar was ook twee lande van Kus (of Ethiopië in Engels) in die dae van

Moses, een in Asië en een in Afrika.

Om reg aan ons ondersoek na die vrou van Moses te laat geskied, moet ons

daarop ingaan wie hierdie man Moses werklik was, en wie sy vrou was.

Kom ons begin by Moses:

In Númeri 12:6-8 lees ons:

6 Toe sê Hy: Hoor tog my woord. As julle profeet van die HERE is, sal Ek

deur ‘n gesig My aan hom bekend maak, deur ‘n droom sal Ek met hom

spreek.

7 So is dit nie met my kneg Moses nie; in my hele huis is hy getrou.

8 Mond tot mond spreek Ek met hom, en deur aanskouing en nie deur

duister woorde nie; en hy sien die verskyning van die HERE. Waarom

het julle dan nie gevrees om teen my kneg, teen Moses te spreek nie?

Moses was die man met wie God van aangesig tot aangesig gespreek het. Hy

was by uitstek ‘n tipe van Christus. Hy het reeds in Egipteland al God se stem

geken en geweet van God se Verlossingsplan in Christus Jesus.

Kom ons kyk na die volgende gedeelte uit:

6

Hebreërs 11:24-27;

24 Deur die geloof het Moses, toe hy grootgeword het, geweier om die seun

van Farao se dogter genoem te word,

25 omdat hy verkies het om liewer sleg behandel te word saam met die volk

van God as om ‘n tyd lank die genot van die sonde te hê,

26 en die smaad van Christus groter rykdom geag het as die skatte van

Egipte, want hy het uitgesien na die beloning.

27 Deur die geloof het hy Egipte verlaat sonder om die toorn van die koning

te vrees, want hy het volgehou soos een wat die Onsienlike sien.

Dit is ook Moses wat vir Israel aangaande Christus gesê het:

“‘n PROFEET uit jou midde, uit jou broers, soos ek is, sal die HERE jou

God vir jou verwek; na Hom moet julle luister - - - - - - ”.

Lees ook: Heb. 11:18; Joh. 1:21,25,45; Hand. 3:22; Hand. 7:37.

Moses het ook die man geword deur wie God sy wette aan Israel bekend gemaak

het, waaronder ook die wet teen die trou met ander nasies. Kan u uself voorstel

dat hierdie man wat so van aangesig tot aangesig met God verkeer het en van

mond tot mond met God gespreek het, in so ‘n belangrike saak soos

bloedvermenging God se wette sou oortree het? As hy so geneigd was kon hy

maklik vir hom ‘n Egiptiese meisie geneem het. Maar hy het die smaad van

Christus groter rykdom geag as al die skatte van Egipte.

Moses se Skoonvader:

Sy naam was Réhuel in Exodus 2:18, en as Jetro in Exodus 3:1 aangegee.

In Exodus 2:16, word hy die priester van Midian genoem. Midian was ‘n

afstammeling van Abraham by Ketura, die vrou wat hy na Sara se dood geneem

het.

Lees Génesis 25:1-2.

Dit word so sonder meer aanvaar dat Ketura gekleurd was, sonder enige grond

daarvoor. Abraham, die geloofsheld en vriend van God, het na God se stem

geluister en sy ordening, sy gebooie, sy insettinge en wette onderhou - (Gén.

26:5). Sou hy wat so streng was dat sy seun Isak nie oor die kleurgrens gaan

nie, nou self God se wette aangaande segregasie verbreek? Is dit nie meer

redelik en Skriftuurlik om te glo dat Ketura ook ‘n Hebreër, of ten minste ‘n Semiet

was nie?

In Génesis 9:26 sê Noag dat God die God van Sem genoem sou word, hy sê nie

dat God die God van Jafet of van Gam genoem sou word nie. Diegene wat God

dien sou dus uit Sem uit kom, en Réhuel was “die priester van Midian” - (Ex.

2:16).

Die naam Réhuel beteken “vriend van God”, ‘n ware aanbidder van die Lewende

God, daar is teoloë wat hom van dieselfde kaliber reken as Job en Melgisédek.

Dit word deur Exodus 18 bevestig waar ons lees dat Jetro (of Réhuel) vir Moses

kom besoek het waar Moses by die berg van God met die laer van Israel gestaan

7

het. Jetro was verheug oor alles wat die HERE aan Farao en die Egiptenaars

terwille van Israel gedoen het en dat die HERE vir Israel verlos het - (Ex. 18:8).

In vers 12 lees ons:

Daarop het Jetro, Moses se skoonvader, ‘n brandoffer en slagoffers

geneem tot eer van God. En Aäron en al die oudstes van Israel het

gekom om saam met Moses se skoonvader brood te eet voor die

aangesig van God.

Hieruit kan ons sien dat Jetro geen heiden was nie. As Sippóra, sy dogter, swart

was, soos beweer word omdat sy ‘n Kusiet genoem was, dan moes Jetro ook

swart gewees het, en dus ‘n heiden, en nie een van die heidense nasies van

daardie tyd het die God van Israel geken nie. Maar hierdie man het nie net die

God van Israel geken nie, maar was ook nog ‘n Priester van Hom en het aan

Hom geoffer, en Aäron, die Hoëpriester van Israel en al die oudstes van Israel het

saam met hom brood geëet voor die aangesig van die HERE.

Verderaan in Exodus 18 lees ons hoedat Jetro vir Moses goeie raad gegee het

hoe om die administrasie van Israel te behartig en die las vir homself te verlig

deur:

Exodus 18:21-22;

21 Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat God vrees, betroubare

manne wat onregverdige wins haat. En stel dié aan oor hulle: owerstes

oor duisend, owerstes oor honderd, owerstes oor vyftig en owerstes oor

tien;

22 en laat hulle voortdurend oor die volk die regspraak uitoefen: al die groot

sake moet hulle na jou bring, maar in al die klein sake moet hulle self

regspreek. Maak dit so ligter vir jou, en laat hulle saam met jou dra.

Moses het na sy skoonvader se raad geluister en daardie aanstellings gemaak.

U kan dus sien dat Sippóra geen Kusiet was in die sin dat sy ‘n swarte, of heiden

was nie. Dit is dus ‘n verskriklike dwaling met verreikende implikasies om vir ons

te sê “lees Númeri 12” met die bedoeling om dit te gebruik om vir ons te sê dat

daar Skriftuurlik niks verkeerd is vir ons Blankes om oor die kleurgrens te trou nie.

Segregasie:

Dit is dus ‘n onvergeeflike misleiding om sulke name soos RUT en MOSES SE

KUSITIESE VROU te gebruik om ons in hierdie tyd in ‘n gemoedstoestand in te

druk waarin ons die gelykstelling van rasse en ondertrouery moet aanvaar. Die

geskiedenis bewys vir ons dat daar geen gelykheid van rasse is nie, en ons kan

nie in hierdie volgende beslissende paar jare wat voorlê verander wat die

geskiedenis gedurende duisende jare nie kon regkry nie. Nee, hierdie hele

hedendaagse trant in beide die politiek en die Godsdiens is die misleiding

waarvan ons Here Jesus ons gewaarsku het wat net voor sy wederkoms sou

kom.

Lees weer: Matthéüs 24:4-5,11,24.

8

Hierdie misleiding is deel van die sataniese aanslag teen die Blanke Protestantse

Nasie om hulle hul identiteit te ontneem. In my boeke “Die Verlore Tien Stamme

van Israel” en “Apartheid: Wat sê die Skrif?” toon ek aan uit die Skrif dat hierdie

Blanke Protestantse Nasies van die Weste en hulle nakomeling die letterlike

afstammeling van die sogenaamde Verlore Tien Stamme van Israel is.

Lees asseblief in u Bybel die volgende skrifte om vir u te laat sien hoe gesteld

God daarop is dat sy volk hulle bloed suiwer moet hou:

Ex. 19:5-6; Deut. 7:6-8; Deut. 32:8-9; Esra 9:1-4,11-13; Neh. 9:1-3,7,13-14;

Neh. 10:30; Neh. 13:3,23-31.

(Waar die woord “heilig” hier voorkom, beteken dit “afgesonder”). Ek kan hierdie

Skrifture nog baie verder uitbrei. Lees bogenoemde twee boeke.

Blanke Leierskap:

Wanneer ons die Bybel reg lees, sal ons sien dat God hierdie volk en hulle

nakomelinge bestem het om onder Hom die leiers te wees onder die volkere van

die wêreld, ook tot die behoud en beswil van laasgenoemde. Wanneer ons na

die verlede kyk (tot op 1945) sal ons sien dat waar die Blanke toe nog die

leierskap in die wêreld gehad het, was daar orde en genoeg om te eet vir die nieblanke

nasies onder hulle beheer.

Na 1945 met die onttrekking van die Blanke Nasies uit hierdie gebiede, het daar

hongersnood, tirannie en onderdrukking gevolg. Die Kommunisme wat na

wêreldoorheersing streef, propageer met alle mag die gelykmaking ideologie. Die

duiwel wat hulle inspireer, weet dat wanneer die Blanke Protestantse Nasies

geëlimineer of geneutraliseer deur verbastering is, sal hulle maklik hierdie nieblanke

nasies kan oorrompel, oorheers en verslaaf.

Dit is dus met die uiterste ontsteltenis wanneer ek in hierdie tyd die uitsprake van

ons leiers hoor wat propageer dat:

“Indien die Afrikaner wil oorleef, sal hy ‘n politieke styl moet aanleer wat hom in

staat sal stel om met ander bevolkingsgroepe dialoog te voer en nie namens hulle

nie maar saam oor die toekoms van Suid-Afrika te besluit” –

(Dr. Gerrit Viljoen voor die Rapportryerskorps in Pretoria, volgens DIE BEELD van

26 September 1979).

Hierdie abdikasie is ‘n uitvloeisel van ons onkunde aangaande die Skrif, en ons

onbekeerdheid as ‘n Nasie. Daar is net een oplossing en dit is ‘n waaragtige

bekering tot God en die herontdekking van ons identiteit.

9

DIE BOODSKAP VAN F.W.C. NESER—

“ISRAEL MOET HOOR!”

lets oor die Skrywer

F.W.C. Neser is as wetenskaplike opgelei maar is ‘n toegewyde Christen vanaf sy

kinderjare. Vir hom is die Bybel die Woord van God vanaf Génesis tot

Openbaring.

Reeds vroeg in sy lewe was hy daarvan oortuig dat die mens self daarvoor

verantwoordelik is dat daar oorloë, depressies, hongersnood, droogtes. siektes

en ellende op aarde is.

Hy het gesien dat God sy volmaakte Wet aan sy volk Israel gegee het, en aan

hulle gesê het dat as hulle daarvolgens sou lewe, daar nie een van hierdie rampe

sou wees nie; en ook dat Israel as God se demonstrasievolk op aarde is. Dit was

egter vir hom duidelik dat hierdie volk nie die Jood of die Kerk is of kan wees nie.

Mettertyd het hy tot sy groot blydskap ontdek dat die Angel-Saksies, Keltiese en

Germaanse nasies inderdaad die nakomelinge van die Huis van Israel is.

By die Wederkoms van Christus (nou op hande) sal hierdie nasies tot ‘n ware

wedergeboorte kom, met die Heilige Gees vervul word en met Jesus die Christus

as hul Heer en Koning hierdie wêreld teruglei na volkome harmonie met God.

Met die oog daarop dat die Bybelse boodskap aangaande Israel uitgedra moet

word aan al die nakomelinge van die Huis van Israel, het F.W.C. Neser die

onderstaande werke tot stand gebring sodat ISRAEL KAN HOOR!

Bylae:

Boeke beskikbaar van Ekklesia.

No Titel

1 Afrikaner -- ‘n Unieke Volk Die

2* Apartheid -- Wat sê die Skrif?

3 Bedienings Gawes van Jesus Christus Die

4* Berou en Bekering

5 Bybel is Waar Die

6 Christendom en Kommunisme

7 Daniël Die Boek van

8* Daniël se 70ste Week

9 Derde dag Opstanding van Christus Die

10* Deur Lyding na Volmaaktheid

11 Die Brief van die Apostel Paulus aan die Efésiërs

12 Die Bybel Voorspel Atoomoorlog

10

No Titel

13 Doop Die

14 Doop, in watter Naam (pamflet) Die

15 Doping in die Heilige Gees Die

16 Duiwel Die

17 Engele

18 Fondament van die Christelike Lewe Die

19 Gawes van die Heilige Gees Die

20 God se Groot Week

21 Goddelike Genesing

22 Hoséa Die Profeet

23 Israel in die Nuwe Testament

24 Israelwaarheid - TV Onderhoud Die

25 Jesaja Die Boek van

26* Jesus van Nasaret

27 Joël Die Boek van

28 Kerk van Rome en die Mens van Sonde Die

29* Kruis Die

30 Insig in die Verlede en die Hede bring Uitsig op die Toekoms

31* Moses en sy Kusitiese Vrou

32 Na die Dood – Wat Dan?

33* Name van God Die

34 Nuwe Hemel en die Nuwe Aarde Die

35* Openbaring Die Boek van

36* Openbaringe van die Apostel Paulus Die

37* Opraping Die

38 Romeine Die Brief aan die

39* Rusland in Profesie

40 Sabbat Die

41* Slang van Génesis 3 Die

42 Sommige Aspekte van die Werk van die Heilige Gees

43 Terwille van die Engele

44 Twee Sade op Aarde. Die

45 Tyd van die Heiden Die

46* Verdrukking Die Groot

47* Verlore Tien Stamme van Israel Deel 1 Die

48* Verlore Tien Stamme van Israel Die

49 Vrug van die Heilige Gees Die

50 Waar het Kain sy Vrou Gekry?

11

No Titel

51* Waarom die Bybel die Eet van Varkvleis Verbied

52 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Heilige Gees

53 Wat die Bybel ons Leer Aangaande die Mens

54 Wat die Bybel ons Leer Aangaande God

55 Wederkoms van Christus Die

56 Wet van die Here Die

57 Wie is my Naaste?

58 Wie was Hulle?

59 Wêreldgebeure

No Titel

1 After Death What Then?

2 Apartheid – What saith the Scripture?

3 Bible Predicts "Atomic War" The

4 Book of Joel The

5 Book of Revelation The

6 Christianity and Communism

7 Daniel’s 70 th week

8 Great Tribulation The

9 Israel Truth T.V. Interview The

10 Lost Ten Tribes Of Israel Part 1 The

11 Lost Ten Tribes of Israel The

12 New Heavens and the New Earth The

13 Origin, History and Destiny of the White Race The

14 Past the Present and the Future in the Light of Scripture The

15 Rapture The

16 Russia in Prophecy

17 Serpent of Genesis 3 The

18 Why the Bible Prohibits Pork

19 World Affairs

12

Ander boeke beskikbaar (ander Skrywers).

Die Vrou in Onderdanigheid / Pta. Ekklesia Susters

Wat is Regtig sy naam / J.A.Dreyer

The Bible Distinction between the House of Israel / House of Juda /

F.F.Bosworth

F.W.C. Neser, 'n Lewensbeskrywing / R. Searle

Pilate's Report to Caesar of the Arrest, Trail and Crucifixion of Jesus

The Master Plan / Revd. Albion S. Gaunt

Pastor F.W.C.Neser, A Biography (abridged) / R. Searle

Wêreldgebeure

Sedert 1986 publiseer F.WC. Neser ‘n kwartaallikse oorsig in Afrikaans onder die

titel “Wêreldgebeure” en in Engels onder die titel “World Affairs”.

‘n Biografie van F.W.C. Neser

Vir diegene wat meer oor F.W.C. Neser te wete wil kom is daar ‘n biografie

beskikbaar wat deur Richard Searle geskryf is.

Oudiokassette / CD’s en Videobande

Daar is sowat 2000 oudiokassette / CD’s en ‘n videobande beskikbaar waarin

pastoor F.W.C. Neser se boodskappe vasgelê is.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!