Aalwurms in Wingerd - Nemlab.co.za

Aalwurms in Wingerd - Nemlab.co.za Aalwurms in Wingerd - Nemlab.co.za

02.05.2013 Views

INLLEI I IDI ING Aalwurms is mikroskopiese, wurmagtige organismes wat die wortels van plante aanval. Beskadigde wortels veroorsaak dat min voedingstowwe en water opgeneem word. Wingerd word deur ‘n reeks aalwurms aangeval waarvan knopwortelaalwurm die belangrikste is (Fig 1). Weens die grootskaalse gebruik van knopwortelaalwurm-weerstandbiedende onderstokke is die kenmerkende galle van knopwortelaalwurm afwesig. Die skade van die ander aalwurms is beide bogronds en ondergronds nie kenmerkend nie. Dolk- en ringaalwurm word ‘n al hoe groter probleem in die wingerdbedryf en die beheer van lg is problematies. Fig 1. Knopwortel-aalurm (Meloidogyne sp.) binne die wortel. Daar is verskeie redes vir die toename in aalwurmprobleme oor die afgelope paar jaar. Die eerste rede is die groter bewuswording van aalwurmskade. ‘n Tweede rede is die toenemende druk om grond te hergebruik. Sekere praktyke wat nou toegepas word gee aanleiding tot hierdie probleme. Die feit dat daar weer op dieselfde gronde gevestig word, is die grootste oorsaak. Gepaardgaande hiermee is die feit dat min kwekers dit oorweeg om hulle grond te berook of besef hoe noodsaaklik dit soms is. Aalwurms in Wingerd Praktiese riglyne vir die kort- en lang- termyn beheer van aalwurms V Saamgestel vir die Sagtevrugtebedryf deur Sheila Storey van Nemlab. Tel No 021 – 9752350, Faks 021 – 9765006 of e-pos HTUsheila@nemlab.co.zaUTH Bladsy 1 van 4 Verskeie aalwurms val verskillende vrugte aan (Tabel I). Tabel I: Die gasheer-aalwurmverwantskap van die belangrikste aalwurms op vrugte Perskes Letselaalwurm* xx xх? х хx x х Dolkaalwurm*** xx хх х хxx xx хxx Pruime Appelkose Appels Spiraalaalwurm х x Stompwortelaalwurm x хx xx х Speldaalwurm х х Knopwortelaalwurm*(**) ххх хxx х? хxx Ringaalwurm*** ххx ххх хxx хxx Sleutel Tabel I: xxx Baie belangrik, kan erge skade aanrig, kom redelik algemeen voor xx Belangrik, kan soms erge skade aanrig wanneer getalle hoog is, kom redelik algemeen voor x Veroorsaak selde ‘n probleem, min bekend oor hoeveel skade hulle aanrig * Endoparasiete ** Behalwe vir knopwortelaalwurm weerstandbiedende onderstamme *** Ring- en dolkaalwurms kan weens hul lang stekels aan die wortels vasklou Pere ? Genoegsame kennis ontbreek om die gasheerstatus te bevestig Wingerd

INLLEI I IDI ING

Aalwurms is mikroskopiese, wurmagtige organismes wat

die wortels van plante aanval. Beskadigde wortels

veroorsaak dat min voedingstowwe en water opgeneem

word.

Wingerd word deur ‘n reeks aalwurms aangeval

waarvan knopwortelaalwurm die belangrikste is (Fig 1).

Weens die grootskaalse gebruik van

knopwortelaalwurm-weerstandbiedende onderstokke is

die kenmerkende galle van knopwortelaalwurm afwesig.

Die skade van die ander aalwurms is beide bogronds en

ondergronds nie kenmerkend nie. Dolk- en ringaalwurm

word ‘n al hoe groter probleem in die wingerdbedryf en

die beheer van lg is problematies.

Fig 1. Knopwortel-aalurm (Meloidogyne sp.) binne die wortel.

Daar is verskeie redes vir die toename in

aalwurmprobleme oor die afgelope paar jaar. Die eerste

rede is die groter bewuswording van aalwurmskade. ‘n

Tweede rede is die toenemende druk om grond te

hergebruik. Sekere praktyke wat nou toegepas word gee

aanleiding tot hierdie probleme. Die feit dat daar weer op

dieselfde gronde gevestig word, is die grootste oorsaak.

Gepaardgaande hiermee is die feit dat min kwekers dit

oorweeg om hulle grond te berook of besef hoe

noodsaaklik dit soms is.

Aalwurms in Wingerd

Praktiese riglyne vir die kort- en lang-

termyn beheer van aalwurms

V

Saamgestel vir die Sagtevrugtebedryf deur Sheila Storey van Nemlab.

Tel No 021 – 9752350, Faks 021 – 9765006 of e-pos HTUsheila@nemlab.co.zaUTH

Bladsy 1 van 4

Verskeie aalwurms val verskillende vrugte aan (Tabel I).

Tabel I: Die gasheer-aalwurmverwantskap van die

belangrikste aalwurms op vrugte

Perskes

Letselaalwurm* xx xх? х хx x х

Dolkaalwurm*** xx хх х хxx xx хxx

Pruime

Appelkose

Appels

Spiraalaalwurm х x

Stompwortelaalwurm x хx xx х

Speldaalwurm х х

Knopwortelaalwurm*(**) ххх хxx х? хxx

Ringaalwurm*** ххx ххх хxx хxx

Sleutel Tabel I:

xxx Baie belangrik, kan erge skade aanrig, kom redelik

algemeen voor

xx Belangrik, kan soms erge skade aanrig wanneer

getalle hoog is, kom redelik algemeen voor

x Veroorsaak selde ‘n probleem, min bekend oor hoeveel

skade hulle aanrig

* Endoparasiete

** Behalwe vir knopwortelaalwurm weerstandbiedende

onderstamme

*** Ring- en dolkaalwurms kan weens hul lang stekels aan die

wortels vasklou

Pere

? Genoegsame kennis ontbreek om die gasheerstatus te

bevestig

Wingerd

Aalwurms word volgens hulle voedingsgewoontes in

twee groepe verdeel nl endo- en ektoparasiete (Tabel

II).

Tabel II: Die endo- en ektoparasitiese aalwurms

op wingerd

Endoparasiete Ektoparasiete

(voed binne in wortel) (voed buite op wortel)

Letselaalwurm Dolkaalwurm

BESMETTTTI INGSBRONNE

Stompwortelaalwurm

Spiraalaalwurm

Speldaalwurm

Daar is drie moontlike besmettingsbronne nl water,

plantmateriaal en grond.

Water

Water afkomstig vanaf veral vinnig-vloeiende riviere met

heelwat landbouaktiwiteite (veral groenteverbouing) kan

as ‘n besmettingsbron vir aalwurms dien. Die water is

egter ‘n baie klein bron van besmetting vergeleke met

die ander twee bronne. Die persentasie aalwurms wat

uit die water gepomp word is minimaal. Die opbou in die

grond is dan stadig. As daar goed (skoon) begin word,

sal die stokke hierdie opbou oor tyd kan ‘weerstaan’.

Plantmateriaal

Slegs gewortelde plantmateriaal kan ‘n moontlike bron

van besmetting wees. Dié besmetting geld veral vir die

migrerende endoparasiet, letselaalwurm en die verpligte

sedentêre endoparasiet, knopwortelaalwurm. Beide

aalwurmsoorte leef binne in die wortel. Dit is egter ook

so dat ring- en dolkaalwurms met hulle lang stekels

geneig is om aan die wortels “vas te klou” en kan saam

met plantwortels vervoer word.

Die huidige sertifiseringskema vereis dat plantmateriaal

visueel skoon moet wees. Slegs een aalwurm, nl

knopwortelaalwurm, se simptome is visueel sigbaar.

Afgesien van die huidige sertifiseringskema is daar wel

riglyne in plek wat probeer verseker dat kwekerye

redelike skoon plantmateriaal verskaf. Die plantmateriaal

is dus nie die oorsaak van die aalwurmprobleme in die

wingerdbedryf nie.

Inlê gronde by produsente

Inlê gronde by beide die kwekery EN die produsent moet

gemonitor word en indien nodig moet daar

dienooreenkomstig opgetree word. Dieselfde reëls geld

hier soos vir alle gronde waar vestiging gaan plaasvind

(sien Beheer: Voor vestiging).

Bladsy 2 van 4

Grond

Die grond is die belangrikste besmettingsbron. Die

besmetting in die grond word bepaal deur die vorige

gewas, dekgewasse, onkruide of natuurlike veld

(fynbos) wat op die grond teenwoordig was. Indien enige

van lg. gewasse ‘n gasheer was vir die reeks aalwurms

wat op wingerd voorkom sal die bevolking baie vinnig

onder die wingerd toeneem en sodoende skade aanrig.

MONI ITTERI ING

Neem altyd beide grond- en wortelmonsters om die

besmetting in die wingerd te bepaal.

Voor vestiging

Die monsters moet geneem word terwyl daar nog ‘n

gewas aanwesig is, dws voordat die stokke, bome of

ander voorafgaande gewas van die grond verwyder

word. Sodra die gasheer verwyder word gaan die

aalwurms oor in ‘n eierstadium wat onmoontlik is om op

‘n kommersiële skaal te bepaal.

Kort na vestiging

Aangesien meeste aalwurms slegs uitbroei in die

teenwoordigheid van wortel-uitskeidings neem dit

ongeveer 4 maande voordat aalwurmgetalle hoog

genoeg is om in monsters waargeneem te word.

Bestaande wingerde

Monsters kan dwarsdeur die jaar geneem word. Die

getalle is op hulle hoogste in die somermaande en daal

namate die grond kouer word. Die aanbevelings van die

resultate word aangepas volgens die tyd van die

monsterneming. Gronde wat uitermatig droog of nat is

moet verkieslik nie gemonster word nie.

Water

Die monitering van water is onprakties en word nie

aanbeveel nie.

BBEEHHEEEERR

VOORKOMING IS BETER AS BEHEER!

Die resultaat van die aalwurmontleding bepaal watter

beheermaatreëls toegepas word.

Voor plant/vestiging van nuwe stokke

Dit is van uiterste belang om die aantal aalwurms tot ‘n

minimum te beperk voor die aanplant van die nuwe

stokke. Identifiseer minstens een (of meer) jaar vooruit

watter blokke gaan hervestig word. Bepaal dan die risiko

van die grond tov die aalwurmbesmetting deur die grond

te laat ontleed (sien Monitering). Dit is veral ou wingerd-

en steenvruggronde wat probleme skep omdat dieselfde

reeks aalwurms hierdie gewasse aanval (Tabel I). Ander

gewasse wat moontlike risikos inhou sluit in die meeste

groentes, rankgewasse, Port Jackson, Acacia, ‘black

wattles’ en rog. Behalwe vir rog is meeste van hierdie

gewasse uitstekende gashere vir knopwortelaalwurm.

Rog is weer ‘n goeie gasheer vir letselaalwurm.

Verwyder altyd soveel as moontlik van die ou wortels

van die vorige gewas. Dit is veral die endoparasitiese,

letsel- en knopwortelaalwurm wat skuiling in die wortels

vind.

Daar is vier beheeropsies wat op hierdie stadium

oorweeg kan word en hulle word grootliks bepaal deur

die besmetting in die grond en die tydsverloop tussen

aanplantings:

• Die bestaande gewas kan behandel word om

sodoende die getalle van die aalwurms in die grond

af te bring. Dikwels is meer as een behandeling

nodig en daar moet vroegtydig op hierdie opsie

besluit word (ongeveer 2 jaar voor die nuwe

aanplanting). Hierdie opsie moet veral oorweeg

word indien daar in dieselfde jaar hervestig word.

• Waar knopwortelaalwurm getalle besonder hoog is

en beroking nie ‘n opsie is nie moet ‘n

weerstandbiedende onderstam oorweeg word.

Wingerd (weerstandbiedende onderstamme

uitgesluit) is uiters vatbaar vir knopwortelaalwurm

(Tabel III). Hierdie weerstand is net geldig vir

knopwortelaalwurm en die stokke sal dus nog

steeds deur die ander aalwurms aangeval word.

Tabel III: Aalwurm weerstand op sekere

Wingerdonderstokke

Knopwortel-

Aalwurm

M. incognita

Ring-Aalwurm

M. xenoplax

Dolk-Aalwurm

X. americanum

Letsel-Aalwrum

P. vulnus

Sitrus-Aalwurm

T. semipenetrans

Ramsey W W W

SO4 W

Dog Ridge W V V MW MW

Freedom W V V MW V

Harmony W V V V V

Paulsen 775 W

Richter 99 MW V V V MW

101-14 Mgt MW

143 B Mgt MW

Paulsen 1103 MW

Richter 110 MV

US 8-7 MV

Paulsen 1447 MV

Metallica V

140 Ruggeri V

Jacquez V

Skaal Tabel III:

W -Weerstandbiedend

MV -Matig weerstandbiedend

MV -Matig vatbaar

V -Vatbaar

Bladsy 3 van 4

• ‘n Rusperiode van een jaar maar verkieslik

meer (3 jaar) met die vestiging van swak- of niegashere

in ‘n rotasiestelsel kan oorweeg word.

Nie-gashere sluit in Tagetes en Crotalaria spp

asook Eragrostis vir langtermyn vestiging.

Gewasse wat as swak gashere beskou word

sluit in hawer, korog en koring. Waar

letselaalwurm teenwoordig is moet rog vermy

word. Heelwat navorsing word benodig om die

presiese omvang van hierdie dekgewasse se

vatbaarheid vir die verskeie aalwurms te bepaal.

Hierdie is een van die groot leemtes in ons

kennis. Dit is belangrik om weer ‘n bepaling te

doen van die aalwurmbesmetting net voordat

die dekgewas doodgaan of ingeploeg word.

• Indien die populasie uitermatig hoog is en daar

nie ‘n braak periode gaan wees nie is dit soms

noodsaaklik om die grond te berook voordat die

nuwe stokke gevestig word. Sommige

produsente glo dat chemiese behandeling na

vestiging dieselfde resultate as beroking bied.

Dit is egter nie waar nie. Beroking kan slegs

voor vestiging plaasvind. Die volgende

berokingsmiddels kan oorweeg word:

metielbromied; 1,3-D (Telone II); etileen

dibromied (EDB); furfural (Protect) en metham

sodium (Herbifume). Elkeen van hierdie

berokingsmiddels het baie spesifieke

voorvereistes om suksesvolle werking te

waarborg. Die vereistes sluit in oa temperatuur,

grondsoort, vog, organiese materiaal inhoud

ens. Bepaal dus altyd vroegtydig wat hierdie

vereistes vir elke middel is. Die vereistes is by

Nemlab of die landbou-chemiese maatskappye

beskikbaar.

Ander moontlike opsies sluit solarisasie en

bioberoking in.

Solarisasie is ‘n metode om grondgedraagde

organismes en patogene te beheer deur die

gebruik van verhoogde grondtemperature. Die

temperatuur word verhoog deur dun, deursigtige

poli-etileen plastiek oor ‘n vogtige grondoppervlak

te plaas. Solarisasie verlaag drasties

die aalwurmbevolking maar sal dit nie totaal

uitwis nie.

Bioberoking of biologiese beroking is ‘n tegniek

wat sommige plante se eie beskermingsfunksies

gebruik om ‘n reeks organismes en patogene

insluitende swamme, bakterieë, aalwurms,

insekte en sekere onkruid te beheer. Die plante

produseer spesiale vlugtige verbindings

waarvan die belangrikste glukosinolate is.

Plantsoorte wat veral geskik is vir bioberoking, is

van die familie Brassicaceae (kopkool,

blomkool, broccoli, beeskool, kanola en

mosterd) en van die familie Moringaceae

(peperwortel en serkere soorte radyse). Die

plante word groen geoes, fyngekap en in die

grond ingewerk. Die land lê daarna 10 tot 14

dae voor die volgende gewas aangeplant word.

Moenie probeer om die aalwurmprobleem na vestiging

te probeer oplos met chemie nie. Dit is ‘n kortsigtige

benadering.

Kort na vestiging

Dit is uiters belangrik dat die getalle op hierdie stadium

tot ‘n minimum beperk word. Die jong wortels is nie in

staat om hoë getalle aalwurms te trotseer nie. Wortels

wat op hierdie jong stadium beskadig word herstel

moeilik en sal nooit hul volle potensiaal bereik nie.

Indien die resultaat van die aalwurmontleding chemiese

behandeling na vestiging aanbeveel kan die eerste

behandeling ongeveer 6 weke na plant toegedien word

en 2 maande later opgevolg word met ‘n tweede

behandeling indien nodig. Monitor hierna die getalle op

‘n gereelde basis.

Tans (Augustus 2006) is aldicarb (Temik), cadusafos

(Rugby) en fenamiphos (Nemacur, Fenamiphos) op

wingerd geregistreer. Dit is belangrik dat die

aalwurmdoders met genoegsame water (10 – 20 mm)

ingewas word. Dit is ook belangrik dat die bankies ten

tye van die toediening skoon is van ‘n deklaag of enige

onkruide.

Bestaande wingerde

Bepaal altyd eers die vlak van besmetting voordat daar

opgetree word teen aalwurms. Die resultaat van die

aalwurmontleding sal die aantal behandelings aandui.

Die behandelings moet geskied net voor die

wortelgroeipieke in die lente en herfs. Die optimum tyd

van toediening is binne 30 dae na oes opgevolg deur die

periode net voor en na bot. Daar kan dwarsdeur die jaar

behandel word maar bogenoemde tye gee die beste

resultate.

Dit is belangrik dat die periodes tussen die behandelings

tot 6 maande beperk word. Die jaar-op-jaar

behandelings is nie suksesvol nie. Die ring- en

dolkaalwurm is moeiliker om te beheer en dit neem dus

langer om ‘n daling in getalle te kry. Dit is onnodig om

die aalwurms heeltemal uit te wis. Daar moet eerder

probeer word om die getalle na ‘n aanvaarbare vlak af te

bring.

Tans (Augustus 2006) is aldicarb (Temik), cadusafos

(Rugby) en fenamiphos (Nemacur, Fenamiphos) op

wingerd geregistreer. Dit is belangrik dat die

aalwurmdoders met genoegsame water (10 – 20 mm)

ingewas word. Dit is ook belangrik dat die bankies ten

tye van die toediening skoon is van ‘n deklaag of enige

onkruide. Weens die moontlikheid van versnelde

mikrobiese afbraak, is dit belangrik om die middels met

mekaar af te wissel.

Bladsy 4 van 4

Water

Water kan nie chemies behandel word nie. Dit kan egter

dmv filters gefiltreer word. Enige filter, insluitende

sandfilters, sal ‘n mate van beheer gee. Filters met 5 µm

openinge word benodig om aalwurms heeltemal uit die

water te filtreer, maar dit is onprakties in ‘n

wingerdsituasie.

Die besmetting uit riviere kan ook drasties verminder

word deur die water in damme te pomp. Die water moet

verkieslik vir 48 uur staan om die aalwurms tyd te gee

om af te sak en moet dan vanaf die oppervlak onttrek

word.

ALLGEMENE

WORTTELLGESONDHEI ID

Dit is goed om wortelgroei aan te help deur die gebruik

van ‘n wortelstimulant. ‘n ‘Mulch’ bo-op die grond of die

toevoeging van enige organiese materiaal sal ook tot

groot voordeel wees. Nie een van hierdie byvoegings sal

die hoë aalwurm getalle beheer nie, maar dit sal

wortelgroei en natuurlike vyande (voordelige

grondorganismes) aanmoedig en sodoende die skade

deur aalwurms verminder en hulle getalle sal oor die

langtermyn afneem.

Die riglyne soos hierbo uiteengesit is grotendeels op

ondervinding gebaseer. Weens die gebrek aan

voldoende wetenskaplike kennis is dit nie moontlik om

van hierdie riglyne met wetenskaplike bewyse te staaf

nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!