02.05.2013 Views

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

God het tog immers hierdie aarde geskep. As ons aardse bestaan vir God so onbenullig was,

hoekom sou Hy soveel bemoeienis gemaak het om ons weer met hom te versoen? Hoekom

gaan ons nie maar net almal dood en gaan solank hemel toe nie?

Dr Ronell Bezuidenhout skryf:

“As jou lewe onderstebo is, wil jy uitkoms hê ... sulke mense hou vas aan hoop. Dit dwing

ons natuurlik, as dit met ons goed gaan, om hulle te ondersteun met wie dit nie goed gaan

nie! Hulle wie se koppe hang, wie se bekommernisse hulle skouers plattrek. Dis vir hulle wat

ons ook ’n sluier moet lig ... want die een ding wat ons moet onthou, is dat ons slegs die

“nou” het om mee te leef .... hierdie tyd is nie “naby” omdat dit nog nie aangebreek het nie,

maar naby ... teenaan ... by ... rondom ... so naby ons, [want die] tyd het immers reeds

aangebreek!”

Jesus het reeds ons verlossing bewerkstellig. Daarom leef ons nou en kan elkeen van ons

vashou daaraan dat God ook teenwoordig is in ons vandag.

En as ons hoor dat die koninkryk van God naby is, moet ons dalk begin om nie net aan die

woord “naby” in terme van tydsaanduiding te dink nie. Die woord “naby” verwys immers

ook na posisie. Die koninkryk van God is naby beteken dus ook dat dit naby aan MY lyf en

MY werklikheid is.

Of ek MIV positief is of nie. Of MIV my huishouding direk raak of nie. Of ek al geliefdes aan

’n Vigsverwante dood afgestaan het of nie... of ek heimlik bekommerd is oor my eie MIV

status ... of leef met die skuld dat ek nie altyd getrou is aan my lewensmaat nie ... die een

ding wat ons almal met mekaar gemeen het, is dit :– vandag het ons almal vandag voor ons.

Ons weet nie oor môre nie. Ons weet nie wanneer Jesus se glorieryke terugkeer op die

wolke is nie, maar wat ons wel het, is vandag. Vandag is naby. Vandag is werklik. En hoe kan

ons vandag leef om die koninkryk van God te sien gestalte kry rondom my, naby my?

Die teks praat nie van ’n passiewe wag nie ... ons lees: “staan regop en lig jou kop op (v28),

wees op julle hoede (v34), wees waaksaam en bid altyddeur (36).”

Die Gees en die bruid sê: “Kom!”

En elkeen wat dit hoor,

Moet sê: “Kom!”

En elkeen wat dors het,

Moet kom;

Elkeen wat die water van die lewe wil hê,

Moet dit kom kry, verniet!

Openbaring 22:17

Want “Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!”

Lukas 2:11.

Uitnodiging aan gemeente

Liturg: Liewe Gemeentelede, terwyl ons waak, terwyl ons bid, brand die kers van hoop

vandag vir elkeen van ons en herinner dit ons dat ons hoop nie net in eendag is nie. Ons

leef vandag in die heerlike wete dat God vandag reeds teenwoordig is in en gemoeid is

met ons lewens. Ons weet ook dat God DEUR ons teenwoordig is in mekaar se lewens.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!