02.05.2013 Views

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ons sou inderdaad kon vra, waar is God dan? Is ons besig om tevergeefs op Jesus se koms te

wag?

3. Sien die tekens, tel jou kop op!

En wat sê Lukas? Hy daag ons uit om die hoop wat ons in Christus het, te LEEF en sê in v28 ...

“As hierdie dinge begin gebeur, staan dan regop en lig julle kop op, want dan is julle

verlossing naby.”

Ons word herinner dat ons hoop geanker is in die lewende Christus. Hierdie dinge sal

verbygaan, maar ons, ons droom oor die nuwe Jerusalem! Ons word dus herinner, eintlik

opgeroep, om nie moed te verloor nie en regop te staan.

Lukas gaan selfs verder deur te sê “dat wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die

koninkryk van God naby is.”( v31)

Hoekom? Want hierdie dinge is ’n teken:

- Soos ’n boom wat begin uitloop en bot vir ons ’n teken is dat somer naby is

- Soos die blink versierings in die winkels ’n teken is dat Kersfees naby is

- Soos Kersfees vir ons ’n teken, ’n herinnering is aan God se liefdesgeskenk aan ons

- Soos Jesus se geboorte ’n teken is van die verlossing wat God vir ons bewerkstellig het ...

So ook, is die dinge wat dreig om ons bang en radeloos te maak ’n teken dat die koninkryk

van God naby is.

4. Maar hoe gemaak met hierdie tussen-in tyd?

Hoe kan die koninkryk van God naby wees as dit so ver voel? As ons deur soveel pyn en

lyding omring word?

Die bekommernisse van die wêreld het die vermoë om ons af te rem, en die feit dat dit

verbygaan is nie noodwendig genoegsame troos vir ’n mens se daaglikse bestaan nie. Die

realiteit is dat ons weet daar gaan ’n einde kom aan hierdie wêreld, maar terwyl dit nog nie

die einde is, nie hoe leef ons nou?

Wag ons vir die koninkryk om uit die hemel te arriveer – of bring ons intussen die koninkryk

van God na ons huidige konteks? Of is dit eerder ’n kwessie van – sien ons God se koninkryk

in ons en om ons raak?

Die persoon wat vandag met MIV gediagnoseer word, sal definitief nie onmiddellike

vertroosting daarin kry dat almal immers eendag sal doodgaan nie, want die lewe wat ons

almal ken, is die een hier reg voor jou. En as ons met mekaar eerlik sou wees, dan wil

meeste van ons nie eintlik vandag dood gaan nie! Ons het drome en planne en mense hier in

ons aardse bestaan! En terwyl ons hier is, poog ’n mens tog om soveel moontlik betekenis

aan jou aardse bestaan te gee. En op dieselfde manier is dit ook logies dat die van ons wat

met MIV leef steeds hoop oor ’n betekenisvolle lewe en ook daaroor droom om ons kinders

te sien groot word en saam met ons geliefdes oud te word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!