02.05.2013 Views

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Woordverkondiging

(Verwys asseblief na die volledige preekstudie “ 2 Desember 2012, Eerste Sondag in Advent,

Preekstudie – Lukas 21:25-38 in Woord en Fees “ vir meer gedetailleerde agtergrond oor die

bepaalde teks. Ons lig egter die volgende 4 hoof gedagtes uit.)

1. Ons wag nog op Jesus se wederkoms

Eerstens word ons in die teks daaraan herinner dat hierdie indrukwekkende, majestueuse

wederkoms waarvan ons in v 27 lees, nog nie plaasgevind het nie. Wanneer Lukas hierdie

gedeelte skryf, (85-90nC) gebruik hy Markus se evangelie as bron waar reeds 20 jaar vroeër

geskryf is oor die wederkoms van Jesus. Lukas moet probeer sin maak daaruit dat dit 20 jaar

later is en Jesus het nog nie teruggekom nie.

En vandag 2000 jaar later is die vraag nog meer relevant, want ons leef steeds in afwagting

op Jesus se wederkoms en ons word seeds gekonfronteer met die realiteit dat Hy nog nie

teruggekeer het nie. Dit sou ’n mens natuurlik by die vraag kon bring – hoe behoort ons te

wag op die wederkoms?

2. Dit mag soms voel asof God vandag afwesig is

In vers 25-26 lees ons van angswekkende tekens in die natuur, wat radeloosheid, angs en

vrees onder die mensdom saai.

“Die mense sal beswyk (letterlik hul asem uitblaas) van vrees en spanning oor die dinge wat

oor die hele wêreld aan die kom is, want die kragte van die hemelruim sal ontwrig word.”

v26

En as ons dink aan die realiteite van ons eie konteks, sou ons ook kon sê dat die uitdagings

van ons tyd ‘n mens baie keer laat voel dat God en sy koninkryk baie ver verwyderd staan

van ons daaglikse werklikhede.

Ons as mensdom staar verskeie krisisse in die gesig. Wêreldwyd is ons baie bewus van

gereelde natuurrampe - dink maar net aan die verwoesting en ontwrigting wat Super-storm

Sandy onlangs gesaai het en die effek van aardverwarming. Dan is daar nog die ekonomiese

resessie wat almal raak, maar veral gevestigde ou ekonomieë in Europa op hul knieë dwing,

politieke onstabiliteit en dreigende oorloë in die Midde Ooste, maar ook in verskeie ander

lande. Om nie te praat van armoede en die feit dat ongeveer 34 miljoen mense wêreldwyd

met MIV of Vigs leef nie!

Hier plaaslik lyk die prentjie nie veel beter nie. Ons almal onthou die Marikana ramp, die

uitgerekte stakings dwarsoor die mynbedryf, daar is grootskaalse korrupsie, werkloosheid,

stygende lewenskoste, geweld, onverdraagsaamheid en agterdog. En dan is ons boonop nog

een van die lande met die meeste MIV positiewe mense. Daar is ongeveer 5.57 miljoen

mense in Suid-Afrika wat met MIV leef. Dink net aan die ongelooflike impak wat dit op

soveel aspekte van ons samelewing het.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!