Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa
Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa
Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Liturgie

Welkom

Votum:

Aan God die Vader, ons Verlosser Jesus Christus, wat mens geword het en in ’n nederige stal

gebore is, en God die Gees wat in ons woon en ons harte op U rig en ons herinner aan die

lewende ware hoop wat deur Christus se kruisdood bewerkstellig is. Aan U kom toe al die lof

en die eer en die heerlikheid. Tot in alle ewigheid. Amen.

Seëngroet:

Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die

koninkryk van die hemel. (Mat 5:3)

Lofprysing en Aanbidding.

Moontlike liedere om te gebruik:

Lied 159, 168, 169, 175, 177, 190

Gebed en Kers-seremonie

Aansteek van eerste Advent kers:

(Voorbereiding: Voor die erediens kry die volgende gereed: ’n groot genoeg wit kers sodat

gemeente dit sal kan sien – plaas dit op staander of preekstoel of tafel waar duidelik sigbaar

is. Sorg ook vir vuurhoutjies en ’n rooi strik van ongeveer 60 cm.)

Liturg: Vandag is die eerste Sondag in adventtyd. Alhoewel die winkels en advertensies al

lankal Kersfees uitbasuin, is Advent die tyd waarin ons as kerk begin uitsien en voorberei

om die geboorte van Jesus Christus te vier.

Daarom steek ons vandag die eerste adventskers aan – en hierdie kers brand vandag vir

ons as teken van HOOP. Hierdie kers brand vandag om ons te herinner dat ons hoop

geanker is in die lewende en Heilige God, Christus Jesus wat mens geword het en onder

ons kom woon het, Immanuel, God met ons.

(Steek kers aan. Of nooi ’n gemeentelid om dit te doen. Of spreek voor die tyd met iemand

spesifiek af.)