02.05.2013 Views

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ter agtergrond en Voorbereiding:

1 Desember is Wêreld Vigsdag. Dit word jaarliks reg oor die wêreld gebruik as ‘n dag om

bewustheid rondom MIV en Vigs te kweek en mense op te roep om deel te word van die

oplossing. Die tema hierdie jaar is steeds – “Getting to Zero”. Ons kan dit probeer vertaal

na: “Op pad na nul” en dit dui op die strewe na geen nuwe MIV infeksies, geen

Vigsverwante sterftes en geen stigma en diskriminasie.

Ook ons as kerk – as gemeenskap van gelowiges – is onlosmaaklik deel van hierdie wêreld

wat gebuk gaan onder die impak van MIV en Vigs. Daarom word ook ons as kerk geroep om

deel te wees van die oplossing.

Dit is waar dat MIV nie in alle kerke ewe intens of opsigtelik beleef word nie – maar hoe dit

ook al sy, 1 Kor 12:12-31 help ons om te verstaan dat:

“Net soos die liggaam ’n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie,

een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus (12) ...Die liggaam bestaan ook

nie net uit een lid nie, maar uit baie. (14) ... Maar nou het God die lede, elkeen van hulle

afsonderlik in die liggaam gevoeg soos Hy dit wou hê. (18) ... Nou is daar wel baie lede, maar

net een liggaam. (20) Die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig nie ... (21) ...

inteendeel ... As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam

bly.(26)”

In die lig hiervan, laat ons ons nie net vaskyk in die konteks van ons eie gemeente nie, maar

laat ons wyer kyk en doelbewus kies om ons te identifiseer met die MIV positiewe liggaam

van Christus.

Enkele statistiek kan gebruik word om te beklemtoon dat MIV ’n onlosmaaklike deel van ons

Suid-Afrikaanse konteks is:

Volgens UNAIDS en die Wêreldgesondheidsorganisasie is daar na raming 5.57 miljoen

mense In Suid-Afrika wat MIV positief is, dit beteken dat ongeveer 17.9% van die Suid-

Afrikaanse bevolking (15 -49 jaar) met MIV leef. En as ons verder ook dink aan die ouers,

gades, kinders, families, vriende, versorgers en kollegas van elkeen van hierdie individue,

dan is dit baie duidelik dat die impak van MIV baie ver en diep in ons gemeenskappe

uitkring.

Die Departement Gesondheid se volledige verslag met meer detail oor die verspreiding van

MIV in verskillende provinsies en ouderdomsgroepe kan by

http://www.doh.gov.za/docs/reports/2011/hiv_aids_survey.pdf afgelaai word. Hou ook die

media dop, want nuwe verslae word gewoonlik in die tyd van die jaar vrygestel. (Dit sal ook

op www.cabsa.org.za gelaai word.)

Internasionale VIGS statistieke is beskikbaar by

http://www.unaids.org/en/dataanalysis/datatools/aidsinfo/

So lank as wat ons in Afrika en in Suid-Afrika bly, is MIV en Vigs ’n onlosmaaklike deel van

ons alledaagse konteks. En die saak verdien dus om dwarsdeur die jaar op verskeie maniere

ons aandag te kry.

Maar op die Sondag voor of na 1 Desember doen ons ’n beroep op u as gemeente om op ’n

baie konkrete manier gestalte te gee aan hierdie saak. Dit is uiters noodsaaklik dat ons as

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!