02.05.2013 Views

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens, Saamgestel en ... - Cabsa

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Sondag 2 Desember 2012

Fokusteks: Lukas 21:25-38

Die Koninkryk van God is NABY

Riglyne vir Wêreld Vigsdag Erediens,

Saamgestel en Versprei deur CABSA

Ter agtergrond en Voorbereiding:

1 Desember is Wêreld Vigsdag. Dit word jaarliks reg oor die wêreld gebruik as ‘n dag om

bewustheid rondom MIV en Vigs te kweek en mense op te roep om deel te word van die

oplossing. Die tema hierdie jaar is steeds – “Getting to Zero”. Ons kan dit probeer vertaal

na: “Op pad na nul” en dit dui op die strewe na geen nuwe MIV infeksies, geen

Vigsverwante sterftes en geen stigma en diskriminasie.

Ook ons as kerk – as gemeenskap van gelowiges – is onlosmaaklik deel van hierdie wêreld

wat gebuk gaan onder die impak van MIV en Vigs. Daarom word ook ons as kerk geroep om

deel te wees van die oplossing.

Dit is waar dat MIV nie in alle kerke ewe intens of opsigtelik beleef word nie – maar hoe dit

ook al sy, 1 Kor 12:12-31 help ons om te verstaan dat:

“Net soos die liggaam ’n eenheid is en baie lede het, en soos al die lede saam, al is hulle baie,

een liggaam vorm, so is dit ook met die liggaam van Christus (12) ...Die liggaam bestaan ook

nie net uit een lid nie, maar uit baie. (14) ... Maar nou het God die lede, elkeen van hulle

afsonderlik in die liggaam gevoeg soos Hy dit wou hê. (18) ... Nou is daar wel baie lede, maar

net een liggaam. (20) Die oog kan nie vir die hand sê: Ek het jou nie nodig nie ... (21) ...

inteendeel ... As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam

bly.(26)”

In die lig hiervan, laat ons ons nie net vaskyk in die konteks van ons eie gemeente nie, maar

laat ons wyer kyk en doelbewus kies om ons te identifiseer met die MIV positiewe liggaam

van Christus.

Enkele statistiek kan gebruik word om te beklemtoon dat MIV ’n onlosmaaklike deel van ons

Suid-Afrikaanse konteks is:

Volgens UNAIDS en die Wêreldgesondheidsorganisasie is daar na raming 5.57 miljoen

mense In Suid-Afrika wat MIV positief is, dit beteken dat ongeveer 17.9% van die Suid-

Afrikaanse bevolking (15 -49 jaar) met MIV leef. En as ons verder ook dink aan die ouers,

gades, kinders, families, vriende, versorgers en kollegas van elkeen van hierdie individue,

dan is dit baie duidelik dat die impak van MIV baie ver en diep in ons gemeenskappe

uitkring.

Die Departement Gesondheid se volledige verslag met meer detail oor die verspreiding van

MIV in verskillende provinsies en ouderdomsgroepe kan by

http://www.doh.gov.za/docs/reports/2011/hiv_aids_survey.pdf afgelaai word. Hou ook die

media dop, want nuwe verslae word gewoonlik in die tyd van die jaar vrygestel. (Dit sal ook

op www.cabsa.org.za gelaai word.)

Internasionale VIGS statistieke is beskikbaar by

http://www.unaids.org/en/dataanalysis/datatools/aidsinfo/

So lank as wat ons in Afrika en in Suid-Afrika bly, is MIV en Vigs ’n onlosmaaklike deel van

ons alledaagse konteks. En die saak verdien dus om dwarsdeur die jaar op verskeie maniere

ons aandag te kry.

Maar op die Sondag voor of na 1 Desember doen ons ’n beroep op u as gemeente om op ’n

baie konkrete manier gestalte te gee aan hierdie saak. Dit is uiters noodsaaklik dat ons as

kerk ons vereenselwig met die MIV epidemie en bereid is om deel te wees van ’n

gemeenskap wat met verantwoordelikheid en deernis hierop reageer.

Wêreld Vigsdag val ook binne die 16 Dae van Aktivisme teen Geslagsgeweld (Gender

Violence) waarin daar ook aandag gegee word aan ’n verskeidenheid ander sake waarin die

profetiese stem van ons as kerk baie duideliker gehoor behoort te word.

Meer inligting oor die veldtog is beskikbaar by: http://www.cabsa.org.za/content/16-daysactivism-against-gender-violence

Video snitte wat vanaf YouTube afgelaai kan word en op verskillende tye tydens die

erediens gebruik kan word, is:

Maak seker dat u self na die snitte gekyk het en gemaklik is met die inhoud wanneer snitte

gekies word.

Words and Actions (Kan baie goed aan die einde van erediens gebruik word as oproep tot

aksie)

http://www.youtube.com/watch?v=vGi7EwWX_b0&feature=endscreen&NR=1 of

http://www.youtube.com/watch?feature=player_detailpage&v=vGi7EwWX_b0

HIV infections falling (Kan gebruik word rondom MIV statistiek)

http://www.youtube.com/watch?v=bFnaLXenRn0&feature=endscreen&NR=1

7000 infections per day

http://www.youtube.com/watch?v=PNZVwJU0nlw

I predict:

http://www.youtube.com/watch?v=vEUIQd9kk0Y&feature=list_other&playnext=1&list=SP9

407AE8E2E8EEB4B

Don’t turn your back (Kan oor en oor gespeel word, soos gemeente uitloop aan die einde

van die diens)

http://www.youtube.com/watch?v=coPEVTSuw8o

Liturgie

Welkom

Votum:

Aan God die Vader, ons Verlosser Jesus Christus, wat mens geword het en in ’n nederige stal

gebore is, en God die Gees wat in ons woon en ons harte op U rig en ons herinner aan die

lewende ware hoop wat deur Christus se kruisdood bewerkstellig is. Aan U kom toe al die lof

en die eer en die heerlikheid. Tot in alle ewigheid. Amen.

Seëngroet:

Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die

koninkryk van die hemel. (Mat 5:3)

Lofprysing en Aanbidding.

Moontlike liedere om te gebruik:

Lied 159, 168, 169, 175, 177, 190

Gebed en Kers-seremonie

Aansteek van eerste Advent kers:

(Voorbereiding: Voor die erediens kry die volgende gereed: ’n groot genoeg wit kers sodat

gemeente dit sal kan sien – plaas dit op staander of preekstoel of tafel waar duidelik sigbaar

is. Sorg ook vir vuurhoutjies en ’n rooi strik van ongeveer 60 cm.)

Liturg: Vandag is die eerste Sondag in adventtyd. Alhoewel die winkels en advertensies al

lankal Kersfees uitbasuin, is Advent die tyd waarin ons as kerk begin uitsien en voorberei

om die geboorte van Jesus Christus te vier.

Daarom steek ons vandag die eerste adventskers aan – en hierdie kers brand vandag vir

ons as teken van HOOP. Hierdie kers brand vandag om ons te herinner dat ons hoop

geanker is in die lewende en Heilige God, Christus Jesus wat mens geword het en onder

ons kom woon het, Immanuel, God met ons.

(Steek kers aan. Of nooi ’n gemeentelid om dit te doen. Of spreek voor die tyd met iemand

spesifiek af.)

Liturg: In byna skrille kontras met die boodskap van Advent, val die aanbreek van Advent

ook saam met die harde werklikheid van hierdie wêreld waarin ons ons bevind. Gister is

Wêreld Vigsdag dwarsoor die wêreld herdenk wat ons herinner aan etlike miljoene

lewens wat deur die MIV pandemie geraak word.

Ook hier in die kerk het ons nodig om mekaar te herinner aan die teenwoordigheid van

MIV en Vigs in ons samelewing en ook in ons geloofsgemeenskap. En is daar ook vandag

vir ons troos daarin om te weet dat hierdie kers van hoop ook getuig van hoop in Christus

vir elke gesin en familie wat se lewens direk geraak word deur die teenwoordigheid van

MIV of Vigs.

(Neem ’n rooi lint en bind/strik dit om die Hoop. Of spreek vooraf af met ’n gemeentelid om

vorentoe te kom en dit te doen.)

Vra gemeente om die volgende gebed hardop saam te bid:

Jesus, U skenk aan ons lewe en hoop

U wat mens geword het, onder ons kom woon het,

U het self die liefde van ‘n aardse familie geken

En ook die kameraadskap en vriendskap van u dissipels,

Selfs toe u aan die kruis gehang het, was u moeder en van U vriende daar naby U.

Immanuel, God met ons

Ons wil dan ook nou spesifiek kom bid vir diegene onder ons en rondom ons

Wat met MIV en Vigs leef...

Mag elkeen geseën wees met die liefde en omgee van vriende en familie,

Mag U teenwoordigheid en hoop vir ons almal tasbaar wees – veral in moeilike tye,

Mag daar in elkeen se fisiese en geestelike behoeftes voorsien word

En mag niemand alleen of verwerp voel nie.

Here, mag elkeen tuis en veilig voel – en veilig wees, hier in ons midde

En leer ons om met deernis en begrip saam te huil en mekaar se laste te dra,

Maar ook saam te jubel in U, ons enigste ware hoop

Amen

Skriflesing

Fokusteks vandag: Luk 21: 25-38

Die koninkryk van God is NABY

Woordverkondiging

(Verwys asseblief na die volledige preekstudie “ 2 Desember 2012, Eerste Sondag in Advent,

Preekstudie – Lukas 21:25-38 in Woord en Fees “ vir meer gedetailleerde agtergrond oor die

bepaalde teks. Ons lig egter die volgende 4 hoof gedagtes uit.)

1. Ons wag nog op Jesus se wederkoms

Eerstens word ons in die teks daaraan herinner dat hierdie indrukwekkende, majestueuse

wederkoms waarvan ons in v 27 lees, nog nie plaasgevind het nie. Wanneer Lukas hierdie

gedeelte skryf, (85-90nC) gebruik hy Markus se evangelie as bron waar reeds 20 jaar vroeër

geskryf is oor die wederkoms van Jesus. Lukas moet probeer sin maak daaruit dat dit 20 jaar

later is en Jesus het nog nie teruggekom nie.

En vandag 2000 jaar later is die vraag nog meer relevant, want ons leef steeds in afwagting

op Jesus se wederkoms en ons word seeds gekonfronteer met die realiteit dat Hy nog nie

teruggekeer het nie. Dit sou ’n mens natuurlik by die vraag kon bring – hoe behoort ons te

wag op die wederkoms?

2. Dit mag soms voel asof God vandag afwesig is

In vers 25-26 lees ons van angswekkende tekens in die natuur, wat radeloosheid, angs en

vrees onder die mensdom saai.

“Die mense sal beswyk (letterlik hul asem uitblaas) van vrees en spanning oor die dinge wat

oor die hele wêreld aan die kom is, want die kragte van die hemelruim sal ontwrig word.”

v26

En as ons dink aan die realiteite van ons eie konteks, sou ons ook kon sê dat die uitdagings

van ons tyd ‘n mens baie keer laat voel dat God en sy koninkryk baie ver verwyderd staan

van ons daaglikse werklikhede.

Ons as mensdom staar verskeie krisisse in die gesig. Wêreldwyd is ons baie bewus van

gereelde natuurrampe - dink maar net aan die verwoesting en ontwrigting wat Super-storm

Sandy onlangs gesaai het en die effek van aardverwarming. Dan is daar nog die ekonomiese

resessie wat almal raak, maar veral gevestigde ou ekonomieë in Europa op hul knieë dwing,

politieke onstabiliteit en dreigende oorloë in die Midde Ooste, maar ook in verskeie ander

lande. Om nie te praat van armoede en die feit dat ongeveer 34 miljoen mense wêreldwyd

met MIV of Vigs leef nie!

Hier plaaslik lyk die prentjie nie veel beter nie. Ons almal onthou die Marikana ramp, die

uitgerekte stakings dwarsoor die mynbedryf, daar is grootskaalse korrupsie, werkloosheid,

stygende lewenskoste, geweld, onverdraagsaamheid en agterdog. En dan is ons boonop nog

een van die lande met die meeste MIV positiewe mense. Daar is ongeveer 5.57 miljoen

mense in Suid-Afrika wat met MIV leef. Dink net aan die ongelooflike impak wat dit op

soveel aspekte van ons samelewing het.

Ons sou inderdaad kon vra, waar is God dan? Is ons besig om tevergeefs op Jesus se koms te

wag?

3. Sien die tekens, tel jou kop op!

En wat sê Lukas? Hy daag ons uit om die hoop wat ons in Christus het, te LEEF en sê in v28 ...

“As hierdie dinge begin gebeur, staan dan regop en lig julle kop op, want dan is julle

verlossing naby.”

Ons word herinner dat ons hoop geanker is in die lewende Christus. Hierdie dinge sal

verbygaan, maar ons, ons droom oor die nuwe Jerusalem! Ons word dus herinner, eintlik

opgeroep, om nie moed te verloor nie en regop te staan.

Lukas gaan selfs verder deur te sê “dat wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, weet dat die

koninkryk van God naby is.”( v31)

Hoekom? Want hierdie dinge is ’n teken:

- Soos ’n boom wat begin uitloop en bot vir ons ’n teken is dat somer naby is

- Soos die blink versierings in die winkels ’n teken is dat Kersfees naby is

- Soos Kersfees vir ons ’n teken, ’n herinnering is aan God se liefdesgeskenk aan ons

- Soos Jesus se geboorte ’n teken is van die verlossing wat God vir ons bewerkstellig het ...

So ook, is die dinge wat dreig om ons bang en radeloos te maak ’n teken dat die koninkryk

van God naby is.

4. Maar hoe gemaak met hierdie tussen-in tyd?

Hoe kan die koninkryk van God naby wees as dit so ver voel? As ons deur soveel pyn en

lyding omring word?

Die bekommernisse van die wêreld het die vermoë om ons af te rem, en die feit dat dit

verbygaan is nie noodwendig genoegsame troos vir ’n mens se daaglikse bestaan nie. Die

realiteit is dat ons weet daar gaan ’n einde kom aan hierdie wêreld, maar terwyl dit nog nie

die einde is, nie hoe leef ons nou?

Wag ons vir die koninkryk om uit die hemel te arriveer – of bring ons intussen die koninkryk

van God na ons huidige konteks? Of is dit eerder ’n kwessie van – sien ons God se koninkryk

in ons en om ons raak?

Die persoon wat vandag met MIV gediagnoseer word, sal definitief nie onmiddellike

vertroosting daarin kry dat almal immers eendag sal doodgaan nie, want die lewe wat ons

almal ken, is die een hier reg voor jou. En as ons met mekaar eerlik sou wees, dan wil

meeste van ons nie eintlik vandag dood gaan nie! Ons het drome en planne en mense hier in

ons aardse bestaan! En terwyl ons hier is, poog ’n mens tog om soveel moontlik betekenis

aan jou aardse bestaan te gee. En op dieselfde manier is dit ook logies dat die van ons wat

met MIV leef steeds hoop oor ’n betekenisvolle lewe en ook daaroor droom om ons kinders

te sien groot word en saam met ons geliefdes oud te word.

God het tog immers hierdie aarde geskep. As ons aardse bestaan vir God so onbenullig was,

hoekom sou Hy soveel bemoeienis gemaak het om ons weer met hom te versoen? Hoekom

gaan ons nie maar net almal dood en gaan solank hemel toe nie?

Dr Ronell Bezuidenhout skryf:

“As jou lewe onderstebo is, wil jy uitkoms hê ... sulke mense hou vas aan hoop. Dit dwing

ons natuurlik, as dit met ons goed gaan, om hulle te ondersteun met wie dit nie goed gaan

nie! Hulle wie se koppe hang, wie se bekommernisse hulle skouers plattrek. Dis vir hulle wat

ons ook ’n sluier moet lig ... want die een ding wat ons moet onthou, is dat ons slegs die

“nou” het om mee te leef .... hierdie tyd is nie “naby” omdat dit nog nie aangebreek het nie,

maar naby ... teenaan ... by ... rondom ... so naby ons, [want die] tyd het immers reeds

aangebreek!”

Jesus het reeds ons verlossing bewerkstellig. Daarom leef ons nou en kan elkeen van ons

vashou daaraan dat God ook teenwoordig is in ons vandag.

En as ons hoor dat die koninkryk van God naby is, moet ons dalk begin om nie net aan die

woord “naby” in terme van tydsaanduiding te dink nie. Die woord “naby” verwys immers

ook na posisie. Die koninkryk van God is naby beteken dus ook dat dit naby aan MY lyf en

MY werklikheid is.

Of ek MIV positief is of nie. Of MIV my huishouding direk raak of nie. Of ek al geliefdes aan

’n Vigsverwante dood afgestaan het of nie... of ek heimlik bekommerd is oor my eie MIV

status ... of leef met die skuld dat ek nie altyd getrou is aan my lewensmaat nie ... die een

ding wat ons almal met mekaar gemeen het, is dit :– vandag het ons almal vandag voor ons.

Ons weet nie oor môre nie. Ons weet nie wanneer Jesus se glorieryke terugkeer op die

wolke is nie, maar wat ons wel het, is vandag. Vandag is naby. Vandag is werklik. En hoe kan

ons vandag leef om die koninkryk van God te sien gestalte kry rondom my, naby my?

Die teks praat nie van ’n passiewe wag nie ... ons lees: “staan regop en lig jou kop op (v28),

wees op julle hoede (v34), wees waaksaam en bid altyddeur (36).”

Die Gees en die bruid sê: “Kom!”

En elkeen wat dit hoor,

Moet sê: “Kom!”

En elkeen wat dors het,

Moet kom;

Elkeen wat die water van die lewe wil hê,

Moet dit kom kry, verniet!

Openbaring 22:17

Want “Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!”

Lukas 2:11.

Uitnodiging aan gemeente

Liturg: Liewe Gemeentelede, terwyl ons waak, terwyl ons bid, brand die kers van hoop

vandag vir elkeen van ons en herinner dit ons dat ons hoop nie net in eendag is nie. Ons

leef vandag in die heerlike wete dat God vandag reeds teenwoordig is in en gemoeid is

met ons lewens. Ons weet ook dat God DEUR ons teenwoordig is in mekaar se lewens.

Laat ons dan ook in hierdie erediens gestalte gee aan ons deernis vir mekaar en elkeen

wie se lewens diep geraak word deur MIV en Vigs.

(Liturg kan enige van die volgende opsies kies en die gemeente as volg uitnooi):

Opsie 1

Liturg: As jy vanoggend jouself, ’n lewensmaat, ’n kind, ’n broer of suster, ’n vriend, kollega

of werknemer aan die Here wil opdra wat met MIV leef of saam-leef, kom gerus na vore

en steek ’n kersie vir hierdie persone aan.

(Nota: ’n Lied of sagte begeleiding kan in die agtergrond gespeel word, terwyl mense tyd het

om na vore te kom.

Maak seker dat genoeg klein kersies in mandjies beskikbaar is. Die eerste paar mense kan

hul kersies by die Hoop kers aansteek, maar daarna kan hulle ook hul kersies bymekaar

aansteek.)

Opsie 2

Liturg: As jy vanoggend jouself, ’n lewensmaat, ’n kind, ’n broer of suster, ’n vriend, kollega

of werknemer aan die Here wil opdra wat met MIV leef of saam-leef, kom gerus na vore

sodat ons almal saam kan bid.

(Nota: ’n Lied of sagte begeleiding kan in die agtergrond gespeel word, terwyl mense tyd het

om na vore te kom.)

Opsie 3

As jy vanoggend jouself, ’n lewensmaat, ’n kind, ’n broer of suster, ’n vriend, kollega of

werknemer aan die Here wil opdra wat met MIV leef of saam leef, staan op sommer net

daar waar jy is. Wanneer ons opstaan, verklaar ons ons solidariteit met mekaar en erken ons

dat die liggaam van Christus ook met MIV saamleef.

(Nota: Gee geleentheid vir gemeente om hieroor te dink en om rustig te beweeg en bid dan

die volgende gebed saam.)

Gebed in reaksie op MIV en Vigs (verkorte weergawe)

(Die hele gemeente kan gevra word om op te staan en saam te bid.)

Liturg: Hemelse Vader, ons buig voor u in eerbied en aanbidding. Ons prys U, Here Jesus,

dat U na die wêreld gekom het, sodat ons kinders van God kan word – erfgename van die

ewige lewe. Heilige Gees, ons loof U as ons Trooster en ons Leidsman op die pad van

geloof...

Gemeente: .... want aan U liefde is daar geen einde nie.

Liturg: Genadige Vader, ons dink vandag veral aan hulle wat siek is, veral die wat ly as

gevolg van MIV of Vigs...

Gemeente: .... want aan U liefde is daar geen einde nie.

Liturg: Gee hulle die moed om met hierdie toestand te lewe. Help hulle om hulle vrese te

erken en te oorwin. Wees met hulle wanneer hulle alleen en verwerp voel. Troos en

bemoedig hulle wanneer hulle sonder hoop voel. Raak hulle aan, o Heilige Gees, sodat

hulle lewe kan vind in die lewe wat U aan elkeen van ons wil skenk – die ewige lewe...

Gemeente: .... want aan U liefde is daar geen einde nie.

Liturg: Heilige en lewe-gewende God, vul ons harte en gedagtes met U liefde en deernis vir

mekaar. Verwyder vrees, stigma en vooroordele uit ons hart en leer ons om met U hart

na mekaar te kyk.

Gemeente: .... want aan U liefde is daar geen einde nie.

Liturg: Hemelse Vader, vergewe ons versuim om genoegsaam op die MIV pandemie en die

noodkrete van mense wat ons nodig het, te reageer. Vul ons met U liefde en deernis, en

maak ons draers van U hoop.

Gemeente: .... want aan U liefde is daar geen einde nie.

Amen

Lied:

(Moontlike liedere Lied 602, 599 of 590. Gemeente sing staande)

Seëngroet: Laat ons hier uitmekaar gaan oorgehaal om draers van hoop te wees – om

regop te staan in die wete dat God en sy koninkryk inderdaad naby is!

Beskikbaar gestel deur CABSA

Ontwikkel deur Aneleh Fourie le Roux

Gebaseer op “Woord en Fees - Preekstudies en Liturgiese Voorstelle Gebaseer op die

Kerklike Jaar 2013”, Bybel-Media.

Teks Verwysings Afrikaans Nuwe Vertaling © 1975, 1979, 1983, Bybelgenootskap van Suid-

Afrika

Wellington Kantoor

Posbus 16

Wellington

7654

Tel/

Faks: +27(0)21 873 0028

CARIS Kantoor

Posbus 771417

Fontainebleau

2032

Tel: +27 (0)11 796 6830

Faks: +27 (0)11 796 6810

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!