GRAAD 9 – 2008 TEGNOLOGIE ONDERWYSERSBOEK AFDELING ...

GRAAD 9 – 2008 TEGNOLOGIE ONDERWYSERSBOEK AFDELING ... GRAAD 9 – 2008 TEGNOLOGIE ONDERWYSERSBOEK AFDELING ...

curriculum.wcape.school.za
from curriculum.wcape.school.za More from this publisher

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING (GTA)

GRAAD 9 – 2008

TEGNOLOGIE

ONDERWYSERSBOEK

AFDELING A

TEMA:

Water vir Lewe

Voorgestelde Tyd: 5 ure

150 punte

Aantal bladsye: 14

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 2 van 14

Taak/

Aktiwiteit

INHOUD

LU’s en AS’e

Tyd/

min

Punt Bl

Nota aan leerders

LU2 AS2

3

TAAK 1 Gevallestudie LU2 AS3

LU3 AS2

30 20 4

TAAK 2

TAAK 3:

Aktiwiteit 1

Ondersoek van

meganiese beheer

stelsels

Vermeerdering van

produksie met

besproeiing

Ontwerpopdrag,

spesifikasies,

beperkings

Aktiwiteit 2 Ontwerp

LU1 AS2

LU1 AS15

LU2 AS3

LU1 AS5

LU1 AS6

LU1 AS7

LU1 AS15

40 24 5

8

20 12 8

20 12 9

Aktiwiteit 3 Keuse van ontwerp LU1 AS8 20 6 10

Aktiwiteit 4 Maak: beplanning

Aktiwiteit 5 Maak

Aktiwiteit 6

Evalueer die

produk

LU1 AS8

LU1 AS9

LU1 AS10

LU1 AS11

LU1 AS12

LU1 AS13

LU1 AS14

40 34 11

70 20 12

60 22 13

Bronne

Graad 9 Tegnologie

handboeke,

biblioteekboeke,

Internet, liniaal, potlood

en uitveër.

Liniaal, potlood en

uitveër.

Liniaal, potlood en

uitveër.

Gereedskap, toerusting

en materiale om die

model te maak (bv. tou,

lyn, gom, karton, draad,

tappenstokke, masoniet,

3-laag, Perspex, hardebord,

skêre, handwerkmesse,

draadskêre,

tange, ystersae.

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 3 van 14

AGTERGROND

NOTA AAN ONDERWYSERS

Die GTA bestaan uit twee afdelings: Afdeling A en Afdeling B. Aan Afdeling A is 150 punte en

aan Afdeling B is 100 punte toegeken. Die tyd wat toegeken is vir Afdeling A is 5 ure en vir

Afdeling B is 2 ure. Verwys na die opsommingstabel op die vorige bladsy vir die toekenning van

tyd, punte, LU’s and AS’e, en die bronne benodig vir elke taak. Afdeling A bestaan uit 3 take. Taak

3 bestaan uit 6 aktiwiteite. Al die take vir Afdeling A sal onder die toesig van die Tegnologieonderwyser

gedoen word wat die take en aktiwiteite op ‘n deurlopende grondslag sal assesseer.

Die GTA vir 2008 bestaan uit ses dokumente. Dit is:

Afdeling A

1. Leerderboek

2. Onderwysersboek wat ‘n opsommingstabel insluit vir al die aktiwiteite en die memorandum

vir Afdeling A.

3. Antwoordeboek

Afdeling B

1. Leerderboek

2. Onderwysersboek insluitende die merkriglyne vir Afdeling B.

3. Antwoordeboek

Daar is Antwoordeboeke vir die leerders vir Afdeling en Afdeling B. Opsommingsblaaie vir die

aantekening van punte is in hierdie boeke te kry.

Die skoolbestuurspan tesame met die onderwyser moet verseker dat alle bronne en skryfmateriaal

beskikbaar gestel word voor die take ‘n aanvang neem. Leerders moet aangemoedig word om

afvalmateriaal te gebruik tydens die ontwikkeling van hulle modelle. Elkeen van hulle moet ‘n pen

en potlood hê vir al die take.

Die take in Afdeling A vereis dat leerders hulle aangeleerde vaardighede en die bevoegdhede van

die Leer Uitkomste toon. Die take en aktiwiteite in Afdeling A en Afdeling B sal op die toepassing,

analise en begrip van kennis, waardes en gesindhede, benodig vir Graad 9, fokus. Afdeling B moet

onder streng eksamentoestande voltooi word volgens ‘n vasgestelde nasionale tydtabel.

BESTUUR VAN DIE GTA

‘n Antwoordeboek moet aan elke leerder voorsien word. Maak seker dat daar ‘n paar ekstra kopieë

is. Leerders moet hulle Leerderboek en Antwoordeboek beskikbaar hê vir elke taak en aktiwiteit. ‘n

punte opsommingsblad is beskikbaar in die boek.

Al die aktiwiteite in Afdeling A moet in die Antwoordeboek wat voorsien is, beantwoord word. Die

onderwyser moet die leerders in groepe van 4 – 6 plaas. Die groepantwoorde hoef slegs in een

leerder se Antwoordeboek aangeteken te word. Maak seker hulle toon aan wie se Antwoordeboek

bevat die groepantwoorde. Elke groep moet al die groeplede se Antwoordeboeke saam inhandig.

Maak seker dat al die nodige bronne beskikbaar is voor die aanvang van elke taak of aktiwiteit. Die

benodigde bronne is gelys in die opsommingstabel op die vorige bladsy.

Afdeling A moet voltooi wees voordat Afdeling B geskryf word.

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 4 van 14

TAAK 1: GEVALLESTUDIE

INDIVIDUELE AKTIWITEIT (30 minute)

LU 2: AS 2, AS 3; LU 3: AS 2 Punte: 20

DIE TRAPPOMP

Vrae en antwoorde:

1.1 Die bekendstelling van die trappomp in Zambië het die lewens van die plaaslike

mense verbeter. Gee twee maniere hoe plaaslike boere hulle oeste kan verbeter deur

die trappomp te gebruik.

Twee van die volgende is gegee:

• die groeiseisoen is langer

• laat toe dat ‘n groter verskeidenheid groente gekweek kan word

• gewasse word geplant waar daar vroeër niks gegroei het nie (2)

1.2 Hoekom is trappompe beter vir die omgewing as gemotoriseerde pompe?

Dit gebruik nie fossielbrandstowwe nie. (1)

1.3 1.3.1 Noem ‘n meganiese beheermeganisme wat in die trappomp gebruik word.

Eenrigting-klep (1)

1.3.2 Wat is hierdie meganisme se doel as dit in die trappomp gebruik word?

Die doel is om te verhoed dat die water in die pyp terugvloei na die rivier

toe. (1)

1.3.3 Van watter materiaal is hierdie meganiese beheermeganisme van gemaak?

Rubber (1)

1.3.4 Hoe kan plaaslike boere hierdie onderdeel vervang wanneer nodig?

Plaaslike boere kan fietsbinnebande gebruik. (1)

1.3.5 Is dit hergebruik, herwinning of hervervaardiging? Motiveer jou antwoord.

Hergebruik, want ‘n binneband word vir ‘n ander gebruik aangewend. (2)

1.4 Lys drie voordele van die trappomp, puntsgewys.

Gee drie van die volgende:

• goedkoop om te maak.

• maklik om te onderhou, want dit gebruik plaaslike onderdele en is maklik

om reg te maak.

• verhoog boere se inkomste deur ‘n verlengde groeiseisoen.

• min impak op die omgewing. (3)

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 5 van 14

1.5 Noem ‘n nadeel van die trappomp.

Gee een van die volgende:

• benodig fisiese krag om te laat werk

• interne bewegende dele hou nie lank nie. (1)

1.6 1.6.1 Wat word bedoel met lewensduur?

Die tyd wat ‘n produk hou voordat dit onbruikbaar of oneetbaar word. (1)

1.6.2 Gee een manier waarop Zambiese boere die lewensduur van die trappomp kan

verleng.

Die interne bewegende dele kan maklik vervang word met plaaslik beskikbare

materiaal sodat die trappomp vir tot sewe jaar kan werk. (1)

1.6.3 In ‘n kort paragraaf, bespreek die impak wat die trappomp op die lewens van

arm boere en die omgewing kan hê. Is die impak algemeen positief of

negatief? Gee redes vir jou opinie.

Onderwysers moet hulle diskresie gebruik wanneer hierdie paragraaf gemerk

word. Leerders moet ‘n opinie lug en redes verskaf. 3 punte behoort toegeken

word vir die impak van die trappomp op die boere se lewens en die omgewing. 2

punte behoort toegeken te word vir die positiewe of negatiewe opinie en die rede

daarvoor. (5)

TAAK 2: ONDERSOEK VAN MEGANIESE BEHEERSTELSELS

INDIVIDUELE AKTIWITEIT (40 minute)

LU 1: AS 2, AS 15; LU 2: AS 3 Punte: 24

2.1 Teken ‘n skets van elke meganiese beheerstelsel. Gebruik opskrifte en naamstrokies

om die dele van elke stelsel aan te dui. (18)

2.2 Gee onder elke tekening die doel van elke meganiese beheerstelsel en ‘n voorbeeld

van waar dit in die werklike lewe gebruik word. (6)

[20]

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 6 van 14

Assesseer elke tekening volgens die onderstaande rubriek.

Rubriek vir elke skets van die pal en rat, eenwegklep en nokklamp. (6 punte elk)

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 – 7

Skets wys duidelik die meganiese beheerstelsel en hoe dit werk.

Opskrifte en naamstrokies word gebruik. Alle nodige dele is gemerk.

Skets is netjies.

4 – 5 Skets wys die meganiese stelsel. Die meeste opskrifte en naamstrokies is

gebruik. Die mees nodige dele is gemerk. Skets is redelik netjies.

2 – 3 Skets wys die meganiese stelsel nie duidelik nie. Min opskrifte en

naamstrokies word gebruik. Min dele is gemerk.

1 Skets wys nie meganiese stelsel duidelik nie. Opskrifte en naamstrokies is

onvoldoende of bestaan nie. Een of geen dele is gemerk nie.

OF geen skets is geteken nie.

handvatsel

5 – 6

3 – 4

2

0 – 1

Pal en rat

Doel: Die rat kan eenrigting draai slegs as die pal dit stop om in die ander rigting te draai.

Werklike lewe gebruik: In ‘n teater om die gordyne op te hys en bo te hou. (2)

pal

rat

spil

spil

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 7 van 14

Rigting van vloei

stopper

skarnier

Klep gesluit

Klep oop

Eenwegklep

Doel: Laat die vloei van vloeistof of gas slegs in een rigting toe.

Werklike lewe gebruik: hidroliese voertuig domkrag. (2)

Nokklamp

Doel: Dit laat die tou toe om geklamp te word.

Werklike lewe gebruik: om die toue van seile op seiljagte vas te hou. (2)

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 8 van 14

TAAK 3: VERMEERDERING VAN PRODUKSIE MET BESPROEIING

INDIVIDUELE AKTIWITEIT (20 minute)

AKTIWITEIT 1: ONTWERPOORSIG, SPESIFIKASIES EN BEPERKINGS

LU 1: AS 5, AS 6 Punte: 12

Hierdie aktiwiteit assesseer die leerder se vermoë om ‘n probleem te analiseer deur ‘n

ontwerpopdrag, beperkings en spesifikasies te ontwikkel. Lees saam met die leerders deur die

scenario en die uitdaging voor hulle met die taak begin.

3.1 Ontwerpopdrag:

Bespreek en skryf die ontwerpopdrag vir jou taak neer. Jou oorsig moet ‘n kort,

duidelike verslag wees wat wys wat jy gaan maak. Dit moet ook aandui wie die finale

produk gaan gebruik, die doel daarvan en waar in die algemeen dit gebruik gaan word.

Moontlike antwoord:

Ontwerp en maak ‘n model van ‘n nokklamp wat gebruik kan word as ‘n

meganiese beheerstelsel vir ‘n katrol-en-toustelsel om water in emmers uit die

rivier te hys tot in ‘n stoortenk. Hierdie toestel is vir landelike boere om hulle te

help om hulle lande te besproei. (

Ken 1 punt toe vir vermelding van 'ontwerp en maak ‘n model van ‘n

nokklamp'.

Ken 1 punt toe vir vermelding van ‘vir wie die produk is’ bv. vir landelike boere.

Ken 1 punt toe vir vermelding van die doel en waar dit gebruik gaan word.

3.2 Beperkings:

Lys twee beperkings wat jy sal moet oorweeg wanneer jy die meganiese beheerstelsel

ontwerp en maak. ‘n Beperking is ‘n faktor wat jou keuse gaan beperk wanneer jy

ontwerp.

Enige twee van die volgende

• model moet ‘n nokklamp gebruik

• moet goedkoop wees om te maak

• moet maklik wees om te onderhou (2)

3.3 Spesifikasies:

Die spesifikasies moet verwys na die finale produk wat Sagna gaan gebruik en nie die

model nie. Jy moet sewe van die volgende aspekte kies wat betrekking het op die

finale produk wat jy besig is om te ontwerp en dan op die aspekte uitbrei:

• vir wie die is produk (die teikenmark)

die produk is vir landelike boere / Sagna

• waar gaan die produk gebruik word

dit gaan gebruik word op hulle lande langs ‘n rivier

• wat gaan die produk doen (doel)

dit gaan die emmers wat vol water is, keer om terug te gly op die katrolen-toustelsel

• die voorkoms en die estetiese: vorm, kleur, formaat, tekstuur, grootte

dit moet netjies gebou word

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 9 van 14

• die impak op die omgewing: die kort- en langtermyneffekte van die materiale

en die produk self

klein impak op die omgewing aangesien dit plaaslike materiale gebruik

dit het ‘n lang lewensduur aangesien dit maklik is om te onderhou

geen fossielbrandstowwe word gebruik nie

• die sosiale impak: sal jou produk ‘n voordelige of nadelige impak op sekere

mense of gemeenskappe hê

dit stel die gebruikers van die stelsel in staat om water makliker te hys

• veiligheidsaspekte vir die gebruikers

die nokklamp moet sterk genoeg wees om nie te breek of te gly nie anders

kan mense beseer word deur vallende emmers

• koste van materiale

dit moet goedkoop wees om te maak en te onderhou

• ergonomie: gemak en steun van gebruik

die grootte moet geskik wees vir die meeste mense om te gebruik (7)

AKTIWITEIT 2: ONTWERP

INDIVIDUELE AKTIWITEIT (20 minute)

LU 1: AS 7, AS 15 Punte: 12

Hierdie aktiwiteit assesseer jou vermoë om kreatief te dink deur ‘n oplossing te kry en om effektief

te kommunikeer deur vryhandsketse te gebruik

3.4 Besluit op ‘n aanvangsontwerp van ‘n nokklamp vir die model. Teken netjiese

vryhandsketse. Hou die beperkings en spesifikasies wat jy ontwikkel het in gedagte.

Voeg die nodige notas en naamstrokies by om jou ontwerp duidelik te maak vir

enigeen wat na jou sketse kyk

Maak ‘n lys van die sterk- en swakpunte van jou ontwerp langs jou sketse volgens die

beperkings en spesifikasies wat jy ontwikkel het.

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 10 van 14

Rubriek om Aktiwiteit 2: Ontwerp te assesseer

VLAK BESKRYWING

• Ontwikkel ‘n kreatiewe, toepaslike ontwerp deur netjiese vryhandsketse te teken in ag

genome die ontwerpopdrag, beperkings en spesifikasies.

PUNTE

6 - 7 • Uitgebreide naamstrokies en notas wat die skets verduidelik word verskaf.

• Meganiese beheerstelsel word breedvoerig aangedui.

• Die ontwerp is krities geëvalueer met die betrokke sterk- en swakpunte wat in detail

neergeskryf is.

• Ontwikkel ‘n ontwerp deur vryhandsketse in ag genome die ontwerpopdrag, kreatief,

9 – 12

4 - 5

toepaslik en meeste van die beperkings en spesifikasies.

• Naamstrokies en notas wat die tekening verduidelik is ingesluit.

• Meganiese beheerstelsel is met genoegsame detail aangedui.

• Die ontwerp is krities geevalueer met meeste sterk- en swakpunte wat neergeskryf is.

• Ontwikkel ‘n ontwerp deur swak sketse te teken deur min oorweging te skenk aan die

6 – 8

2 - 3

ontwerpopdrag, beperkings en/of spesifikasies.

• Basiese naamstrokies en notas is ingesluit.

• Die meganiese beheerstelsel is meestal onvoldoende of onvolledig.

• Die ontwerp is krities geëvalueer met min sterk- en swakpunte wat neergeskryf is.

• Ontwikkel ‘n onvoldoende ontwerp deur swak sketse te teken waarin geen oorweging

3 – 5

1

geskenk is aan ontwerpopdrag, beperkings en spesifikasies nie.

• Geen naamstrokies of notas is ingesluit nie.

• Die meganiese beheerstelsel is onvoldoende, onvolledig of bestaan nie.

• Die ontwerp is nie geëvalueer nie.

0 – 2

AKTIWITEIT 3: KEUSE VAN ONTWERP

GROEPAKTIWITEIT (20 minute)

LU 1: AS 8 Punte: 6

3.5 Die onderwyser moet die groep se keuse merk volgens die rubriek.

Rubriek om die keuse van die ontwerp te assesseer

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 - 7

Keuse is grondig en redes is omvattend, ter sake en toepaslik. Die redes pas by

die ontwerpopdrag, beperkings en spesifikasies.

5 – 6

4 - 5

2 - 3

1

Maak ‘n goeie keuse en die redes wat gegee word is toepaslik. Die redes pas

meestal by die ontwerpopdrag, beperkings en spesifikasies.

Min redes word gegee. Die redes het min betrekking op die ontwerpopdrag,

beperkings en spesifikasies.

Een of geen redes word gegee met betrekking tot die ontwerpopdrag, beperkings

en spesifikasies.

3 – 4

2

0 – 1

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 11 van 14

AKTIWITEIT 4: MAAK: BEPLANNING

INDIVIDUELE EN GROEPAKTIWITEIT (40 minute)

LU 1: AS 8, AS 9 Punte: 34

3.6 Elke individu sal ‘n gedetailleerde skets van die model van die meganiese beheerstelsel

wat in die toestel gebruik sal word, voorberei. Gebruik die korrekte Suid-

Afrikaanse gebruiklike tekenstandaarde.

Jy moet:

• Gebruik ‘n opskrif en naamstrokies;

• Sluit afmetings in;

• Merk op die tekening die materiale wat jy gaan gebruik om die model van die

meganiese beheerstelsel te maak;

• Gebruik pyltjies om te wys hoe die klamp werk. (10)

Rubriek om gedetailleerde tekeninge te assesseer:

VLAK BESKRYWING

Gedetailleerde tekeninge van die model word ontwikkel deur ‘n toepaslike reeks

van beskikbare media te gebruik. Tekeninge kommunikeer die ontwerp

PUNTE

7 duidelik. Tekeninge het toepaslike opskrifte en gedetailleerde naamstrokies en

notas. Afmetings is realisties. Materiale wat in die model gebruik moet word is

gemerk. Pyltjies word gebruik om te wys hoe die klamp werk.

Redelike gedetaileerde tekening van die model word ontwikkel deur ‘n goeie

reeks media te gebruik. Tekeninge kommunikeer die ontwerp. Tekeninge het

8 - 10

6 toepaslike opskrifte, naamstrokies en notas. Meeste afmetings is ingesluit en is

realisties. Materiale wat in die model gebruik moet word is gemerk. Pyltjies

word gebruik om te wys hoe die klamp werk.

Tekeninge van die model word ontwikkel deur ‘n reeks media te gebruik.

Tekeninge kommunikeer die ontwerp. Tekeninge het toepaslike opskrifte,

7

5 naamstrokies en notas. Min afmetings is ingesluit. Meeste materiale wat in die

model gebruik moet word is gemerk. Pyltjies demonstreer meestal hoe die

klamp werk.

Tekeninge van die model word ontwikkel deur ‘n beperkte reeks media te

gebruik. Tekeninge kommunikeer die ontwerp. Tekeninge het opskrifte en

6

4 basiese naamstrokies en notas. Een of twee afmetings is ingesluit. Sommige van

die materiale wat in die model gebruik moet word is gemerk. Daar is ‘n poging

om te wys hoe die klamp werk deur pyltjies te gebruik.

Basiese tekening van die model word ontwikkel. Tekening het ‘n opskrif, maar

5

3

naamstrokies en notas is nie voldoende om die ontwerp duidelik te

kommunikeer nie. Een of twee afmetings word ingesluit. Een materiaal wat in

die model gebruik moet word is gemerk. Geen pyltjies word gebruik nie.

Ontwikkel basiese tekening van die model. Opskrifte, naamstrokies en notas is

4

2

skaars en nie betekenisvol nie. Die ontwerp word nie duidelik gekommunikeer

nie. Daar is geen afmetings nie. Geen materiale wat in die model gebruik moet

word is gemerk nie. Geen pyltjies word gebruik nie.

Ontwerp ‘n onvoldoende tekening. Opskrifte, naamstrokies en notas is

onvoldoende of nie ingesluit nie. Die ontwerp word nie gekommunikeer nie.

3

1

Geen afmetings is ingesluit nie.

Tekeninge kommunikeer die ontwerp. Geen materiale wat in die model gebruik

moet word is gemerk nie. Geen pyltjies is gebruik nie.

Of geen tekening is ingehandig nie.

0 – 2

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 12 van 14

3.7 Ontwikkel in julle groepe ‘n gedetailleerde vloeidiagram om die volgorde van

aktiwiteite aan te dui wat nodig is vir die maakproses. (10)

Rubriek vir assessering van die vloeidiagram:

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 – 7

4 – 5

2 – 3

1

• ‘n Uitgebreide vloeidiagram word ontwikkel wat ‘n gedetailleerde en logiese

volgorde van aktiwiteite aandui.

• Die stappe is duidelik, presies en maklik om te volg.

• Die vloeidiagram fokus op die maakproses van die model.

• Die vloeidiagram gebruik korrekte simbole.

• Vooruitgang is duidelik.

• Benaderde tyd benodig vir elke aktiwiteit is ingesluit wat nie ‘n uur oorskry

nie.

• ‘n Toepaslike vloeidiagram wat ‘n redelike gedetailleerde en logiese volgorde

van aktiwiteite aantoon is ontwikkel.

• Die stappe is duidelik en maklik om te volg.

• Die vloeidiagram fokus op die maakproses van die model.

• Die vloeidiagram gebruik meestal korrekte simbole.

• Vooruitgang is duidelik.

• Benaderde tyd benodig vir elke aktiwiteit is ingesluit wat in totaal ‘n uur is.

• ‘n Basiese vloeidiagram is ontwikkel.

• Instruksies is moeilik om te verstaan.

• Die vloeidiagram fokus gedeeltelik op maakproses van die model.

• Die vloeidiagram gebruik min korrekte simbole.

• Geen vooruitgang is duidelik nie.

• ‘n Tydskedule is ingesluit maar die toewysing van tyd is nie gedetailleerd en

realisties nie.

• ‘n Eenvoudige vloeidiagram is ontwikkel maar die stappe is nie in logiese

volgorde nie.

• Die instruksies is nie duidelik nie en is baie moeilik om te verstaan en te volg.

• Die vloeidiagram fokus nie op die maakproses van die model nie.

• Die vloeidiagram gebruik nie die regte simbole nie.

• Geen vooruitgang is duidelik nie.

• Daar is min of geen aanduiding van tyd toegelaat nie.

7 – 10

3.8 Lys, in julle groepe, die materiale wat nodig is vir die model. (8)

Leerders moet die toepaslike materiale lys volgens hulle ontwerp. Die materiale moet

beskikbaar wees en dit toepaslik wees om ‘n nokklamp te maak.

3.9 Lys, in julle groepe, die gereedskap wat nodig is om die model te maak. (6)

Leerders moet ‘n breedvoerige lys maak van al die noodsaaklike en toepaslike

gereedskap wat benodig word om die ontwerp te laat realiseer.

5 – 6

3 – 4

0 – 2

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 13 van 14

AKTIWITEIT 5: MAAK

GROEPAKTIWITEIT (70 minute)

LU 1: AS 10, AS 11, AS 12 Punte: 20

Die onderwyser moet seker maak dat al die nodige materiale en gereedskap beskikbaar is vir die

leerders vir hierdie aktiwiteit.

Voorgestelde materiale : lyn, tou, gom, karton, draad, tappenstokke, masoniet, 3-laag, Perspex,

hardebord.

Voorgestelde gereedskap : skêre, ystersae, handwerkmesse, draadskêre, tange.

Die onderwyser moet die groep assesseer gedurende die maakproses.

3.10 Konstrueer, in julle groepe, die model volgens die finale ontwerp en volg die stappe in

die vloeidiagram wat julle ontwikkel het. Indien daar enige veranderings aan die

vloeidiagram gemaak moet word, moet dit aangeteken word en redes moet verstrek

word. Werk veilig en gebruik die gereedskap korrek. (20)

Rubriek vir die maakproses:

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 – 7

4 – 5

2 – 3

1

Die groep voltooi die model in die toegelate tyd. Die groep werk veilig, met

presisie, beheer en effektiwiteit met die gereedskap en materiale. Meet- en

kontroleprosedures was gebruik om gehalte en veranderings te monitor.

Vloeidiagram was gevolg en veranderings met redes was neergeskryf. Daar was min

vermorsing van materiale. Werkplek was netjies en skoon gelaat.

Die groep voltooi meeste van die model in die toegelate tyd. Die groep werk redelik

veilig, met presisie, beheer en effektiwiteit met die meeste gereedskap en materiale.

Sommige meet- en kontroleprosedures was gebruik om gehalte en veranderings te

monitor. Vloeidiagram was meestal gevolg. Veranderings met redes was

neergeskryf. Daar was min vermorsing van materiale. Werkplek was redelik netjies

en skoon gelaat.

Ekstra tyd (meer as 30 minute) was benodig om die model te voltooi. Die groep het

nie die korrekte veiligheidsprosedures gevolg nie en sommige gereedskap is nie

korrek gebruik nie. Vloeidiagram was nie gevolg nie. Werkplek was onnet gelaat.

Die model was nie voltooi nie. Veiligheidsprosedures was nie waargeneem nie.

Werkplek was onnet gelaat. Meet- en kontroleprosedures was afwesig.

Vloeidiagram was nie gevolg nie.

OF geen maakproses het plaasgevind nie.

14 – 20

10 – 13

AKTIWITEIT 6: EVALUEER DIE PRODUK

INDIVIDUELE EN GROEPAKTIWITEIT (60 minute)

LU 1: AS 13, AS 14 Punte: 22

Hierdie aktiwiteit sal jou individuele vermoë assesseer om selfgegenereerde kriteria te ontwikkel

en jou groep se vermoë om ‘n produk te toets en te evalueer.

3.11 Gebruik die onderstaande rubriek om elke groep se lys van kriteria te assesseer.

Voorgestelde kriteria is :

• Die model gebruik ‘n nokklamp

• Die nokklamp werk reg op die tydstip

• Die tou (lyn) is maklik om in die nokklamp te plaas en maklik om los te laat

• die model is goed gemaak

6 – 9

0 – 4

GRAAD 9: DOE GTA: TEGNOLOGIE: ONDERWYSERSBOEK – AFDELING A Bladsy 14 van 14

Rubriek om selfgegenereerde kriteria te assesseer:

VLAK BESKRYWING PUNTE

6 – 7

4 – 5

2 – 3

1

• Kriteria was direk gekoppel aan die ontwerpopdrag, beperkinge en

spesifikasies.

• Kriteria was gepas en toepaslik vir die taak.

• Gewig van kriteria was toepaslik.

• Meeste kriteria was direk gekoppel aan die ontwerpopdrag, beperkinge en

spesifikasies.

• Meeste kriteria was gepas en toepaslik vir die taak.

• Gewig van kriteria was meestal toepaslik.

• Enkele kriteria was gekoppel aan die ontwerpopdrag, beperkinge en

spesifikasies.

• Min kriteria was gepas en toepaslik vir die taak.

• Gewig van kriteria was nie toepaslik nie.

• Slegs een kriterium was gegee.

• Kriteria is nie gepas of toepaslik nie.

• Geen gewig is sigbaar nie.

• OF die kriteria is nie ingevul nie.

3.12 In julle groepe, gebruik die kriteria wat julle ontwikkel het om die model van ‘n ander

groep te evalueer.

Die onderwyser moet seker maak dat die evaluasie van die model geldig is.

Ken ‘n punt uit 12 toe aan die model. Die groep wat die model gemaak het sal die

punt ontvang.

Dieselfde punt word aan elke lid van die groep toegewys. Vul hierdie punt op elke

leerder se opsommende puntestaat in. (12)

3.13 In julle groepe, dink aan drie areas, deur te verwys na drie verskillende aspekte van

julle voltooide model wat julle sou verbeter of verander om ‘n meer effektiewe of ‘n

beter kwaliteit eindproduk te maak, sou julle ooit weer die model maak. Verduidelik in

detail deur die vraag te antwoord :”As ek ooit weer die model moes maak, sou ek

(wat)… verbeter, omdat (hoekom) …, deur die volgende te doen (hoe) …” (5)

Hierdie is ‘n groepsaktiwiteit. Die antwoorde moet goed deurdag en toepaslik wees.

Elke lid van die groep sal dieselfde punt ontvang, so hulle moet hulle antwoorde in

detail bespreek.

TOTALE PUNTE [150]

4 – 5

3

2

0 – 1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!