Ken die mielie.pdf - Pannar Seed

Ken die mielie.pdf - Pannar Seed Ken die mielie.pdf - Pannar Seed

pannarseed.co.za
from pannarseed.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

6 18 5 Foto 5: Die melkstadium is die tweede fase van graanontwikkeling. Dit is die begin van stysel neerlegging. Foto 6: Tydens die deegstadium word stysel neergelê en die inhoud is pasta-agtig. swaai die proses om en droog die pitte aan die punt van die kop eerste af. Die baard speen af na bestuiwing. Bolwurmskade kan op die baard en voorste pitte voorkom. Dit veroorsaak gewoonlik nie veel skade nie. Haelskade, ryp en droogte kan egter lei tot groot oesverliese en swak gehalte graan. Die vogbehoefte is steeds baie hoog. Sagtedeegstadium Die volgende sewe tot tien dae is die melkstadium. Die pitinhoud is sag en soet en die pitte van geelgraan begin verkleur. Die einde van die stadium is die ideale tyd om groenmielies te pluk, wanneer ’n sagte groenmielie vereis word. Tydens die fase is daar ’n afname in die vogbehoefte van die plant, maar dit is nog hoog. Droogte, hael of ryp sal ’n groot invloed hê op opbrengs en graankwaliteit. Hael- of insekskade kan Fusarium kopvrot tot gevolg hê. 7 Foto 7: Die vol duikstadium: Die ideale fase vir inkuiling. Hardedeegstadium Die hardedeegstadium neem ook sewe tot tien dae. Die voginhoud van die graan neem vinnig af en die pitinhoud word pasta-agtig. Styselvorming versnel en die gewig van die graan is sowat die helfte van wat dit uiteindelik sal wees. Droogtestremming sal in die stadium nog ’n groot invloed op opbrengs en graangehalte hê. Hoewel vogbehoeftes steeds afneem, is dit nog redelik hoog. Droogte in dié tyd sal koppe ontydig laat hang en/of pitte aan die punt van die kop laat afspeen. 8 Foto 8: Kenmerkend van volwasse graan is die swart laag op die basis van die pitte. Graan is nou fisiologies ryp.

9 VINNIG MEDIUM KORT MEDIUM Foto 9: Verskillende stadiums van graanontwikkeling. Vinnige kultivar (links) is fisiologies ryp, die medium vinnige baster is in die vol duikstadium en medium kultivar (regs) is in die deegstadium. Wanneer 80% van die skutblare bruin verkleur is, is die graan fisiologies ryp. Vol duikstadium Dit is die regte tyd vir die sny van kuilvoer – dit duur vir twaalf tot vyftien dae en eindig wanneer al die pitte ’n duik op die skouer het. Die voginhoud van die graan neem vinnig af en behoort so 45 - 50% te wees. Genoeg vog is steeds belangrik. Droogte en ryp kan steeds opbrengs en graankwaliteit negatief beïnvloed. Fisiologiese rypwording Dit is die finale fase van die graanvullingsperiode en neem vyftien tot twintig dae, terwyl die voginhoud van die graan van 50% na onder 40% toe verminder. Geen sagtedeeg kom meer aan die basis van die graan, waar dit aan die stronk heg, voor nie en die harde stysellyn (melklyn) het deur die pit beweeg, met ander woorde weg van die skouer van die pit in die rigting van die aanhegting. ’n Swart laag sal ontwikkel aan die basis van die pitte. Die kleur van die skutblare wat die kop bedek, is 70% tot 80% ligbruin. In kontras met die graanvulling, is die pitte voor op die punt van die kop eerste ryp. Die vogbehoeftes van die plant is nou baie laag, maar droogte sal steeds die opbrengs en graangehalte negatief beïnvloed. Onder besproeiing kan water toediening eers gestaak word wanneer 80% van die skutblare van 70 – 80% van die plante verbruin het. Kenmerkend van die aanbreek van die finale stadium is wanneer die skutblare ligbruin begin verkleur. Die onderste blare op die stronk het droog geword en ’n ligbruin kleur vervang die laaste groen in die boonste skutblare. ’n 10 Swart laag op die basis van die pit is duidelik as dit gedors word. Voginhoud van die graan in nou omtrent 35%. Na fisiologiese rypwording word die afdroogperiode tot strooptyd ook beïnvloed deur die graantipe. Die flinttipes sal stadiger uitdroog as die duikpittipes. Die humiditeit van die omgewing speel ook ’n belangrike rol in die tempo van uitdroging. Foto 10: Gesonde ryp mielieplante gereed vir stroop. 19

6

18

5

Foto 5: Die melkstadium is die tweede fase

van graanontwikkeling. Dit is die begin

van stysel neerlegging.

Foto 6: Tydens die deegstadium word stysel

neergelê en die inhoud is pasta-agtig.

swaai die proses om en droog die pitte

aan die punt van die kop eerste af.

Die baard speen af na bestuiwing.

Bolwurmskade kan op die baard en

voorste pitte voorkom. Dit veroorsaak

gewoonlik nie veel skade nie.

Haelskade, ryp en droogte kan egter

lei tot groot oesverliese en swak gehalte

graan. Die vogbehoefte is steeds baie

hoog.

Sagtedeegstadium

Die volgende sewe tot tien dae is die

melkstadium. Die pitinhoud is sag en

soet en die pitte van geelgraan begin

verkleur. Die einde van die stadium

is die ideale tyd om groenmielies te

pluk, wanneer ’n sagte groenmielie

vereis word.

Tydens die fase is daar ’n afname in

die vogbehoefte van die plant, maar

dit is nog hoog. Droogte, hael of ryp

sal ’n groot invloed hê op opbrengs

en graankwaliteit. Hael- of insekskade

kan Fusarium kopvrot tot gevolg hê.

7

Foto 7: Die vol duikstadium: Die ideale

fase vir inkuiling.

Hardedeegstadium

Die hardedeegstadium neem ook sewe

tot tien dae. Die voginhoud van die

graan neem vinnig af en die pitinhoud

word pasta-agtig. Styselvorming

versnel en die gewig van die graan is

sowat die helfte van wat dit uiteindelik

sal wees.

Droogtestremming sal in die stadium

nog ’n groot invloed op opbrengs en

graangehalte hê. Hoewel vogbehoeftes

steeds afneem, is dit nog redelik hoog.

Droogte in dié tyd sal koppe ontydig

laat hang en/of pitte aan die punt van

die kop laat afspeen.

8

Foto 8: Kenmerkend van volwasse graan is

die swart laag op die basis van die pitte.

Graan is nou fisiologies ryp.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!