02.05.2013 Views

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Prestasie-oorsig

Teen die agtergrond van die uitdagende omgewing het die Groep ’n

bevredigende bedryfsprestasie vir die eerste ses maande van die 2009finansiële

jaar aangeteken. Dit is aangehelp deur die gediversifiseerde aard

van die Groep se bedrywighede ten opsigte van marksegmentasie,

oplossingsaanbiedings en geografiese teenwoordigheid, wat ’n platform was

vir voortgesette groei in nuwebesigheidsvolumes en ’n gesonde

winsgewendheidsvlak. Die druk op die middelinkomstekleinhandelmark in

Suid-Afrika is egter sigbaar in dalende nuwebesigheidsvolumes by Sanlam

Persoonlike Finansies en Sanlam Private Beleggings, maar goeie prestasies

in die institusionele en intreevlakmark het hiervoor vergoed. Bedryfswins het

ook gemengde prestasie weerspieël, met ’n groot bydrae deur die

kleinhandellewensversekering- en kapitaalmarkbesighede. Dit het byna die

negatiewe impak van die heersende marktoestande op die verklaarde

verdienste van die korttermynversekerings- en beleggingsbestuurbesighede

geneutraliseer. Ondanks die druk op verdienste is die kernbedrywighede van

al die belangrikste Groep-besighede gesond.

Die primêre prestasiedoelwit van die Groep is om aandeelhouerswaarde te

optimaliseer deur die opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde (GEW) te

maksimaliseer. ’n Teiken is gestel vir die groei in GEW om die Groep se koste

van kapitaal op ’n volhoubare grondslag te oorskry. Koste van kapitaal is

vasgestel as die opbrengskoers op langtermynstaatseffekte plus 3%. Die

doelwit is om hierdie opbrengs met minstens 1% te oorskry. Die jaarlikse

opbrengs op GEW per aandeel van 5% vir die ses maande geëindig

30 Junie 2009 het nie hierdie doelwit bereik nie, maar verteenwoordig steeds

’n goeie prestasie gegewe die betreklik swak beleggingsmarkte en ’n styging

van 2% in langtermynrentekoerse (en dus risikoverdiskonterings-koerse wat

toegepas is) gedurende die tydperk. Veral die verhoging in

risikoverdiskonteringskoerse het die waardasie en GEW-verdienste van die

lewensversekerings- en welvaartbestuurbesighede verminder. Op ’n

genormaliseerde grondslag, d.w.s. as ’n genormaliseerde beleggingsmarkprestasie

veronderstel en enige eenmalige items uitgesluit word, het die

jaarlikse opbrengs van 12,2% vir die ses maande die teiken van 11,3%

oorskry.

Totale nuwebesigheidsvolumes, uitgesluit die wisselvallige en laemarge

“white label”-besigheid, het met 3% gegroei – ’n besonder bevredigende

resultaat in die huidige omstandighede. Kleinhandelbesigheidsverkope het

met 8% gedaal, en Sanlam Persoonlike Finansies en Sanlam Private

Beleggings het onderskeidelik afnames van 7% en 22% gerapporteer. Dit is

in ’n mate geneutraliseer deur Sanlam Ontwikkelende Markte se sterk groei

van 8%. Verkope deur institusionele besighede was uitstekend en het ’n

verbetering van 27% teenoor 2008 getoon. Meeste van die institusionele

besigheidseenhede het tot hierdie groei bygedra. Die waarde van nuwe

gedekte besigheid (ná minderheidsbelange) het met 3% afgeneem van

R250 miljoen in die eerste helfte van 2008 tot R243 miljoen in 2009. Dit

weerspieël die uitwerking van kleiner nuwe lewensbesigheidsvolumes in die

middel-inkomstemark. Die winsgewendheid van nuwe gedekte besigheid is

gehandhaaf deur voortgesette fokus op kostebestuur en die gehalte van

nuwe besigheid wat geskryf is, en algehele marges het van 2,17% in 2008

tot 2,23% in 2009 gestyg.

Kernverdienste van R1 789 miljoen is 6% laer as in 2008 weens die

gesamentlike uitwerking van ’n afname van 7% in die netto resultaat van

finansiële dienste en ’n daling van 4% in netto beleggingsinkomste op die

kapitaalportefeulje verdien. Die relatief laer basis van bates onder bestuur

het ’n negatiewe impak op die groei in fooi-inkomste en die winsgewendheid

van veral die beleggingsbestuurbesighede gehad. Dit is vererger deur

verskeie groot kommersiële-eiendomseise by Santam. Kernverdienste per

aandeel het met slegs 2% gedaal te wyte aan die uitwerking van die aandeel-

terugkoopprogram gedurende 2008, wat ’n vermindering van 4% in die

geweegde aantal uitgereikte aandele teenoor die eerste helfte van 2008 tot

gevolg gehad het.

Die beleggingsopbrengs op die Groep se kapitaalportefeulje was gedurende

die eerste ses maande van 2009 effens positief, met ’n positiewe plaaslike

aandelemarkopbrengs wat in ’n mate geneutraliseer is deur ’n afname in

die waardasie van rentedraende instrumente en buitelandse beleggings. Die

beleggingsopbrengs was egter aansienlik beter as die negatiewe prestasie in

die eerste helfte van 2008. Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel

het voordeel getrek uit die ommekeer in beleggingsopbrengs en was 34%

hoër as in 2008. Verwaterde wesensverdienste per aandeel, wat die impak

van Internasionale Finansiële Verslagdoeningstandaarde (IFRS) op Sanlamen

Santam-aandele wat deur die polishouersfonds gehou word, insluit, is

13% laer as in 2008.

Uitvoering van strategie

Die Groep se gefokusde strategie het hom weereens goed te staan gekom in

die eerste ses maande van 2009, wat gekenmerk is deur die voortsetting van

die mees uitdagende omgewing waarmee die Groep in baie jare te kampe

gehad het. Die Direksie en bestuur is steeds verbind tot die Groep se

hoofdoelwit om aandeelhouerswaarde te maksimaliseer. Dit word ondersteun

deur die vyf pilare van optimale kapitaalaanwending, verdienstegroei, koste

beheer en doeltreffendheid, diversifikasie en transformasie. Geen aandeelterugkope

het gedurende die eerste ses maande van 2009 plaasgevind nie.

Soos aangedui in die Groep se 2008-jaarverslag word in die huidige finansiële

en ekonomiese omgewing ’n meer omsigtige benadering by die aanwending

van diskresionêre kapitaal vereis. Die fokus was gevolglik op die verdere

optimalisering van die Groep se kapitaalbasis, en slegs ’n paar uitgesoekte

beleggings is in bestaande bedrywighede en toekomstige groeimarkte

gedoen.

’n Groot deel van die Groep se kapitaal word deur die lewensversekeringsbesighede

aangewend. Daar word deurlopend aandag gegee aan

kapitaalbestuur en -modellering binne hierdie besighede om ’n optimale

kapitaalvlak te verseker, met inagneming van die impak van veranderinge in

die kapitaal-bestuurstruktuur op verwagte opbrengs op GEW. Hierdie proses

het getoon dat aandeelhouerswaarde verder verhoog kan word deur ’n meer

konserwatiewe batesamestelling te implementeer vir die kapitaal wat die

lewensversekeringsbesighede ondersteun en sodoende die vlak van vereiste

kapitaal te verlaag. Die Sanlam-direksie het as doelwit ’n 10%-verlaging in

die kapitaalportefeulje se blootstelling aan beide aandele en vasterenteinstrumente

en ’n gevolglike 20%-verhoging in die blootstelling aan kontant

goedgekeur. Dit sal minder wisselvalligheid in die kapitaalbasis tot gevolg hê

en het kapitaal van nagenoeg R900 miljoen aan die Groep se diskresionêre

kapitaalportefeulje vrygestel. Die verandering in die batesamestelling het ’n

styging in die koste van kapitaal en gevolglik ’n eenmalige vermindering van

R313 miljoen in die waarde van vankrag- gedekte besigheid veroorsaak

(verwys kommentaar op resultate hieronder). Hierdie negatiewe impak sal

deur die waardetoevoegende aanwending van die bykomende diskresionêre

kapitaal geneutraliseer word.

’n Totaal van R375 miljoen is gedurende die tydperk vir korporatiewe

bedrywighede aangewend. Die grootste transaksies wat aangegaan is, was

die volgende:

4 5

› Ongeveer R200 miljoen is aangewend om die belang van minderheidsaandeelhouers

in Channel Life te verkry, wat die Groep se belang tot net

minder as 100% vergroot het. Hierdie verkryging sal die Groep in staat

stel om sinergieë tussen die lewensbesighede wat in die intreevlakmarksegment

in Suid-Afrika werksaam is, verder te verbeter en die

kapitaal-vereistes van die groei in hierdie mark doeltreffender te bestuur.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!