02.05.2013 Views

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Eksterne oudit oorsig

Verslag oor die oorsig van interim verkorte finansiële state

Aan die direkteure van Sanlam Beperk

Inleiding

Ons het die meegaande gekonsolideerde verkorte staat van finansiele posisie

van Sanlam Beperk op 30 Junie 2009 en die verwante staat van omvattende

inkomste, veranderinge in ekwiteit en die kontantvloei vir die sesmaandetydperk

wat op daardie datum geëindig het, en ander verklarende

aantekeninge soos uiteengesit op bladsye 22, 23 en 56 tot 61 nagegaan.

Direkteure se verantwoordelikheid

Die Groep se direkteure is verantwoordelik vir die opstel en redelike

voorstelling van hierdie interim verkorte finansiele state ooreenkomstig

International Financial Reporting Standard IAS 34, “Interim Financial

Reporting”.

Ouditeur se verantwoordelikheid

Ons verantwoordelikheid is om op grond van ons oorsig tot ’n gevolgtrekking

te kom oor hierdie interim verkorte finansiële state.

Omvang van oorsig

Ons het ons oorsig ooreenkomstig International Standard of Review

Engagements 2410, “Review of Interim Financial Information Performed by

the Independent Auditor of the Entity” uitgevoer. ’n Oorsig van interim

finansiële inligting behels die rig van navrae, hoofsaaklik van persone

verantwoordelik vir finansiële en rekeningkundige aangeleenthede en die

uitvoer van analitiese en ander oorsigprosedures. ’n Oorsig is wesenlik

kleiner in omvang as ’n oudit uitgevoer ooreenkomstig Internasionale

Ouditstandaarde en laat ons gevolglik nie toe om gerusstelling te verkry oor

alle wesenlike aangeleenthede wat ons andersins met ’n oudit sou kon

identifiseer nie. Gevolglik spreek ons nie ’n ouditmening uit nie.

Gevolgtrekking

Op grond van ons oorsig, het niks onder ons aandag gekom wat ons sal laat

glo dat die meegaande interim verkorte finansiële state van Sanlam Beperk,

in alle wesenlike opsigte, nie ooreenkomstig International Financial Reporting

Standard IAS 34, “Interim Financial Reporting” opgestel is nie.

Ernst & Young Ing.

Direkteur: MP Rapson

Geregistreerde Ouditeur

Kaapstad

2 September 2009

Beperkte gerusstellingsverslag van die onafhanklike ouditeure oor Sanlam

Beperk se finansiële inligting vir die Aandeelhouersfonds

Aan die direkteure van Sanlam Beperk

Inleiding

Ons het ’n beperkte gerusstellingsaanstelling van Sanlam Beperk se

finansiële inligting vir die Aandeelhouersfonds (“Sanlam Beperk se Aandeelhouersinligting”)

vir die sesmaandetydperk wat geëindig het op

30 Junie 2009, soos uiteengesit op bladsye 28 tot 54, uitgevoer. Hierdie

inligting is opgestel ooreenkomstig die grondslag van voorbereiding en

aanbieding soos uiteengesit op bladsye 22 tot 23. Ons verslag moet saam

met die hersiende interim verkorte finansiële state gelees word, waar die

polisaanspreeklikheid bereken is op die finansiële gesondheidswaardasiebasis.

Onderskeie verantwoordelikhede van die direkteure en die

onafhanklike ouditeure

Die direkteure is verantwoordelik vir die opstel van Sanlam Beperk se Interim

Groep Finansiële State en Aandeelhouersinligting. Ons verantwoordelikheid

in verband met die interim groep finansiële state is om die inligting te hersien

soos uiteengesit op bladsy 24.

Ons verantwoordelikhede, as onafhanklike voorsieners van gerusstelling, in

verband met Sanlam Beperk se Aandeelhouersinligting is om beperkte

gerusstelling aan die raad van direkteure te verskaf wat bevestig dat niks

onder ons aandag gekom het gedurende die beperkte gerusstellingsaanstelling

wat veroorsaak dat ons glo Sanlam Beperk se Aandeelhouersinligting op

30 Junie 2009 nie opgestel was ooreenkomstig die grondslag van

voorbereiding en aanbieding soos uiteengesit op bladsye 22 tot 23 nie.

Omvang van die aanstelling

Ons het die beperkte gerusstellingsaanstelling uitgevoer ooreenkomstig die

International Standards on Assurance Engagements: ISAE 3000, Assurance

Engagements Other Than Audits or Reviews of Historical Financial

Information. ’n Beperkte gerusstellingsaanstelling bestaan uit die rig van

navrae, hoofsaaklik van die persone verantwoordelik vir die finansiële,

rekeningkundige en aktuariële aangeleenthede, en deur toepassing van

analitiese en ander oorsigprosedures. ’n Beperkte gerusstelingsaanstelling is

wesenlik kleiner in omvang as ’n oudit uitgevoer ooreenkomstig Internasionale

Ouditstandaarde en laat ons gevolglik nie toe om gerustelling te verkry oor

alle wesenlike aangeleenthede wat ons andersins met ’n oudit sou kon

identifiseer nie. Gevolglik spreek ons nie ’n ouditmening uit nie.

Beperkte gerusstellingsgevolgtrekking

Op grond van ons oorsig, het niks onder ons aandag gekom wat ons sal laat

glo dat die meegaande Sanlam Beperk se Aandeelhouersinligting op

30 Junie 2009, in alle wesenlike opsigte, nie behoorlik opgestel is in

ooreenstemming met die grondslag van voorbereiding en aanbieding soos

uiteengesit op bladsye 22 tot 23 nie.

Ernst & Young Ing.

Direkteur: MP Rapson

Geregistreerde Ouditeur

Kaapstad

2 September 2009

24 25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!