Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam Interimresultate vir die ses maande geëindig 30 Junie 2009 - Sanlam

02.05.2013 Views

Inhoud Oorsig 01 Kernresultate 01 Hooftrekke 02 Uitvoerende oorsig 03 Kommentaar op die resultate 07 Interim-finansiële state 21 Rekeningkundige beleid en grondslag van aanbieding 22 Eksterne ouditoorsig 24 Aandeelhouersinligting 27 Groep-ekwiteitswaarde 28 Verandering in Groep-ekwiteitswaarde 30 Opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde 30 Aangepaste opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde 31 Aandeelhouersfonds teen billike waarde 32 Aandeelhouersfonds se inkomstestaat 36 Aantekeninge by die aandeelhouersfondsinligting 40 Intrinsieke waarde van gedekte besigheid 47 Groep- finansiële state 55 Staat van finansiële posisie 56 Staat van omvattende inkomste 57 Staat van veranderinge in ekwiteit 58 Kontantvloeistaat 59 Aantekeninge by die finansiële state 60 Administrasie 62 Vooruitskouende stellings In hierdie verslag maak ons sekere stellings wat nie historiese feite is nie en betrekking het op ontledings en ander inligting gegrond op voorspellings van vooruitskouende resultate wat nog nie bepaal kan word nie en wat verband hou met onder meer nuwebesigheidsvolumes, beleggingsopbrengs (met inbegrip van wisselkoersskommelinge) en aktuariële aannames. Dit is vooruitskouende stellings soos omskryf in die Verenigde State se Private Securities Litigation Reform Act van 1995. Woorde soos “glo”, “verwag”, “beoog”, “strewe”, “sal”, “beplan”, “kan”, “poog” en “projekteer” en soortgelyke uitdrukkings is bedoel om sodanige vooruitskouende stellings te identifiseer, maar is nie die uitsluitlike wyse van sodanige identifikasie nie. Vooruitskouende stellings behels inherente risiko’s en onsekerhede en, indien een of meer van hierdie risiko’s verwerklik word, of indien onderliggende aannames verkeerd blyk te wees, kan werklike resultate beduidend verskil van verwagte resultate. Vooruitskouende stellings is net van toepassing op die datum waarop dit gemaak word, en Sanlam aanvaar geen verpligting om enige hiervan by te werk of te hersien nie, hetsy as gevolg van nuwe inligting, vooruitskouende gebeure of andersins. Interimresultate van die Sanlam Groep, Junie 2009 Kernresultate Verdienste › Netto resultaat van finansiële dienste per aandeel daal met 4% › Kernverdienste per aandeel daal met 2% › Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel 34% hoër Besigheidsvolumes › Nuwebesigheidsvolumes styg met 1% tot R51 miljard › Netto waarde van nuwe gedekte besigheid daal met 3% tot R243 miljoen › Marge van nuwe gedekte besigheid styg van 2,17% tot 2,23% › Netto fondsinvloeie van R7,7 miljard, 40% hoër Groep-ekwiteitswaarde › Groep-ekwiteitswaarde per aandeel van R21,72 › Jaarlikse opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde per aandeel van 5,2% Kapitaalbestuur › Diskresionêre kapitaal beloop R2,8 miljard op 30 Junie 2009Sanlam Lewens se KTV 2,5 keer gedek 1

Inhoud

Oorsig 01

Kernresultate 01

Hooftrekke 02

Uitvoerende oorsig 03

Kommentaar op die resultate 07

Interim-finansiële state 21

Rekeningkundige beleid en grondslag van aanbieding 22

Eksterne ouditoorsig 24

Aandeelhouersinligting 27

Groep-ekwiteitswaarde 28

Verandering in Groep-ekwiteitswaarde 30

Opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde 30

Aangepaste opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde 31

Aandeelhouersfonds teen billike waarde 32

Aandeelhouersfonds se inkomstestaat 36

Aantekeninge by die aandeelhouersfondsinligting 40

Intrinsieke waarde van gedekte besigheid 47

Groep- finansiële state 55

Staat van finansiële posisie 56

Staat van omvattende inkomste 57

Staat van veranderinge in ekwiteit 58

Kontantvloeistaat 59

Aantekeninge by die finansiële state 60

Administrasie 62

Vooruitskouende stellings

In hierdie verslag maak ons sekere stellings wat nie historiese feite is

nie en betrekking het op ontledings en ander inligting gegrond op

voorspellings van vooruitskouende resultate wat nog nie bepaal kan

word nie en wat verband hou met onder meer nuwebesigheidsvolumes,

beleggingsopbrengs (met inbegrip van wisselkoersskommelinge) en

aktuariële aannames. Dit is vooruitskouende stellings soos omskryf in

die Verenigde State se Private Securities Litigation Reform Act van

1995. Woorde soos “glo”, “verwag”, “beoog”, “strewe”, “sal”,

“beplan”, “kan”, “poog” en “projekteer” en soortgelyke uitdrukkings is

bedoel om sodanige vooruitskouende stellings te identifiseer, maar is

nie die uitsluitlike wyse van sodanige identifikasie nie. Vooruitskouende

stellings behels inherente risiko’s en onsekerhede en, indien een of

meer van hierdie risiko’s verwerklik word, of indien onderliggende

aannames verkeerd blyk te wees, kan werklike resultate beduidend

verskil van verwagte resultate. Vooruitskouende stellings is net van

toepassing op die datum waarop dit gemaak word, en Sanlam aanvaar

geen verpligting om enige hiervan by te werk of te hersien nie, hetsy as

gevolg van nuwe inligting, vooruitskouende gebeure of andersins.

Interimresultate van die Sanlam Groep, Junie 2009

Kernresultate

Verdienste

› Netto resultaat van finansiële dienste per aandeel daal met 4%

› Kernverdienste per aandeel daal met 2%

› Genormaliseerde wesensverdienste per aandeel 34% hoër

Besigheidsvolumes

› Nuwebesigheidsvolumes styg met 1% tot R51 miljard

› Netto waarde van nuwe gedekte besigheid daal met 3% tot

R243 miljoen

› Marge van nuwe gedekte besigheid styg van 2,17% tot 2,23%

› Netto fondsinvloeie van R7,7 miljard, 40% hoër

Groep-ekwiteitswaarde

› Groep-ekwiteitswaarde per aandeel van R21,72

› Jaarlikse opbrengs op Groep-ekwiteitswaarde per aandeel van 5,2%

Kapitaalbestuur

› Diskresionêre kapitaal beloop R2,8 miljard op 30 Junie 2009

› Sanlam Lewens se KTV 2,5 keer gedek

1

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!