HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za

HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za

02.05.2013 Views

Bladsy 4 Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange Die “joyful sound” stel energie vry en demonstreer passie, entoesiasme, geditermineerdheid en vertroue. Die “joyful sound” en ‘n “shout”, verander die geestelike atmosfeer en laat emosionele mure wat om ons gebou is verbrokkel. Die “joyful sound” is die geklank van God se weermag, waarvan Hy “the Commander in Chief” en “the Mighty Man of War” is. God het Homself reeds as ons held wat verlossing skenk openbaar. Hierdie “joyful sound” is die geklank wat voortleef in elke wedergebore hart, ongeag van waar jy jouself bevind. Dit is ‘n geklank wat soms veroorsaak dat wanneer jy dit hoor, jy net begin huil, omdat dit geweef is in ‘n ewigheid en spreek nie net van oorwinnings in die verlede nie, maar ook van die toekoms en is profeties omtrent die finale vernietiging van die vyand van die kerk van JESUS. 3.2 Die “joyful sound” demonstreer ons oorwinning in die oorlog(Efs 6) in die geestelike realm wat dan sal manifisteer in die fisiese JESUS het onder ons kom woon as die Woord wat vlees geword het en uitgetrek as ‘n held tydens sy tydperk op aarde wat die werke van die vyand vernietig het. (1Joh 3:8 AOV) ...Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek. JESUS het gekom om die werke van die duiwel te verbreek en as JESUS in ons woon sit ons daardie werk in die naam van JESUS voort. Een wyse om dit te doen is deur die “joyful sound” in ons harte wat ons na buite weergalm in die vorm van “high praises” (Psa 149:6 AOV) Lofverheffinge van God is in hulle keel, en ‘n tweesnydende swaard in hulle hand; met die doel (Psa 149:7 AOV) om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die volke; (Psa 149:8 AOV) om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met ysterboeie; (Psa 149:9 AOV) om ‘n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. ‘n Eer is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja! 3.3 JESUS is die Aanvoerder van hierdie oorlog en Hy demonstreer aan ons die wapens wat ons moet gebruik Die feit dat ons die werk van JESUS hier op aarde voortsit met JESUS wat in ons woon en dat die doel is om die werke van die vyand te verbreek, is aanduiding genoeg dat ons in ‘n oorlog betrokke is. Paulus leer ons ook dat ons wapens nie vleeslik is nie: (2Kor 10:3 AOV) Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; (2Kor 10:4 AOV) want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om vestings neer te werp, (2Kor 10:5 AOV) terwyl ons planne verbreek en elke skans wat opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die gehoorsaamheid aan Christus, a) Hy is “the Captain of the hosts”, “the Commander”. Die Dake, King James Version sê (Jos 5:13-15): “but as captain of the host of the Lord am I now come”. Die Hebreeuse Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com) Updated: 30 August 2010 Bladsy 4

Bladsy 5 Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange woord vir “host is tsaw-baw', tseb-aw-aw' en beteken a mass of persons (or figurative things), especially regularly organized for war (an army); by implication a campaign, literally or figuratively (specifically hardship, worship): - appointed time, (+) army, (+) battle, company, host, service, soldiers, waiting upon, war (-fare). b) (Openb 19:11 AOV) Toe het ek die hemel geopend gesien; en daar was ‘n wit perd, en Hy wat daarop sit, word genoem Getrou en Waaragtig, en Hy oordeel en voer oorlog in geregtigheid. (Open b 19:12 AOV) En sy oë was soos ‘n vuurvlam, en op sy hoof was baie krone; en Hy het ‘n Naam wat geskrywe is, wat niemand ken nie, behalwe Hy self. (Openb 19:13 AOV) En Hy was bekleed met ‘n kleed wat in bloed gedoop was, en sy Naam is: Die Woord van God. (Openb 19:14 AOV) En die leërs in die hemel het Hom gevolg op wit perde, bekleed met wit en rein fyn linne. (Openb 19:15 AOV) En uit sy mond gaan daar ‘n skerp swaard om die nasies daarmee te slaan; en Hy sal hulle met ‘n ysterstaf regeer, en Hy trap die parskuip van die wyn van die grimmigheid en van die toorn van God, die Almagtige. (Openb 19:16 AOV) En Hy dra op sy kleed en op sy heup die Naam wat geskrywe is: Die Koning van die konings en die Here van die here. Die pyle waarmee JESUS oorlog voer is die krag van die Woord van God en die bloed van die Lam en die oorlog word gevoer in GEREGTIGHEID. Hy verslaan die nasies met ‘n skerp swaard wat uit sy mond gaan. Dit is die Woord van God. 3.4 As Aanvoerder van die oorlog hef JESUS Self die “battle cry” aan teen Sy vyand (Jes 42:13 AOV) Die HERE sal uittrek soos ‘n held; Hy sal die ywer opwek soos ‘n krygsman; Hy sal die strydkreet aanhef, ja uitskreeu, teen sy vyande Hom as held openbaar. God wek Sy ywer en Sy krag op teen die vyande van die Evangelie van Sy Seun. God is die Een regdeur die Woord wat uittrek in oorlog om wraak uit te oefen oor die vyand van die evangelie van JESUS. Die engelse vertaling spreek dat Hy sal brul soos ‘n Leeu op sy prooi en dit skets ‘n prentjie wat vergelyk word met die van soldate wanneer die oorlog begin en dat Hy die oorwinning ongetwyfeld sal behaal en Homself as ‘n held openbaar. Ons weet dat Hy die oorwinning sal behaal want Hy het reeds die graf, hel en dood oorwin en hou alle mag in Sy hand! En ons is deel van Sy leermag. Is dit nie wonderlik om deel te wees van ‘n leermag wat vanuit ‘n posisie van oorwinning veg nie! (Eks 15:2 AOV) Die HERE is my krag en my psalm, en Hy het my tot heil geword. Hy is my God, Hom sal ek roem; die God van my vader, Hom sal ek verhef. (Eks 15:3 AOV) Die HERE is ‘n krygsman; HERE is sy naam. 3.5 Selfs die hemele voer oorlog onder die “geklank” van musiek (Jes 30:32 AOT) en elke swaai van die roede wat vir hom beskik is, wat die HERE op hom laat val, sal wees onder begeleiding van tamboeryn en sitermusiek, en met ‘n uitgeswaaide vegtersarm sal Hy teen hulle veg. Selfs in die laaste dae wanneer die HERE teen die Antichris gaan veg, sal elke roede wat Hy laat val in die stryd om die Antichris finaal te vernietig, sal daardie geveg met musiekinstrumente begelei word. Dit is kragtig en net weer Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com) Updated: 30 August 2010 Bladsy 5

Bladsy 4

Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange

Die “joyful sound” stel energie vry en demonstreer passie, entoesiasme,

geditermineerdheid en vertroue.

Die “joyful sound” en ‘n “shout”, verander die geestelike atmosfeer en laat emosionele

mure wat om ons gebou is verbrokkel.

Die “joyful sound” is die geklank van God se weermag, waarvan Hy “the Commander in

Chief” en “the Mighty Man of War” is. God het Homself reeds as ons held wat

verlossing skenk openbaar.

Hierdie “joyful sound” is die geklank wat voortleef in elke wedergebore hart, ongeag van

waar jy jouself bevind. Dit is ‘n geklank wat soms veroorsaak dat wanneer jy dit hoor, jy

net begin huil, omdat dit geweef is in ‘n ewigheid en spreek nie net van oorwinnings in

die verlede nie, maar ook van die toekoms en is profeties omtrent die finale vernietiging

van die vyand van die kerk van JESUS.

3.2 Die “joyful sound” demonstreer ons oorwinning in die oorlog(Efs 6) in die geestelike

realm wat dan sal manifisteer in die fisiese

JESUS het onder ons kom woon as die Woord wat vlees geword het en uitgetrek as ‘n held

tydens sy tydperk op aarde wat die werke van die vyand vernietig het. (1Joh 3:8 AOV)

...Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.

JESUS het gekom om die werke van die duiwel te verbreek en as JESUS in ons woon sit ons

daardie werk in die naam van JESUS voort. Een wyse om dit te doen is deur die “joyful

sound” in ons harte wat ons na buite weergalm in die vorm van “high praises” (Psa 149:6

AOV) Lofverheffinge van God is in hulle keel, en ‘n tweesnydende swaard in hulle hand;

met die doel (Psa 149:7 AOV) om wraak te oefen onder die heidene, strafgerigte onder die

volke; (Psa 149:8 AOV) om hulle konings met kettings te bind en hulle edeles met

ysterboeie; (Psa 149:9 AOV) om ‘n vonnis wat opgeskrywe is, aan hulle te voltrek. ‘n Eer

is dit vir al sy gunsgenote! Halleluja!

3.3 JESUS is die Aanvoerder van hierdie oorlog en Hy demonstreer aan ons die wapens wat

ons moet gebruik

Die feit dat ons die werk van JESUS hier op aarde voortsit met JESUS wat in ons woon en

dat die doel is om die werke van die vyand te verbreek, is aanduiding genoeg dat ons in ‘n

oorlog betrokke is. Paulus leer ons ook dat ons wapens nie vleeslik is nie: (2Kor 10:3 AOV)

Want hoewel ons in die vlees wandel, voer ons die stryd nie volgens die vlees nie; (2Kor

10:4 AOV) want die wapens van ons stryd is nie vleeslik nie, maar kragtig deur God om

vestings neer te werp, (2Kor 10:5 AOV) terwyl ons planne verbreek en elke skans wat

opgewerp word teen die kennis van God, en elke gedagte gevange neem tot die

gehoorsaamheid aan Christus,

a) Hy is “the Captain of the hosts”, “the Commander”. Die Dake, King James Version sê

(Jos 5:13-15): “but as captain of the host of the Lord am I now come”. Die Hebreeuse

Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com)

Updated: 30 August 2010

Bladsy 4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!