HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za

HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za HOOFSTUK 5 DIE KRAG IN ONS LOFSANGE (Kol 3 ... - taniab.co.za

02.05.2013 Views

Bladsy 10 Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange 3.10 Hoe dra ons nog by tot die atmosfeer van lof? a) Om die HERE van ganser harte te prys. (Psa 111:1 AOV) Halleluja! Alef. Ek wil die HERE loof van ganser harte; Bet. in die kring van die opregtes en in die vergadering. b) Om Hom met ‘n groot stem te prys. (Psa 66:8 AOV) Loof, volke, onse God, en laat hoor die stem wat Hom roem (Luk 17:15 AOV) En een van hulle, toe hy sien dat hy gesond was, het omgedraai en God met ‘n groot stem verheerlik. c) Wanneer ons voor Hom juig met gejubel. (Psa 100:1 AOV) ‘n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde! (Psa 100:2 AOV) Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel. (Psalm 33:1 The Dake) Rejoice in the Lord. Die woord “rejoice” word gedefinieer as “feel great joy, be glad, take delight, celebrate some event, cause joy to”. In Psalm 33:3 lees ons verder: “Play skilfully with a loud noise”. “A loud noise” in Hebreeus (teruah) beteken “acclaimation with joy” en word gebruik in die Woord as: Jubile (Lev 25:9) Rejoicing (Job 8:21) Shout (Num 23:21; Jos 6:5, 20; 1 Sam 4:5-6; Esra 3:11-13, Ps 47:5) Shouted (Esra 3:12) Shouting (2 Sam 6:15; 1 Kron 15:28; 2 Kron 15:14; Job 34:25; Jer 20:16; Eseg 21:22; Amos 1:14, 2:2) d) Wanneer ons Hom uitbundig, verspot en luidrugtig met ons mond prys. (Psa 34:1 AOV) ‘n Psalm van Dawid, toe hy hom kranksinnig gehou het voor Abiméleg en dié hom weggejaag het, sodat hy heengegaan het. (Psa 34:2) Alef. Ek wil die HERE altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees. (Mat 12:34-35) e) Bewegings dra ook by tot die atmosfeer van lofprysing. (Psa 63:5 AOV) Só sal ek U prys my lewe lank, in u Naam my hande ophef. Alle volke, klap met die hande; juig tot eer van God met ‘n stem van gejubel! (Psa 149:3 AOV) Laat hulle sy Naam loof in koordans, Hom psalmsing met tamboeryn en siter. (2Kron 20:18 AOV) Toe buig Jósafat hom met die aangesig na die aarde toe, en die hele Juda en die inwoners van Jerusalem het voor die aangesig van die HERE neergeval om die HERE te aanbid. (2Kron 20:19 AOV) En die Leviete uit die kinders van die Kehatiete en uit die kinders van die Koragiete het opgestaan om die HERE, die God van Israel, met ‘n baie groot stem te prys. (Psa 150:4 AOV) loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit; (Psa 150:5 AOV) loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale! Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com) Updated: 30 August 2010 Bladsy 10

Bladsy 11 Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange (2Sam 6:15 AOT) So het Dawid en die hele huis van Israel dan die ark van die HERE met gejuig en basuingeklank opgehaal. (2Sam 6:16 AOT) Toe die ark van die HERE die stad van Dawid inkom, kyk Migal, die dogter van Saul, juis deur die venster en sien koning Dawid huppel en dans voor die aangesig van die HERE; en sy het hom in haar hart verag. (Psa 30:12 AOT) U het my weeklag vir my verander in ‘n koordans, U het my roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; (Psa 30:13 AOT) sodat my eer U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. (Eks 15:20-21) (Hand 3:8 AOT) En hy het opgespring en gestaan en rondgeloop en saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy rondloop en spring en God prys. f) Die bespeling van instrumente self word gesien as ‘n verering tot God en dra by tot die atmosfeer van lofprysing - (Psa 150:3 AOT) Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter; (Psa 150:4 AOT) loof Hom met tamboeryn en koordans, loof Hom met snarespel en fluit; (Psa 150:5 AOT) loof Hom met helder simbale, loof Hom met klinkende simbale! (Psa 150:6 AOT) Laat alles wat asem het, die HERE loof! Halleluja! g) Ons sang, spraak en selfs uitroepe dra by tot ‘n atmosfeer van lofprysing. Die Bybel praat nie van ‘n fanatiese, mindless babbling nie, maar van betekenisvolle ekspresiewe lof wat luidrugtig gedoen word. God verlang dat ons met Hom sal kommunikeer en ons stemme in die proses gebruik. (Heb 13:15 AOT) Laat ons dan gedurig deur Hom aan God ‘n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy Naam bely. 4. VOORBEREIDING VIR LOFSANGE WAT TOT OORWINNING LEI Ons krag lê nie per sy in ons lofsange nie, maar in God. Dit is God wat deur ons lofsange die oorlog voer in die geestesrealm. Lofsange TOT GOD stel Sy krag namens ons vry. Ons oë en harte moet onverdeeld op Hom gerig wees tot ons oorweldig word met Sy heerlikheid, Sy liefde, Sy genade, Sy kompassie en Sy mag. Dan begin ons die lewe vanuit Sy perspektief sien. Waarop moet ons fokus? 4.1 Josua se voorbeeld Vir Josua en die volk om in oorwinning uit te stap moes hulle gehoorsaam wees in die volgende, wat vir ons ‘n weerspieëling is van wat ons moet doen in ons geestelike lewe vandag, om die oorwinning te behaal. Slegs wanneer ons hierdie dinge doen sal ons met volle oorgawe en oortuiging die krygsgeskree kan aanhef, en sal die mure val. a) Vertrou in God se beloftes. (Jos 2:9; 6:2). Vertrou in God se beloftes wat Hy aan ons gee deur Sy Woord. (1 Kor 15:57; 2 Kor 2:14; Rom 8:37; Rom 4:19-22) Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com) Updated: 30 August 2010 Bladsy 11

Bladsy 11

Bemagtig deur Lofsange: Leringe vir ons Musiekspan en Gemeente: Hoofstuk 5: Die krag in ons Lofsange

(2Sam 6:15 AOT) So het Dawid en die hele huis van Israel dan die ark van die

HERE met gejuig en basuingeklank opgehaal. (2Sam 6:16 AOT) Toe die ark

van die HERE die stad van Dawid inkom, kyk Migal, die dogter van Saul, juis

deur die venster en sien koning Dawid huppel en dans voor die aangesig van

die HERE; en sy het hom in haar hart verag.

(Psa 30:12 AOT) U het my weeklag vir my verander in ‘n koordans, U het my

roukleed losgemaak en my met vreugde omgord; (Psa 30:13 AOT) sodat my eer

U kan besing en nie swyg nie. HERE, my God, vir ewig sal ek U loof. (Eks

15:20-21)

(Hand 3:8 AOT) En hy het opgespring en gestaan en rondgeloop en saam met

hulle in die tempel ingegaan terwyl hy rondloop en spring en God prys.

f) Die bespeling van instrumente self word gesien as ‘n verering tot God en dra by tot

die atmosfeer van lofprysing - (Psa 150:3 AOT) Loof Hom met basuingeklank, loof

Hom met harp en siter; (Psa 150:4 AOT) loof Hom met tamboeryn en koordans,

loof Hom met snarespel en fluit; (Psa 150:5 AOT) loof Hom met helder simbale,

loof Hom met klinkende simbale! (Psa 150:6 AOT) Laat alles wat asem het, die

HERE loof! Halleluja!

g) Ons sang, spraak en selfs uitroepe dra by tot ‘n atmosfeer van lofprysing. Die Bybel

praat nie van ‘n fanatiese, mindless babbling nie, maar van betekenisvolle

ekspresiewe lof wat luidrugtig gedoen word. God verlang dat ons met Hom sal

kommunikeer en ons stemme in die proses gebruik. (Heb 13:15 AOT) Laat ons dan

gedurig deur Hom aan God ‘n lofoffer bring, dit is die vrug van die lippe wat sy

Naam bely.

4. VOORBEREIDING VIR LOFSANGE WAT TOT OORWINNING LEI

Ons krag lê nie per sy in ons lofsange nie, maar in God. Dit is God wat deur ons lofsange die

oorlog voer in die geestesrealm. Lofsange TOT GOD stel Sy krag namens ons vry. Ons oë en

harte moet onverdeeld op Hom gerig wees tot ons oorweldig word met Sy heerlikheid, Sy liefde,

Sy genade, Sy kompassie en Sy mag. Dan begin ons die lewe vanuit Sy perspektief sien.

Waarop moet ons fokus?

4.1 Josua se voorbeeld

Vir Josua en die volk om in oorwinning uit te stap moes hulle gehoorsaam wees in die

volgende, wat vir ons ‘n weerspieëling is van wat ons moet doen in ons geestelike lewe

vandag, om die oorwinning te behaal. Slegs wanneer ons hierdie dinge doen sal ons met

volle oorgawe en oortuiging die krygsgeskree kan aanhef, en sal die mure val.

a) Vertrou in God se beloftes. (Jos 2:9; 6:2). Vertrou in God se beloftes wat Hy aan ons gee

deur Sy Woord. (1 Kor 15:57; 2 Kor 2:14; Rom 8:37; Rom 4:19-22)

Saamgestel deur Tania Berrangé (Webwerf: www.taniab.co.za) (Epos: taniaberrange@gmail.com)

Updated: 30 August 2010

Bladsy 11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!