02.05.2013 Views

Die Knorries en die Krisis - LitNet

Die Knorries en die Krisis - LitNet

Die Knorries en die Krisis - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Van Rijn: Ek het net gisteraand so gesê dat die dêkselse ‘berading’ kan ophou! Ek

weet nie hoe dit kon gebeur het nie! (Hy draai sy gesig TV toe!)

Maatje: Hoe de kat ook al de kiep bekruip is niet ter zake! Die wortel van die kwaad

is de eenzaamheid! Daaraan moet ons tog iets doen!

Van Rijn ((luister nie werklik na haar nie): Soos wat?

Maatje: Ek dag dat...

Van Rijn: Wat?

Maatje: Ons iets kan doen aan de eenzaamheid...

Van Rijn: O.

Kingdom (verskyn en luister die besigheid af): Tsoe, tsoe, tsoe!!

Maatje: Toe jy vertel van die droom... toe dag ek... ek het ook ‘n paar weke gelede

zo een droom gehad...

Van Rijn : O.

Maatje: Dit bly my moeilik om te zê... maar zo een droom sou waar kon word ... kon

wees...

Van Rijn (nou baie geïnteresseerd in die TV): Uh.

Maatje: Toe dag ek... Toe dag ek... Mens sal iets dringend kan doen aan de ...

eenzaamheid...

Van Rijn (kyk nou bekommerd na die nuus): Uh.

Maatje: ...al is dat ook dan net voor terapeutiese doeleindes... Ja! Ja! Voor de

terapie zal jy na my tuin kom omzien. Sy neem sy gesig in haar haar hande en draai sy

gesig haar) Kyk tog voor mij! Jy zal ‘n spogtuin daar my kan aanlê! Dan skink ek

voor jou tee in my grote woonstel. Ek het ook een stoof vir ligte versnaperings zou jy

honger word. Zou jy uitgeput raak van die spitwerk zou jy ‘n ligte middagzlapie

kon neem in my spaarkamer.

Van Rijn (sit terug) Hê?

Maatje: En jy zien geheel nie vir Mijnheer van Graan nie! Gee my jou hand. (Sy

neem dit) Laat my jou gelukslyn bekyke. Oe, Moeder! Hier’s een ge’ziek-zack’ van

jou huwelikslyn? Een abrupte stop! Hier kruiz de vriendskapslyn met de gaping

40

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!