Die Knorries en die Krisis - LitNet

Die Knorries en die Krisis - LitNet Die Knorries en die Krisis - LitNet

oulitnet.co.za
from oulitnet.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Van Rijn: ‘n Skelm drinker? Korrel: ‘n Skelm drinker! Maatje: U was so effe nog so gezuip soos een Russies matroos in Amsterdam se Walletjiestraat! Skandalig! Van Rijn : Gesuip? Matroos? Walletjiestraat! Hoe durf u? Korrel (kalmerend soos vir ‘n kind): Kom nou Van Rijn. Dis nie nodig om horries te kry nie! Gee dit vir my... (Hand uit) Dis veiliger. Van Rijn : Dit sal die dag wees. Dis getuienis! Maatje: Minheer Van Rijn, kalmeer tog! Maak u hande bak voor u gesig! Van Rijn (doen dit verdwaas): Ja? Maatje: Blaas u asem uit! Van Rijn (blaas uit): Ja! Maatje: Zuig u asem weer in deur u neussnawel! Van Rijn (maak so en ruik die brandewyn. Sy oë rek.): Dis... dis... Maatje: Brandewyn! Seker ook weer ‘perzoonlike medisyne’ nê? Korrel: Gee maar vir my. Dan wys ek u wat ek van zogenaamde ‘persoonlike medisyne’ dink, Mijnheer Van Rijn. Dankie! (Hy stap na toilet om dit uit te gooi) En dit nogals van ‘n direkteur van maatskappye! (Uit en drank word uitgegooi. Hy kom tevrede terug en klap sy hande op mekaar terwyl Van Rijn hom net oopmond aanstaar.) Zo ja! Probleempie opge’zolve’. Kan ons nou rus en vrede hê, asb? (Hy gaan sit op sy bank) Maatje: Dankie, Mijnheer van Graan. Dit blyk tog dat u vinnig aanpas en nog een zieraad vir huis Zoeterjare zal skyn te wees! Mijnheer Van Rijn. Ek zal u later kom berader oor u probleem. Wanneer u behoorlik nugter is! (Sy stap uit). Kingdom (kyk weer deur die venster): Tsoe, tsoe. Tsoeee! (Hy verdwyn weer) Van Rijn (bly net verdwaas staan): Ek weet van niks! Korrel: Toemaar wat. Dit gebeur in die beste families. 32

Van Rijn (bekommerd): Van Graan...? Ek dink... ek het ‘n ligte beroerte gehad of.. daarvan herstel? Dit kan tog nie ...waar wees nie? Korrel: Toemaar my ou vriend. Ek sal jou help! Dis mos waarvoor ‘kamermaats’ daar is! Ons vergeet maar almal op die ouderdom sekere dingetjies. (Hy tik sy kop) ‘Senior moments!’ Dis wat dit is. ‘Senior Moments!’ Van Rijn (gaan sit verdwaas op sy stoel): Maar dit kan tog nie! Dit kan tog nie! My goeie naam? Wanneer sou ek sogenaamd so aan die suip gegaan het? Korrel: Dit was gisternag. Ek het jou hoor vroetel hier langsaan, en toe ‘n gesteun en toe die die ge’glug-glug’ van ‘n bottel. Ek dag ek ruik iets. Maar helaas, ek het nie gedink dit was so erg nie. Toe kry ek die reuk! Pure brandewyn! Van Rijn: ‘n Gevroetel? Korrel: Ja, so asof jy iets rondskuif. En toe die ge’glug-glug’. Maar vroeg vanôre toe’s jy weer normaal en baklei met my oor my vroegopstanery. Van Rijn: Maar dit onthou ek klinkklaar! Korrel: En kort daarna toe raak jy weer mal! Gil en skree en steek met ‘n mes in die kamer rond en toe slaat jy weer neer – ‘lights-out’ van die drank! Van Rijn: Die skandaal! Hulle kan my hier uitsmyt! Korrel: En toe die drome oor die vrouens! Te aaklig! Van Rijn: Maar ek ruik die vrou nog aan my! ‘Senior moments’ sê jy? Korrel: Ja. ‘Senior moments’. Van Rijn: Maar waar sou ek die goed kry? Ek kan nie onthou dat ek ooit...iets gekoop het nie? Korrel (neem hom na sy kamer): Laat ons maar jou kamer deursoek. Dalk kry ons ‘n kwitansie of so iets. Van Rijn: Ek is nou so op my senuwees. Kyk jy asseblief. In my kas. Al my papiere is daar. Korrel (kyk en voel in kas): Niks hier nie! Van Rijn (beduie met sy kierie na die yskas): Dank die Vader! Daar? Korrel (kry die koeldrak uit en ruik daaraan): Een bottel... 33

Van Rijn: ‘n Skelm drinker?

Korrel: ‘n Skelm drinker!

Maatje: U was so effe nog so gezuip soos een Russies matroos in Amsterdam se

Walletjiestraat! Skandalig!

Van Rijn : Gesuip? Matroos? Walletjiestraat! Hoe durf u?

Korrel (kalmerend soos vir ‘n kind): Kom nou Van Rijn. Dis nie nodig om horries te

kry nie! Gee dit vir my... (Hand uit) Dis veiliger.

Van Rijn : Dit sal die dag wees. Dis getuienis!

Maatje: Minheer Van Rijn, kalmeer tog! Maak u hande bak voor u gesig!

Van Rijn (doen dit verdwaas): Ja?

Maatje: Blaas u asem uit!

Van Rijn (blaas uit): Ja!

Maatje: Zuig u asem weer in deur u neussnawel!

Van Rijn (maak so en ruik die brandewyn. Sy oë rek.): Dis... dis...

Maatje: Brandewyn! Seker ook weer ‘perzoonlike medisyne’ nê?

Korrel: Gee maar vir my. Dan wys ek u wat ek van zogenaamde ‘persoonlike

medisyne’ dink, Mijnheer Van Rijn. Dankie! (Hy stap na toilet om dit uit te gooi) En

dit nogals van ‘n direkteur van maatskappye! (Uit en drank word uitgegooi. Hy kom

tevrede terug en klap sy hande op mekaar terwyl Van Rijn hom net oopmond aanstaar.)

Zo ja! Probleempie opge’zolve’. Kan ons nou rus en vrede hê, asb? (Hy gaan sit op sy

bank)

Maatje: Dankie, Mijnheer van Graan. Dit blyk tog dat u vinnig aanpas en nog een

zieraad vir huis Zoeterjare zal skyn te wees! Mijnheer Van Rijn. Ek zal u later kom

berader oor u probleem. Wanneer u behoorlik nugter is! (Sy stap uit).

Kingdom (kyk weer deur die venster): Tsoe, tsoe. Tsoeee! (Hy verdwyn weer)

Van Rijn (bly net verdwaas staan): Ek weet van niks!

Korrel: Toemaar wat. Dit gebeur in die beste families.

32

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!