02.05.2013 Views

Die Knorries en die Krisis - LitNet

Die Knorries en die Krisis - LitNet

Die Knorries en die Krisis - LitNet

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Korrel (vlieg in badkamerdeur om): Ek waar woel jy nou heen? Jy het mos ‘n deur!

Van Rijn: Daardie deur loop uit op die tuin, dis kortpad na die dorp en loop buite

om die gebou na die voordeur! Hierdie deur loop uit op die gang en die eetsaal!

Korrel: Maar dit is mý deur! Wat ek wil sluit!

Van Rijn: Normaalweg sou ons saam uitgaan om te gaan eet en saam terugkom

sodra jy die deur weer oopsluit. As jy na die tuin of dorp wil gaan gebruik jy

daardie deur of jy moet reg om die gebou stap om daar te kom. Dis normaal!

Korrel: Dit staan nêrens so op mý kontrak nie! Net dat “Die Persoon Langsaan” my

badkamer moet deel!

Van Rijn : ONS badkamer!

Korrel: So blêddie what! Ek wíl nie saam met jou eet nie. Dis buitendien nog helder

dag! Wie eet soos hoenders aandete in die dag? Hê? Hê? Hê?

Van Rijn : Hê? Hê? Hê? Tipies! Tipies! Tipies BOER!

Korrel : Blêrrie kapokkie! Die BOER gaan jou MOER! (Hulle begin weer dreigend

na mekaar toe kom en Korrel tik Van Rijn voor die bors tot in sy kamer. Die volume

slaan weer dak toe!)

Maatje (verskyn in deur): Ag ZOOO!!! (Van Rijn en Korrel laat sak dadelik hulle

bokshandjies! Sy knyp haar ogies toe en maak weer so ‘n knipgebaartjie met haar

voorvinger en duim langs haar oor) Hoor ek miskien zoooo.. een klankie???

Van Rijn (stap doelgerig na Korrel se deur om te gaan eet): Verskoon my...

Korrel (wil hom voorkeer maar loop hom in Maatje se hand vas): Arrogante klein blik..

Maatjie: Stop! Kalmeer! So Ja! Dat is goed... Dat is goed... (Sy tree sywaarts) Nou toe

kom!

Korrel: Ek sallie! Ek sallie Ek sallie!

Maatje : Jy sallie en waarvoor nogals niet?

Korrel: Want ek gaan eers na MY badkamer. (Hy gaan tot in die deur en sy bly staan

net daar) En nou?

Maatje: Ek wag voor jou!

17

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!