Julie - Gkkandelaar.co.za

Julie - Gkkandelaar.co.za Julie - Gkkandelaar.co.za

gkkandelaar.co.za
from gkkandelaar.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

heidsonthalwe, soos byvoorbeeld om ’n boodskap te stuur terwyl jy ry. Al wat jy dan hoef te doen is om te praat en die foon sit die spraak om in teks. Dit kan vir boeke in die toekoms ‘n probleem veroorsaak, want mense begin nou al nie meer tyd kry vir lees nie en Roland en Willemyn was tot Oktober verlede jaar lidmate van Die Kandelaar. Roland vanaf 2001 en Willemyn vanaf haar geboorte in Oktober 1982. Behalwe geloofsgenote het hulle ook familiebande in ons gemeente. Roland se ma, Anneke van Leeuwen-Niehof, is ‘n suster van Poena Niehof, en hulle ma is (oorlede) sr Sien Niehof. R en W het mekaar in 2005 vir die eerste keer begin rááksien en dit het tot ‘n lewenslange verbintenis gelei. In Maart 2006 is hulle getroud en hulle huwelik is geseën met twee seuns, Walter (11 Februarie 2007) en Ruben (27 Januarie 2009), en op 17 Julie 2012 is die derde verbondskindjie gebore. Groot is die vreugde en dankbaarheid vir ‘n voorspoedige geboorte, 36 • Augustus 2012 sal eerder na iets luister terwyl hulle iets anders doen. Die program word afgesluit met ‘n mooi aanhaling (vertaal): “Wat kan ons doen om meer aandagtig te wees om eerder deur woorde verander te word as wat ons verbruikers word”. en dit was ‘n groot verrassing dat dit ‘n dogtertjie is. Haar naam is Anriëtte. Die gesin het verlede jaar Oktober na Ballito getrek, in verband met werksverandering van Roland. Hy doen nog steeds dieselfde werk, energiebestuur, en dit gaan tot dusver goed, dit groei. Hulle het aangesluit by die GK Durban- Noord. Die gemeente was reeds geruime tyd vakant, maar nou het hulle onlangs ‘n beroep uitgebring op Ds Karel Steyn van Empangeni. ‘n Jong predikant, Empangeni is sy eerste gemeente. Die Durban-Noord gemeente hoop en bid dat die Here sy hart bereidwillig sal maak, as Hy hom vir die gemeente bestem het. Die gesin Roland en Willemyn bid ook saam Vir meer inligting oor die onderwerp en die program gaan na: www.whitehorseinn.org Geluister, vertaal en verwerk deur Lisenka Hagg. ONS ‘F’AMILIE Gesin Roland en Willemyn van Leeuwen en Hetty van Straten met ons dat die Here weer ‘n nuwe herder en leraar vir die Kandelaargemeente sal skenk. Ma en ouma Hetty van Straten, is reeds vanaf begin Julie by dogter Willemyn en haar gesin. Dit is vir my ‘n voorreg om hier my kinders en kleinkinders met raad en daad by te staan en te help waar dit nodig is. As die Here wil sal Anriette op Sondag, 5 Augustus, die teken en seël van die verbond ontvang. Gods genade en goedheid is onendig, oor almal wat Hom vrees, sy trou bestendig! Ek geniet hier die milde winterweer. Groete en seënwense van ons almal hier. Ek sal DV teen die einde van Augustus weer by julle aansluit.

ONS ‘F’AMILIE Gesin Eduard en Tabita Winter Eduard is gebore in Windhoek (Br Dries Yssel se pa was hul predikant in die Gereformeerde kerk en het vir Eduard gedoop!). Hy het ‘n ouer broer en ‘n jonger suster. Toe hy sewe jaar oud was, het hul gesin na Pretoria verhuis, in Villieria woonagtig geraak en lid van die Gereformeerde kerk Oos-Moot geword. Hy was in Laerskole Eros (Windhoek) en Villieria en in die Hoërskool Oos-Moot. Hy het mynbouingenieurswese by Tukkies studeer en sy loopbaan begin by Cullinanmyn in 1994. Sedert sy pa (Chris) in 2005 oorlede is, woon sy ma (Rina) elke Sondag die aand-eredienste saam met hul by. Tabita is gebore in Pretoria. Sy is die jongste van die drie dogters van Wim en Ella Wibbelink. Sy het opgegroei in die Moot, was altyd in die Gereformeerde kerk die Kandelaar en was in Laer skole Rietfontein-Noord en Johannes Calvyn en die Hoërskool Oos- Moot. Sy het verpleegkunde by SG Lourens verpleegkollege studeer en haar prakties by HF Verwoerd Hospitaal (nou Steve Biko) gedoen. Ons het mekaar op hoërskool ontmoet waar ons saam in die skoolkoor gesing het. Die liefde het egter eers begin blom toe Eduard vierde jaar student was en Tabita in matriek. Einde 1996 is ons getroud en ons het vanaf einde 1997 saam in Koffi efontein, Suid Vrystaat, gebly (Tabita het haar 4de jaar studies in Pretoria voltooi nadat Eduard oorgeplaas is na Koffi efontein). Einde 2000 is Eduard oorgeplaas na De Beers se hoofkantoor en het ons na Roodepoort verhuis. Hier het Tabita by ‘n ginekoloog se spreekkamer gewerk. Ons het ons weer by die Kandelaargemeente gevoeg. In 2003 het ons terug na Pretoria verhuis. Eduard het vanaf 2007 in Witbank vir Anglo American se steenkool afdeling gewerk. Tabita het by Femina Hospitaal se neonatale ICU vanaf 2005-2009 gewerk en is sedertdien huisvrou. Na ‘n jare-lange beproewing van kinderloosheid het die Here ons gebede verhoor en André (3 jaar) en Mathys (1 jaar) aan ons gegee. Met groot dankbaarheid kan ons meedeel dat die aannemingsproses van albei kinders afgehandel is. Ons besef dat hulle, net soos alle ander verbondskinders, nooit die eiendom van ‘n mens is nie, maar van God. God het die verantwoordelikheid om hulle in die vrese van Sy Naam op te voed nou aan ons oorgedra. Omdat daar talle etiese en ander worstelvrae rondom infertiliteit en aanneming is, deel ons met liefde ons ondervindinge met dié wat behoefte daaraan het. Ons vind ‘n ware geestelike tuiste in die Kandelaargemeente en ervaar die gemeenskap van die heiliges - ook in ons bybelstudiegroep. Augustus 2012 • 37

heidsonthalwe, soos byvoorbeeld

om ’n boodskap te stuur terwyl jy

ry. Al wat jy dan hoef te doen is om

te praat en die foon sit die spraak

om in teks. Dit kan vir boeke in

die toekoms ‘n probleem veroorsaak,

want mense begin nou al

nie meer tyd kry vir lees nie en

Roland en Willemyn was tot Oktober

verlede jaar lidmate van Die

Kandelaar. Roland vanaf 2001 en

Willemyn vanaf haar geboorte in

Oktober 1982. Behalwe geloofsgenote

het hulle ook familiebande

in ons gemeente. Roland se ma,

Anneke van Leeuwen-Niehof, is ‘n

suster van Poena Niehof, en hulle

ma is (oorlede) sr Sien Niehof. R

en W het mekaar in 2005 vir die

eerste keer begin rááksien en dit

het tot ‘n lewenslange verbintenis

gelei. In Maart 2006 is hulle

getroud en hulle huwelik is geseën

met twee seuns, Walter (11 Februarie

2007) en Ruben (27 Januarie

2009), en op 17 Julie 2012 is

die derde verbondskindjie gebore.

Groot is die vreugde en dankbaarheid

vir ‘n voorspoedige geboorte,

36 • Augustus 2012

sal eerder na iets luister terwyl

hulle iets anders doen.

Die program word afgesluit met

‘n mooi aanhaling (vertaal): “Wat

kan ons doen om meer aandagtig

te wees om eerder deur woorde

verander te word as wat ons verbruikers

word”.

en dit was ‘n groot verrassing dat

dit ‘n dogtertjie is. Haar naam is

Anriëtte.

Die gesin het verlede jaar Oktober

na Ballito getrek, in verband met

werksverandering van Roland. Hy

doen nog steeds dieselfde werk,

energiebestuur, en dit gaan tot

dusver goed, dit groei. Hulle het

aangesluit by die GK Durban-

Noord. Die gemeente was reeds

geruime tyd vakant, maar nou het

hulle onlangs ‘n beroep uitgebring

op Ds Karel Steyn van Empangeni.

‘n Jong predikant, Empangeni

is sy eerste gemeente. Die

Durban-Noord gemeente hoop en

bid dat die Here sy hart bereidwillig

sal maak, as Hy hom vir die

gemeente bestem het. Die gesin

Roland en Willemyn bid ook saam

Vir meer inligting oor die onderwerp

en die program gaan na:

www.whitehorseinn.org

Geluister, vertaal en verwerk deur

Lisenka Hagg.

ONS ‘F’AMILIE

Gesin Roland en Willemyn van Leeuwen en Hetty van Straten

met ons dat die Here weer ‘n nuwe

herder en leraar vir die Kandelaargemeente

sal skenk.

Ma en ouma Hetty van Straten, is

reeds vanaf begin Julie by dogter

Willemyn en haar gesin. Dit is vir

my ‘n voorreg om hier my kinders

en kleinkinders met raad en daad

by te staan en te help waar dit

nodig is. As die Here wil sal Anriette

op Sondag, 5 Augustus, die

teken en seël van die verbond ontvang.

Gods genade en goedheid is

onendig, oor almal wat Hom vrees,

sy trou bestendig!

Ek geniet hier die milde winterweer.

Groete en seënwense van

ons almal hier. Ek sal DV teen

die einde van Augustus weer by

julle aansluit.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!