Koring Produksie - Pannar Seed

Koring Produksie - Pannar Seed Koring Produksie - Pannar Seed

pannarseed.co.za
from pannarseed.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Tabel 10 Fosforbemesting (kg P/ha) onder besproeiing volgens beplanningsopbrengs en grondfosforgehalte volgens die Bray 1-metode 1 Beplanningsopbrengs (ton/ha) Grondfosforgehalte (mg/kg) 30 4-5 36 28 18 12 5-6 44 34 22 15 6-7 52 40 26 18 7+ >56 >42 >28 21 1 Inligting oor Stikstofbemesting soos gepubliseer deur die LNR-Kleingraaninstituut in “Handleiding vir die produksie van Kleingrane in die somerreëngebied”, 2006. 5.4 KALIUMBEMESTING Plaaslike gronde is redelik ryk aan kalium en ‘n verhoging in graanopbrengs realiseer selde a.g.v. kaliumbemesting. Toestande waaronder kaliumtekorte mag voorkom sluit in: Hooggeloogde sandgronde met ‘n lae inherente grondkalium. Koue en/of nat en/of droë grondtoestande. Baie hoë magnesium- en/of kalsiuminhoud van gronde. Kaliumbemesting onder droëlandtoestande: In Tabel 11 word kalium grondontledingswaardes teenoor die beplanningsopbrengs gelys om die nodige kaliumbemesting aan te dui. Die aanbeveling geld vir gronde met ‘n klei % van >35%. Waar die klei %

1 Inligting oor kaliumbemesting soos gepubliseer deur die LNR-Kleingraaninstituut in “Handleiding vir die produksie van Kleingrane in die somerreëngebied”, 2006. Kaliumbemesting onder besproeiing: Kaliumbemesting vir besproeiingskoring volgens grondkaliumstatus en beplanningsopbrengs word in Tabel 12 weergegee. Kaliumbemesting kan as mengsel saam met die stikstof en fosfaat uitgestrooi en ingewerk word. By gronde met ‘n klei % van

Tabel 10 Fosforbemesting (kg P/ha) onder besproeiing volgens beplanningsopbrengs

en grondfosforgehalte volgens die Bray 1-metode 1

Beplanningsopbrengs

(ton/ha)

Grondfosforgehalte (mg/kg)

30

4-5 36 28 18 12

5-6 44 34 22 15

6-7 52 40 26 18

7+ >56 >42 >28 21

1 Inligting oor Stikstofbemesting soos gepubliseer deur die LNR-Kleingraaninstituut in

“Handleiding vir die produksie van Kleingrane in die somerreëngebied”, 2006.

5.4 KALIUMBEMESTING

Plaaslike gronde is redelik ryk aan kalium en ‘n verhoging in graanopbrengs realiseer

selde a.g.v. kaliumbemesting. Toestande waaronder kaliumtekorte mag voorkom sluit

in:

Hooggeloogde sandgronde met ‘n lae inherente grondkalium.

Koue en/of nat en/of droë grondtoestande.

Baie hoë magnesium- en/of kalsiuminhoud van gronde.

Kaliumbemesting onder droëlandtoestande: In Tabel 11 word kalium

grondontledingswaardes teenoor die beplanningsopbrengs gelys om die nodige

kaliumbemesting aan te dui. Die aanbeveling geld vir gronde met ‘n klei % van >35%.

Waar die klei %

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!