02.05.2013 Views

PocketBook_afr [Compatibility Mode] - Landbou.com

PocketBook_afr [Compatibility Mode] - Landbou.com

PocketBook_afr [Compatibility Mode] - Landbou.com

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘n Veldgids vir die identifikasie van siektes

Vir meer inligting, gaan na www.pannar.com

Hierdie veldgids is saamgestel om mieliesiektes en afwykings te

identifiseer. Ingesluit is inligting oor van die mees be langrike siektes

wat op mielies voorkom. Kleurfotos van die mees kenmerkende

simptome is ingesluit om identifikasie en onderskeid maklik te maak.

Volledige feiteblaaie vir elke siekte is beskikbaar op ons webtuiste

(www.pannar.com ) of op CD.

BAKTERIESE BLAARSTREEP

BAKTERIESE BLAARSTREEP

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Bakterie: Xanthomonas campestris pv. zeae

Simptome:

Simptome:

Letsels begin by die rante of op die middelrif van blare; letsels

vergroot en word langer; bruin, onreëlmatige vlekke of strepe

omring deur 'n geel rand; letsels loop parallel met en is beperk tot

die blaarare.

Notas:

Notas:

Maklik verwar met Grysblaarvlek (GBV); kyk vir bakteriese

uitvloei om tussen die siektes te onderskei.

Daar is geen swamdoders wat hierdie siekte beheer nie.

BRUINROES

BRUINROES

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Puccinia sorghi

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Puisies vorm op die bo- en onderkante van die blaar; bruinrooi &

langwerpig; 'n roesband vorm naby die basis van die blaar.

Notas: Notas:

Notas:

Bruinroes is die mees algemene tipe roes wat in SA voorkom.

Matige temperature (16-25 C) en hoë humiditeit (>95%),

wat met langdurige periodes van mis/dou geassosieer

word, is gunstig vir ontwikkeling en verspreiding van roes.

DIPLODIA BLAARSTREEP

DIPLODIA BLAARSTREEP

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Stenocarpella macrospora (= Diplodia macrospora)

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Bruin letsels met kenmerkende geel rand; ontwikkeling vanuit 'n

ovaal kern wat langs die are af strek; swart vrugliggaampies

ontwikkel in die middel van die letsel.

Notas:

Notas:

Algemeen in warm vogtige streke (veral in KZN in SA en

Zambi e).

Kan verwar word met Noordelike mielieblaarskroei (NMBS).

GRYSBLAARVLEK (GBV)

GRYSBLAA RVLEK

( GBV)

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Cercospora zeina

Simptome:

Simptome:

Letsels word grys soos wat dit verouder; is tipies reghoekig, word

beperk deur en loop parallel met die are; begin op onderste blare

en versprei opwaarts in die plant.

Notas: Notas:

Notas:

Een van die mees verwoestende blaarsiektes bekend op

mielies, plaaslik in SA maar ook wêreldwyd.

Minimum bewerking bevorder die voorkoms van die siekte.

MIELIESTREEPVIRUS (MSV)

MIELIESTREEPVIRUS (MSV)

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Virus: Mieliestreepvirus

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Lang ligte strepe parallel met die blaarare wat lei to t wisselende

donker- & liggroen bont blare; verpotting; besmette plante is

geelgroen van kleur; misvormde mieliekoppe.

Notas:

Notas:

MSV word slegs deur middel van insekte oorgedra en

versprei (bladspringers, C. mbila).

Saadbehandeling met sistemiese insekdoders verskaf beheer

oor die insekvektor.

MSV word nie meganies, deur stuifmeel of saad oorgedra nie.

NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI

NOORDELIKE MIELIEBLAARSKROEI

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Exserohilum turcicum (=Setosphaeria turcica )

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Letsels is ovaal- of sigaarvormig; grysgroen wat ligbruin word met

kenmerkende donker sentrale dele waar spore vorm; letsels word

deur 'n liggroen, waterdeurdrenkte rand omring.

Notas Notas Notas :

Die mees algemene blaarsiekte op mielies in SA, veral in die

oostelike dele van die land soos KZN en Mpumalanga.

Grootskaalse blaarverlies lei ook dikwels tot omval later in die

seisoen wat die stroopproses erg nadelig beïnvloed .

OOGVLEK

OOGVLEK

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Aureobasidium zeae (=Kabatiella zeae )

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Klein, sirkelvormige tot ovaalvormige letsels met ligbruin kern,

omring deur 'n bruinpers en 'n kenmerkende geel rand.

Notas Notas :

Algemeen in koeler gebiede of gedurende koeler seisoene.

Word maklik verwar met fisiologiese en genetiese blaarvlekke:

verwyder 'n gedeelte van 'n blaar met simptome, na 'n paar

minute sal die voorkoms van genetiese vlekke dieselfde bly,

terwyl 'n swart, waterige rand rondom die oogvlek-letsel vorm.

PHAEOSPHAERIA BLAARVLEK

PHAEOSPHAERIA BLAARVLEK

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Phaeosphaeria maydis en Phoma sorghina

Simptome:

Simptome:

Verbleikte, droë, sirkelvormige tot verlengde vlekke met

donkerbruin randte; soortgelyk aan paraquat skade

(Gramoxone); speldekopgrootte swart vrugliggaampies

ontwikkel in die letsels.

Notas:

Notas:

Eers sigbaar op kante van mielielande of op boonste blare.

Kom voor met koue toestande en veral teen die einde van die

seisoen soos die winter nader kom.

Swamdoders bied nie voldoende beheer nie.

POLYSORA ROES

POLYSORA ROES

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Puccinia polysora

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Lig-oranje tot kaneelkleurig, sirkel- tot ovaalvormig, verhewe

puisies wat dig oor die boonste blaaroppervlak versprei is.

Notas: Notas:

Notas:

Word verwar met bruinroes.

Veral destruktief onder laat-aangeplante mielies.

In matige streke, word hierdie siekte dikwels aangetref later

in die seisoen.

SORGHUM DONSIGE MEELDOU

SORGHUM DONSIGE MEELDOU

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

organisme:

Swam: Peronosclerospora sorghi

Simptome:

Simptome:

Besmette plante soms gestrem; witgestreepte blare; blaar-chlorose

sluit die basisblare ook in; 'n rand definieer duidelik die besmette

en gesonde weefsel ('halfblaarsimptoom'); blare nouer en meer

regop.

Notas: Notas:

Notas:

'n Ernstige siekte van mielies in tropiese en subtro piese streke.

Oöspore oorleef in die grond; vatbare saailinge word deur

ondergrondse dele aangeval, wat sistemies geïnfekteer raak.

Vereis vry water.

DIPLODIA STAMVROT

DIPLODIA STAMVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

organisme:

Swam: Stenocarpella maydis (= Diplodia maydis )

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Bruinerig by die basale internodes; swart spikkels ingebed in die

stamweefsel naby verrotte internodes; die vaatweefsel

disintegreer; die stam verswak, wat tot omval lei.

Notas:

Notas:

Onder gunstige omstandighede vind infeksie gewoonlik 2-3

weke na baardvorming plaas.

'n Nat, vroeë seisoen, gevolg deur droër toestande of

hittestres kan tot meer wydverspreide Diplodia stamvrot lei.

ERWINIA STAMVROT

ERWINIA STAMVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Bakterie: Erwinia chrysanthemi pv. zeae

Simptome:

Simptome:

Die plant verwelk skielik en kan omval; waterdeurdrenkte, donker

areas by die basis van die stam; die mees kenmerkende

simptoom van Erwinia infeksie is die slegte reuk van besmette,

slymerige plantdele.

Notas:

Notas:

Verkies temperature van 32-35°C en 'n relatiewe hoë

humiditeit – hoë reënval en/of besproeiing met vloed of

sprinkelbesproeiers; ernstig wanneer water in die kelk staan

en op landerye waar water in die lande staan.

FUSARIUM STAMVROT

FUSARIUM STAMVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Fusarium verticilioides (= F. moniliforme )

Simptome:

Simptome:

Plante verouder voortydig en val om; pienkwit

vaatweefselverkleuring wat dikwels verwar word met die rooi kleur

van Gibberella stamvrot; verwering aan die binnekant van die

stam; afwesigheid van swart vrugliggaampies.

Notas:

Notas:

Kom voor in warm, droë gebiede en dikwels in

verwantskap met ander wortel- en stamvrotpatogene.

Infeksie van plante word aangehelp deur wonde wat deur

hael of insekte veroorsaak word.

GIBBERELLA STAMVROT

GIBBERELLA STAMVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Gibberella zeae (= Fusarium graminearum )

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Die wortels breek en stam val om; laer internodes word

strooikleurig, interne rooierige verkleuring, oppervlakkige swart

vrugliggaampies op stam, dikwels by die internodes.

Notas: Notas:

Notas:

Verkies koeler, vogtige weerstoestande.

Infeksie van die stam kom gewoonlik kort na bestuiwing voor

en ontwikkel by die oorsprong van die blaarskedes of

rondom die stutwortels.

HOUTSKOOLVROT

HOUTSKOOLVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Macrophomina phaseolina

Simptome:

Simptome:

Swart verkleuring van internodes op die laer stam; verwering van

die binnekant; talle klein swart spikkeltjies (mikrosklerotia) sigbaar

op vaatweefsel.

Notas: Notas:

Notas:

Hoë grondtemperature (30-42°C) en stremming (droogte),

veral na bestuiwing, is gunstig vir infeksie.

Die patogeen kan nie beheer word deur wisselbou nie as

gevolg van die wye gasheerreeks wat sojabone,

sonneblomme en sorghum insluit.

BLAASBRAND

BLAASBRAND

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

organisme:

Swam: Ustilago zeae (= Ustilago maydis )

Simptome:

Simptome:

Galle vervang pitte of koppe; galle is kenmerkend ferm en

silwergrys wat dan later swart verkleur; membraan bars oop en

stel bruin, poeieragtige spore vry.

Notas:

Notas:

Die siekte is die ergste nadat jong, aktiefgroeiende

plantweefsel seerkry.

Toestande wat op swak bestuiwing uitloop, kan die voorkoms

van die siekte verhoog.

DIPLODIA KOPVROT

DIPLODIA KOPVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Stenocarpella maydis (= Diplodia maydis )

Simptome:

Simptome:

Digte, witterige swamgroei tussen die pitte en tussen die kop en

die stronkskedes; begin by die basis van die kop en ontwikkel na

die punt toe; klein, swart, vrugliggaampies ingebed in die

kopweefsel en pitbasisse.

Notas: Notas:

Notas:

Geïnfekteerde koppe kan selfs soveel as 35% minder wee g as

gesonde koppe.

'n Mikotoksien wat diplodiosis veroorsaak, kan deur

S. maydis op geïnfekteerde koppe geproduseer word.

FUSARIUM KOPVROT

FUSARIUM KOPVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Fusarium verticilioides (=F. moniliforme )

Simptome:

Simptome:

Simptome:

Watte-agtige, pienkwit swamgroei kom lukraak op die kop voor;

geïnfekteerde pitte vertoon 'n starburst -simptoom (wit

streepvorming met strepe wat vanuit die basis ontspring); infeksie

word tipies geassosieer met insek- en voëlskade en is dikwels

sigbaar langs die stronkboordertonnels.

Notas:

Notas:

Skade word veroorsaak deur 'n direkte verlies aan opbrengs

en deur die produksie van mikotoksiene (fumonisin),

skadelik vir mens en dier.

GIBBERELLA KOPVROT

GIBBERELLA KOPVROT

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

organisme:

Swam: Gibberella zeae (= Fusarium graminearum )

Simptome:

Simptome:

Pienkrooi verkleuring wat gewoonlik by die punt van die kop

ontstaan; swamgroei ontwikkel tussen kopskedes en koppe;

oppervlakkige swart spikkels ontwikkel op die kopskede & stele.

Notas:

Notas:

Skade word veroorsaak deur 'n direkte verlies aan opbrengs

en deur die produksie van mikotoksiene (ZEA, DON/vomitoxin

en nivalenol) wat skadelik vir mens en dier is.

Koel, vogtige weerstoestande tydens baardvorming verhoog

risiko van infeksie.

KOP- & PLUIMBRAND

KOP- & PLUIMBRAND

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Sphacelotheca reiliana

Simptome:

Simptome:

Blomstrukture word gedeeltelik of in geheel vervang deur

sakagtige strukture wat massas swart spore bevat; pluime

vermenigvuldig om bisarre blaarstrukture te vorm; koppe is

gestrem of geaborteer, klein, rond tot druppelvormig, met geen

teken van ʼn stronk of pitte binne nie en die baard ontbreek.

Notas:

Notas:

Plante wat besmet is, is normaalweg ietwat verpot.

Saadbehandeling met sistemiese swamdoders bied 'n mate

van beheer.

MALMIELIEKOPSIEKTE

MALMIELIEKOPSIEKTE

Siekteveroorsakende Siekteveroorsakende organisme:

organisme:

Swam: Sclerophthora macrospora

Simptome:

Simptome:

Die mees kenmerkende simptoom is die gedeeltelike of algehele

vervanging van normale pluim deur klein blaartjies.

Notas:

Notas:

Die siekte is van weinig ekonomiese belang alhoewel dit

aansienlike verliese in gelokaliseerde gebiede kan

veroorsaak.

Beheer met sistemiese swamdoders as saadbehandeling .

VERPIENKING

VERPIENKING

Oorsaak:

Oorsaak:

Verpienking is 'n fisiologiese afwyking wat sporadies voorkom as

gevolg van die interaksie tussen sekere witbasters en

omgewingstoestande. Beperkte inligting is beskikbaar oor die

spesifieke toestande.

Voorkoms Voorkoms & & belangrikheid:

belangrikheid:

Die verkleuring is beperk tot die saadhuid, en affekteer nie die

kleur van die meel nadat dit gemaal is nie. Graan kan afgegradeer

word by silo's en meule, wat direkte finansiële implikasies het. Die

pienk verkleuring kan verwar word met Fusarium spp.

BAARDBOLVORMING (SILK JAMMING)

BAARDBOLVORMING (SILK JAMMING)

Oorsaak: Oorsaak:

Oorsaak:

Word primêr veroorsaak deur droogtestremming

Hitte en/of vogstremming voor/tydens bestuiwing

Hoë plantpopulasies en voedingstekorte

Algemeen by basters met digte kopskede wanneer koue

nagte tydens baardvorming deur warm nagte gevolg word

Voorkoms Voorkoms & & belangrikheid:

belangrikheid:

Traagheid van baard om uit die kopblare te verskyn; stuifmeel

storting byna/heeltemal klaar voordat die baarde beskikbaar is;

gedeeltelik/totaal onbestuifde koppe. Algemeen onder sekere

genetiese agtergronde; by kommersiële basters word die

voorkoms deur omgewingsfaktore vererger.

GENETIESE STREPE, KOLLE & VLEKKE

GENETIESE STREPE, KOLLE & VLEKKE

Oorsaak:

Oorsaak:

Genetiese afwyking veroorsaak abnormale morfologie en

kleurpatrone by plante. Sommige gene verander of beperk die

vermoë van die mielieplant om chlorofil te produseer en die

resultaat is albino plante of plante met wit tot geel strepe of ander

verkleuring. Party vlekke en mosaïekpatrone boots siektesimptome na.

Voorkoms Voorkoms & & belangrikheid:

belangrikheid:

Nie algemeen nie en veroorsaak selde oesverliese.

Verwar met Oogvlek(Kabatiella zeae )

VOORTYDIGE ONTKIEMING

VOORTYDIGE ONTKIEMING

Oorsaak:

Oorsaak:

Geneties en geaffekteer deur omgewingsfaktore.

Kom voor tydens seisoene met lae fotoperiode, baie

oortrokke toestande en lae temperature.

Hoë T°C gedurende pitgroei verbreek embrio-dormansie,

pitte ontkiem op die kop as reën met oestyd voorkom.

Sommige kopsiektes (Diplodia kopvrot).

Molibdeentekorte en swaar, laat toedienings van N-kunsmis.

Voorkoms Voorkoms & & belangrikheid:

belangrikheid:

Normaalweg eers tydens oestyd sigbaar.

Waargeneem in areas van KwaZulu-Natal en Mpumalanga.

STIKSTOF TEKORT

KALIUM TEKORT

2,4-D SKADE

SULFONIELUREUM SKADE

KOUE SKADE

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!