Afrikaans Version.

Afrikaans Version. Afrikaans Version.

quakesignature.com
from quakesignature.com More from this publisher
02.05.2013 Views

19. Die Wegraping? In Mattheus 24:21 (hierbo aangehaal) waarsku Yeshua ons oor die verdrukking wat gaan kom, maar Hy sê niks oor die wegraping nie. Het hy vergeet om dit te noem? Nee! Yeshua het ons laat weet wat ons moet weet. Die woord wegraping (rapture) kom nie in die skrif voor nie, ook nie eers in die Pharos Groot Woordeboek nie. Dit is mensgemaakte teologie. Wat sê die skrif? 1 Thessalonicense 4:16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan. 4:17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal ons altyd by die Here wees. Indien ons die profetiese beeld in die Bybelse Feeste van Levitikus 23 verstaan, is hierdie vers duidelik. Die basuin van God verwys na die Fees van Basuingeklank, die enigste nuwemaan Fees, (Yom Teruah, Feast of Trumpets). Diegene wat die verdrukking oorleef het, ontmoet Messias in die lug soos wat Hy terugkom om te regeer, m.a.w. tydens die Wederkoms! Dié wat sterf in die verdrukking ontmoet Hom eerste, diegene wat oorleef ontmoet hom tweedens, dieselfde dag! Dit is God se plan dat daar mense sal wees wat onder Sy beskerming die verdrukking oorleef en so gesuiwer en gelouter is dat hulle Messias se vleklose bruid kan word. Dink aan ‘n groot skip wat die hawe binnevaar: al die klein booitjies seil uit om die groot skip te vergesel soos wat dit die hawe binnekom. Net so gaan ons onse Messias ontmoet en terugvergesel! Daniel 9:24 Sewentig sewetalle (Hebreeus shabua wat verwys na die jaarlikse Fees van Weke ook bekend as Shavuot/ Pinkster/Pentecost, d.w.s. 70 jaar) is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf. 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou (Om die Staat Israel te laat oprig Nov 1947) tot op 'n Gesalfde, 'n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle (= 69 jare) lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. (Tyd is hier agterste voor geskryf, die 62 jare kom eerste en daarna die 7 jaar. Die 62 mag die einde van 2009 voltooi gewees het. 9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal 'n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van 'n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met 'n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings. 9:27 En hy sal een week lank (7jaar) met baie 'n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week (na 3 en ½ jare) sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar 'n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word. Hierdie profesie handel gedeeltelik met die eerste koms van Messias (vers 26) en gedeeltelik met Sy wederkoms. Die woord Messias (Gesalfde) is twee keer in hierdie stuk genoem, die enigste twee plekke in die ou Testament wat dit voorkom! In meeste Nuwe Testamente is die term Messias vervang met die term Christus. Die eerste is van die Hebreeus Meshiach terwyl die tweede is van Griekse oorsprong. Hulle betekenis is identies! Die eerste gedeelte van hierdie hoofstuk wys ons hoe ons hierdie tyd moet benader – in belydenis van sonde namens onself en ons volk. Daniel 9:3 En ek het my aangesig tot die Here God gerig om met vas, en in roukleed en as, my aan gebed en smekinge te wy. 9:4 En ek het tot die HERE (YHVH) my God (Elohim) gebid en belydenis gedoen en gesê: Ag, Here, grote en gedugte God, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou, 9:5 ons het gesondig en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom en van u gebooie en verordeninge afgewyk. 9:6 En ons het nie geluister na u knegte, die profete, wat in u Naam gespreek het tot ons konings, ons owerstes en ons vaders en tot die hele volk van die land nie. U mag redeneer dat die Jode in Judaisme en die Israelitiese afstammelinge wie huidiglik Moslem of Hindu is, buite die nuwe verbond is en daarom kan ons tydens die verdrukking nie vir hulle beskerming gee nie. Gaan lees weer Ezekiel Hoofstuk 37! God beloof dat die dooie bene van die huis van Juda (Yehuda) en Israel weer lewendig sal word en Messias gaan dit wonderbaarlik verrig, dalk tydens Sy wederkoms of kort daarvoor. Meeste Moslems wat deesdae tot bekering kom, kom tot bekering omdat Koning Jesus verskyn het aan hulle. Hy breek die okkultiese mag van Islam oor hulle en stel Sy identiteit aan hulle bekend. Daarna stuur Hy hulle na iemand wat reeds wedergebore is om meer te leer oor Hom. Mense van Israelitiese herkoms, wat weier om die wêreld diktator te aanbid, al kom hulle vanuit Islam of Hinduisme sal tydens die verdrukking slegs as vlugtelinge na ons plekke van veiligheid kan kom omdat die Heilige Gees reeds in hulle harte besig is en Hy hulle na ons toe gestuur het. Die oorblyfsels van die volk gaan deel van die Bruid van Messias word wanneer die wonderwerk van Ezekiel 37 plaasvind. Die ballingskap van die noordelike stamme het verval. 390 jaar x 7 = 2730 jare, wat in 722 V.C begin het. Esegiël 4:5 vermenigvuldig met Lev 26:18. 26

Sien “Israel is God’s Timeline.” Tydens die verdrukking, gaan hierdie mense wie, soos ons, afstammelinge is van Abraham, Isak en Jakob, baie oop wees vir die Evangelie. Ons mag nie die evangelie van hulle weerhou nie, indien God hulle na ons toe stuur om beskerm en versorg te word? Nou is die tyd om voor te berei vir die verdrukking. Dit is slegs maande weg! ‘n Volle boekie Israel is God’s Timeline gaan binnekort deur dieselfde skrywer vrygestel word wat bewys dat die gebeurtenisse in Israel loop saam met God se hantering van die ware bruid van Messias en dat Joodse wetenskaplike ondervindings deel is van God se belofte aan Abraham dat Hy die wêreld deur sy nageslag sal seën. Data basise gebruik in hierdie navorsing: Consolidated Jewish surnames http://www.avotaynu.com/csi/csi-result.html?page=next Holocaust victims Names List http://www.yadvashem.org/wps/portal/IY_HON_Welcome Einde van Dokument 3 © 2012 Henry James Hierdie skrywer distansieer himself van die beweging wat beweer “SALVATION IS ONLY THROUGH THE NAME OF YAHUW IN YAHUWAH! YASAREL,” en dat “ The Kingdom Nation of YAHUWAH has now returned to Earth.” (since 2002). Hierdie Yahuwans beweer dat die enigste korrekte Bybel in 2002 in die Himalaja berge ontdek is en dat dit in die AbraYA taal geskryf was, nie in Hebreeus nie. Hulle beweer dat Jesus Christus ‘n valse profeet was. Hierdie mense is nie Messiaanse Torah gelowiges of volgelinge van Yeshua nie. * * * * * Einde © 2012 Henry James 27

19. Die Wegraping?

In Mattheus 24:21 (hierbo aangehaal) waarsku Yeshua ons oor die verdrukking wat gaan kom, maar Hy sê niks oor die

wegraping nie. Het hy vergeet om dit te noem? Nee! Yeshua het ons laat weet wat ons moet weet. Die woord

wegraping (rapture) kom nie in die skrif voor nie, ook nie eers in die Pharos Groot Woordeboek nie. Dit is

mensgemaakte teologie. Wat sê die skrif?

1 Thessalonicense 4:16 Want die Here self sal van die hemel neerdaal met 'n geroep, met die stem van 'n aartsengel en met

geklank van die basuin van God; en die wat in Christus gesterf het, sal eerste opstaan.

4:17 Daarna sal ons wat in die lewe oorbly, saam met hulle in wolke weggevoer word die Here tegemoet in die lug; en so sal

ons altyd by die Here wees.

Indien ons die profetiese beeld in die Bybelse Feeste van Levitikus 23 verstaan, is hierdie vers duidelik. Die basuin van

God verwys na die Fees van Basuingeklank, die enigste nuwemaan Fees, (Yom Teruah, Feast of Trumpets). Diegene

wat die verdrukking oorleef het, ontmoet Messias in die lug soos wat Hy terugkom om te regeer, m.a.w. tydens die

Wederkoms! Dié wat sterf in die verdrukking ontmoet Hom eerste, diegene wat oorleef ontmoet hom tweedens,

dieselfde dag! Dit is God se plan dat daar mense sal wees wat onder Sy beskerming die verdrukking oorleef en so

gesuiwer en gelouter is dat hulle Messias se vleklose bruid kan word. Dink aan ‘n groot skip wat die hawe binnevaar:

al die klein booitjies seil uit om die groot skip te vergesel soos wat dit die hawe binnekom. Net so gaan ons onse

Messias ontmoet en terugvergesel!

Daniel 9:24 Sewentig sewetalle (Hebreeus shabua wat verwys na die jaarlikse Fees van Weke ook bekend as Shavuot/

Pinkster/Pentecost, d.w.s. 70 jaar) is oor jou volk en jou heilige stad bepaal, om die goddeloosheid te voleindig en om die maat

van die sondes vol te maak en om die ongeregtigheid te versoen en om ewige geregtigheid aan te bring en om gesig en

profeet te beseël en om wat hoogheilig is, te salf.

9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord af om Jerusalem te herstel en op te bou (Om die Staat Israel

te laat oprig Nov 1947) tot op 'n Gesalfde, 'n Vors, is sewe sewetalle; en twee en sestig sewetalle (= 69 jare) lank sal dit herstel

en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. (Tyd is hier agterste voor geskryf, die 62 jare kom eerste

en daarna die 7 jaar. Die 62 mag die einde van 2009 voltooi gewees het.

9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal 'n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van 'n vors wat

sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met 'n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog

wees, vasbeslote verwoestings.

9:27 En hy sal een week lank (7jaar) met baie 'n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week (na 3 en ½ jare)

sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar 'n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en

wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word.

Hierdie profesie handel gedeeltelik met die eerste koms van Messias (vers 26) en gedeeltelik met Sy wederkoms. Die

woord Messias (Gesalfde) is twee keer in hierdie stuk genoem, die enigste twee plekke in die ou Testament wat dit

voorkom! In meeste Nuwe Testamente is die term Messias vervang met die term Christus. Die eerste is van die

Hebreeus Meshiach terwyl die tweede is van Griekse oorsprong. Hulle betekenis is identies!

Die eerste gedeelte van hierdie hoofstuk wys ons hoe ons hierdie tyd moet benader – in belydenis van sonde

namens onself en ons volk.

Daniel 9:3 En ek het my aangesig tot die Here God gerig om met vas, en in roukleed en as, my aan gebed en smekinge te wy.

9:4 En ek het tot die HERE (YHVH) my God (Elohim) gebid en belydenis gedoen en gesê: Ag, Here, grote en gedugte God,

wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom liefhet en sy gebooie onderhou,

9:5 ons het gesondig en verkeerd gedoen en goddeloos gehandel en in opstand gekom en van u gebooie en verordeninge

afgewyk.

9:6 En ons het nie geluister na u knegte, die profete, wat in u Naam gespreek het tot ons konings, ons owerstes en ons vaders

en tot die hele volk van die land nie.

U mag redeneer dat die Jode in Judaisme en die Israelitiese afstammelinge wie huidiglik Moslem of Hindu is, buite

die nuwe verbond is en daarom kan ons tydens die verdrukking nie vir hulle beskerming gee nie. Gaan lees weer

Ezekiel Hoofstuk 37! God beloof dat die dooie bene van die huis van Juda (Yehuda) en Israel weer lewendig sal word

en Messias gaan dit wonderbaarlik verrig, dalk tydens Sy wederkoms of kort daarvoor. Meeste Moslems wat deesdae

tot bekering kom, kom tot bekering omdat Koning Jesus verskyn het aan hulle. Hy breek die okkultiese mag van Islam

oor hulle en stel Sy identiteit aan hulle bekend. Daarna stuur Hy hulle na iemand wat reeds wedergebore is om meer te

leer oor Hom.

Mense van Israelitiese herkoms, wat weier om die wêreld diktator te aanbid, al kom hulle vanuit Islam of Hinduisme

sal tydens die verdrukking slegs as vlugtelinge na ons plekke van veiligheid kan kom omdat die Heilige Gees reeds

in hulle harte besig is en Hy hulle na ons toe gestuur het. Die oorblyfsels van die volk gaan deel van die Bruid van

Messias word wanneer die wonderwerk van Ezekiel 37 plaasvind. Die ballingskap van die noordelike stamme het

verval. 390 jaar x 7 = 2730 jare, wat in 722 V.C begin het. Esegiël 4:5 vermenigvuldig met Lev 26:18.

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!