Afrikaans Version.

Afrikaans Version. Afrikaans Version.

quakesignature.com
from quakesignature.com More from this publisher
02.05.2013 Views

Huttefees (Sukkot) Johannes 7:2 En die fees van die Jode, die huttefees, was naby. (Sukkot) 7:10 Maar nadat sy broers opgegaan het, toe het Hy ook opgegaan na die , nie openlik nie, maar in die geheim. 7:14 En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer. 7:37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink! (Tydens die water uitgietende seremonie 3 ) 7:38 Hy wat in My glo, soos die Skrif sê: strome van lewende water sal uit sy binneste vloei. Die water uitgiet seremonie het na die tyd van Jesaja die profeet in die Tempeldiens van die 2de Tempel ingekom, m.a.w. na die Babiloniese ballingskap van die Suidelike Koninkryk van Juda. In hierdie seremonie het die priesters afgegaan na die poel van Silóam, binne in die ou stad Jerusalem, en daar water geskep wat hulle dan in die 2de Temple uitgegiet het ter nagedagtenis van die verse: “Jesaya 12:3 En julle sal water skep met vreugde uit die fonteine van heil.” Koning Yeshua het ‘n blinde man na hierdie selfde poel gestuur: Johannes 9:7 En (Jesus) sê vir hom (die blinde man): Gaan was jou in die badwater Silóam, wat vertaal word: Uitgestuur. En hy het gegaan en hom gewas; en hy het siende teruggekom. Hanukkah Johannes 10:22 En dit was die fees van die tempelwyding in Jerusalem, en dit was winter. 10:23 En Jesus het in die tempel gewandel in die pilaargang van Salomo. Die Fees van Templewyding is Hanukkah, die 25ste van die Joodese maand Kislev, in winter omtrent Desember. Dit was die Fees waarop die Tempel weer ingewy was presies drie jaar nadat dit deur die Griekse Seleucid Ryk onder Antiochus Epiphanes ontheil was deurdat hy ‘n vark daar aan sy god Zeus opgeoffer het op 25 Kislev 168 v.C. Eerste vrugte 1 Kor 15:20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling (first fruits) geword van die wat ontslaap het. Paulus (Shaul) maak hier die konneksie tussen die Opstanding van Jesus en die Fees van Eerste Vrugte, die dag van Sy opstanding. Toekomstige Feeste Sukkot in die hemel Openbaring 7:9 Ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, daar was 'n groot menigte wat niemand kon tel nie, uit alle nasies en stamme en volke en tale; hulle het gestaan voor die troon en voor die Lam, bekleed met wit klere en met palmtakke in hulle hande; Weereens verwys palmtakke na Sukkot. Openbaring 7:10 en hulle het met 'n groot stem geroep en gesê: Heil aan onse God wat op die troon sit, en aan die Lam! 21:6 En Hy het vir my gesê: Dit is verby! Ek is die Alfa en die Oméga, die begin en die einde. Aan die dorstige sal Ek gee uit die fontein van die water van die lewe, verniet. Hierdie verwys na die Sukkot water seremonie. Alle Feeste in die Millennium gevier Jesaja 66:22 Want soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek maak, voor my aangesig sal bestaan, spreek die HERE, so sal julle nageslag en julle naam bestendig wees. 66:23 En elke maand op die nuwemaan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die HERE. Fees van Basuingeblaas Openbaring 8:6 En die sewe engele met die sewe basuine het hulle gereed gemaak om te blaas. Die Tempel bestaan steeds in Hemel Openbaring 11:19 En die tempel van God het in die hemel oopgegaan, en sy verbondsark is in sy tempel gesien, 15:5 En ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen. 3 Die water uitgiet seremonie is nie in die Bybel nie, maar is opgeskryf in ander Joodse boeke wat die konteks van hierdie verse verduidelik.) . “A House of Prayer for all Nations The Holy Temple in Jerusalem” deur Chaim Richman pg 33. The Temple Institute, Carta, Jerusalem. 20

21:3 En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God. Eersteling Gerf Fees in Hemel Openbaring 14:2 En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters. 14:3 En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is. 14:4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam. 15:3 En hulle het die lied gesing van Moses, die dienskneg van God, en die lied van die Lam, en gesê: Groot en wonderlik is u werke, Here God, Almagtige; regverdig en waaragtig is u weë, o Koning van die heiliges! Huttefees na die wederkoms Sagaria 14:16 En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het, sal jaar na jaar optrek om te aanbid voor die Koning, die HERE van die leërskare, en om die huttefees te vier. 14. Watter Naam moet ons gebruik? * * * * * ‘n Nuwe twispunt is welke Naam ons moet gebruik vir die Skepper en vir die Saligmaker? Gebruik ons God of Elohim? Here of Meester? Of Yehova, of Yahweh, of Yahveh, of Yahuha? Jesus of Yeshua of Yehoshua ens. In die tydperk voor die vernietiging van die Tempel in Jerusalem in AD 70 was slegs die hoë priester toegelaat om die Naam uit te spreek en dan net een keer per jaar. Vir 1900 jaar het niemand dit uitgespreek nie, dit was slegs geskryf met die 4 Hebreeuse letters, Yod, Hay, Vaw, Hay vertaal na YHVH. Verskeie mense het opinies oor die saak geskryf. Hulle opinies is menslike opinies en dra nie die gewig van die skrif nie. David Silver, Messiaanse Joodse Pastoor op Berg Karmel meen as volg: “There is no J or W in Hebrew, therefore YHVH can be pronounced Yah Vey or Je Ho Vah. According to the way the vowels have been added in the ancient manuscripts, Yehovah is the correct option.” En watter Naam moet gebruik word vir die Saligmaker, die Gesalfde Een of Messias? Party gebruik Jesus, ander Y’Shua of Yeshua, of Yehoshua. Die Messiaanse Kerk in Israel gebruik Yeshua wat Redder (Saviour) beteken. Hulle meen dat Yehoshua beteken “God Red”. Yeshua is die weergawe in die Hebreeuse Bybels in Israel. Die belangrike ding om te onthou is dat God groot genoeg is dat Hy nie gepla word deur ‘n uitspraak nie. Hy is besig om Sy Naam in ere te herstel deur die werking van Sy Heilige Gees. Geen mens kan ‘n ander oortuig watter Naam om te gebruik nie. Die belangrike saak is dat almal wie hulle bekeer het van hulle sondes en vir Jesus of Yeshua gevra het om hule sondes te vergewe, deel uitmaak van die liggaam van die Messias of Christus. Openbaring 21:9 En een van die sewe engele,… het na my gekom en met my gespreek en gesê: Kom hierheen, ek sal jou die bruid toon, die vrou van die Lam. Maar voor die bruid kom die verdrukking (tribulation) wat so sleg gaan wees dat Koning Jesus ons gewaarsku het daaromtrent 2000 jaar gelede. Sien Mattheus 24 24:4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie. 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei. 24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. 24:7 Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. 24:8 Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte. 24:9 Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. 24:10 En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat. 24:11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei. 24:12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel. 24:13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word. 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot 'n getuienis vir al die nasies; en dan sal die einde kom. 21

21:3 En ek het 'n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle

woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God.

Eersteling Gerf Fees in Hemel

Openbaring 14:2 En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde

donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.

14:3 En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon en voor die vier lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon

die lied leer nie, behalwe die honderd vier en veertig duisend wat van die aarde vrygekoop is.

14:4 Dit is hulle wat hulself met vroue nie besoedel het nie, want hulle is maagdelik rein; dit is hulle wat die Lam volg

waar Hy ook heengaan; dit is hulle wat gekoop is uit die mense as eerstelinge vir God en die Lam.

15:3 En hulle het die lied gesing van Moses, die dienskneg van God, en die lied van die Lam, en gesê: Groot en

wonderlik is u werke, Here God, Almagtige; regverdig en waaragtig is u weë, o Koning van die heiliges!

Huttefees na die wederkoms

Sagaria 14:16 En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het, sal jaar na jaar optrek om te

aanbid voor die Koning, die HERE van die leërskare, en om die huttefees te vier.

14. Watter Naam moet ons gebruik?

‘n Nuwe twispunt is welke Naam ons moet gebruik vir die Skepper en vir die Saligmaker?

Gebruik ons God of Elohim?

Here of Meester? Of Yehova, of Yahweh, of Yahveh, of Yahuha?

Jesus of Yeshua of Yehoshua ens.

In die tydperk voor die vernietiging van die Tempel in Jerusalem in AD 70 was slegs die hoë priester toegelaat om die

Naam uit te spreek en dan net een keer per jaar. Vir 1900 jaar het niemand dit uitgespreek nie, dit was slegs geskryf

met die 4 Hebreeuse letters, Yod, Hay, Vaw, Hay vertaal na YHVH. Verskeie mense het opinies oor die saak geskryf.

Hulle opinies is menslike opinies en dra nie die gewig van die skrif nie. David Silver, Messiaanse Joodse Pastoor op

Berg Karmel meen as volg: “There is no J or W in Hebrew, therefore YHVH can be pronounced Yah Vey or Je Ho Vah.

According to the way the vowels have been added in the ancient manuscripts, Yehovah is the correct option.”

En watter Naam moet gebruik word vir die Saligmaker, die Gesalfde Een of Messias?

Party gebruik Jesus, ander Y’Shua of Yeshua, of Yehoshua.

Die Messiaanse Kerk in Israel gebruik Yeshua wat Redder (Saviour) beteken. Hulle meen dat Yehoshua beteken

“God Red”. Yeshua is die weergawe in die Hebreeuse Bybels in Israel.

Die belangrike ding om te onthou is dat God groot genoeg is dat Hy nie gepla word deur ‘n uitspraak nie. Hy is

besig om Sy Naam in ere te herstel deur die werking van Sy Heilige Gees. Geen mens kan ‘n ander oortuig watter

Naam om te gebruik nie. Die belangrike saak is dat almal wie hulle bekeer het van hulle sondes en vir Jesus of Yeshua

gevra het om hule sondes te vergewe, deel uitmaak van die liggaam van die Messias of Christus.

Openbaring 21:9 En een van die sewe engele,… het na my gekom en met my gespreek en gesê: Kom hierheen, ek sal jou

die bruid toon, die vrou van die Lam.

Maar voor die bruid kom die verdrukking (tribulation) wat so sleg gaan wees dat Koning Jesus ons gewaarsku het

daaromtrent 2000 jaar gelede. Sien Mattheus 24

24:4 En Jesus antwoord en sê vir hulle: Pas op dat niemand julle mislei nie.

24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.

24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar

dit is nog nie die einde nie.

24:7 Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en

pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.

24:8 Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte.

24:9 Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van

my Naam.

24:10 En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat.

24:11 En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei.

24:12 En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel.

24:13 Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.

24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk sal verkondig word in die hele wêreld tot 'n getuienis vir al die nasies; en dan

sal die einde kom.

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!