Afrikaans Version.

Afrikaans Version. Afrikaans Version.

quakesignature.com
from quakesignature.com More from this publisher
02.05.2013 Views

Hierdie artikel is geskryf om die ontbloting van ‘die geheim van die Boere volk’, binne die raamwerk van ander herstel bewegings wat van God afkomstig is, te plaas. Daar was ‘n rede hoekom hierdie geheim weggesteek was en hoekom dit nou tydig is dat hierdie geheim ontbloot word. Ons lewe tans binne die 2000ste viering van die Messias se lewe hier op aarde! 1. Herstel beklemtoning: Herstel van die twee huise van Israel en Yehuda. Hierdie onderwerp sal meer volledig bespreek word in die skrywer se dokument “Israel is God’s Timeline” wat binnekort vrygestel gaan word. Hier noem ek slegs dat die profesieë in Ezégiël 37-40 (en talle ander plekke) oor die herstel van die antieke koninkryke van Israel en Juda, wel nog steeds gaan plaasvind presies soos geprofeteer was, wanneer Messias terugkom om te regeer! God het nooit die “verlore stamme” verloor nie. Hy weet waar elke een van hulle afstammelinge steeds bly. Die Weste en vervangings teoloë het hulle verloor. Die vervangings teoloë het nooit hierdie profesieë verstaan nie want hulle verklarings was nog verborge, en so het hulle mensgemaakte verduidelikinge opgemaak om die eenvoudige Bybel teks te verklaar. Hierdie profesieë oor die herstel van die huise van Israel en Juda is steeds onvervulde profesieë wat nog in vervulling moet kom: Jesaja 10:20; 14:1,2; 46:3; 48:1, 63:7, 66:20; Jeremia 3:18, 13:11, 23:8; 31:27, 31,33,14; Sagaría 8:13. Handelinge 3:21 verwys na hierdie skrifte. Hierdie profesië sal in meer detail na gekyk word in skrywer se volgende boek “Israel is God’s Timeline.” * * * * * 2. Herstel beklemtoning: Herstel van die man in sy rol as die geestelike hoof van sy huisgesin. In 1980 het Angus en Jill Buchan die Shalom Bedieninge begin. Die oorspronklike hoof fokus was om uit te gaan en te preek in Suid Afrika en Afrika. Hulle het die Beth-Hatlaim (Huis van lammers), ‘n kinderhuis vir 25 wees kinders en die Halalisani Plaas Skool, ‘n Christelike plaas skool begin, wat ook deur Shalom Bedieninge geadministeer word, met 200 leerlinge. Die “Mighty Men” Konferensies, georganiseerd deur die Shalom trustfonds, is ‘n Christelike vergadering van manne. In onlangse jare het die aantal bywoners gegroei van ‘n paar honderd tot meer as 300,000 mans in 2011. Herstel beklemtoning: Angus Buchan se Bediening het aan die liggaam van Messias, die rol van die man as priester in sy huis herstel, ‘n rol wat mans, oor die algemeen, jare gelede al neergelê het en aan die vrouens oorgelaat het in hulle strewe na manlike waardes soos ‘n obsessie met sport, boerewors, braaivleis en bier. Geeneen van hierdie dinge is opsigself verkeerd nie. Hulle het verkeerd geword toe God en familie tot ‘n onderdanige plek in die mans se waardestelsel verlaag was. Buchan se bediening het ook gebroke verhoudings tussen vaders en hulle seuns herstel. Dit is glad nie toevallig dat Buchan se bediening om die man te herstel en die Torah beweging wat die profetiese beelde van Koning Jesus (Yeshua) in die vyf boeke van Moses bekend maak, oor dieselfde tydperk plaasgevind het. Albei is deel van God se ‘herstel van alle dinge’. Efesiërs 5:22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here. 5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam. 5:24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees. 5:25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het 5:26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord, 5:27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en sonder gebrek sou wees. 5:28 So behoort die mans hulle eie vroue lief te hê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief; 5:29 want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente. 5:30 Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene. 5:31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word. 5:32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente. 5:33 In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man eerbiedig. Kom ons stel hierdie skrifte anders: 2

Die man kry ‘n opdrag om sy vrou lief te hê. Die vrou het ‘n opdrag om haar man te eerbiedig. Die man moet sy vrou lief hê net soos die Messias Sy liggaam, die gelowiges, liefhet. Hy het Sy lewe gegee vir ons sondes. Daar is drie liggame in ‘n huwelik: YHVH Elohim, (God) Die Skepper van die huwelik. Die man wat onderdanig is aan die Messias en sy vrou liefhet net soos die Messias Sy kerk liefhet. Die vrou wat haar man eerbiedig en aan hom onderdanig is, soos aan die Here. Indien al drie in eenheid is, sal die huwelik nie misluk nie. Los Elohim (God) uit, en die huwelik het geen fondasie nie. Die Afrikaanse woord “liefde” kan verskillende betekenisse hê: Daar is drie Griekse woorde: Phileo: Vriendskaps liefde. Eros: Seksuele liefde. ‘n verhouding begin gewoonlik met hierdie tipe liefde. Hierdie tipe liefde kan of oppervlakkig wees of diep. Dikwels wanneer ‘n vrou swanger is of sy het klein kindertjies, dan verval hierdie eros van die man se kant. Mans gee dan pad. Hulle moenie! Agape. Hulle behoort te bid en vir God te vra om die eros liefde te vervang met agape liefde, onvoorwaardelike liefde. Jakobus 1:6 Maar hy moet in die geloof bid, sonder om te twyfel; want hy wat twyfel, is soos 'n golf van die see wat deur die wind gedrywe en voortgesweep word. Mattheus 7:7 Bid, (vra in gebed, volgens God se wil en nie volgens jou begeertes nie) en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. 7:8 Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word. 7:9 Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee; 7:10 en as hy 'n vis vra, aan hom 'n slang sal gee? 7:11 As julle wat sleg is, dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle Vader wat in die hemele is, goeie dinge gee aan die wat Hom bid! 7:12 Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete. Man, wil u hê dat u vrou u moet lief hê? Dan moet u vir haar lief hê. Dit is ‘n keuse, nie ‘n Hollywood gevoel nie. Die man behoort die priester te wees in sy eie familie. Dit beteken dat hy sy gesin moet lei in gebed en in skriflesing. Die vrou moet hom aanmoedig om dit te doen. Yeshua het gekom om versoening teweeg te bring tussen Die Skepper en die mens en tussen mens en mens. Ongelukkig is die slegste interpersoonlike stryde dikwels tussen lede van dieselfde familie. Matteus 5:23 As jy dan jou gawe na die altaar bring en dit jou daar byval dat jou broeder iets teen jou het, 5:24 laat jou gawe daar voor die altaar bly en gaan versoen jou eers met jou broeder, en kom dan en bring jou gawe. 6:14 Want as julle die mense hulle oortredinge vergewe, sal julle hemelse Vader julle ook vergewe. 6:15 Maar as julle die mense hulle oortredinge nie vergewe nie, sal julle Vader julle oortredinge ook nie vergewe nie. Indien u onvergifnes in u hart koester, teenoor u gade, u kinders, u ouers, u buurman, u medegelowige, moet asb. nie kerk speel en ‘n selfgeregtige skynheilige wees nie. Gaan en maak eers reg met hulle al beteken dit dat u ‘n diens of ‘n biduur mis. God gaan nie u gebede antwoord nie totdat u u verhoudings reggemaak het. * * * * * 3. Herstel beklemtoning: Herstel van gebed in die kerk Hier dink ons aan die Jericho Mure Gebedsbeweging wat deur Ds Bennie Mostert begin was en Herald Bedieninge wat deur Gerda Leithgob begin was. Hulle fokus was op geteikende voorbidding. Stadswye gebedsbyeenkomste het in die Moederstad Kaapstad begin waartydens vestings van donkerheid afgebreek was. Hierdie bidure het ook ‘n einde gebring aan Pagad se bom veldtog, met die laaste bom deur die polisie ontdek op Vrydag 3 November 2000 1 , terwyl ‘n stadswye biduur aan die gang was. Hierdie stadswye bidure het verander na die Nuweland stadion massa gebeds byeenkomste, vanaf 21 Maart 2001, wat daarvandaan onwikkel het tot in landwyd en wêreldwye gebeds byeenkomste, soos die Wêreld Dag van Gebed. 1 Seeds Sown for Revival bl 261 deur Ashley Cloete. Die skrywer was deel van die organiserings komitee vir hierdie biduur. Om hierdie boek te bekom skryf aan cloete.ashrose@gmail.co 3

Hierdie artikel is geskryf om die ontbloting van ‘die geheim van die Boere volk’, binne die

raamwerk van ander herstel bewegings wat van God afkomstig is, te plaas. Daar was ‘n rede hoekom

hierdie geheim weggesteek was en hoekom dit nou tydig is dat hierdie geheim ontbloot word. Ons lewe

tans binne die 2000ste viering van die Messias se lewe hier op aarde!

1. Herstel beklemtoning: Herstel van die twee huise van Israel en Yehuda.

Hierdie onderwerp sal meer volledig bespreek word in die skrywer se dokument “Israel is God’s Timeline” wat

binnekort vrygestel gaan word.

Hier noem ek slegs dat die profesieë in Ezégiël 37-40 (en talle ander plekke) oor die herstel van die antieke

koninkryke van Israel en Juda, wel nog steeds gaan plaasvind presies soos geprofeteer was, wanneer Messias

terugkom om te regeer! God het nooit die “verlore stamme” verloor nie. Hy weet waar elke een van hulle

afstammelinge steeds bly. Die Weste en vervangings teoloë het hulle verloor. Die vervangings teoloë het nooit hierdie

profesieë verstaan nie want hulle verklarings was nog verborge, en so het hulle mensgemaakte verduidelikinge

opgemaak om die eenvoudige Bybel teks te verklaar. Hierdie profesieë oor die herstel van die huise van Israel en Juda

is steeds onvervulde profesieë wat nog in vervulling moet kom:

Jesaja 10:20; 14:1,2; 46:3; 48:1, 63:7, 66:20;

Jeremia 3:18, 13:11, 23:8; 31:27, 31,33,14;

Sagaría 8:13.

Handelinge 3:21 verwys na hierdie skrifte.

Hierdie profesië sal in meer detail na gekyk word in skrywer se volgende boek “Israel is God’s Timeline.”

2. Herstel beklemtoning: Herstel van die man in sy rol as die geestelike hoof van sy

huisgesin.

In 1980 het Angus en Jill Buchan die Shalom Bedieninge begin. Die oorspronklike hoof fokus was om uit te gaan en te

preek in Suid Afrika en Afrika. Hulle het die Beth-Hatlaim (Huis van lammers), ‘n kinderhuis vir 25 wees kinders en

die Halalisani Plaas Skool, ‘n Christelike plaas skool begin, wat ook deur Shalom Bedieninge geadministeer word, met

200 leerlinge.

Die “Mighty Men” Konferensies, georganiseerd deur die Shalom trustfonds, is ‘n Christelike vergadering van

manne. In onlangse jare het die aantal bywoners gegroei van ‘n paar honderd tot meer as 300,000 mans in 2011.

Herstel beklemtoning: Angus Buchan se Bediening het aan die liggaam van Messias, die rol van die man as

priester in sy huis herstel, ‘n rol wat mans, oor die algemeen, jare gelede al neergelê het en aan die vrouens oorgelaat

het in hulle strewe na manlike waardes soos ‘n obsessie met sport, boerewors, braaivleis en bier.

Geeneen van hierdie dinge is opsigself verkeerd nie. Hulle het verkeerd geword toe God en familie tot ‘n

onderdanige plek in die mans se waardestelsel verlaag was. Buchan se bediening het ook gebroke verhoudings tussen

vaders en hulle seuns herstel. Dit is glad nie toevallig dat Buchan se bediening om die man te herstel en die Torah

beweging wat die profetiese beelde van Koning Jesus (Yeshua) in die vyf boeke van Moses bekend maak, oor dieselfde

tydperk plaasgevind het. Albei is deel van God se ‘herstel van alle dinge’.

Efesiërs 5:22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.

5:23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die

liggaam.

5:24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.

5:25 Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het

5:26 om dit te heilig, nadat Hy dit gereinig het met die waterbad deur die woord,

5:27 sodat Hy die gemeente voor Hom kon stel, verheerlik, sonder vlek of rimpel of iets dergeliks; maar dat dit heilig en

sonder gebrek sou wees.

5:28 So behoort die mans hulle eie vroue lief te hê soos hul eie liggame. Wie sy eie vrou liefhet, het homself lief;

5:29 want niemand het ooit sy eie vlees gehaat nie, maar hy voed en koester dit, net soos die Here die gemeente.

5:30 Want ons is lede van sy liggaam, van sy vlees en van sy bene.

5:31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word.

5:32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente.

5:33 In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die man

eerbiedig.

Kom ons stel hierdie skrifte anders:

2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!