Afrikaans Version.

Afrikaans Version. Afrikaans Version.

quakesignature.com
from quakesignature.com More from this publisher
02.05.2013 Views

Segel is ‘n algemene Joodse van, wat eindig met die verkorting van die Hebreeuse word vir God, El afgekort vanaf Elohim. Nel is ‘n Boere van. N is piktografies ‘n vis in Hebreeus. Daarom beteken Nel letterlik ‘n “vis van God”. So kan Patel dan ook ‘n verlore stamme van wees? Patel kom waarskynlik vanaf die Pathan stam wat in Afghanistan/ Pakistan bly. Die Kanadese Joodse dokumentêre rolprent vervaardiger, Simcha Jacobovici, het met sy navorsing in Afghanistan en Pakistan bewys dat Pathan ‘n gesamentlike naam is van die Israelietiese stamme in daardie gebied. Google: http://www.amazon.com/Quest-For-The-Lost-Tribes/dp/B000R175DW vir die “The lost tribes of Israel” as u ‘n afskrif van sy DVD wil bekom. Dit is uiters verstommend om te besef dat daar mense is wie se voorvaders van die noordelike Israeli Koninkryk verban was in 722 voor Christus, wie nog steeds op hulle vanne of stam name herken kan word as afstammelinge van Abraham! Van hulle vanne kon dalk die voornaam gewees van ‘n Hebreeuse stamvader. Indien hierdie feite verstommend is, onthou Sarah, ons voorouer, was onvrugbaar en 91 jaar oud toe sy geboorte gegee het aan Isak. Die hele oorsprong van die Joodse volk was bonatuurlik en op die manier ook ‘n skaduwee van die bonatuurlike geboorte van ons Messias Yeshua in die baarmoeder van Miriam (Maria in Afrikaans.) Die Indiese van Govender, eindig ook met die er soos in Venter of Bester en kan ook op die Hebreeuse naamlys gevind word. Die ster van David in Hebreeus is Megan Davíd. Ons het al gesien dat “Ber” ‘n algemene Joodse van voorvoegsel is. Berry word gelys as ‘n Joodse van. Die Mogan in die Indiër van ‘Moganberry’ verskil net met een medeklinker van Megan. Gewone Hebreeus het nie medeklinkers nie. Kan dit ‘n verlore stamme van wees? Waarskynlik! En daar is beslis wedergebore Christene met die van Moganberry in Suid Afrika. Dieselfde geld vir Pillay (Pilley, Pila), Naicker (Naicker), Moodley (Modli), Mudali (Mudel), Mystery (Myster), Nata (Nata), Naidu of Naidoo (Naide), Gopal (Gopel, Gupal.) (Die naaste van op “Combined Jewish Surnames” databasis is tussen hakies.) Suid Afrikaners met die van, Naidoo het gekom van ‘n plek Nadu in Indië en by aankoms in Suid Afrika is hulle van neergeskryf as Naidoo, vertel Indiërs vir die skrywer. Let op hoeveel mense in SA woon, wie se voorouers van die Indiese subkontinent gekom het, wie tipiese Joodse neuse het, party het selfs wit velle en blou oë! Die res het donkerder velle maar dieselfde gesig tipe as Europeërs. Van hierdie mense mag ons baie vêraf familie lede wees, afstammelinge van Abraham, Isak en Jakob! Daar is Suid Afrikaanse Indiërs met die van Thomas, wie lede is van ‘n baie ou denominasie wat blykbaar deur die Apostel Thomas begin is. Hierdie onderwerp verg verdere ondersoek! Vertaal vanaf Wikipaedia: Die Hephtaliete (ook gespel Ephtaliete) was ‘n sentraal Asiëse nomadiese konfederasie van die 5de en 6de eeue n.C. Hulle was ook bekend as die wit “huns” of die Huna en was bekend as die Xionitiese stamme wat Indië binnegeval het in die 5de eeu. Die Hephtaliete het ook hedendaagse Afghanistan en Pakistan binnegeval en het westelike Indië regeer. Hulle is uitendelik in 528 n.C. deur ‘n Hindu Koalisie verdryf. Die laaste Hephtalitiese Koning Yudhishthira het regeer tot 670 n.C. Hephtaliete was onder die voorvaders van die moderne Pashtun stam. U vra seker, hoe nou? Die Noordelike Israelitiese koninkryk was in die Bybel ook bekend as Ephraim wat verander het na Ephtaliete of Hephtaliete. Hulle was “Xioniete” of Xionitiese stamme. Verander die uitspraak van die letter X en ons het Zion (Sion) stamme. Die laaste koning was Yudhishthira. Die naam Juda in Hebreeus is Yehuda. So die eerste deel van die man se naam kon van die woord Yehuda gekom het met ‘n Indiese tipe naam bygelas. Hulle was bekend as Huna of wit Huns. Yehuda. Hulle het gebly waar die Khazars gebly het en suidwaarts Afghanistan en Pakistan ingeval, presies waar Jacobovici hulle gevind het. Joodse neuse is amper meer algemeen onder ons Suid Afrikaanse Indiërs as onder ons Jode en Boere! Op een vlak is die Indiese Suid Afrikaners van Israelietiese afstammeling netso ‘n besondere volk as die Boere, terwyl op ‘n ander vlak, deur middel van hulle Suid Afrikaanse Burgerskap, veral die Indiese Christene deel van dieselfde volk uitmaak. Nietemin, die kleur van ons vel of ons Joodse afkoms waarborg niemand toegang tot die hemel nie. Ons het steeds nodig om ons sondes te bely en Yeshua – Koning Jesus Christus – te vra om ons sondes te vergewe. Die Israeliete van ouds moes eers onder die beskerming kom van die Pasga Lam se bloed, voordat hulle uit slawerny verlos kon word. Eers daarna kon hulle die lering, reëls en ordinansies van die Torah kry. “Die Wet”, sonder vergifnis van sonde, maak van mense godsdienstige sondaars op pad hel toe. * * * * * 12. Herstel beklemtoning: Herstel van die kennis van wanneer Koning Jesus Christus se wederkoms gaan wees. Ek verwys net na die werk van andere in hierdie verband: A). DanielTimeline.com deur Dewey Bruton. 12

Kortliks, is ons al 2 ½ jaar in die laaste 7 jaar voor die wederkoms, minder as een jaar voor die een wêreld regering, wanneer ons die gruwel van verwoesting gaan sien staan in die heiligdom. Leser, u beweer dat hierdie nie waar kan wees nie? Ons sal vir seker die datums weet wanneer hierdie wêreld onder die heerskappy beland van die Pseudo-messias. Die ware Messias kom 3 ½ jaar daarna! Matthéüs 24:15 Koning Jesus / Yeshua het ons gewaarsku: Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom--laat hy wat lees, oplet- 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug; …. 24:21 Want dan sal daar groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af tot nou toe nie gewees het en ook nooit sal wees nie. Die gruwel van die verwoesting = abomination of desolation in Engels. Daniël 9:25 Nou moet jy weet en verstaan: van die uitgang van die woord (1947 Nov) af om Jerusalem te herstel en op te bou (Israel in 1948 onafhanklik) tot op 'n Gesalfde, 'n Vors, is sewe sewetalle (Shâbûà Strongs H7620 in Hebreeus –letterlik weke: verwys na 7 Feeste van Weke of Shavuot of Pinkster of 7 jare); en twee en sestig sewetalle (62 jaar) lank sal dit herstel en opgebou word, met pleine en slote, maar in tye van benoudheid. 9:26 En ná die twee en sestig sewetalle sal 'n Gesalfde uitgeroei word, maar sonder iets vir Hom; en die volk van 'n vors wat sal kom, sal die stad en die heiligdom verwoes, maar sy einde sal met 'n oorstroming wees, en tot die einde toe sal dit oorlog wees, vasbeslote verwoestings. 9:27 En hy sal een week lank (7 jaar) met baie 'n sterk verbond sluit, en gedurende die helfte van die week (na 3 en1/2 jaar) sal hy slagoffer en spysoffer laat ophou; en op die vleuel van gruwels sal daar 'n verwoester wees, en wel tot aan die einde; en wat vas besluit is, sal oor wat woes is, uitgestort word. Die 62 jare kom eers, daarna die 7 jaar. Dan kom die Gesalfde Yeshua/ Jesus weer om Sy troon op te neem. Ons is nou gedurende 2012, by 65 jaar na die opdrag van die heroprigting van Israel. Binnekort o leser, gaan u moet besluit wie aanbid u. Die wêreld heerser of Yeshua/ Jesus. Die tyd van kerk speel is verby. Die eindeksamen is naby. Hoe goed is u verhouding met u Messias? Wat het aan die einde van die 62 jare gebeur? Twee dinge: Eerstens: Die Europese Parlement het gestem om Jerusalem te verdeel op die 7de Desember 2009. Wat het dit met hulle te doen? Niks nie! Sodoende het hulle spesifiek vir die God van Israel laat weet dat, volgens hulle mening, is Hy irrelevant! Tweendens: Dit was die einde van die berekende wetlike ballingskap vonnis op die Noordelike Koninkryk van Israel: sien laaste bladsy. Gegewe die huidige beskikbare profetiese interpretasies, verwag ons dat “die gruwel van verwoesting” diktatorskap op omtrent 22 Maart 2013 gaan begin. Die dag na die amptelike einde van winter en voor die Sabbat. Yeshua het gesê: Matt 24:15 Wanneer julle dan die gruwel van die verwoesting, waarvan gespreek is deur die profeet Daniël, sien staan in die heiligdom--laat hy wat lees, oplet-- 24:16 dan moet die wat in Judéa is, na die berge vlug; Matt 24:20 En bid dat julle vlug nie in die winter of op die sabbat mag plaasvind nie. Leser, kyk hoe pas die profetiese jaargetalle in op die Daniël tydlyn! Sien Danieltimeline.com Openbaring 12:6 En die vrou het na die woestyn gevlug waar sy 'n plek het wat deur God gereed gemaak is, dat hulle haar daar sou onderhou duisend twee honderd en sestig dae lank. Die Hebreeuse jaar het 12 maande van 30 dae elk, of 360 dae per jaar. 1260 dae is 3 ½ jaar. 22 Maart 2013 is presies 3 ½ jaar voor die loofhuttefees van 2016. Nuus net in vanuit die V.S.A.: Julie 2012 http://www.whiteoutpress.com/articles/q12012/obamacare-wall-street-rfid-chips-and-666/ Obama Care – HR 3200 is unfolding its carnage now – forced RFID Chips By March 23, 2013 we are all ordered to have RFID chips implanted into our bodies. Isn’t March 23rd an interesting day to force this by? It was March 23rd in 1933 that Hitler’s Enabling Act was voted into law thus ending Democracy and freedom in Germany. This RFID chip, control scheme hides behind all the practical issues and terms….patient identification; health information to hold medical data; do patient surveys and hold records and billing information. Do I even need to say this? Government has no right in our homes or IN our bodies. They can and do hide behind bastardized terrorist danger terms with the NDAA, Health and medical records needs with forced RFID chips and invented crises as they go. Many of us will just take it. 13

Segel is ‘n algemene Joodse van, wat eindig met die verkorting van die Hebreeuse word vir God, El afgekort vanaf

Elohim. Nel is ‘n Boere van. N is piktografies ‘n vis in Hebreeus. Daarom beteken Nel letterlik ‘n “vis van God”. So

kan Patel dan ook ‘n verlore stamme van wees? Patel kom waarskynlik vanaf die Pathan stam wat in Afghanistan/

Pakistan bly. Die Kanadese Joodse dokumentêre rolprent vervaardiger, Simcha Jacobovici, het met sy navorsing in

Afghanistan en Pakistan bewys dat Pathan ‘n gesamentlike naam is van die Israelietiese stamme in daardie gebied.

Google: http://www.amazon.com/Quest-For-The-Lost-Tribes/dp/B000R175DW vir die “The lost tribes of Israel” as u ‘n

afskrif van sy DVD wil bekom.

Dit is uiters verstommend om te besef dat daar mense is wie se voorvaders van die noordelike Israeli Koninkryk

verban was in 722 voor Christus, wie nog steeds op hulle vanne of stam name herken kan word as afstammelinge van

Abraham! Van hulle vanne kon dalk die voornaam gewees van ‘n Hebreeuse stamvader.

Indien hierdie feite verstommend is, onthou Sarah, ons voorouer, was onvrugbaar en 91 jaar oud toe sy geboorte

gegee het aan Isak. Die hele oorsprong van die Joodse volk was bonatuurlik en op die manier ook ‘n skaduwee van die

bonatuurlike geboorte van ons Messias Yeshua in die baarmoeder van Miriam (Maria in Afrikaans.)

Die Indiese van Govender, eindig ook met die er soos in Venter of Bester en kan ook op die Hebreeuse naamlys

gevind word. Die ster van David in Hebreeus is Megan Davíd. Ons het al gesien dat “Ber” ‘n algemene Joodse van

voorvoegsel is. Berry word gelys as ‘n Joodse van. Die Mogan in die Indiër van ‘Moganberry’ verskil net met een

medeklinker van Megan. Gewone Hebreeus het nie medeklinkers nie. Kan dit ‘n verlore stamme van wees?

Waarskynlik! En daar is beslis wedergebore Christene met die van Moganberry in Suid Afrika. Dieselfde geld vir

Pillay (Pilley, Pila), Naicker (Naicker), Moodley (Modli), Mudali (Mudel), Mystery (Myster), Nata (Nata), Naidu of

Naidoo (Naide), Gopal (Gopel, Gupal.) (Die naaste van op “Combined Jewish Surnames” databasis is tussen hakies.) Suid

Afrikaners met die van, Naidoo het gekom van ‘n plek Nadu in Indië en by aankoms in Suid Afrika is hulle van

neergeskryf as Naidoo, vertel Indiërs vir die skrywer.

Let op hoeveel mense in SA woon, wie se voorouers van die Indiese subkontinent gekom het, wie tipiese Joodse neuse

het, party het selfs wit velle en blou oë! Die res het donkerder velle maar dieselfde gesig tipe as Europeërs. Van hierdie

mense mag ons baie vêraf familie lede wees, afstammelinge van Abraham, Isak en Jakob! Daar is Suid Afrikaanse

Indiërs met die van Thomas, wie lede is van ‘n baie ou denominasie wat blykbaar deur die Apostel Thomas begin is.

Hierdie onderwerp verg verdere ondersoek!

Vertaal vanaf Wikipaedia: Die Hephtaliete (ook gespel Ephtaliete) was ‘n sentraal Asiëse nomadiese konfederasie van die 5de en 6de eeue

n.C. Hulle was ook bekend as die wit “huns” of die Huna en was bekend as die Xionitiese stamme wat Indië binnegeval het in die 5de eeu.

Die Hephtaliete het ook hedendaagse Afghanistan en Pakistan binnegeval en het westelike Indië regeer. Hulle is uitendelik in 528 n.C. deur ‘n

Hindu Koalisie verdryf. Die laaste Hephtalitiese Koning Yudhishthira het regeer tot 670 n.C.

Hephtaliete was onder die voorvaders van die moderne Pashtun stam.

U vra seker, hoe nou?

Die Noordelike Israelitiese koninkryk was in die Bybel ook bekend as Ephraim wat verander het na Ephtaliete of

Hephtaliete.

Hulle was “Xioniete” of Xionitiese stamme. Verander die uitspraak van die letter X en ons het Zion (Sion) stamme.

Die laaste koning was Yudhishthira. Die naam Juda in Hebreeus is Yehuda. So die eerste deel van die man se naam

kon van die woord Yehuda gekom het met ‘n Indiese tipe naam bygelas. Hulle was bekend as Huna of wit Huns. Yehuda.

Hulle het gebly waar die Khazars gebly het en suidwaarts Afghanistan en Pakistan ingeval, presies waar Jacobovici hulle

gevind het. Joodse neuse is amper meer algemeen onder ons Suid Afrikaanse Indiërs as onder ons Jode en Boere!

Op een vlak is die Indiese Suid Afrikaners van Israelietiese afstammeling netso ‘n besondere volk as die Boere,

terwyl op ‘n ander vlak, deur middel van hulle Suid Afrikaanse Burgerskap, veral die Indiese Christene deel van

dieselfde volk uitmaak.

Nietemin, die kleur van ons vel of ons Joodse afkoms waarborg niemand toegang tot die hemel nie. Ons het steeds

nodig om ons sondes te bely en Yeshua – Koning Jesus Christus – te vra om ons sondes te vergewe. Die Israeliete van

ouds moes eers onder die beskerming kom van die Pasga Lam se bloed, voordat hulle uit slawerny verlos kon word.

Eers daarna kon hulle die lering, reëls en ordinansies van die Torah kry. “Die Wet”, sonder vergifnis van sonde, maak

van mense godsdienstige sondaars op pad hel toe.

12. Herstel beklemtoning: Herstel van die kennis van wanneer Koning Jesus Christus se

wederkoms gaan wees.

Ek verwys net na die werk van andere in hierdie verband:

A). DanielTimeline.com deur Dewey Bruton.

12

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!