Auto-elektriese Spesialiste Module 4 - Santam
Auto-elektriese Spesialiste Module 4 - Santam Auto-elektriese Spesialiste Module 4 - Santam
Auto-elektriese Spesialiste Module 4 Kopiereg © Santam Bpk. 2007 Kursuskode: ASSESS123 / Module 4 1
- Page 2 and 3: Module inleiding Auto-elektriese Sp
- Page 4 and 5: Motiveer jou antwoorde deurgaans me
- Page 6 and 7: Vraag 5 Die kliënt wil meer weet o
- Page 8 and 9: SA VERSEKERINGSMAATSKAPPY INSURANCE
- Page 10 and 11: SA Versekeringsmaatskappy Insurance
- Page 12 and 13: Polisnommer: 123746389 Versekerde:
- Page 14 and 15: SA Versekeringsmaatskappy Insurance
- Page 16 and 17: SA Versekeringsmaatskappy Insurance
- Page 18 and 19: SA Versekeringsmaatskappy Insurance
- Page 20 and 21: BOONSTE VLAK RAADSAAL AANSIG NA OND
- Page 22 and 23: Elekstrisiteit Munisipale Toevoer E
- Page 24 and 25: Kommentaar en aanbevelings na aanle
- Page 26 and 27: Kwotasie op totale versekerde pakke
- Page 28 and 29: Aansoekvorm Voltooi nou die aansoek
- Page 30 and 31: Okkupasiekode: Slipnommer: Borderea
- Page 32 and 33: Polisnommer en Naam [indien hierdie
- Page 34 and 35: Opdrag 3 Verdere vrae Die versekerd
Auto-elektriese Spesialiste

Module 4

Kopiereg © Santam Bpk. 2007

Kursuskode: ASSESS123 / Module 4

1
Module inleiding

Auto-elektriese Spesialiste

Een van jou bestaande kliënte, Motolek, is reeds ses maande op SA Versekeraars se

boeke. Hulle kontak jou oor hul versekeringsportefeulje. Hulle deel jou mee dat hulle nou

finansieel sterk genoeg is om ná die oorname van die besigheid, hul versekering uit te

brei. Gedurende die oorname het hulle slegs die basiese versekeringsbehoeftes

aangespreek, hoofsaaklik op die items wat op daardie stadium deur die finansiële

instansies verlang was.

Die versekerde gaan jou eerstens nader oor verskeie aspekte rakende die afdelings/

uitbreidings waarvoor hy nou dekking verlang. Jy sal daarna eers ’n oorsig van die

perseel moet doen alvorens jy hom meedeel van verdere onderskrywingsmaatreëls en jy

kwoteer.

Neem kennis dat jy eerder moet konsentreer op die verskillende soorte dekking en

onderskrywing daarvan en nie op die tarifering of premie nie.

Die volgende afdelings gaan by hierdie gevallestudie van toepassing wees:

Afdeling: Algemeen

Afdeling: Brand

Afdeling: Kantoorinhoud

Afdeling: Diefstal

Afdeling: Sake Allerisiko’s

Afdeling: Gemeenregtelike Aanspreeklikheid

Afdeling: Elektroniese Toerusting

Afdeling: Motor

Afdeling: Motorhandelaars - Interne Risiko’s

Afdeling: Motorhandelaars - Eksterne Risiko’s

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 2 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Indien die volgende riglyne ten opsigte van hierdie risiko gevolg word, behoort jy die

module sonder moeite te kan voltooi.

1. Lees eers die module sorgvuldig deur.

2. Voltooi dan die vrae by Opdrag 1.

3. Bestudeer weereens die inhoud van Opdrag 2.

o Voltooi nou die inspeksieverslae.

o Voltooi die kwotasie en aanbevelings- / vereiste vorms.

o Voltooi die aansoekvorm asook die onderskrywings- / klousule vorm.

4. Voltooi nou die vrae by Opdrag 3.

Module doelwit

Die doelwit van hierdie module is om jou kennis oor die volgende aspekte van ’n

werkswinkelrisiko te evalueer:

• Algemene vrae wat gevra word indien die versekerde sy huidige

versekeringsportefeulje wil uitbrei;

• Risiko-evaluasie met nodige aanbevelings;

• Die voltooiing van ’n aansoekvorm en die toepassing van onderskrywings-maatreëls;

en

• Die beantwoording van vrae oor moontlike veranderings van die risiko.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 3 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Motiveer jou antwoorde deurgaans met tersaaklike feite om ten einde te

kan kwalifiseer vir maksimum toekenning van punte soos aangetoon per

vraag.

Gevallestudie

Opdrag 1

Die huidige eienaars van Motolek het direk ná hulle die besigheid oorgeneem het, dekking

by SA Versekeraars gereël. Dit was slegs vir die goedere wat nog by verskeie finansiële

instansies onder huurkoop was. Hul kontantvloei in daardie stadium was maar skraps en

hulle was genoodsaak om net die nodigste te verseker. Hul besigheid het intussen

aansienlik gegroei en hulle is nou in staat om hul versekering uit te brei om in al hul

versekeringsbehoeftes te voorsien.

Jy gaan besoek die kliënt by die perseel waar die volgende vrae aan jou gevra word:

Vraag 1

Mnr. M het die afgelope ses maande weens hoë investeringskoste slegs die nodigste

versekeringsdekking uitgeneem het. Hy wil weet of hulle nou die volle premie vir die res

van die jaar sal moet betaal vir die bykomende dekking wat hulle gaan uitneem.

2

Vraag 2

Motolek beskik oor heelwat masjinerie en toerusting wat deels uit elektroniese

komponente bestaan. Hulle wil weet of hulle dit onder Afdeling Brand of onder Afdeling

Elektroniese Toerusting moet verseker. Wat sal jou voorstel wees?

Aangesien Afdeling Masjinerie Breekskade nie in die SMK 3-kursus behandel was

nie, moet hierdie afdeling buite rekening gelaat word.

1

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 4 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Vraag 3

Die versekerde wil weet of ons polis dekking verleen vir voertuie wat, nadat dit

herstel is, buite hul gebou geparkeer word. Hierdie voertuie word in die

parkeerarea parkeer - direk voor die gebou wat deel van die versekerde se

perseel vorm. Indien die parkeerarea vol is, word dit in die straat parkeer.

Verduidelik breedvoerig vir die versekerde wanneer die voertuie gedek is en onder

watter afdeling(s).

4

Vraag 4

Uit die aard van hul werk maak hulle gereeld van handgereedskap gebruik. Dit word

ook saam met hulle geneem wanneer hulle weg van die perseel werk. Sal ons polis

dekking vir hierdie gereedskap verleen indien dit weg van die werkswinkel gebruik

word? Indien wel, onder watter afdeling sal dit verseker moet word?

Gee breedvoerig vir die versekerde raad.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 5 Kursuskode: ASSESS123/Module4

5
Vraag 5

Die kliënt wil meer weet oor aanspreeklikheid. Gestel hulle het aan een van hul

kliënte se voertuie gewerk en die voertuig is beskadig, nadat dit aan die kliënt

terugbesorg is. Is dit versekerbaar?

3

Vraag 6

Mnr. M deel jou mee dat hulle van die voertuie self aan kliënte terugbesorg (aflewer)

nadat hulle dit herstel het. Hy wil weet of die voertuie gedek sal wees terwyl dit bestuur

of agterop ’n sleepwa gesleep word.

(Verwys na beeldmateriaal waar die versekerde besig was om ’n motorfiets op die

sleepwa te laai.)

2

Vraag 7

Mnr. M verneem graag hoe die versekerde bedrae ten opsigte van Afdelings

Motorhandelaars – Eksterne Risiko’s en Motorhandelaars – Interne Risiko’s bepaal word.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 6 Kursuskode: ASSESS123/Module4

4
Vraag 8

Mnr. M wil weet hoe die premie vir Afdelings Motorhandelaars – Eksterne Risiko’s

en Motorhandelaars – Interne Risiko’s bepaal word en of dit soortgelyk aan die

standaard motortariewe is.

4

Vraag 9

Aangesien Motolek ook ’n bystandsdiens bied, moet hulle dikwels op ander persele werk.

Mnr. M verneem graag of daar enige dekking bestaan indien daar skade aan kliënte se

voertuie aangerig word op ander persele (byvoorbeeld by ’n kliënt se huis of

werksperseel).

3

Vraag 10

Mnr. M deel jou mee dat hy jare gelede, toe hy nog ’n werknemer by ’n motorhawe was, ’n

nare ondervinding gehad het toe een van hul kliënte se voertuig van die motorhyser afgeval

het. Hy wil weet of sulke voorvalle in terme van ons polis gedek word en wat hom te doen

staan om die dekking te bekom.

2

TOTAAL

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 7 Kursuskode: ASSESS123/Module4

30
SA VERSEKERINGSMAATSKAPPY

INSURANCE COMPANY Verwysing

Meneer M

Fabriekstraat 49

Stikland

7530

Polisnommer 123746389

Geagte meneer

Dit is met genoeë dat ons ‘n afskrif van u polis hierby insluit.

Die uwe

Onderskrywinghoof

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 8 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

BYLAE

Versekeraar: SA Versekeringsmaatskappy

Produk: Multimark III

Versekerde: Motolek

Fabriekstraat 49

Stikland

7530

Onderneming: Outo-elektriese spesialiste

Agentskap: ABC Makelaars

Agentskapnommer; 00002

Betaalwyse: Maandelikse debietorder vooruit

Instansie: Nasionale Bank

Betaaldatum: 1ste dag van die maand

Versekeringstydperk: 01 Maart 2004 tot 31 Maart 2004

Enige daaropvolgende tydperk van een kalendermaand waarvoor die

maatskappy instem om die polis of enige afdeling daarvan te hernu

Kantoor: Stikland

Onderteken te Stikland op 10 Maart 2004.

Namens die Versekeraar

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 9 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

BYLAE

OPSOMMING

Afdelings van krag Addisionele / Hernuwingspremie

terugbetalingspremie Maandeliks Jaarliks

Brand 0.00 R 116.00 R 1392.00

Diefstal 0.00 R 33.33 R 400.00

Elektroniese Toerusting 0.00 R 20.83 R 250.00

Motor 0.00 R 2 041.66 R 24 500.00

Gemeenregtelike Aanspreeklikheid 0.00 R 62.50 R 750.00

Polisfooi R 10.00 R 120.00

Totale premie (14% BTW ingesluit) R 2 284.33 R 27 412.00

Ná aanvang van die dekking word hierdie bylae ’n belastingfaktuur vir die betaling van die bedrag

verskuldig (BTW-nommer: 12345).

Verjaringsdatum: 01 Maart 2005

Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

Effektiewe datum: 01/03/2004

Endossemente van toepassing op maandelikse polis

(Endossemente wat by die polis aangeheg word en deel daarvan uitmaak)

Afdeling Verwysing

Algemeen 001 Premie-aanpassingklousule

Brand N.v.t.

Diefstal

Elektroniese Toerusting N.v.t.

Motor 115 Premie-aanpassingsklousule

Gemeenregtelike Aanspreeklikheid

(Eise ingestel-grondslag) N.v.t.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 10 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Algemene bepaling

Indien die versekerde bedrag, skadeloostellingsperk of vergoeding in ’n bylae van hierdie

polis:

• blanko gelaat word of geen bedrag daarteenoor gegee word nie;

• aangegee word as nul, as nie van toepassing nie, as nie gedek nie of as geen

skadeloosstelling verleen nie;

beteken dit die versekerde gebeurtenis of omstandigheid wat in die bylae vermeld word, word nie

deur die polis gedek nie.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 11 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

BYLAE

AFDELING BRAND

Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/03/04

Pers nr Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde Bedrag/

Skadeloosstellingsperk

1 Fabriekstraat 49, Stikland

Konstruksie: Standaard

Masjinerie R348 000

Okkupasie: Motorelektrisiën

Addisionele gevare

Uitbreiding: Aardbewing

Uitbreiding: Spesiale gevare

Uitbreiding: Kwaadwillige beskadiging

Opsionele uitbreidings van toepassing

N.v.t.

SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 12 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Memorandums

Masjinerie wat op huurkoop by Nasionale Bank is en in terme van hierdie afdeling

verseker word, behels die volgende:

Motorhyser (model HW 2500) R220 000.00

2X ABC meganiese draaibanke (model S100) R 80 000.00 (R40 000.00 elk)

Bosch staanboor (model Kw100) R 20 000.00

4X Bosch handbore (model K999) R 4 000.00 (R1 000.00 elk)

4X Makita hoeksnyers (model AG100) R 4 000.00 (R1 000.00 elk)

4X stelle Gedore soksleutels R 10 000.00 (R2 500.00 elk)

4X stelle Gedore handgereedskap R 10 000.00 (R2 500.00 elk)

Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie

Uitbreiding: Oproer en staking

Uitbreiding: Lekkasie

Uitbreiding: Insakking en grondverskuiwing

Klousule: Voorraadverklaringsvoorwaardes

Uitbreiding: Prysaanpassingsklousule

Klousule: Wegdoen van geredde goedere

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 13 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

BYLAE

AFDELING DIEFSTAL

Transaksienommer Effektiewe datum: 03/03/04

Persnr. Besonderhede van Perseel/Itembeskrywing Versekerde bedrag /

Skadeloosstellingsperk

1 Fabriekstraat 49, Stikland

Konstruksie: Standaard

Eerste verlies dekking R5 000

Bybetaling 10% van eis min R500

Opsionele uitbreidings van toepassing

Sleutel en slotte: R2 500.00

Memorandums

Memo 1 – Bybetaling van toepassing op Diefstal eise beloop 10% van ‘n eis met ‘n minimum van

R500.

Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie

Geboue - Verhoogde perk

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 14 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

BYLAE

AFDELING: ELEKTRONIESE TOERUSTING

Transaksienommer Effektiewe datum: 01/03/04

Besonderhede van perseel / Itembeskrywing Versekerde bedrag /

Skadeloosstellingsperk

PENTIUM IV REKENAAR EN MAG 796 MONITOR (17DM) R7 200.00

(Serienommer 22uw 123)

Eerste bedrag betaalbaar 10% van eis min R250

1 X HP LASERJET DRUKKER R2 150.00

(Serienommer 2233Bl 123)

Eerste bedrag betaalbaar 10% van eis min R250

Opsionele uitbreidings van toepassing

N.v.t.

Memorandums

N.v.t.

Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie

Telkom–toegangslyne

Onversoenbaarheidsdekking

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 15 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

BYLAE

AFDELING: MOTOR

(GESPESIFISEERDE GRONDSLAG)

Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

Transaksienommer Effektiewe datum: 03/03/04

Item Nr Fabrikaat/Model Omskrywing Jaar EVG V/bedrag Dekking

1 Ford Ranger LAW 2002 2 R115 000 C

2 Fiat Uno P/W 1995 2 R 35 000 C

3 Venter Sleepwa 1998 2 R 25 000 C

4 Vespa 125cc Bromponie 2002 2 R 5 000 C

Onderafdeling B Skadeloosstellingsperk

Ten opsigte van enige voorval wat regstreeks

of onregstreeks weens of as gevolg van brand

of ontploffing voorkom R2 500 000

Aanspreeklikheid teenoor passasiers R2 500 000

Enige ander gebeurtenis en die totaal van (a), (b) en (c) R2 500 000

Dekking

A = Brand & Diefstal

B = Balans van Derde party, Brand en Diefstal

C = Omvattend

D = Derde party Alleenlik

E = Balans van Derde party en Brand

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 16 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Opsionele uitbreidings wat van toepassing is

Uitbreiding: Verlies van sleutels R 5 000.00

Eerste bedrag betaalbaar - R100

Uitbreiding: Voorruit R 2 000.00

Eerste bedrag betaalbaar - 25% MIN R250

Aanspreeklikheidsperke (diefstal van radio’s) R 2 500.00

Uitbreiding: Gebeurlikheidsaanspreeklikheid R2 500 000.00

Uitbreiding: Parkeerfasiliteite en verskuiwing van

derde partye se voertuie R2 500 000.00

Memorandums

Memo 1

Verlies van gebruik is ingesluit soos aangeheg.

Memo 3

Tot R100 000 5% van eis min R1 000

R100 000 – R150 000 5% van eis min R1 500

R150 000 – R250 000 5% van eis min R2 000

R 250 000 en meer 5% van eis min R3 500

Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie

Oproer en staking

Wrakverwydering

Ongemagtigde passasiers

Krediettekort

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 17 Kursuskode: ASSESS123/Module4
SA

Versekeringsmaatskappy

Insurance Company

Polisnommer: 123746389

Versekerde: Motolek

BYLAE

AFDELING GEMEENREGTELIKE AANSPREEKLIKHEID

Transaksienommer Effektiewe Datum: 01/03/04

Item Nr Beskrywing Skadeloosstellingsperk

1 Aanspreeklikheid

Eise ingestel-grondslag R1 000 000

Bybetaling 5% van eis min R1 000 /

maksimum R25 000

Terugwerkende datum: 01/03/2004

Opsionele uitbreidings van toepassing

Regsverdedigingskoste Uitbreiding R 10 000

Opsionele uitbreidings wat nie van toepassing is nie

Uitbreiding: Produkaanspreeklikheid

Uitbreiding: Aanspreeklikheid t.o.v. gebrekkige vakmanskap

Uitbreiding: E.G. Aanspreeklikheid

Uitbreiding: Onregmatige inhegtenisname en laster

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 18 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Jy deel hom mee dat jy eers ’n oorsig moet doen alvorens jy op die ander drie

afdelings en/of verhoogde bedrae kan kwoteer. Gebruik die volgende

grondplanne en beeldmateriaal om die risiko te evalueer.

GRONDVLAK

DIENSPUT

SKUIFDEUR

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 19 Kursuskode: ASSESS123/Module4

BOONSTE VLAK

RAADSAAL

AANSIG NA ONDERDELE

(STOORKAMER)

HOUT PLATFORM

xxxxxxxxxxxxx

KANTOOR KANTOOR

KANTOOR

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 20 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Naam

Inspeksieverslae

Voltooi die volgende inspeksieverslae volledig om die risiko te bepaal. Die

gedeeltes waarvan die inligting nie in die beeldmateriaal, grondplan of ander

inligtingstukke beskikbaar is nie, is reeds ingevul of “N.v.t.” gemerk. Let wel:

Waar daar op die inspeksieverslag “N.v.t.” gemerk is, is dit nie noodwendig “nie

van toepassing” op alle soortgelyke risiko’s nie, maar slegs op hierdie spesifieke

risiko/gevallestudie.

BRANDINSPEKSIE-VERSLAG

AAN: ………………………………………….…… VAN: ……………………………………………

TAK: ………………………………………….…… INSPEKTEUR: …………………………...…….......

AFDELING: ……………………………………… INSPEKSIENOMMER: ……………………….........

VERWYSING: …………………………………… DATUM: …………………….…………………..........

DATUM: ………………………………………….

Adres Poskode

Beroep

Area klas: ( ) Retensieklas: Konstruksie:

ELGEMENE BESKRYWING

Ligging Industrieël Kommersieel Omslote winkelsentrum

Besonderhede (indien ander)

Residensieel Ander

Konstruksie – Dak Gewapende beton Sinkplaat Teëls

Grasdak Saagdak

Besonderhede Ander

Bakgeute Toestand van geute Goed Swak

Dakligte Plastiek Veselglas

Mure Gewapende Beton Baksteen I.B.R.

Besonderheded ander Is gebou ouer as 10 jaar? JA Nee

Aantal verdiepeings Aantal kelders

Konstruksie van vloere Beton Hout

Toestand van perseel Goed Gemiddeld Swak

Aanliggende blootstelling Laag Gemiddeld Hoog

Riviere/kanale Puin opblokking

Besonderhede (tipe blootstelling)

Aanliggende blootstelling kommunikeer Ja Nee

Geskei deur

N.V.T. N.V.T.

Sekuriteit Kettingskakelheining 2m Muur Toegangsbeheer

Elektrifiseerde grensheining

Straatligte Vloedligte 24hr Sekuriteit

x

S.A.I.D.S.A. Korporatiewe Alarm Ander alarm - naam

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 21 Kursuskode: ASSESS123/Module4

x

x

x
Elekstrisiteit Munisipale Toevoer Eskom Toevoer

Kontantbrekers Toestand Blyk - Goed r Andersins

Buigsame verlenging genoteer Ja Nee r

Is kragpunte oorlaai? Ja Nee r

Proses (indien vername proses betrokke is, heg aan op aparte bladsy)

Geen Stoor/Kleinhandel/Verspreiding Alleenlik

Hitte-proses/Sweis/Slypwerk Vlambare vloeistowwe Hoeveelheid

Vlambare Vloeistowwe stoor – baksteen onder betonblad Ja Nee r

LP Gasinstallasie op perseel r Aantal silinders 2

Is muurblokspruit in goeie toestand Ja

Grootte……50…………KG

Nee

Alle goedere op rake op palette gestoor Ja Nee

Konstruksie van rakke Hout

Indien Ja, Hoogte van vloer ……………..mm

Staal

Netjies, sorgsaam en goed geoganiseerd gestoor Ja r Nee

Risiko Oorlaai Deurmekaar Onnet

Spuitverwerk (besonderhede) Diepbraai-kosvoorbereiding

Vetuitsuigingfilters Skoon Ja Nee

Brandbeskerming

Plaaslike brandweer (r) sien na enige brand om

Brandweerstasie is = …………8…………………kms van risiko

Toestelle op perseel - handbeheerde Ja Nee

Groote Aantal brandblussers

Diensdatum aangeteken Ja r Nee Jongste Datum 7/2002

30m Slangtol Ja Aantal Geen

Diensdatums aangeteken Ja r Nee 7/2002

Maklike Toegang tot alle toestelle Ja Nee Brandkraan ring hoof Ja r Nee

Outomatiese Sprinkelaars Ja Nee

A.S.I.B. Sertifikaat geldig Ja Nee

Sprinkelaarbesonderhede - Kontaknommer

Edisie…………………………………………………Voorsiening…………………………………………Eenhede …………………………..

Gevaar ………………………………………………Stapelhoogt…………………………………………

Vereistes (A.S.I.B.) Ja Nee Rookverklinkers Ja Nee

Waterverskafing Munisipaal r Boorgat Dam

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 22 Kursuskode: ASSESS123/Module4
VERLIESGESKIEDENIS

Datum15 Oktober 2003

Oorsaak Diefstal

Regstellende aksie

BESTUUR EN HUISHOUDING

Bedrag – R8 550-50

Algemene Standard Goed Gemiddeld Swak

Afvalverwydering Goed Gemiddeld Swak

Rook toegelaat Ja Nee r

Indien nie, is enige gebruikte rookmateriale opgemerk? Ja Nee r

Is rook verbode kennisgewings sigbaar? Ja Nee

Spesifieke reels oor rook (D.W.S. rookareas, ens. Selgs van toepassing buite die gebou

Is daar vlambare materiale teen of tussen die gebou geleë Ja Nee r

HOOGSTE WAARSKYNLIKE VERLIES (M.P.L.)

Alles onder een dak met vrye interne skakeling MPL 100% Ja Nee

Risiko geskei deur brandbreekmuur of vrystaande geboue Ja Nee

Indien na u mening minder as 100% verskaf perseelplan

Is geboue minder as 5 meter van mekaar af? Ja Nee

Skeiding van geboue

MENING OOR RISIKO

Goed r Gemiddeld Swak

Risiko aanvaarbaar Ja Nee

Morele aanvaarbaar Goed r Swak

Uitbreekgevaar Hoog Medium Laag

Verspruidingsgevaar Hoog Medium Laag

Brandlas Hoog Medium Laag

VERDERE KOMMENTAAR

Indien Ja, sien aangehegte

Vereistes vir verbetering van risiko aangeheg? Ja r nee

Inspekteur

Datum

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 23 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Kommentaar en aanbevelings na aanleiding van inspeksieverslae

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 24 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Versekerbare items

Soos reeds genoem, het die versekerde slegs dekking uitgeneem vir goedere wat nog

onder huurkoop is, soos verplig deur die finansiële instansies by wie hy die verskillende

ooreenkomste aangegaan het.

Mnr. M voorsien jou nou van die volgende lys van items wat hy graag wil verseker, noudat hulle

finansieel daartoe in staat is: (Hy verlang egter nie enige dekking vir oproer en staking nie.)

Res van masjinerie en toerusting R 450 000.00

Bedryfsvoorraad (parte) R 500 000.00

Elektroniese Toerusting

1x 22” CTX Rekenaarskerm

S/N OU7-75300583 R 2 450.00

1X 133 Pentium 148 MB Rekenaar

S/N 011171126 R 4 300.00

1X GEM Elektroniese draaibank R 100 000.00

(elektroniese komponent 35% van draaibank)

2X Elektriese batterytoetsstelsels R 40 000.00

(elektroniese komponent 75% van stelsel)

Diefstaldekking R 30 000.00

Handgereedskap en toerusting wat hy saamneem

wanneer die tegnikusse op bystand gaan of

voertuie by kliënte se persele gaan herstel R 10 000.00 (vervangingswaarde)

(perk per item R2 000)

Verhoog algemene gemeenregtelike

aanspreeklikheidsperk na R2 000 000.00

Gebrekkige vakmanskap R 100 000.00

Interne Risiko’s (omvattende dekking) R 30 000.00 (Artikel I)

Addisionele dekking: slegs een motorhyser @ R50 per hyser

Eksterne Risiko’s (Derdeparty, brand en diefstal) R 100 000.00 (Artikel I)

Geen uitbreidings – slegs basiese dekking, ingesluit passasiersaanspreeklikheid en demostrasie

risiko’s

(Salarisse en lone R120 000 p/m)

Dekking vir voertuie wat vanaf die hyser kan val R 100 000.00

Polis moet vanaf 1 Oktober 2004 uitgebrei word om bogenoemde in te sluit.

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 25 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Kwotasie op totale versekerde pakket (ingesluit huidige versekerde items)

Brand

Eletroniese Toerusting

Afdeling Versekerde bedrag Tarief Premie

,400%

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 26 Kursuskode: ASSESS123/Module4

3%

Diefstal 8%

Besigheid Allerisiko’s

12%

Gemeenregtelike

Aanspreeklikheid

Motorhandelaars – Interne

Risiko’s

Motorhandelaars – Eksterne

Risiko’s

Motor (Gespesifiseerde

grondslag)

Totaal (BTW ingesluit)

,819%

3%

R 1 400

Sien lys - R24 500
Aanbevelings / vereistes

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 27 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Aansoekvorm

Voltooi nou die aansoekvorm vir Afdelings Sake-allerisiko’s, Motorhandelaars –

Interne Risiko’s en Motorhandelaars – Eksterne Risiko’s na aanleiding van

laasgenoemde gegewens.

Dit is nie nodig om van bestaande klousulenommers gebruik te maak nie. Skep jou eie

klousulenommers vir die doel van hierdie oefening en lys dit onderaan die aansoekvorm (indien

nodig).

Voorbeeld

“Klousule 1” – Diefalarmvoorwaarde met gewapende reaksie-eenheid

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 28 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is

[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]

ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE

SAKE ALLE RISIKO

Bykomende EVK-perk: (bó R10 000 ingesluit) R ……………………………… Premie: R……………………………………

Verhoogde bedryfskoste-perk R ……………………………… Premie: R……………………………………

Oproer en staking Ja Nee

Premie: R……………………………………

Indien hierdie ‘n reeds

bestaande polis is, dui aan:

Nuwe

ITEMBESONDERHEDE

Item Item Item Item

Wysig

Kanseleer

Nuwe

Vanaf:

Plek * 1 2 3 1 2 3 1 2 3 1 2 3

Perseel (slegs plek 1:

Poskode (plek 2 & 3)

Gespesifiseerde artikel Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee

Perk enige een item R R R R

Eiendomsbeskrywing:

Fabrikaat

Model

Reeksnommer/identifikasie

Versekerder bedrag:

Voltooi

sessie wat

item

aangeteken is

Sessie/Huurkoop

Sessiehouer:

Sessie/HKno:

Vervaldatum:

Wysig

R R R R

BYBETALING: 10 % Van eis % Van eis % Van eis % Van eis

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 29 Kursuskode: ASSESS123/Module4

Kanseleer

Minimum R500 Minimum R Minimum R Minimum R

Basiese en Uitbreidings Item Item Item Item

Basiese decking Premie R R R R

Vervangingsvoorwaarde Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee

Alarmvoorwaarde Ja Nee Ja Nee Ja Nee Ja Nee

* Plek

1 = Slegs binne ‘n spesifieke gebou

2 = Binne enige gebou

3 = Binne en buite enige gebou

Nuwe

Wysig

Kanseleer

Nuwe

Wysig

Kanseleer
Okkupasiekode:

Slipnommer:

Bordereaunommer

Totale fakultatiewe %

Herversekeraar

Herversekeraar polisnommer

Herversekeraar fakultatiewe %

Kontakpersoon

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Item Item Item Item

Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)

Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag

Notas:

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 30 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is

MOTORHANDELAARS INTERNE RISIKO’S

[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]

ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE

Indien hierdie ‘n reeds bestaande item/polis is, dui aan: Nuwe Wysig Kanselleer vanaf:

Tipe decking: Omvattend (O)

Ligging poskode:

Perk: Artikel I

Artikel II R Verhoog na: R

Basiese Premie:

Korting: 10 %

Geeneisbonus:

Salarisse/Lone:

Uitbreidings

Werk weg van perseel Ja Nee R

Oproer en staking Ja Nee R

Motorhysers Ja Nee R

Persele

Eerste bedrag betaalbaar:

Beskrywing Bybetaling

Basies R

% van waarde %

% van eis 10 %

Oorskot van verlies

Slipnommer

Bordereaunommer

Deelneemnde Versekeraar

Deelneemende polisnommer

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Premie

Item Item Item Item

Prioriteit R R R R

Deelname R R R R

Klouses van toepassing

Notas:

R

R

R

Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 31 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Polisnommer en Naam [indien hierdie ‘n wysiging is

MOTORHANDELAARS EKSTERNE RISIKO’S

[Merk toepaslike keuses met ‘n . Area’s met grys gemerk MOET ALTYD voltooi word]

ALGEMENE AFDELINGSBESONDERHEDE

Indien hierdie ‘n reeds bestaande item/polis is, dui aan: Nuwe Wysig Kanselleer vanaf:

Tipe decking: Omvattend (O)

Ligging poskode:

Perk: Artikel I

Artikel II R 2 500 000 Verhoog na: R

Basiese Premie:

Korting:

Salarisse/Lone:

Uitbreidings

Perk Premie

Windskerm Ja Nee R

Sosiale gebruik Ja Nee R

Name:

Ongemagtige gebruik deur werknemers Ja Nee R

Regaanspreeklikheid passasiers Ja Nee R

Oproer en staking Ja Nee R

Verlies van gebruik Ja Nee R R

Regaanspreeklikheid passasiers (slegs motorfietse) Ja Nee R R

Bestuur van motorfiets Ja Nee R

Wysings

Sluit eie voertuie uit Ja Nee

Sluit passasiersaanspreeklikheid uit Ja Nee

Sluit demonstrasierisiko uit Ja Nee

Dekking beperk tot motorfietse alleenlik Ja Nee

Dekking beperk tot spesiale tipe voertuie alleenlik Ja Nee

Eerste bedrag betaalbaar:

Beskrywing Bybetaling

Basies R

% van waarde 10 %

% van eis %

R

R

R

10 %

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 32 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Oorskot van verlies

Slipnommer

Bordereaunommer

Deelneemnde Versekeraar

Deelneemende polisnommer

SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Item Item Item Item

Prioriteit R R R R

Deelname R R R R

Klouses van toepassing (Vul in na aanleiding van inspeksieverslag)

Nommer % Bedrag Nommer % Bedrag

Notas:

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 33 Kursuskode: ASSESS123/Module4
Opdrag 3

Verdere vrae

Die versekerde wil weet wat sal gebeur indien:

1. ’n Personeellid Motolek se bakkie (LAW) oor ’n naweek sou leen om byvoorbeeld

tuinvullis weg te ry, of om iets dergeliks in hulle privaat hoedanigheid te vervoer. Indien

dié bakkie dan in ’n ongeluk betrokke sou wees, sal dit gedek word in terme van die

polis?

3

2. ’n Werknemer ’n kliënt se voertuig wat by hulle is om herstel te word, sonder die

toestemming van die versekerde een aand huistoe neem en dan in ’n ongeluk betrokke

raak.

2

3. Van die werknemers hul kliënte se voertuie op die perseel sou verskuif (byvoorbeeld

vanaf die motorhyser na die parkeerarea) en ’n voertuig in die proses beskadig word

deur te bots met ’n ander voertuig of toerusting.

2

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 34 Kursuskode: ASSESS123/Module4
4. Elektroniese toerusting deur ’n hersteller herstel word ná ’n eis en hulle

bykomende koste sou hef vir spoedaflewering en oortyd-werk.

2

5. ’n Kliënt se voertuig, wat herstel en aan hom terugbesorg is, se enjin (masjien) vasbrand.

By nadere ondersoek bevind die versekerde dat die onderdeel wat vervang is, ’n

foutiewe ontwerp het. Dit word deur die vervaardiger bevestig. Die versekerde wil weet

of so ’n gebeurtenis gedek sal wees in terme van ons polis. Wat sal jy die versekerde

meedeel?

1

TOTAAL

Kopiereg © Santam Bpk. 2007 35 Kursuskode: ASSESS123/Module4

10