02.05.2013 Views

standaard kontrak vir werknemers

standaard kontrak vir werknemers

standaard kontrak vir werknemers

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

STANDAARD INDIENSNEMINGS KONTRAK

(die vasgestelde termyn kontrak en onbepaalde kontrakte)

Tussen

NAAM EN ADRES VAN WERKGEWER NAAM & ADRES VAN WERKNEMER

DATUM VAN AANSTELLING DATUM VAN BEEINDIGING

(SLEGS VASGESTELDE

TERMYN KONTRAK)

SALARIS

SKAAL

BYVOORDEEL

KODE

DUUR VAN

PROEFTYDPERK 1

SALARIS BETALINGS BESONDERHEDE 2

Weekliks Twee Weekliks Maandeliks

VORM VAN BETALING (TJEK, KONTANT,

ELEKTRONIES)

TOTALE URE GEWERK 3 NORMALE DAAGLIKSE URE

Weekliks Daagliks Begin Tyd Eind Tyd Etes / Ruspouses

KATEGORIE SOOS PER BBR

LOONSKEDULE

NB NB: NB ENIGE NAVRAE INSAKE DIENSVOORWAARDES MOET VERWYS WORD NA DIE

ARBEIDS VERHOUDINGE DEPARTEMENT VAN DIE BBR TELEFOONNOMMER 023-

3420085.

1. BEVESTIGING VAN AANSTELLING

Die werkgewer bied werkgeleentheid aan die werknemer, en indien die werknemer die

werksgeleentheid aanvaar, moet hy voldoen aan die voorwaardes soos uiteengesit in

kontrak.

1 Die proef tydperk moet redelik verwant wees met die spesifieke werk. Die doel van die proef tydperk is om aan die werkgewer die

geleentheid te gee om die persoon te evalueer voor die datum van aanstelling. Die proef tydperk begin sodra ‘n datum van

aanstelling vasgestel word. Die proef tydperk moet uitgedruk word in weke of maande. Sien skedule 8(8) op Wet op

Arbeidsverhoudinge 1995 (WAV).

2 As die betaling datum op ‘n publieke vakansiedag val, sal die betaling op die werk dag val net voor die vakansiedag.

3 Dit mag nie die maksimum ure van werk soos uiteengesit in klousule 9 van die Kollektiewe Ooreenkoms van die Boubedingingsraad

oorskry nie.

2. PLIGTE

2.

Daar word van die werknemers verwag om sy/haar pligte konsekwent uit te voer volgens -

2.1 pos kategorie (soos BBR loonskedule) en

2.2 posfunksie, voeg by die kontrak as “A” (trek dood as daar nie ‘n geskryfde/getikte

posfunksie is nie.)

3. TERME EN DIENSVOORWAARDES

3.1 Die werknemers se terme en diensvoorwaardes is vervat in -

3.1.1 die kontrak van indiensneming

3.1.2 die Boubedingingsraad (BBR), Kollektiewe Ooreenkoms, soos gewysig van tyd tot tyd; en

3.1.3 die Basiese Voorwaarde van Indiensneming Art. 75 van 1997 (BVI), soos gewysig van tyd

tot tyd.

3.2 As daar teenstrydigheid/weersprekings tussen die terme van die kontrak en die bepalings

van die Kollektiewe Ooreenkoms is, sal die Kollektiewe Ooreenkoms heersend bly.

3.3 Woorde en terme wat in die kontrak gebruik word, en in die Kollektiewe Ooreenkoms, moet

dieselfde betekenis en bedoeling hê, as in die Kollektiewe Ooreenkoms.

3.4 ‘n Opsomming van die betrokke klousules van die Kollektiewe Ooreenkoms en die WBDV

is beskikbaar by die kantore van die Boubedingingsraad Noord & Wes Boland.

4. VERANDERINGS VAN DIE KONTRAK

4.1 Hierdie kontrak mag slegs verander word, indien beide partye skriftelike ooreenstemming

bereik het.

4.2 Indien wysigings aan die Kollektiewe Ooreenkoms aangebring word en dit die terme en

diensvoorwaardes van die werknemers affekteer sal, daardie veranderde terme en

voorwaardes aangebring word.

5. LONE EN AFTREKKINGS 4

5.1 Die lone wat aangebied en aanvaar word mag nie minder wees, as die lone wat in die

Kollektiewe Ooreenkoms gespesifiseer word nie.

5.2 Die werkgewer mag alleen aftrekkings doen -

5.2.1 indien die Kollektiewe Ooreenkoms dit vereis;

5.2.2 indien dit kragtens die wet vereis word;

5.2.3 indien die werknemer voorafgaande toestemming gee.

6. PERIODE

Die indiensnemings kontrak sal van krag wees vir ‘n onbepaalde tydperk tensy dit ‘n

vasgestelde termyn kontrak is wat in elk geval sal eindig op die beëindigings datum, soos

aangedui word op die eerste bladsy van hierdie kontrak.

4 Klousule 10 en 11(2) van die Kollektiewe Ooreenkoms

7. GEWONE EN OORTYD URE

3.

7.1 Die gewone ure van werknemers word gespesifiseer op die eerste blad van die kontrak. Dit mag

nie meer as die maksimum gewone ure soos voorgeskryf in die Kollektiewe Ooreenkoms wees

nie. 5

7.2 Enige werkgewer kan versoek, welke versoek nie onredelik van die hand gewys mag word nie, dat

‘n werknemer oortyd mag werk. 6

7.3 ‘n Werknemer betrokke in ‘n aaneenlopende proses van werk, is verplig om te werk totdat daardie

proses voltooi is, en ontvang oortydbetaling soos uiteengesit in die Kollektiewe Ooreenkoms. 7

8. OPENBARE VAKANSIEDAE 8

8.1 Werk op openbare vakansiedae moet verkry word deur toestemming ooreenkoms.

8.2 ‘n Werknemer wat op ‘n openbare vakansiedag werk, moet betaling ontvang soos ‘n gewone

werksdag, en dan moet hy bo en behalwe die betaling, nog ‘n gewone basiese loon ten opsigte van

alle ure gewerk op daardie dag betaal word.

8.3 ‘n Werknemer van wie daar nie verwag word om op ‘n openbare vakansiedag te werk nie, moet sy

gewone daaglikse basies loon ontvang ten opsigte van daardie openbare vakansiedag.

9. VOORDELE

9.1 Alle werknemers waarop die Ooreenkoms betrekking het, moet op die wyse soos van tyd tot tyd

deur die Raad bepaal, die keuse uitoefen om by die persioenskema of die voorsorgfords aan te

sluit.

9.2 Teen die tyd wat die werkgewer die werknemer se loon betaal, moet die byvoordele van die

werknemers reeds by die Raad inbeteaal wees.

9.3 Elke werknemer wat op ‘n normale werkdag werk sal geregtig wees om voordele te ontvang

ingevolge Raad se Kollektiewe Ooreenkoms.

9.4 Die reg en verpligting van die werkgewer en die werknemer insake bogenoemde voordele, word

uiteengesit in die Kollektiewe Ooreenkoms.

10. JAARLIKSE VERLOF

10.1 Elke werknemer is geregtig op jaarlikse verlof tydens die jaarlikse sluitingstydperk van die

Bounywerheid, waarvan die datums deur die Raad bepaal moet word, soos uiteengesit in die

Kollektiewe Ooreenkoms.

10.2 Geskikte werknemers word voorsien van verlofbetaling vir die tydperk van die jaarlikse

verloftydperk. ‘n Werkgewer moet tot die Vakansiefonds namens ‘n geskikte werknemer bydra ten

opsigte van elke week wat daardie werknemer in sy diens is (“’n bydraeweek’”). Die Raad moet ‘n

datum bepaal voor die aanvang van die jaarlikse verloftydperk waarop geskikte werknemers

betaling moet ontvang vir die bedrag wat tot hulle krediet in die Vakansiefonds staan.

11. ANDER VERLOF

11.1 Die werknemer is geregtig op siekverlof soos voorsien in die Kollektiewe Ooreenkoms. 11

11.2 Die werknemer is geregtig op gesinsverantwoordelikheidsverlof soos voorsien in die WBDV. 12

11.3 Die werknemer is geregtig op kraamverlof soos voorsien in die WBDV en sal betaal word, soos

voorgeskryf in die Raad se Kollektiewe Ooreenkoms.

5 Sien klousule 9(1) van die Kollektiewe Ooreenkoms.

6 Sien klousule 9(4) van die Kollektiewe Ooreenkoms.

7 Sien Klousule 10(3) van die Kollektiewe Ooreenkoms

8 Sien klousule 9(5) en 10(4) van die Kollektiewe Ooreenkoms.

9 Sien klousule 15 van die Kollektiewe Ooreenkoms.

10 ’n Werknemer mag skriftelik met sy werkgewer ooreenkom om gedurende sy jaarlikse verlof te werk, met die voorsiening dat geen werknemer

gedurende die periode 17:00 (24 Desember) tot 8:00 (2 Januarie) werksaam sal wees nie.

11 Sien klousule 9(7) en 16 van die Kollektiewe Ooreenkoms.

12 Sien gedeelte 27 van die BCEA.

12. AFWESIGHEID SONDER VERLOF

4.

12.1 Verlof sonder toestemming van meer as 5 opeenvolgende werkende dae deur ‘n werknemer sal

beskou word as verbreking van die kontrak, waarop die kontrak deur die werkgewer beëindig kan

word.

12.2 Die werkgewer mag nie die kontrak beëindig volgens klousule 12.1 alvorens hy

nie die werknemer die geleentheid gebied het, om te sê hoekom hy of sy afwesig

was vir werk nie, ooreenkomstig regverdige prosedure soos voorgeskryf in

skedule 8(4) van die Wet op Arbeidsverhoudinge no 66/1995.

13. DISSIPLINÊRE PROSEDURES

13.1 Dissiplinêre prosedure isonderhewig aan -

13.1.1 die werkgewers dissiplinêre kode as bylae aangeheg gemerk “A”

13.1.2 die standaard dissiplinêre kode gepubliseer deur die BBR (trek dood wat nie van toepassing is

nie).

13.2 Die werknemer moet homself en haarself bewus maak van die relevante prosedures wat deel vorm

van die dienskontrak.

14. BEËINDIGING VAN KONTRAK

14.1 Die kontrak mag sleg beëindig word deur wedersydse toestemming of vir ‘n wettige rede.

14.2 Tensy die werknemer afgedank is weens wangedrag wat gevolg is deur ‘n regverdige dissiplinêre

prosedure, mag hierdie kontrak slegs beëindig word deurdat een party die ander party kennis gee.

14.2.1 Soos voorgeskryf in die Kollektiewe Oooreenkoms van tyd tot tyd

14.3 Ondanks klousule 14.2.1sal die werkgewer en alle werknemers wedersyds onderworpe wees aan

kennisgewing van diensbeëindiging.

15. SPESIALE TERMYN

WERKGEWER

HANDTEKENING

DATUM:

WERKNEMER HANDTEKENING

GETUIE HANDTEKENING

DATUM:

Naam & Van

VERKLAARDER/TOLK HANDTEKENING Naam & Van

13 Sien klousule 9(8)(j) van die kollektiewe ooreenkoms.

DIE DISSIPLINêRE KODE

5.

Hierdie kodes skryf voor watter tipe optrede/sanksies ingestel kan word vir sekere kategorie

oortredings. Die kode onderskei normaalweg tussen 3 kategorieë oortredings/wangedrag, naamlik

minder ernstig, ernstig, baie ernstig.

Die dissiplinêre kode van firmas kan verskil na gelang van hul spesifieke bedrywe en

omstandighede waarin hul funksioneer.

Die dissiplinêre kode dien as ‘n riglyn en dit sal altyd in die werkgewer se guns tel om ‘n mindere

staf/sanksie op te lê as diè voorgeskryf vir sekere wangedrag of optrede indien versagtende

omstandighede gevind kan word.

‘n Tipiese dissiplinêre kode kan soos volg daaruitsien:

Werkgewers kan die kode aanpas om hul eie spesifieke behoeftes te voldoen – mits dit

billik is.

6.

SANKSIE/OPTREDE

OORTREDING/WANGEDRAG

Kategorie A

Minder ernstige klagtes

1 2 3 4

Slaap terwyl aan diens Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Laat aanmeld vir diens Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Laat aanmeld na etenstyd/teetyd Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Vroeër uitval Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Lae produksie lewering Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Swak werkgehalte Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Onwelvoeglike taalgeruik Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Rondslenter Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Afwesigheid van werkstasie sonder

toestemming

Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Spelerigheid terwyl aan diens Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Kwaadstook teenoor kollegas Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Versuim om vir oortyd aan te meld Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Versuim om enige bepaling vervat in

die beleid van die werkgewer na te

kom

Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Misbruik van siekverlof Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Misbuik van telefone vir

Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

privaatdoeleindes

Voorgee om siek te wees ten einde

vrystelling van diens te kry

Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Ongemagtigde gebruik en/of misbruk

van telefone of internetfasiliteite

Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Verspreiding van ongemagtigde of

onbehoorlike publikasies

Skriftelik Finale skriftelike Onslag

Verskaffing van vals inligting ten

einde gesinsverantwoordeliksheidsverlof

te verkry

Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Slaap aan diens Mondelings Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

Nalatigheid met betrekking tot

Skriftelik Finale skriftelike Ontslag

veiligheid en gesondheid, versuim om

‘n wettige instruksie met betrekking tot

veiligheid en gesondheid na te kom of

versuim om ‘n insident of onveilige

toestand te rapporteer

Kategorie B

Ernstige klagtes

Nalatige optrede wat lei tot skade

aan persoon of toerusting

Opsetlike of roekelose inmenging

met veiligheids-en gesondheids-

Maatreels of die ernstige misbruik

van veiligheid en

gesondheidstoerusting

7.

SANKSIE/OPTREDE

1 2 3 4

Finale Skriftelike Ontslag

Finale Skriftelike Ontslag

Oortreding/wangedrag 1

SANKSIE/OPTREDE

2 3 4

Pligsversuim

Teëpratery

Skriftelik Finale Skriftelike Ontslag

Onbedagsaamheid teenoor seniors Finaal Skriftelik Ontslag

Aanstootlike optrede Finaal Skriftelik Ontslag

In besit wees van drank/dwelms Finaal Skriftelik Ontslag

Verontgsaming van veiligheids- Finaal Skriftelik Ontslag

regulasies

Nie nakoming van instruksies Finaal Skriftelik Ontslag

Stryery met kollegas Finaal Skriftelik Ontslag

8.

Kategorie C

Ernstige klagtes

Bedrog Ontslag

Oneerlikheid Ontslag

Diefstal Ontslag

Aanranding

Onder die invloed van drank terwyl

Ontslag

aan diens

Ongematigde besit van maatskappy

Finaal Skriftelik

eiendom

Ontslag

Ongemagtigde verwydering van

maatskappy eiendom van perseel

Blatante weiering om instruksies uit

Ontslag

te voer

Ontslag

Insubordinasie

Erge nalatige optrede wat lei tot

Ontslag

erge skade vir persoon/eiendom Ontslag

1 2

SANKSIE/OPTREDE

Ontslag

Wangedrag/optrede

Erge pligversuim wat lei tot skade

1

SANKSIE/OPTREDE

2

vir maatskappy

Ontslag

Sabotasie Ontslag

Aanhitsing van gesag van seniors Ontslag

Miskenning van gesag van seniors Finaal Ontslag

Erge aanstootlike gedrag Ontslag

Bakleiery Finaal Skriftelik Ontslag

In besit wees van gevaarlike

wapens by die werksplek

Finaal Skriftelik Ontslag

Opruiende militante gedrag Ontslag

Politieke indoktrinasie van kollegas

Wysigings van klokkaarte/dokter-

Finaal Skriftelik Ontslag

sertifikate

Selfverryking ten koste van die

Ontslag

maatskappy

Openbaarmaak van vertroulike/stra-

Ontslag

tegiese inligting

Ontslag

9.

Wat staan hom te doen as hy ontvrede is oor iets? Ken hy die prosedure om sy grief onder bestuur

se aandag te bring – sonder vrees vir sy werk of sy lewe te verloor?

‘n Eenvoudige manier om ‘n grieweprosedure saam te stel is byvoorbeeld:

Griewe moet op die laagste moontlike vlak aangespreek en opgelos word.

Indien ‘n grief nie op toesighouer/”boss boy” vlak opgelos kan word tot bevrediging van die

gegriefde personeellid nie – moet die toesighouer/’boss boy” die grief binne 5 werksdae

oordra aan die volgende senior persoon op die perseel, byvoorbeeld die

Voorman/Algemene Voorman.

Indien die Voorman/Algemene Voorman die grief nie bevredigend kan oplos nie, moet hy

dit binne 3 werksdae deurgee aan die volgende senior persoon, bv. Projekbestuurder/Area

Bestuurder.

Indien die ProjekBestuurder/Area Bestuurder nie die grief behoorlik tot bevrediging kan

oplos nie, moet hy dit binne 3 werksdae deurgee aan die direkteur/vennot wie se beslissing

finaal is.

Indien ‘n senior Vennoot/Besturende Direkteur bestaan, kan die gegriefde werknemer ‘n

appél tot hom rig indien nodig.

Die kort tydsverloop vir die aanspreek van griewe is baie belangrik, aangesien ‘n ernstige grief

maklik tot Industriële aksie en arbeidsonrus kan oorspoel. Die grief moet dus in die kortste

moontlike tydsverloop opgelos word.

Dit is ook nodig om die verloop van ‘n grief te dokumenteer – met kommentaar deur die onderskeie

persone wie die grief aangespreek het.

Dit stel die volgende instaat om die grief in perspektief aan te hoor en insae te hê in watter

oplossings reeds voorgestel is deur die junior bestuursvlakke.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!