02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

190 Soos aangehaal deur Barrie, 1988:121.

191 Barrie, 1988:121.

192 Mohamed, 1989:346.

193 Heyns, 1990:279.

Die individu het ten opsigte van die optrede van die owerheidsorgaan,

hom/haar in ʼn onbenydenswaardige posisie bevind, want daar kon nie bepaal

word of die optrede van die administratiewe orgaan redelik was nie,

aangesien geen redes aangevoer is vir die besluit en/of optrede nie.

Wiechers het aangaande die eertydse leemte geskryf dat sonder sodanige

verpligting om redes te verskaf, dit dikwels prakties onmoontlik is vir ʼn

belanghebbende om hom/haar op vereistes soos behoorlike

aandagbesteding, geoorloofde doel, en so meer, te beroep, aangesien hy/sy

vanweë ʼn gebrek aan redes vir ʼn besluit, dit gewoon nie kan bewys nie. 190

Barrie vat die gevolge en omvang van die gebrek soos volg saam :

“It goes without saying that the absence of a duty to give reasons

impairs the efficiency of judicial review on the grounds of inter alia bias,

bad faith, improper purpose, extraneous considerations, arbitrariness

and gross unreasonableness.” 191

Jan Alleman kla maklik dat wanneer ʼn diskresie deur ʼn beampte of openbare

liggaam nie in hul guns uitgeoefen word nie, die beampte of orgaan onredelik

opgetree het. In ʼn kredietwaardige regsisteem behoort voorsiening gemaak

te word vir die hersiening van sodanige besluit, indien die klagte van

onredelike optrede bewys word as synde gebaseer op legitieme gronde. 192 In

die Engelse Reg word daar byvoorbeeld voorsiening gemaak vir “manifest

unreasonableness” as hersieningsgrond en by die Amerikaanse Reg dat ʼn

administratiewe handeling hersienbaar is, indien sodanige benadeling nie

ondersteun word deur “substantial evidence” nie.

ʼn Verdere aspek wat oorweeg moet word, veral ten opsigte van die howe se

toepassing van redelikheid as hersieningsgrond, is die normatiewe aard van

die redelikheidsbegrip. Sonder om verder daarop uit te brei, kan daar verwys

word na die insiggewende artikel van Christof Heyns : “Reasonableness in a

Divided Society”. 193 Hy vra tereg die vraag :

“What content should be given to the legal norm of ‘reasonableness’ in

a society with such deep divisions in its value-structures as ours? That

is, should the pursuit of only certain values be regarded as legally

acceptable, and others not, and if so, in terms of what standards should

the distinction be made? This problem is particularly pressing in a

society where what is considered as unreasonable or deviant by one

82

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!