Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

etd.uovs.ac.za
from etd.uovs.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

wêreld-politieke gebeure insluit. Hierdie saak is ʼn goeie voorbeeld van die misbruik van ʼn owerheidsorgaan se diskresie. Rakende simptomatiese onredelikheid, is Hlope die volgende siening toegedaan : “… let it be stressed that the modified ‘symptomatic unreasonableness’ approach appears to put the test too high. Chetty’s Motor Transport and Goldberg bear testimony to this claims. What is needed in South African administrative law is ‘simply unreasonableness’ as apposed to ‘gross unreasonableness’. The law should be reformed in such a way that ‘unreasonableness’ qualifies as a separate ground for judicial review. While there may be some value in the ‘symptomatic unreasonableness’ approach, it is clear that it has been abused by the South African courts in their endeavour to sympathise and collaborate with the executive in its enforcement of the government’s policy of apartheid and separate development.” 178 Daar kan met Hlope saamgestem word dat die toets vir onredelikheid verslap moet word. Deur die navolging van die beginsel van simptomatiese onredelikheid poog die howe om aan enige blootstelling tot kritiek vanweë moontlike kontroversiële waardebepalings te ontkom. Dit is ʼn geforseerde benadering. Hierdie benadering blyk nie slegs oorbodig te wees nie, maar is ook onaanvaarbaar. Die onsekerheid rakende die inhoud van die redelikheidsbegrip kan waarskynlik een van die belangrikste redes wees waarom die vestiging van onredelikheid as selfstandige hersieningsgrond so ʼn wankelrige ontwikkeling moes deurmaak. Onredelikheid moet egter in die breë verstaan word as synde dialektiese en/of substantiewe redelikheid, waardeur nadele in wye verband tot stand gebring word. Die traagheid van ons howe, veral die appèlhof, om redelikheid as aparte hersieningsgrond te aanvaar, is egter nie merkbaar ten opsigte van die howe se hantering van onredelikheid by gedelegeerde wetgewing nie. Inteendeel, daar is in ʼn lang reeks beslissings wat met groot entoesiasme van die Engelse beslissing van Kruse v Johnson gewag maak. 179 Baxter is van mening dat daar gesag onder ons Romeins-Hollandse skrywers bestaan dat administratiewe optredes wel op grond van onredelikheid tersyde 178 Hlope, 1993:111. 179 Vir voorbeelde sien S v Meer 1981(4) SA 604 (A) en Mandela v Minister of Prisons 1983(1) SA 938 (A). 79

gestel kan word. 180 Alhoewel ons regspraak gewoonlik die standpunt handhaaf dat onredelikheid slegs as bewys van ander ongeldigheidsgronde kan dien, word daar tog gereeld uitsprake gevind waar blote onredelike uitwerking en gevolge van ʼn administratiewe handeling as genoegsaam erken word om die ongeldigheid van ʼn handeling te weeg te bring. 181 In sy artikel “Onredelikheid as Hersieningsgrond by Gedelegeerde Wetgewing : Weer Eens Kruse v Johnson ”182 voer Barrie aan dat die saak van S v Lasker183 ʼn goeie voorbeeld is van ons howe se benadering dat onredelikheid as ʼn hersieningsgrond by administratiewe optredes by gedelegeerde wetgewing tuishoort. Regulasie 145 van die Regulasies vir Hawens van die Republiek van Suid- Afrika het te doen met die toegang van persone tot Suid-Afrikaanse hawens. Dit is uitgevaardig onder die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste Wet, 65 van 1981. 184 ʼn Appellant is al onder hierdie regulasie op vyftien geleenthede skuldig bevind en met die laaste geleentheid tot nege maande gevangenisstraf gevonnis. Die saak dien op outomatiese hersiening na die Kaapse provinsiale afdeling van die Hooggeregshof. Die Kaapse provinsiale afdeling vind Regulasie 145 nie alleen ultra vires op grond van vaagheid en onsekerheid nie, maar vind dit ook ultra vires op grond van onredelikheid. As gesag verwys die hof na Kruse v Johnson : “But unreasonable in what sense? If, for instance, they were found to be partial and unequal in their operations as between different classes, if they were manifestly unjust, if they disclosed bad faith, if they involved such oppressive or gratuitous interference with the rights of those subject to them as could find no justification in the minds of reasonable men, the Court might well say ‘Parliament never intended to give authority to make such rules, they are unreasonable and ultra vires’. But it is in this sense only, as I conceive, that the question of unreasonableness can properly be regarded.” 185 Ons sien dus dat die hof hier die klassieke uitspraak van Kruse v Johnson navolg, veral ten opsigte van gedelegeerde wetgewing. Die hof maak egter 180 Baxter, 1984:480. 181 Sien Wiechers, 1984:274 vir verdere voorbeelde. 182 Barrie, 1991:711. 183 1991(1) SA 558 (CPD). 184 Hierdie regulasie bepaal onder andere: “The right of admission to harbours is strictly reserved, and any person ordered by a police official, the Port Manager, the Port Captain or any other duly authorised officials, for whatever reason, to leave a harbour immediately and does not do so, or if he again enters such harbour within seven days thereafter, shall be guilty of an offence under these regulations.” (soos aangehaal by. 561 van die uitspraak). 185 1898 QB 91 by 99. 80

gestel kan word. 180 Alhoewel ons regspraak gewoonlik die standpunt

handhaaf dat onredelikheid slegs as bewys van ander ongeldigheidsgronde

kan dien, word daar tog gereeld uitsprake gevind waar blote onredelike

uitwerking en gevolge van ʼn administratiewe handeling as genoegsaam erken

word om die ongeldigheid van ʼn handeling te weeg te bring. 181

In sy artikel “Onredelikheid as Hersieningsgrond by Gedelegeerde

Wetgewing : Weer Eens Kruse v Johnson ”182 voer Barrie aan dat die saak van

S v Lasker183 ʼn goeie voorbeeld is van ons howe se benadering dat

onredelikheid as ʼn hersieningsgrond by administratiewe optredes by

gedelegeerde wetgewing tuishoort.

Regulasie 145 van die Regulasies vir Hawens van die Republiek van Suid-

Afrika het te doen met die toegang van persone tot Suid-Afrikaanse hawens.

Dit is uitgevaardig onder die Suid-Afrikaanse Vervoerdienste Wet, 65 van

1981. 184 ʼn Appellant is al onder hierdie regulasie op vyftien geleenthede

skuldig bevind en met die laaste geleentheid tot nege maande

gevangenisstraf gevonnis. Die saak dien op outomatiese hersiening na die

Kaapse provinsiale afdeling van die Hooggeregshof.

Die Kaapse provinsiale afdeling vind Regulasie 145 nie alleen ultra vires op

grond van vaagheid en onsekerheid nie, maar vind dit ook ultra vires op grond

van onredelikheid. As gesag verwys die hof na Kruse v Johnson :

“But unreasonable in what sense? If, for instance, they were found to

be partial and unequal in their operations as between different classes,

if they were manifestly unjust, if they disclosed bad faith, if they involved

such oppressive or gratuitous interference with the rights of those

subject to them as could find no justification in the minds of reasonable

men, the Court might well say ‘Parliament never intended to give

authority to make such rules, they are unreasonable and ultra vires’.

But it is in this sense only, as I conceive, that the question of

unreasonableness can properly be regarded.” 185

Ons sien dus dat die hof hier die klassieke uitspraak van Kruse v Johnson

navolg, veral ten opsigte van gedelegeerde wetgewing. Die hof maak egter

180 Baxter, 1984:480.

181 Sien Wiechers, 1984:274 vir verdere voorbeelde.

182 Barrie, 1991:711.

183 1991(1) SA 558 (CPD).

184 Hierdie regulasie bepaal onder andere: “The right of admission to harbours is strictly reserved, and any person ordered by a police official, the Port

Manager, the Port Captain or any other duly authorised officials, for whatever reason, to leave a harbour immediately and does not do so, or if he again

enters such harbour within seven days thereafter, shall be guilty of an offence under these regulations.” (soos aangehaal by. 561 van die uitspraak).

185 1898 QB 91 by 99.

80

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!