Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
eform their ways. But Traub shows the proper attitude and has taken some important steps along the path of reform.” 160 Uit bogemelde is dit duidelik dat die beginsel van legitieme verwagting spoedig ontwikkel het in die administratiefreg en dat, met die korrekte toepassing deur veral die howe, dit grootliks ʼn belangrike bydrae sal lewer tot die verdere ontwikkeling van administratiewe geregtigheid. In Artikel 24(b) van die Interim-Grondwet word legitieme verwagting spesifiek vermeld : “Elke persoon het die reg - (b) op prosedureel billike administratiewe optrede waar enige van sy of haar regte of regmatige verwagtings geraak of bedreig word.” Dit is verblydend dat die beginsel van legitieme verwagting nou ook as fundamentele reg gevestig is, maar die gevaarligte flikker ook vanweë die bepaalde bewoording wat gebruik is en waarin besondere klem gelê word op prosedureel billike, administratiewe optrede. Burns161 voer aan dat daar geen definisie bestaan van die beginsel van legitieme verwagting, hetsy in die Interim-Grondwet of die Finale-Grondwet nie, maar dat die hof duidelik aangedui het dat die vereiste van ʼn definisie onnodig blyk te wees, aangesien die beginsel alreeds deel van ons gemenereg geword het. 162 2.2.4 REDELIKHEID (“REASONABLENESS”) Die begrip “reasonableness”, of te wel “redelikheid” blyk op die oog af vir die juris ʼn maklike definieerbare term te wees. ʼn Grondige studie van ‘reasonableness’ en die toepassing daarvan in veral in die Suid-Afrikaanse Reg, bring egter ʼn heeltemal ander prentjie na vore. Rakende redelikheid sê Baxter die volgende : 160 Forsyth, 1990:399. 161 Burns, 1999:178. 162 Jenkins v Government of the Republic of South Africa, 1996(3) SA 1083 (TK). “The reader would be correct to conclude that both law and opinion are in a state of confusion. Two main factors have contributed to this state of affairs. The first is the ebb and flow of judicial attitudes toward judicial review of administrative action. The second source of confusion is deeper. On its face it appears to be terminological. The Oxford 73
English Dictionary lists seven major, and a number of subordinate, current and obsolete uses of the term.” 163 S A de Smith sê die volgende oor die dispute wat tussen Engelse skrywers ontstaan oor die begrip “reasonableness” : “It has often been asserted in judicial dicta and academic literature that all statutory powers … must be exercised reasonably, and in as much as powers are conferred subject to an imputed requirement that they be exercised reasonably and an authority failing to comply with this obligation acts unlawfully or ultra vires…. To cast doubt on this proposition as thus expressed is in itself to invite misunderstanding, indeed it is hardly possible to discuss the matter at all without indulging in terminological contentions or over-refined distinctions … perhaps one ought to begin (and end) with the resounding platitude that it all depends on what one means by reasonableness.” 164 Dit is duidelik dat die howe in hul toepassing van redelikheid as hersieningsgrond in die administratiefreg verskillende sienswyses openbaar. Dean beskryf die Suid-Afrikaanse Administratiefreg as ʼn sombere wetenskap. 165 Met betrekking tot die begrip “redelikheid” was hy nogal reg. Die blaam vir hierdie toedrag van sake kan nie vierkantig geplaas word op die skouers van die parlementêre wetgewing wat inbreuk gemaak het op die gemeenregtelike regte en vryhede nie, of die wetgewer toegelaat het om dit te doen nie. Verskeie voorbeelde doen hul voor waar uitsprake op so ʼn manier gelewer is en waar die reëls van administratiefreg só aangewend is dat dit ʼn bespotting gemaak het van die vermoede dat, indien daar enige konflik tussen die staat en die onderdaan ontstaan, die onderdaan die voordeel van die twyfel gegee moet word. 166 Daar is sekerlik tweespalt in die Suid-Afrikaanse Reg rakende onredelikheid as ʼn grond van geregtelike hersiening. In van die beslissings het die howe bevind dat onredelikheid per se nie ʼn aparte grond vir die hersiening van administratiewe besluite was nie. Dit vorm slegs ʼn simptoom of ʼn aanduiding 163 Baxter, 1984:482. Sien ook Powell, 1957:104. 164 De Smith et al, 1995:346. 165 Dean, 1986:164. 166 City Council of Pretoria v Modimola 1966(3) SA 250 (A), In die saak is die eienaar van grond nie die geleentheid gebied om aangehoor te word alvorens sy grond onteien was nie; Thompson Trading as Maharaj and Sons v Chief Constable Durban, 1965(2) SA 269 (D). In die saak het die regter die volgende verbasende stelling gemaak ‘so long as the respondent was acting in the bona fide and honest belief that he was doing his duty under the by-laws he must be taken to have been acting in pursuance of the by-laws whether his acts are legal or not’; en Administrateur van SWA v Pieters 1973(1) SA 850 (A) waar die applikant aansoek gedoen het om permanente burgerskap en hy nie eers die geleentheid gebied is om aangehoor te word nie, alvorens die aansoek afgewys was, nieteenstaande die feit dat die applikant gekwalifiseerd was en om sy beroep in die gebied te beoefen nie. Sy vrou is ook in die gebied gebore en het verkies om in SWA aan te bly. 74
- Page 33 and 34: Die beïnvloeding van die aequitas-
- Page 35 and 36: Afdeling C Hoofstuk 1 GEMEENREGTELI
- Page 37 and 38: Een van die voordele van die tweele
- Page 39 and 40: Baxter maak in sy werk "Administrat
- Page 41 and 42: ʼn Reeks probleme kom na vore met h
- Page 43 and 44: teweeggebring en veral die aandag o
- Page 45 and 46: So ʼn toedrag van sake kan nie byge
- Page 47 and 48: (4) ʼn Klerk behoort tot tribunale
- Page 49 and 50: Die belangrikste aanbevelings van d
- Page 51 and 52: die kantoor (pos) vrye besit was of
- Page 53 and 54: gegee het dat die regter in Chester
- Page 55 and 56: 90 1898(2) QB 91. 91 Rubenfield, 19
- Page 57 and 58: 2. DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP
- Page 59 and 60: 97 1964(3) SA 402 (A) 410-411. “B
- Page 61 and 62: Die algemene probleem van geregtigh
- Page 63 and 64: 103 Robson, 1951:391. oogmerke en u
- Page 65 and 66: 107 Matzukis, 1986:53. 108 1953(3)
- Page 67 and 68: 117 Baxter, 1984:312. sal toegelig
- Page 69 and 70: 119 Wiechers, 1967:313. 120 Mitchel
- Page 71 and 72: 60 vertakkinge van die regering, en
- Page 73 and 74: egstaatbeginsels betref, verklaar D
- Page 75 and 76: “Lord Reid cleared away the ticke
- Page 77 and 78: verband met die prosedureel regverd
- Page 79 and 80: Binne Suid-Afrikaanse konteks stel
- Page 81 and 82: 154 Carpenter, 1990:59. 155 Grogan,
- Page 83: 158 Raath, 1993:99. 159 Grogan, 199
- Page 87 and 88: onredelik genoeg was om op gronde v
- Page 89 and 90: esondere verdeeldheid tot gevolg ge
- Page 91 and 92: gestel kan word. 180 Alhoewel ons r
- Page 93 and 94: 190 Soos aangehaal deur Barrie, 198
- Page 95 and 96: 194 Wiechers, 1967:325. 195 Chaskal
- Page 97 and 98: 197 Sien Wiechers, 1984:330. onder
- Page 99 and 100: en The issue is whether we can reta
- Page 101 and 102: 206 Wiechers, 1993: 262. Daar kan m
- Page 103 and 104: Afdeling D Hoofstuk 1 ADMINISTRATIE
- Page 105 and 106: sedert die Tweede Wêreldoorlog wel
- Page 107 and 108: 212 Boulle et al, 1989:174. 213 196
- Page 109 and 110: largely the creation of administrat
- Page 111 and 112: 100 omdat die hersieningsbevoegdhei
- Page 113 and 114: 102 wees. Indien dit nie die geval
- Page 115 and 116: 238 Govender, 1993:179. and maintai
- Page 117 and 118: 106 Bophuthatswana-howe krag en bet
- Page 119 and 120: 251 Nichol en Bell, 1997:6. assembl
- Page 121 and 122: not to avoid the influence of one
- Page 123 and 124: 112 Die huidige Finale-Grondwet bes
- Page 125 and 126: “Volgens my mening kan die admini
- Page 127 and 128: 116 administratiewe geregtigheid te
- Page 129 and 130: 118 openbare aksie binne ʼn bepaald
- Page 131 and 132: 120 Administratiewe Geregtigheid sa
- Page 133 and 134: of haar regte of belange raak, tens
English Dictionary lists seven major, and a number of subordinate,

current and obsolete uses of the term.” 163

S A de Smith sê die volgende oor die dispute wat tussen Engelse skrywers

ontstaan oor die begrip “reasonableness” :

“It has often been asserted in judicial dicta and academic literature that

all statutory powers … must be exercised reasonably, and in as much

as powers are conferred subject to an imputed requirement that they be

exercised reasonably and an authority failing to comply with this

obligation acts unlawfully or ultra vires….

To cast doubt on this proposition as thus expressed is in itself to invite

misunderstanding, indeed it is hardly possible to discuss the matter at

all without indulging in terminological contentions or over-refined

distinctions … perhaps one ought to begin (and end) with the

resounding platitude that it all depends on what one means by

reasonableness.” 164

Dit is duidelik dat die howe in hul toepassing van redelikheid as

hersieningsgrond in die administratiefreg verskillende sienswyses openbaar.

Dean beskryf die Suid-Afrikaanse Administratiefreg as ʼn sombere

wetenskap. 165 Met betrekking tot die begrip “redelikheid” was hy nogal reg.

Die blaam vir hierdie toedrag van sake kan nie vierkantig geplaas word op die

skouers van die parlementêre wetgewing wat inbreuk gemaak het op die

gemeenregtelike regte en vryhede nie, of die wetgewer toegelaat het om dit te

doen nie. Verskeie voorbeelde doen hul voor waar uitsprake op so ʼn manier

gelewer is en waar die reëls van administratiefreg só aangewend is dat dit ʼn

bespotting gemaak het van die vermoede dat, indien daar enige konflik

tussen die staat en die onderdaan ontstaan, die onderdaan die voordeel van

die twyfel gegee moet word. 166

Daar is sekerlik tweespalt in die Suid-Afrikaanse Reg rakende onredelikheid

as ʼn grond van geregtelike hersiening. In van die beslissings het die howe

bevind dat onredelikheid per se nie ʼn aparte grond vir die hersiening van

administratiewe besluite was nie. Dit vorm slegs ʼn simptoom of ʼn aanduiding

163 Baxter, 1984:482. Sien ook Powell, 1957:104.

164 De Smith et al, 1995:346.

165 Dean, 1986:164.

166 City Council of Pretoria v Modimola 1966(3) SA 250 (A), In die saak is die eienaar van grond nie die geleentheid gebied om aangehoor te word alvorens

sy grond onteien was nie; Thompson Trading as Maharaj and Sons v Chief Constable Durban, 1965(2) SA 269 (D). In die saak het die regter die volgende

verbasende stelling gemaak ‘so long as the respondent was acting in the bona fide and honest belief that he was doing his duty under the by-laws he must

be taken to have been acting in pursuance of the by-laws whether his acts are legal or not’; en Administrateur van SWA v Pieters 1973(1) SA 850 (A) waar

die applikant aansoek gedoen het om permanente burgerskap en hy nie eers die geleentheid gebied is om aangehoor te word nie, alvorens die aansoek

afgewys was, nieteenstaande die feit dat die applikant gekwalifiseerd was en om sy beroep in die gebied te beoefen nie. Sy vrou is ook in die gebied

gebore en het verkies om in SWA aan te bly.

74