Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
123 Kruger, 1991:229. 124 Kruger, 1991:230 125 Raath, 1990:464. 126 Dooyeweerd, 1969:53-54. Verdere toeligting ten opsigte van die legaliteitsbeginsel kan gevind word in die insiggewende artikel van Johan Kruger onder die opskrif “Regspositivisme en die ‘ongeskrewe teks’ van die nuwe grondwet.” 123 Ten slotte word daar na Kruger verwys waar hy die volgende mening toegedaan is : “Regterlike ‘onaktivisme’, ‘meganiese uitlegbenaderings’ en die toepassing van die bevelsteorie word verkeerdelik as noodwendige inherente bestanddele van die positivisme beskou. Die eintlike blaam behoort nie voor die deur van die positivisme as sodanig gelê te word nie. Aan die wortel van die kwaad lê die bevelsteorie as uitvloeisel van parlementêre soewereiniteit, sowel as die regsbron (naamlik statutêrereg) wat van twyfelagtige en illegitieme aard en oorsprong is. Daarmee saam dra die tradisionele (positivistiese) wetsuitlegbenadering wat tot dusver (en op enkele uitsonderings na) deur ons regsprekers gevolg is, die stempel van ʼn duidelike (en gerieflike) geskuil agter die rokspant van die bevelsteorie getooi in die bedoelingsgewaad.” 124 2.2.3 AUDI ALTERAM PARTEM/LEGITIEME VERWAGTING ʼn Analise van die toepassing van die audi alteram partem-reël in die vroeë Suid-Afrikaanse Administratiefreg toon aan dat daar sterk aanduidings was dat die gemeenregtelike beginsel toegepas is, naamlik dat ʼn party aangehoor sou word in die afwesigheid van positiewe woorde tot die effek, en dat die regmatigheid van die gemenereg derhalwe die leemte van die wetgewer moes aanvul. Hierdie benadering het enigsins aanleiding gegee tot ʼn warboel van teenstrydige en verwarrende beslissings, toegeskryf aan die wyfelende houding van die howe. A.W.G. Raath verwys in sy Artikel : “Audi alteram partem in die Suid- Afrikaanse Administratiefreg : ʼn uitweg uit die doolhof” 125 dat ten minste 17 beslissings gedurende die tydperk 1982-1989 bygedra het tot verskeie sienings en uitsprake rakende die toepassing van die audi alteram partemreël. Herman Dooyeweerd het in sy diktaat Publiek en Privaatrecht onderskei tussen die regstaat in formele en materiële sin. 126 Wat die formele sy van die 61
egstaatbeginsels betref, verklaar Dooyeweerd dat dit die waarborge vir die verwesenliking van die materiële regstaatbeginsels bevat. Hierdie formele regstaatbeginsel is op sigself slegs van organisatoriese aard. Dooyeweerd verklaar : “Zij bevatten slechts de variabele vorm, waarin de materiële rechstaatsbeginselen in het staatsleven behoren verwezentlijkt te worden. Zij konden dan ook - los van de laaste - nimmer een wezenlijke rechtsstaat waarborgen.” 127 In die Engelse Reg het die behoefte reeds in die verlede ontstaan om die audi alteram partem-reël by die formele beginsels in te sluit. Regter Byles verklaar in Cooper v Wandsworth Board of Works128 : “Although there are no positive words in a statute requiring that the party shall be heard, yet the justice of the common law will supply the omission of the legislature…” In verskeie regsisteme in Europa het die behoefte ontstaan om die reg om aangehoor te word, in wetgewing te vervat. Daar kan veral verwys word na lande soos Oostenryk129 en Duitsland130 . In Suid-Afrika is reeds in 1908 in die saak Chief Constable Pietermaritzburg v Ishim131 verklaar dat die audi alteram partem-reël deel van die gemenereg is. In dié saak word daar soos volg beslis: “It is a principle of the common law that no man shall be condemned unheard and it would to our mind, require very clear words in the statute to deprive a man of that right.” Of die audi alteram partem-reël slegs vervat was in die gemenereg en of dit deel gevorm het van wetgewing, een ding bly seker, naamlik dat daar verwarring geheers het oor die toepassing van die begrip. Baxter voer aan dat sedert die middel van die twintigste eeu, ʼn hele aantal verwarrende en teenstrydige beslissings die lig gesien het, wat die regsposisie met betrekking tot die toepassing van die audi alteram partem-reël in grootskaalse onsekerheid gedompel het. 127 Dooyeweerd, 1969:53-54. Tot hierdie beginsels reken Dooyeweerd die sogenaamde beginsels van skeiding van magte, invoering van administratiewe regspraak, waardeur die burgery die waarborge teen willekeurige inbreuk op hul regsbelange en regte - ook langs geregtelike weë - teen die owerheid in die uitoefening van sy bestuurstaak kan laat geld, die onderwerping van die staatsbestuur aan die heerskappy van die reg, wat insluit die verbod op die delegasie van wetgewende magte aan die uitvoerende bestuursorgane, sodat dit die administrasie nie vry staan om laste aan die burgery op te lê wat nie in die betrokke wetgewing self omskryf is nie. 128 1863(14) CB (NS) 180, ER 414-420. 129 Sien Allgemeines Verwaltungsverfahrensgesetz gewysig in 1950. 130 Sien paragraaf 21 van die Munsterentwurf eines Verwaltungsfahrensgesetzes van 1964. 131 1908 NLR 338. 62
- Page 21 and 22: Aristoteles se werkswyse bestaan ui
- Page 23 and 24: "Disposition which urges that each
- Page 25 and 26: In die na-klassieke Romeinse Reg he
- Page 27 and 28: geregtigheid as voortspruitend uit
- Page 29 and 30: woordeboekdefinisies dat “billikh
- Page 31 and 32: daarnaas ʼn reeks reëls (“maxims
- Page 33 and 34: Die beïnvloeding van die aequitas-
- Page 35 and 36: Afdeling C Hoofstuk 1 GEMEENREGTELI
- Page 37 and 38: Een van die voordele van die tweele
- Page 39 and 40: Baxter maak in sy werk "Administrat
- Page 41 and 42: ʼn Reeks probleme kom na vore met h
- Page 43 and 44: teweeggebring en veral die aandag o
- Page 45 and 46: So ʼn toedrag van sake kan nie byge
- Page 47 and 48: (4) ʼn Klerk behoort tot tribunale
- Page 49 and 50: Die belangrikste aanbevelings van d
- Page 51 and 52: die kantoor (pos) vrye besit was of
- Page 53 and 54: gegee het dat die regter in Chester
- Page 55 and 56: 90 1898(2) QB 91. 91 Rubenfield, 19
- Page 57 and 58: 2. DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP
- Page 59 and 60: 97 1964(3) SA 402 (A) 410-411. “B
- Page 61 and 62: Die algemene probleem van geregtigh
- Page 63 and 64: 103 Robson, 1951:391. oogmerke en u
- Page 65 and 66: 107 Matzukis, 1986:53. 108 1953(3)
- Page 67 and 68: 117 Baxter, 1984:312. sal toegelig
- Page 69 and 70: 119 Wiechers, 1967:313. 120 Mitchel
- Page 71: 60 vertakkinge van die regering, en
- Page 75 and 76: “Lord Reid cleared away the ticke
- Page 77 and 78: verband met die prosedureel regverd
- Page 79 and 80: Binne Suid-Afrikaanse konteks stel
- Page 81 and 82: 154 Carpenter, 1990:59. 155 Grogan,
- Page 83 and 84: 158 Raath, 1993:99. 159 Grogan, 199
- Page 85 and 86: English Dictionary lists seven majo
- Page 87 and 88: onredelik genoeg was om op gronde v
- Page 89 and 90: esondere verdeeldheid tot gevolg ge
- Page 91 and 92: gestel kan word. 180 Alhoewel ons r
- Page 93 and 94: 190 Soos aangehaal deur Barrie, 198
- Page 95 and 96: 194 Wiechers, 1967:325. 195 Chaskal
- Page 97 and 98: 197 Sien Wiechers, 1984:330. onder
- Page 99 and 100: en The issue is whether we can reta
- Page 101 and 102: 206 Wiechers, 1993: 262. Daar kan m
- Page 103 and 104: Afdeling D Hoofstuk 1 ADMINISTRATIE
- Page 105 and 106: sedert die Tweede Wêreldoorlog wel
- Page 107 and 108: 212 Boulle et al, 1989:174. 213 196
- Page 109 and 110: largely the creation of administrat
- Page 111 and 112: 100 omdat die hersieningsbevoegdhei
- Page 113 and 114: 102 wees. Indien dit nie die geval
- Page 115 and 116: 238 Govender, 1993:179. and maintai
- Page 117 and 118: 106 Bophuthatswana-howe krag en bet
- Page 119 and 120: 251 Nichol en Bell, 1997:6. assembl
- Page 121 and 122: not to avoid the influence of one
123 Kruger, 1991:229.

124 Kruger, 1991:230

125 Raath, 1990:464.

126 Dooyeweerd, 1969:53-54.

Verdere toeligting ten opsigte van die legaliteitsbeginsel kan gevind word in

die insiggewende artikel van Johan Kruger onder die opskrif “Regspositivisme

en die ‘ongeskrewe teks’ van die nuwe grondwet.” 123

Ten slotte word daar na Kruger verwys waar hy die volgende mening

toegedaan is :

“Regterlike ‘onaktivisme’, ‘meganiese uitlegbenaderings’ en die

toepassing van die bevelsteorie word verkeerdelik as noodwendige

inherente bestanddele van die positivisme beskou. Die eintlike blaam

behoort nie voor die deur van die positivisme as sodanig gelê te word

nie. Aan die wortel van die kwaad lê die bevelsteorie as uitvloeisel van

parlementêre soewereiniteit, sowel as die regsbron (naamlik

statutêrereg) wat van twyfelagtige en illegitieme aard en oorsprong is.

Daarmee saam dra die tradisionele (positivistiese) wetsuitlegbenadering

wat tot dusver (en op enkele uitsonderings na) deur ons regsprekers

gevolg is, die stempel van ʼn duidelike (en gerieflike) geskuil agter die

rokspant van die bevelsteorie getooi in die bedoelingsgewaad.” 124

2.2.3 AUDI ALTERAM PARTEM/LEGITIEME VERWAGTING

ʼn Analise van die toepassing van die audi alteram partem-reël in die vroeë

Suid-Afrikaanse Administratiefreg toon aan dat daar sterk aanduidings was

dat die gemeenregtelike beginsel toegepas is, naamlik dat ʼn party aangehoor

sou word in die afwesigheid van positiewe woorde tot die effek, en dat die

regmatigheid van die gemenereg derhalwe die leemte van die wetgewer

moes aanvul.

Hierdie benadering het enigsins aanleiding gegee tot ʼn warboel van

teenstrydige en verwarrende beslissings, toegeskryf aan die wyfelende

houding van die howe.

A.W.G. Raath verwys in sy Artikel : “Audi alteram partem in die Suid-

Afrikaanse Administratiefreg : ʼn uitweg uit die doolhof” 125 dat ten minste 17

beslissings gedurende die tydperk 1982-1989 bygedra het tot verskeie

sienings en uitsprake rakende die toepassing van die audi alteram partemreël.

Herman Dooyeweerd het in sy diktaat Publiek en Privaatrecht onderskei

tussen die regstaat in formele en materiële sin. 126 Wat die formele sy van die

61