Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat
Hoofstuk 2 DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP “ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID” IN DIE SUID-AFRIKAANSE REG, MET VERWYSING NA DIE NUWE KONSTITUSIONELE BEDELING 1. ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID In Hoofstuk 2 word daar eerstens stilgestaan by die ontwikkeling van die begrip administratiewe geregtigheid aan die hand van die vroeë Suid-Afrikaanse Reg, met ander woorde, die reg voor die inwerkingtreding van die Interim-Grondwet. Tweedens word gekyk na die begrip “administratiewe geregtigheid” met spesifieke verwysing na die nuwe konstitusionele bedeling. In aansluiting by Hoofstuk 1, kan daar veral verwys word na wat Rubenfield in ʼn artikel “Freedom and Time” 92 sê : 92 Rubenfield, 1998:291-311. 93 Derrida, 1994:54. “We can never govern ourselves here and now, by our present voice. Past and future are always present in this voice, tearing apart its immediacy, rendering impossible even in principle, even as regulative ideal, the conception of self-government as government by our present will. Firstly, who are we - we who are to govern ourselves through a democratic process of will-formation? This we cannot announce itself, not in its own present voice, because a prior determination of its boundaries, its rules of inclusion and exclusion, is necessary to identify an expression of its will as an expression of its will. Selfgovernment requires the determination of this we to have already inscribed itself into the governing institutions of a going polity. This we will have been the product of a history, a constitutional struggle, a struggle for law - usually at the cost of considerable blood and fortune. (All this would be as true for a world government as it is for nationstates). We who are to govern ourselves cannot define ourselves in the here and now, we must inherit our identity. To be who we are, therefore, we must be governed by the past. This is the significance of Derrida’s statement that ‘the being of what we are is first of all inheritance, whether we like it or know it or not’.” 93 45
2. DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP “ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID” IN DIE SUID-AFRIKAANSE REG Om die ontwikkeling van administratiewe geregtigheid teen die agtergrond van die Suid- Afrikaanse Reg beter te kan verstaan, is dit onvermydelik om nie vir ʼn wyle stil te staan by die gemenereg nie. 2.1 GEMENEREG 94 Van der Merwe, 1992:730. 95 Russell, 1996:122. Van der Merwe maak die volgende opmerking : “Die gebrekkige bronnemodel is nie die volle verhaal nie. Wat ontbreek is die vestiging van ʼn breër regsteoretiese model aan die hand waarvan die gemenereg en die gepaard gaande gemenereg vinding na die aard daarvan gepeil kan word. Wat is dit wat nagevolg word wanneer verklaar word, ʼn studie van die gemenereg gaan onderneem word? Hoe verwerf die navorser kennis omtrent dit waaruit die gemenereg bestaan? Eers wanneer hierdie vrae aangespreek is, kan die gesagswaarde van die onderskeie kenbronne van die gemenereg en die geldigheid van regsvindingsmetodes ten aansien van die gemenereg na behore geskat word.” 94 Daar word groot gewag gemaak dat ons die trotse erfgename is van die Europese romanistiese regstradisie, wat deur Engelsregtelike persepsie en “modifications” (in die “growth of every living system of law” onafwendbaar) tot gemenereg omvorm is. In sy boek skryf Bertrand Russell95 die volgende oor Plato : “It has always been correct to praise Plato, but not to understand him. This is the common fate of great men”. Dit wil voorkom ook die lot van die Suid-Afrikaanse gemenereg te wees. Wetgewing en regspraak moet egter as bronne benut word. Die kundige regsbeoefenaar moet vertroud wees met die vaardighede wat wetsuitleg en die toepassing van die presedentestelsel verg. Wanneer die regsbeoefenaar die gemeneregbronne toepas, veroorloof die persoon hom/haarself meer as net ʼn tikkie intellektuele permissiwiteit en vertoon die resultaat van die bronnebenutting meermale een of meer van die gebreke wat ʼn regsgeleerde so hard probeer om uit sy/haar denkmondering te weer : selektiewe bepaling van gesagswaarde, oppervlakkigheid, denkspronge en ʼn gebrek aan konsekwentheid. Regsgeleerdes het na meer as ʼn anderhalfeeu van gerapporteerde regspraak en amper ʼn eeu van inheemse akademiese regsbeoefening in Suid-Afrika, steeds nie ʼn teoretiese bronnemodel vir die gemenereg ontwikkel nie. Hierdie teoretiese 46
- Page 5 and 6: INHOUDSOPGAWE Afdeling A ..........
- Page 7 and 8: 2.1 KONTRAKTEERVRYHEID EN OPENBARE
- Page 9 and 10: 1. ARTIKEL 4 - ADMINISTRATIEWE OPTR
- Page 11 and 12: 1. REGULASIES WAT HANDEL OOR DIE DA
- Page 13 and 14: publieke administrasie. In die huid
- Page 15 and 16: eskermde reg die omskrywing, bestek
- Page 17 and 18: Afdeling B GRONDWETLIKE GRONDWAARDE
- Page 19 and 20: 12 Van Zyl, 1995:3. character and i
- Page 21 and 22: Aristoteles se werkswyse bestaan ui
- Page 23 and 24: "Disposition which urges that each
- Page 25 and 26: In die na-klassieke Romeinse Reg he
- Page 27 and 28: geregtigheid as voortspruitend uit
- Page 29 and 30: woordeboekdefinisies dat “billikh
- Page 31 and 32: daarnaas ʼn reeks reëls (“maxims
- Page 33 and 34: Die beïnvloeding van die aequitas-
- Page 35 and 36: Afdeling C Hoofstuk 1 GEMEENREGTELI
- Page 37 and 38: Een van die voordele van die tweele
- Page 39 and 40: Baxter maak in sy werk "Administrat
- Page 41 and 42: ʼn Reeks probleme kom na vore met h
- Page 43 and 44: teweeggebring en veral die aandag o
- Page 45 and 46: So ʼn toedrag van sake kan nie byge
- Page 47 and 48: (4) ʼn Klerk behoort tot tribunale
- Page 49 and 50: Die belangrikste aanbevelings van d
- Page 51 and 52: die kantoor (pos) vrye besit was of
- Page 53 and 54: gegee het dat die regter in Chester
- Page 55: 90 1898(2) QB 91. 91 Rubenfield, 19
- Page 59 and 60: 97 1964(3) SA 402 (A) 410-411. “B
- Page 61 and 62: Die algemene probleem van geregtigh
- Page 63 and 64: 103 Robson, 1951:391. oogmerke en u
- Page 65 and 66: 107 Matzukis, 1986:53. 108 1953(3)
- Page 67 and 68: 117 Baxter, 1984:312. sal toegelig
- Page 69 and 70: 119 Wiechers, 1967:313. 120 Mitchel
- Page 71 and 72: 60 vertakkinge van die regering, en
- Page 73 and 74: egstaatbeginsels betref, verklaar D
- Page 75 and 76: “Lord Reid cleared away the ticke
- Page 77 and 78: verband met die prosedureel regverd
- Page 79 and 80: Binne Suid-Afrikaanse konteks stel
- Page 81 and 82: 154 Carpenter, 1990:59. 155 Grogan,
- Page 83 and 84: 158 Raath, 1993:99. 159 Grogan, 199
- Page 85 and 86: English Dictionary lists seven majo
- Page 87 and 88: onredelik genoeg was om op gronde v
- Page 89 and 90: esondere verdeeldheid tot gevolg ge
- Page 91 and 92: gestel kan word. 180 Alhoewel ons r
- Page 93 and 94: 190 Soos aangehaal deur Barrie, 198
- Page 95 and 96: 194 Wiechers, 1967:325. 195 Chaskal
- Page 97 and 98: 197 Sien Wiechers, 1984:330. onder
- Page 99 and 100: en The issue is whether we can reta
- Page 101 and 102: 206 Wiechers, 1993: 262. Daar kan m
- Page 103 and 104: Afdeling D Hoofstuk 1 ADMINISTRATIE
- Page 105 and 106: sedert die Tweede Wêreldoorlog wel
Hoofstuk 2

DIE ONTWIKKELING VAN DIE BEGRIP “ADMINISTRATIEWE

GEREGTIGHEID” IN DIE SUID-AFRIKAANSE REG, MET

VERWYSING NA DIE NUWE KONSTITUSIONELE BEDELING

1. ADMINISTRATIEWE GEREGTIGHEID

In Hoofstuk 2 word daar eerstens stilgestaan by die ontwikkeling van die begrip

administratiewe geregtigheid aan die hand van die vroeë Suid-Afrikaanse Reg, met ander

woorde, die reg voor die inwerkingtreding van die Interim-Grondwet.

Tweedens word gekyk na die begrip “administratiewe geregtigheid” met spesifieke

verwysing na die nuwe konstitusionele bedeling.

In aansluiting by Hoofstuk 1, kan daar veral verwys word na wat Rubenfield in ʼn artikel

“Freedom and Time” 92 sê :

92 Rubenfield, 1998:291-311.

93 Derrida, 1994:54.

“We can never govern ourselves here and now, by our present voice. Past and future

are always present in this voice, tearing apart its immediacy, rendering impossible

even in principle, even as regulative ideal, the conception of self-government as

government by our present will.

Firstly, who are we - we who are to govern ourselves through a democratic process of

will-formation? This we cannot announce itself, not in its own present voice, because

a prior determination of its boundaries, its rules of inclusion and exclusion, is

necessary to identify an expression of its will as an expression of its will. Selfgovernment

requires the determination of this we to have already inscribed itself into

the governing institutions of a going polity. This we will have been the product of a

history, a constitutional struggle, a struggle for law - usually at the cost of considerable

blood and fortune. (All this would be as true for a world government as it is for nationstates).

We who are to govern ourselves cannot define ourselves in the here and

now, we must inherit our identity. To be who we are, therefore, we must be governed

by the past. This is the significance of Derrida’s statement that ‘the being of what we

are is first of all inheritance, whether we like it or know it or not’.” 93

45