02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

493

Artikel 10(1)(a) handel slegs oor aangewese administrateurs of sekere bepaalde klasse

van administratiewe aksies.

Dit is egter meer suiwer om te verwag dat Artikel 10(1)(a) eerder van toepassing sal wees

op verskillende administratiewe handelinge, aangesien dit oneffektief en moeilik

implementeerbaar sal wees om op verskeie amptenare te konsentreer.

Volgens Artikel 10(4)(a) moet alle regulasies uitgevaardig ingevolge Artikel 10(1)(a), eers

vir goedkeuring aan die parlement voorgelê word, alvorens dit in die Staatskoerant

afgekondig mag word. Die Wet tref ʼn duidelike ooreenkoms tussen voorlegging aan die

Parlement en goedkeuring deur die Parlement. Konsepregulasies is op 20 September

2000 deur die Departement van Justisie gesirkuleer. Hierdie regulasies handel wel oor

Artikel 10(1)(b) – (d) maar nie oor Artikel 10(1)(a) nie.

2. REGULASIES RAKENDE DIE ADVIESRAAD EN PROTOKOLLE

Dit is opmerklik dat daar ʼn verskil is tussen Artikel 10(1) waar die woord “must” gebruik

word en Artikel 10(2) waar “may” voorkom. Rakende Artikel 10(2) blyk daar minder druk

op die Minister te wees om regulasies uit te vaardig. Hy moet ten minste twee verpligtinge

aangaande konsultasies by die afkondiging van hierdie regulasies nakom.

Wanneer regulasies ingevolge Artikels 10(2)(a) en 10(2)(e)(ii) uitgevaardig word, moet

daar rakende die finansiële aspek eers konsultasies met die Minister van Finansies gehou

word. Regulasies ingevolge Artikel 10(4)(b), moet eers vir goedkeuring aan die Parlement

voorgelê word, alvorens dit afgekondig kan word. Die prosedure blyk nie nodig te wees by

Artikel 10(2)(e)(ii) nie.

3. REGULASIES RAKENDE OPENBARE DIENS EN ONDERWYS

Die oorblywende bepalings vervat in Artikel 10(2)(c) bestaan uit die bevoegdheid wat aan

die Minister verleen word om regulasies uit te vaardig wat betrekking het op openbare

onderwys en die onderrig van die openbare sektor rakende die toepassing en uiteensetting

van die Wet. Ingevolge Artikel 10(4)(a) moet die regulasies aan die Parlement vir

goedkeuring voorgelê word, alvorens dit in die Staatskoerant gepubliseer word.

Veral waar dit handel oor die onderrig van die openbare sektor, is dit ʼn vereiste om die

Openbare Dienste Komitee te konsulteer, voordat die regulasies afgekondig word. Artikel

10(5) maak melding van konsultasie met die Minister van Finansies, veral waar finansiële

uitgawes voorkom voor die afkondiging van die regulasies.

4. IMPLEMENTERING VAN OORBLYWENDE REGULASIES

Die regulasies vervat in Artikels 10(2)(d) en 10(2)(e)(i) handel oor ander aangeleenthede

wat ingevolge PAJA gereguleer word. Ingevolge hierdie regulasies word konsultasies met

óf die Openbare Dienste Komitee, óf die Parlement, óf die Minister van Finansies vereis.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!