02.05.2013 Views

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

Tjaart Jurgens Maré Doctor Legum Universiteit van die Vrystaat

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

465

Om geregtelike hersiening, wat legitimiteit geniet te verseker, moet die regsprekende gesag vry

van politieke inmenging wees en die vertroue van die algemene publiek geniet. In die verlede is

die legitimiteit van die Suid-Afrikaanse Regsprekende gesag dikwels bevraagteken.

Die leerstuk van die skeiding van magte is van kardinale belang vir die onafhanklikheid van die

regsprekende gesag. Hierdie leerstuk bepaal onder andere :

(a) Dat die howe waarlik onafhanklik moet wees, d.w.s. dat die ander regeringstakke hulle nie

met die geregtelike funksie mag inmeng nie en

(b) dat die howe hulle nie oormatig inmeng met die funksies van die ander regeringstakke nie

(Dit wil sê dat, die regsprekende gesag nie ʼn soort “super wetgewer” of “super uitvoerende

gesag” word nie.).

Die Finale-Grondwet maak uitdruklik daarvoor voorsiening dat geen persoon of staatsorgaan op

die funksionering van die howe inbreuk mag maak nie. (Artikel 165(3) van die Finale-Grondwet).

Staatsorgane moet (deur middel van wetgewende of ander maatreëls) die howe bystaan en

beskerm, ten einde die onafhanklikheid, onpartydigheid, waardigheid, toeganklikheid en

doeltreffendheid van die howe te verseker. (Artikel 165(4) van die Finale-Grondwet).

1. HERSIENINGSBEVOEGDHEDE INGEVOLGE DIE GRONDWET

PAJA maak voorsiening vir die hersiening van administratiewe optrede en beskerm so die

grondwetlike reg op administratiewe geregtigheid. ʼn Vraag wat nou na vore tree, is wat

eintlik gebeur met die inherente gemeenregtelike reg van die howe om die geldigheid of

legaliteit van administratiewe optrede te hersien? Verdwyn dit net, of bestaan dit naas die

grondwetlike hersiening? 942

Die Interim Grondwet het uitdruklik daarvoor voorsiening gemaak dat die inherente

jurisdiksie van die Hooggeregshof ingevolge Artikel 102(2) van die Finale-Grondwet

voortduur. Die Artikel bepaal dat die Konstitusionele Hof, die Hoogste Hof van Appèl en

die Hoë Howe die inherente bevoegdheid het om, met inagneming van die belang van

geregtigheid, hul eie protes te beskerm en te reël en die gemenereg te ontwikkel. Artikel

39(3) bepaal ook dat die Handves van Menseregte nie die bestaan ontken van ander regte

of vryhede wat deur die gemenereg, gewoontereg of wetgewing erken of verleen word nie,

in die mate waarin daardie regte of vryhede met die Handves van Menseregte bestaanbaar

is. Dit wil dus oënskynlik voorkom of iemand wat deur administratiewe optrede benadeel

(skade berokken) is, steeds op die howe se inherente hersieningsbevoegheid kan steun. 943

942 Let daarop dat die applikant, ten einde ingevolge die gemenereg met 'n eis te slaag, die onregmatigheid of ongeldigheid van die betrokke

administratiewe handeling sal moet bewys. Om dit reg te kry, sal die applikant moet steun op enigeen van die erkende gemeenregtelike

ongeldigheidsgronde, soos versuim om te voldoen aan die reëls van natuurlike geregtigheid, of versuim om aan statutêre en formele prosedures te voldoen,

en so meer.

943 Sien Commissioner of Customs and Excise v Container Logistics’ (Pty) Limited:Commissioner of Customs and Excise v Rennies Group Limited t/a

Renfreight 1999(3) SA 771 (HHA). By843 sê Regter Hefer die volgende:“But, although it is difficult to conceive of a case where the question of legality

cannot ultimately be to a question of constitutionality, it does not follow that the common-law grounds for review have ceased to exist. What is lawful and

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!